kroonnuuskn 20140715
Post on 01-Apr-2016
260 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 15 JULIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS
Tharine Hurter
KROONSTADTERS is sedert Vrydagaand in’n waterkrisis gedompel. Dít omdat iemand’n vuur op die watertoevoerpyp na dieKroonheuwel-opgaardam in Kroonstadgemaak het. Dié hitte en die koue van diewater het daartoe gelei dat die pyp gebarshet.Die watersuiwering en -verspreiding na die
onderskeie waterreservoirs in die dorp ishierdeur tot stilstand gebring. Soos watwater deur inwoners gebruik is, het diereservoirs leeggeloop.Die watertoevoerpyp is naby Tuinhof by
die brug na die N1-hoofweg naby Johnny’sDam in Kroonstad geleë.Khojane Madiba, die munisipale woord-
voerder van die Moqhaka-munisipaliteit, sê’n buiteband is bo-op die waterpyp geplaasen aan die brand gesteek. “Die moontlikheiddat dié buiteband met opset hier laat brandis, is nie uitgesluit nie,” sê hy.Die pyp van 9 m lank en 600 mm in
deursnee wat beskadig is, moes ná ure uitWelkom aangevra word. Sondag omstreeks19:00 is die pyp herstel en die watertoevoeris hervat.“Hierna is daar by ’n las nog ’n waterlek
ontdek. Gister (Maandagoggend) was werkers
weer volstoom besig om die lekke te herstel,”sê Madiba.Woonbuurte in die suidelike dele van
Kroonstad is nie so ernstig deur die water-skaarste geraak nie. Die township enBrentpark en die noordelike woonbuurte hetegter die naweek en tot druktyd gistergeskarrel om drinkwater te bekom.Madiba sê die munisipaliteit het inwoners
sedert Saterdag gewaarsku dat die water-skaarste tot drie dae kon duur.“Ons munisipale werkers het al hul tyd
aan die herstelwerk gewy. Justice Mareka,die uitvoerende burgemeester, het ook ’nogie oor die herstelwerk gehou. Die munisi-
paliteit vra om verskoning vir die ongeriefwat inwoners met die krisis moes verduur.’n Klag van opsetlike saakbeskadiging salaanhangig gemaak word.”Hy bedank inwoners wat die munisipaliteit
met soveel begrip ondersteun het.Op sosiale media het dit gegons en mense
het hul misnoeë oor die waterskaarste tekenne gegee.Chris Dalton, ’n DA-raadslid in die
Moqhaka-munisipaliteit en die verteenwoor-diger op die tegniese komitee, het kort-kortop die party se facebook-blad terugvoer aaninwoners gegee oor die vordering wat metdie herstelwerk gedoen word.
Vuur laat dorp droogOpsetlike saakbeskadiging deur munisipaliteit ondersoek
PATRICK THIPANE, ’n raadslid van die Moqhakamunisipaliteit en lid van die uitvoerende burgemeesterskomitee, staan hier by die groot gat in die watertoevoerpyp na dieKroonheuwelreservoir in Kroonstad. Dit is veroorsaak deur ’n vuur wat iemand Vrydagop die pyp gemaak het. Die pyp het gebars en dit het daartoe gelei dat die watertoevoerheeltemal gestaak is. Foto: Khojane MadibaDIE gat wat deur die vuur veroorsaak is, is baie groot.
2 KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014
A CONFERENCE for women with the themeFavoured for such a time as this will bepresented on Women’s Day, 9 August, at thePhomolong Intermediate School Hall inMaokeng.This event is organised by the Maxima
Bible Church and will happen from 09:00until 17:00. Lunch will be served andregistration will be R150 per person.Bishop Dhlamini will be the guest speaker
and Past. Ntaniso and Dikeledi Hleli are thehosts.For more information, contact 072-408-0345.
Conference forwomen held
DIE NG kerk Kroonheuwel-Noord hou syjaarlikse basaar op Saterdag 26 Julie van10:00 af op die kerkterrein in Brummer-straat, Kroonstad.Basaarlekkertes soos pannekoek, kerrie-
en-rys, potjiekos en iets vir diegene met’n soet tand, asook Chiff en Chaff vankykNET-faam vir die kinders en dielekkerste cappucino’s in die dorp, is op dieprogram.Vars vleis is ’n gegewe op dié basaar.
Veteraanmotors sal ook op die geleentheiduitgestal word.Bel die kerkkantoor by 056-212-4891.
Basaar ’nmoet
Tharine Hurter
BENFORD MAKOATLE has been thegeneral manager at the Voorspoed DeBeers Diamond Mine, some 30 kmnorthwest of Kroonstad, since March 2013.The mine was reopened on 4 November
2008 and some 3,3 million carats of dia-monds had been mined since then, Mokoat-le said at a media event at the mine onThursday. He entertained four universitystudents in their second year of study inEngineering who has full bursaries fromDe Beers Consolidated Mines (DBCM).“Voorspoed, meaning prosperity in
Afrikaans, produces gem-quality diamonds,and rare diamonds are also found in thisopen-pit mine,” Mokoatle said.He has over 18 years’ mining experience
at Anglo American and DBCM respective-ly.With more than 16 000 employees
worldwide, the DBCM group is a leadingdiamond company in the world. It wasestablished in 1888.Mokoatle’s advice to aspirant job seekers
was that it was very important to lookbeyond the proposed life span of forinstance the Voorspoed Diamond Mine,which was supposed to reach end ofproduction by 2021. The group also hasdiamond mines with high-volume produc-tion in Canada, Twaneng in Botswana
and also the coastal areas of Namibia.In Limpopo the life span of the Venetia
Diamond Mine is up to 2043, and theKimberley mine is expected to be operatio-nal until 2018. The Finch and Namaqua-land Mines were sold by DBCM in 2011.Mokoatle is very proud of the targets set
by the Voorspoed Diamond Mine and withdedicated personnel two bonusses in sixquarters have materialised.“We are driven to turn diamond dreams
into lasting reality,” he said.The vision of DBCM is to provide skills
for life and not employment for life,Mokatle said. Some 472 employees work atthe Voorspoed Diamond Mine, of which56,6% are from Fezile Dabi. The averageage of employees is 34 years. To apply forvacancies, matric is required.He said opportunities were endless if you
were prepared to work hard. By contrac-ting for DBCM, other doors in the industrycould be opened. Because of the VoorspoedDiamond Mine’s activities, several busines-ses have been established, such as MotseMining, which is contracted to rehabilitatesoil with grass and indigenous trees aftermining activities have been completed.“DBCM holds community gatherings to
inform the community of the mine’sactivities and opportunities. We needenigineering skills and maintenance skills.Work hard in Maths and Science to be ableto apply for bursaries at any institution,”Mokaotle said.DBCM only gives bursaries to students
who in their first year have shown thatthey can do their best.Other bursaries for employees in the
industry are also available.In an attempt to boost the level of
education in Science and Maths, DBCMhas embarked on special teaching skill
programmes for teachers.Lydia Radebe, the communications
manager at the Voorsoed Diamond Mine,said that DBCM gave people what theyneeded and not white elephants.Teachers need to be empowered to teach
the youth and to enhance sustainable skillsin Science and Maths. Therefore, more
than R1,217 million have been spent inMoqhaka and Ngwathe to support teachingin Maths and Science. This included alaboratory in Parys.Matriculants can apply for bursaries by
visiting the mine reception of the ZimeleBusiness Hub at the Checkers Centre inKroonstad.
Mine unearths possibility
UNIVERSITY STUDENTS in their second year of study in Engineering, who have received bursaries from De Beers Consolidated Mines, visited the Voorspoed De Beers Diamond Mine atKroonstad with members of the media. From the left are Benford Mokoatle, general manager:Voorspoed Diamond Mine, Milton Griffiths, Kabelo Mokoena, Shaquil Jele, Thabo Mashee andLydia Radebe, communications manager: Voorspoed Diamond Mine. Photos: Supplied
THE openpit diamond mine at the Voorspoed De Beers Diamond Mine has produced some3,3 million carats of diamonds since production had been restarted in 2008. The life span ofthe mine is estimated to end in 2021.
BRENTPARK is a township where crime,especially drug-related crime, thrives. Theyouth and concerned parties of the townshiphave held several marches to create aware-ness about crime in the area.In order to strengthen community policing
the South African Police Service (SAPS)introduced sector policing in 2002 throughwhich station precints were divided intosmaller manageable areas known as sectors.Brentpark falls under sector 3 in Kroonstad.Const. Madibola Molatedi is the sector
manager tasked with the mandate to activelyengange, organise and mobilise communitiesto act against crime in the area. In order toestablish involvement, an open meeting willbe held on Wednesday, 23 July, at 17:30 atthe Brentpark Community Hall. A sectorcommunity committee will be elected. CallMolatedi on 056-216-5612 or 073-037-5902.
Tharine Hurter
THE School of Engineers in Kroonstad willclean up Cross Street, from Stasie Street toMark Street, for their 67 minutes for MadibaDay on Friday from 08:30. Businesses areasked to support these members of the armyin cleaning up the CBD of Kroonstad.Take pictures of the soldiers and post it on
our Facebook page or www.kroonnuus.co.za.
CBD cleaned up
Communitytackles crime
KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014 3
PETRONELLA BUFFEL (22)van Brentpark, Kroonstad, isKroonnuus se streekwennervan die Spontaan-kompetisie.Petronella gaan Saterdag om
12:00 op die Vryfees, wat opdie Universiteit van die
Vrysaat (UV) se kampus inBloemfontein gehou word,teen die finaliste van dieander plaaslike koerante omdie Spontaan 2014-titel in dieBlêrkas meeding. Groot pryseis op die spel en toegang tot
die Blêrkas is gratis.Petronella is opgewonde,
maar ook skrikkerig vir diegroot gehoor wat sy met haarsang moet vermaak.) Volksblad se Vryfees vindvan 15 tot 20 Julie plaas.
Petronella reg vir feesPETRONELLABUFFEL,Kroonnuus se streekwenner in dieSpontaan 2014talentkompetisie. Foto: Tharine Hurter
DIE volgende pryse is op diespel:
) SpecSavers: Pryse van R3 000.) ExecuSpecs: Pryse vanR5 800.) Z PR Communication andPublic Relations Consultants:’n Publisiteit-en-bemarkingpak-ket van R5 000 vir elke finalis,insluitend ’n konsultasie met dieZ PR-span, ’n professionele CV,die ontwerp van ’n CD-omslag,visitekaartjies, ’n professioneleprofiel, Facebook-profiel en vyfnuusverklarings. Die waardevan die prys is R40 000.) Atlantis-gastehuis: Verblyfvan R4 100. Die wenner, naas-wenner en derdeplekwenner wenelkeen twee nagte se verblyf virtwee mense, ontbyt ingesluit.) PCB Productions: ’n Fotoses-sie vir die wenner, naaswenneren derdeplekwenner van R4 500.) DV Village Music: Driemikrofone ter waarde vanR4 500.) Agter die Mic: Sal sesmaande die wenner se bespre-kings behartig. Franzel (Ghoe-ma-benoemde) sal vir dietydperk die wenner se mentorwees – R9 000.)Music Inc: Gee koopbewyse:Wenner: R1 000, tweede plek:R800 en derde plek: R500.
Pryse te wen
4 KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014
Tyd om aan diewerk te springDIE koudste winter tot nog in dienuwe millennium moes beslisverlede week gewees het. In dieOos-Kaap is temperature van tot-19°C aangeteken.In Kroonstad is enkele huishou-
dings die ongerief van ’n gebarstewaterpyp of twee gespaar. Lood-gieters moes bontstaan om byalmal uit te kom om die nodigeherstelwerk te doen.Gelukkig het die boere gesê as
dit pap reën, moet jy skep. Dieklem word weer met die natuur sehulp op die mens se vermoëgeplaas om met die hande te kanwerk.Dit staan soos ’n paal bo water:
Diegene wat met hul hande kanwerk, sal altyd brood en botter opdie tafel kan hê.Nie almal kan dokters en
ingenieurs word nie, maar daarmoet mense wees wat die fisiekewerk kan doen.Die tweede helfte van die jaar
het aangebreek en sommer eenvan die dae sal die seisoen weer
wissel en mense kan uitsien nadie lente.Dit is ook tyd vir skoolverla-
ters om uit te spring om hulberoepsplanne te bekyk enaansoek om beurse of toelating tedoen.Die mens wat nie elke geleent-
heid benut om hom- of haarself indie beroepslewe te bemark nie, salaltyd die klakous bly. Maak sekerjou CV is bygewerk en die nuutsteinligting is daarby ingesluit.As jy reeds 17 jaar oud is en
nog nie ’n leerlingrybewys gekryhet nie, kan jy nie die skuld opander mense plaas as die vakature’n wettige rybewys vereis nie.Hou op televisie kyk en bemag-
tig jouself met vaardighede.Voordat jy jou oë uitvee, is ditdalk te laat om die sloertakiessoos die verkryging van identi-teitsdokumente, rybewyse,paspoorte en ander dokumentewat die sleutel tot ’n werk is,betyds vir ’n droomwerk in tedien.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
DIE manne het gejag en wildsvleisword bewerk – koljander ennaeltjies is die ideale geurmiddels.
Bestanddele1,5 kg wildsblad of -boud375 ml tot 500 ml karringmelk125 g swoerdlose spek, gekap60 ml botter1 groot ui, gekap3 knoffelhuisies, gekneus500 g skaapskenkels, in 25 mm-
skywe gesaag60 ml koekmeelblom5 ml soutvarsgemaalde swartpeper1 heel ui, geskil met 5 naeltjies
daarin gesteek2 lourierblare10 ml fyn koljander500 ml aftreksel, verhit250 ml rooiwyn400 g skilferkorsdeeg1 eier, geklits
MetodeMarineer wildsvleis vir een dag
in karringmelk in die yskas. Drukvleis droog en gooi karringmelkweg. Sny dit in 25 mm blokkies.Braai spek in verhitte botter of
olie tot bros en skep uit. Braaigekapte ui in dieselfde kastrol totsag saam met die knoffel. Skep uit.Voeg ’n bietjie olie by en braailamskenkels in dieselfde kastroltot goudbruin. Skep uit.Bedek die stukkies wildsblad of
-boud met koekmeelblom en braai’n paar stukkies op ’n keer totgoudbruin. Voeg lamskenkels, speken uie by wildsvleis in kastrol.
Geur met sout en varsgemaaldeswartpeper en voeg die heel uimet naeltjies by. Voeg ook dielourierblare en koljander by,gevolg deur die aftreksel enrooiwyn.Verhit tot kookpunt, verlaag
temperatuur en bedek. Laat prutvir 3 tot 4 uur of totdat die vleissag is en van die bene afval. Laatafkoel en verwyder bene en heelui. Vlok vleis. Laat prut die soustotdat dit dik is. Laat dit afkoel.Meng sous by die vleis soos
verlang, skep in ’n groot pasteibaken versier met deegrepies. Prikdeeg met ’n vurk. Verf metgeklitste eier en bak 15 minute by230 °C. Verlaag temperatuur tot180 °C en bak vir nog 30 tot 35minute. Bedien met gestoofde
droëvrugte.Diphoofolo tse hlaha1,5 kg nama diphoofolo tse hlaha375 – 500 ml mofehlo125 g speke ho seha60 ml botoro1 eie,3 knofole500 g na tse dinku (25 mm seha)60 ml flouru5 ml letswaipepere1 eie, kena 5 naeltjie (cloves)2 lehlaku tse lourier (bay leaves)10 ml fyn koljander500 ml metsi ya nama e thesang250 ml veine kgubedu400 g skilferkorsdeeg1 mahe
MokgwaTshela mofehlo hodimo nama.
Beha 24 h ka fridge. Phumolanama. Seha boloko 25 mm. Hadikaspeke ka pane ka oli le konofole.Tshela nama tse dinku. Peha namae sootho.
Tshela flouru hodimo namadiphoofolo tse hlaha.Hadika namae sootho. Tshela nama tse dinku,speke, eie hodimo ka pitsa, Tshelaeie le naeltjies (Cloves) hodimo.Tshela ehlaku tse lourier lekoljander (coriander) le veine.
Peha 3-4 h.Ho phola. Tlosa lesapo le eie tse
naeltjie. Peha kaufela moro ehantle ka nama.
Tshela pastry (ready dough)hodimo. Baka ke onto.
230 °C metsotso 15 le hapemetsotso 30 –35 ka 180 °C.
Wildsvleis geurig gaargemaak
DIE Rotary-klub van Viljoens-kroon het in Junie sy nuwepresident vir die Rotary-jaar2014-’15 ingehuldig.Op dié geleentheid by die
gholfklub is Jaap Steyn, bekendeboer van die omgewing, vir nog ’ntermyn ingehuldig.Steyn boer net buite Viljoens-
kroon. Buiten die Rotary-klub ishy ook aktief by verskeie instan-sies en groepe in die landbouge-meenskap betrokke, en hy is dievoorsitter van die plaaslikejeugsorgsentrum se raad.Steyn is sedert 1994 lid van die
Rotary-klub van Viljoenskroon enhet ook reeds in 2001-’02 as dieklub se president gedien. Hy wasook van 2005 tot 2007 assistent-goe-werneur in die klub se distrik9 320 en het in 2008-’09 as distrik-goewerneur gedien.Op klub- en distrikvlak het
Steyn ook in talle komitees gedienen is hy ook by opleiding in diedistrik se strukture betrokke.
Hy het al ’n Paul Harris-eerbe-wys van Rotary Internasionaalbehaal. Steyn is met Kim getroud.Hulle het twee kinders wat in dieonderwys in Bloemfontein is.
Steyn lei klubweer
JAAPSTEYN is die president van dieViljoenskroonRotaryklub.
DIE Suid-Afrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD) het alles insy vermoë gedoen om ’n bloedte-kort te verhoed, maar ondanksalle pogings lyk dit asof die koueweer bloedskenkers weghou.Die winter is tradisioneel ’n
moeilike tyd vir bloedinsamelingsomdat skole en universiteitegesluit is. Daarmee saam is daar’n toename in wintersiektes, soosverkoue en griep, wat ’n reuse-impak op die insameling vanbloed het. Dit plaas die SANBDonder ontsaglike druk om genoeg,veilige bloed van goeie gehalte inte samel.“Die SANBD moet te alle tye ’n
bloedvoorraadvlak van vyf daehandhaaf en doen dit deur 3 000eenhede bloed per dag in te samelom in die behoefte van dieduisende pasiënte te voorsien watop bloedoortappings vir huloorlewing staatmaak. Ons hetegter net een en ’n halwe dag sevoorraad op ’n nasionale vlak
beskikbaar,” sê Vanessa Raju, dieSANBD se kommunikasiebestuur-der. Dit is slegs met die hulp vanonselfsugtige bloedskenkers watons kan verseker dat pasiëntewat op bloedoortappings staat-maak dit sal ontvang.Die SANBD doen ’n beroep op
die publiek om hulle tot bloed-skenking te verbind, op gereeldeskenkers om nie hul volgendeskenkingsdatum oor te slaan nieen op nuwe skenkers wat aan dieminimum vereistes voldoen om ’nbloedskenker te word.Die minimum vereistes vir
bloedskenkers:) Jy moet tussen 16 en 65 jaaroud wees;) Jy moet 50 kg of meer weeg;) Jy moet goeie gesondheidgeniet; en) Jy moet ’n veilige seksueleleefstyl lei.Die bloedskenkkliniek in
Kroonstad is by die Checkers-sen-trum in die dorp geleë.
Koue hou skenkers weg
ARMAND HOF-MEYR tree opDonderdag 4 Sep-tember om 19:00 bydie Kroonstad-bui-teklub in die dorpop. Die kaartjies kosR100 per persoon enkan verkry worddeur Amanda by082-448-8339 te bel.
Foto: Verskaf
Hou inlenteoptredeby klub
WATERFISKAAL, Kroonstad:
HOE lank moet die inwonersvan Kroonstad met die onbevoegd-heid van die munisipaliteit vanMoqhaka opgeskeep sit?In Volksblad (14 Julie), moeder-
koerant van Kroonnuus, is dieMoqhaka-munisipaliteit in ’nstudie as die swakste munisipali-teit in die land uitgewys. Ek voegmy stem hierby.Dit help net mooi niks Kroon-
nuus por mense aan om trots opdie dorp se juwele te wees en diebasiese dienste spat rou riool opdié juwele nie.Thys Vermeulen se klaaglied
oor die agteruitgang van die eenspragtige dorp dra beslis water,
maar die vraag is: Wat gaanMoqhaka se kaders aan dietoestand doen?Om nie die naweek water in die
krane te kon hê nie getuig vanswak beplanning. Al is dit ’nbooswig, boemelaar of kwajongwat ’n vuur op ’n pyp gemaak het,is die vraag eenvoudig: Waar isdie sekuriteit van die heel
belangrikste bron, water?Is dit nie ook ’n gebrek aan
sekuriteit op die persele wat totongemagtigde toegang lei nie?Die wateraanleg se spanne moet
sekerlik gekomplimenteer wordomdat hulle baie hard gewerk hetom die gat in die waterpyp teherstel, maar die vraag ontstaan:Wat het van die magasyn gewordwaar reserwevoorraad aangehoumoet word?Dit is byna asof elke omstandig-
heid wat by die munisipaliteitopduik krisisbestuur verg.Soos ek dié brief tik, is een
opbetaalde inwoner baie keelvolvir die bietjie water wat boonopten duurste gekoop is om te skeer,wat nog te sê om te bad.
Waterbestuur nou krisisbestuur
Besoek ons by www.kroonnuus.co.za vir nuusen foto’s.
KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014 5
TALLE navrae is ontvang na aanleidingvan die berig oor die velbehandelingswat Sanel de Villiers van die Bellosa-skoonheidsterapie op Jana Smit, Volks-blad se verslaggewer, gedoen het.
Rig navrae aan De Villiers by 074-583-6024 of bel haar om ’n afspraak tereël.
Kontak salon hier
THE Independent Order of True Temples inMaokeng’s juveniles took part in a special eventto create awareness of the abuse of childrenand women. Kagiso Khunye (7) delivered aspeech about alcohol abuse through a poem.
Photos: Gladys Mariha
“DON’T talk to strangers. Drugs and alcohol aredangerous. Call 10111 when you’re in trouble.Respect elders and leaders. Become educated.” With this message Leboheng Moletsane(left) and Amohelang Pinkoane delivered aheartwarming speech at the Independent Order of True Temples’ event in Sasolburg.
’n BAIE suksesvolle Winter Knights-projek van die Tafelronde is op 20Junie deur die Tafelaars in die OuStadsaal in Kroonstad aangebied.
Die projek is dié jaar in die vormvan ’n boemelaarsaand met ’n ligteete in die Ou Stadsaal in Kroonstadaangebied.
Die manne van die Tafelronde hetdie aand in somersklere bygewoonom die omstandighede van behoefti-ges veral in die wintermaande tebeklemtoon.
Gaste het soos boemelaars aange-trek en die saal en dekor het vir dienodige atmosfeer en skuiling teen diekoue gehelp.
Te danke aan die gemeenskap sebydraes kon hulle komberse terwaarde van R7 330 vir behoeftigemense en gesinne insamel om diekoue te trotseer.
Ander skenkings van onder meerklere, skoene en nie-bederfbare kos isook ontvang.
Verdere skenkings word steedsbenodig en mense is welkom omskenkings in werksure by Kroonstad-Besigheid-en-Toerisme (KB&T) sekantore in die Ou Stadsaal, Cross-straat af te lewer.
Om geld te skenk of vir verdereinligting bel vir Francois Geldenhuisby 082-773-2258.
Tafelaarsreik uit
6 KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014
AL lyk dit asof niksin jou tuin lewe indie koue winter-maand Julie nie, isdie winter juis diegeskikste tyd omstruike, veral rose,te verplant.Hou jou tuin
netjies en gebruikblare as ’n deklaag.Rose in enige tuin
bly ’n wenner en omdie beste blomme-prag te versekermoet jy ekstraaandag daaraan gee.Junie en Julie is diebeste tyd om jouroosbome te ver-plant. Hier is ’n paarvoorbeelde vanroosbome watverplant moet word:) Rose wat nou indie skadu van bomeof struike staan watte groot geword het.Rose benodig sowatagt uur sonlig perdag om te gedy.) Roosbome wat niegoeie dreinering hetnie, veral as dit baiereën.) Roosbome watvoor in ’n beddingstaan, maar wathoër is as die roseagter.) As ’n roosboomdie vorige jaar niegoed gevaar het nie,kyk of die wortelont-wikkeling nie tekompak is nie – danis dit beter om dieroos te verplant.Jy kan nou
minder water gee enmoet nie bekommerdwees oor bespuitingnie. Verwyder dooieblomme. Moenie diebome snoei vooreinde Julie totmiddel Augustus nie.
Tyd virrose
TALLE inwoners het onder die kouedeurgeloop wat verlede week rekordlaagtepunte bereik het. Plante en waterversierings het gevries. Inwoners hetselfs dun lagies ys van hul swembaddens afgeskep. Besoek gerus Kroon-nuus se Facebookblad en webtuiste(www.kroonnuus.co.za) om na foto’s watinwoners geneem het te kyk.
Foto: Verskaf
ONTHOU om nou reeds jou kaartjies virRobbie Wessels se vertoning in Kroonstadte koop. Dit vind op Donderdag 14 Augustusom 18:30 vir 19:00 in die Kroonstad-skou-burg plaas en die kaartjies is by Rellings te
koop.Dié vertoning word ten bate van die
Northern Free State Care Givers (NFSCG)in Kroonstad aangebied. Rig navrae aanWollie van Schalkwyk by 076-044-1686.
Koop kaartjies vir RobbieVir meer foto’s en nuus besoekwww.kroonnuus.co.za
KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014 7
IF your tax return is giving younightmares.
You need not fear, becausehelp is near.
Tomorrow (16 July) a work-shop on single registration ofefiling and tax registration willbe held at the Kroonstad Sars
Office on the corner of Hill andSteyn Street, Kroonstad.
The workshop will be from10:00 to 11:30.
At 12:00 a workshop on smallbusiness corporation andcompliance will be presentedwhich will continue to 13:30.
THE Kroonstad police membersmade a breakthrough afterarresting people for criminalactivities in Kroonstad.
This success came as a resultof committed and dedicatedmembers who worked hardduring the last three weeks inensuring that the criminals facethe might of the law.
During the past three weeksthe Kroonstad police, whichincluded Vispol (crime preven-tion) and detectives, arrested68 people for various crimes.
People were arrested forcrimes such as robbery,
possession of suspected stolenproperty, shoplifting, dealing indagga, assault, maliciousdamage to property, generaltheft, burglary, rape, threate-ning with a firearm and drivingunder the influence.
“My sincere thanks to all themembers who arrested thesuspects.
“We will not tolerate anycriminal activity in our stationprecinct; we will keep oncutting crime to zero,” says thestation commander of theKroonstad police, Col Morné deWet.
Taxworkshop held
MARTIE ELS, a teacher of the Voorwaarts Preprimary School, receivedher national diploma in Early Childhood Development Level 5 during agraduation function held on Friday, 23 May. Els was one of the top performers in her class. Photo: Supplied
Receives diploma
Policemake severalarrests in Kroonstad
Jana Smit
KOPPIES. – ’n Bonsmara-kalfmet twee koppe is Woensdag op’n plaas in die distrik doodgebore.
Hoewel dit vir baie mensevreemd is, is die verskynselblykbaar nie ongewoon in diediereryk nie.
Só sê ’n veearts nadat dieSiamese kalf 42 km buiteKroonstad op Hannes Malan seplaas Klipdrif gebore is.
Malan sê hy en sy seun Nicomoes die ma help kalf deur diekalfie uit te trek. Hoewel diekalfie nie binne die ma dood isnie, is dit met geboorte dood.
Dr. Willem Daffue, ’n veeartsvan Kroonstad, sê hulle sienredelik gereeld sulke diere.Sulke kalwers oorleef gewoonliknie die geboorte nie, omdat diekoei weens die grootte van die
kalf sukkel. Dit is ’n verskynselwat glo veral in die beeswêreldnie ongewoon is nie.
“Ek het nou die dag ’n kalfmet twee koppe en sewe beneuitgehaal,” sê hy.
Daffue sê net soos met mense,word ’n tweelingdier gevorm uiteen bevrugte sel wat deel, oftwee selle wat bevrug word.
“In só ’n geval is dit eenembrio wat nie behoorlik deelnie.”
Die hulp van veeartse wordgereeld ingeroep om die dieremet ’n keisersnee in die wêreldte bring.
Daffue sê ná so ’n geboorteword die diere maar dadelikuitgesit, omdat ’n mense nie ’ndier so kan laat leef nie.
Dr. Zelna Fourie, veearts bydie Koppies-dierekliniek, sê diekans dat so ’n dier kan oorleef,is skraal.
Siamese kalf geboreDIE kalf met twee koppe is by Koppies gebore. Foto: Verskaf
EiendommeEiendommeEiendomme 911
8 KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
PERSOONLIKE
DIENSTE
SPYSENIERING
& LOKALE
1401
FME WEDDING &PARTY PLANNER
Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,
kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,
rooitapyt - 079 515 8814
HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street
Nuwe adres!Oorkant Paint Shop
Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of
056 212 2517
KINDERVERMAAK
1405
KINDERPARTYTJIESHuur alles op een plek
(Springkasteel,Spookasem masjien ens...)
Skakel 079 515 8814
FINANSIEEL
1420
A " BLACKLISTED""ITC" "DEPREWIEV"WE CAN HELP. We
finance you. Cars, Bakkies,D/Cubs available. 076 3099909 or 076 752 7446.email: martie.benecke
@gmail.com
LOANS UP TOR 180 000 & CELLPHONE CONTRACT
Blacklisted are welcome.To apply call Malefu
083 331 2161
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing
018 292 1615www.bertsbricks.co.za
KLERASIE
1615
HOT SPOT:(oorkant Clicks).GROOT WINTERUITVERKOPING
Jeep, Fox, Quicksilver ens..Kom loer gerus.Vir meer inligtingskakel Sylvia082 908 9555
SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT WINTERUITVERKOPING!!
"Boots" op uitverkopingGesondheidskoeneRock Spring ens..Kom loer gerus!!
Vir meer besonderhedeSylvia 082 908 9555
ALLERLEI
1655
'n Warm Winter,OndervloerseVerwarmers-
Vol Vloer of Los matte& onder keramiek
Top Carpets056 212 5507
ALLE BLINDERS- 10% AFSLAGTop Carpets056 212 5507
GESIFTE BEESMISSPESIAAL VOORBEREIvir u beddings en grasperk.Onkruidvry, skoon. Lewergratis af. R 50 vir 80kgJohan 082 294 7542
RV PAND WINKELKoop & verkoop vanmeubels. Pand van
goedere - 056 215 1932073 771 0338
TROETELDIERE
1660
LABRADOR ANATOOLKRUISING hondjies6 weke oud - R 300Skakel 082 378 0777
082 788 0053
YORKSHIRE TERRIERreuntjie (klein tipe- kortbeentjies) beskikbaar
11 weke oud. Geregistreer,ingeënt en ontwurm -Amanda 071 146 2660
YORKSHIRE TERRIER"Pocket" grootte
reuntjies & tefies te koop.8 weke oud
Geregistreer, ingeënt enontwurm - 078 572 3036
GESOEK OM
TE KOOP
1675
TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en
handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en-toerusting, meubels,
yskaste, antieke goedereen enige ander artikels.Skakel 056 212 5418of 076 168 1921.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
BOUWERK &
KONSTRUKSIE
1801
VIR ALGEMENEHERSTEL &BOUWERKE
Staal & verfwerkSkakel Rick 076 191 4242Bennie 076 027 6782
ALLERLEI
1845
AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer
matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.
Kontak Johan Hattingh082 893 3673
MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.
SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)> BRAAIHOENDERSBESKIKBAAR.
Skakel Dave Jordaan082 573 9927
BRIDGE ELEKTRIESInstalleer en herstel vanalle elektriese InstallasiesVervanging van geysers/
loodgieterswerkeBedrading-Sertifikate.Stowe - 056 215 1932
073 771 0338
GBK CONSTRUCTIONVerf, Seël van dakke,Bouwerk, Teëlwerk,Houtvloere, Plaveisel,
Gideon Koertze072 333 9693
TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.
Bel net 20 min voor die tydSkakel
076 215 2914
SWEMBAD SEILE - 200%veilig vir kinders, spaar100% krag, chloor, suur,arbeid en frustrasie. KRD084 411 6694 - Johan
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,
geysers, gutters, paving,drains, leaking roof
repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:
Daniels. 073 361 1552.Email: danielntholengda
@gmail.com
VERVOER &
BERGING
1870
HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322
BOME
1871
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568
Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.
Kaggelhout te koop.
VOERTUIE GESOEK
OM TE KOOP
3075
EIENDOMME
SAKEPERSELE
3215
PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK
Skakel082 908 9555.
PERSELE TE HUUR:Skakel
082 908 9555.
KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014 9
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
EEN SLAAPKAMERW/STEL TE HUUR teAlistra Hof, Brandstraat,
KroonstadHuur: R2600.00 pmDeposito: R2600.00Kontrakfooi: R260.00Kontak: Grimbeek,Van Rooyen Ingelyf
Tel nr: 056 – 212 5197
ROOMS AND FLATSTO LET.Contact
082 908 9555.
1-SLK-W/S met balkon.Ingeboude kaste.Plesseymeter.
Huur R 2 300 p.m.Water ingesluit. Geen
kinders, geen troeteldiereSkakel 078 700 9592
VRYGESEL W/Svir enkelpersoon.Huur R 1 650 p.m.
Water & Ligte ingesluit.Skakel 083 459 7494
TE HUUR
3205
Stoor – 160 v/mR 3 000,00 pm
Warehouse – 1200 v/mR 12 000,00 pm
Eerste twee maandeis gratis
Skakel 083 635 3372
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
"BACHELOR"WOONSTEL te huurR2 000 pm - DSTV,
krag en water ingesluit.Skakel Pat by
056 212 4275 of082 8987 527
WOONSTELte huur
in WilgenhofTel: 056 213 1590
HUISE TE KOOP
3275
HOUSE FOR SALEPanorama, 3 Fleckstreet.House is in good condition
and is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.
Contact 082 908 9555
HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.
Contact 082 908 9555
HUISE TE HUUR
3270
HUIS TE HUURFleckstraat 3, Panorama
Skakel082 908 9555
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
BEKWAMEBOEKHOUDSTER SOEKWERK - Kan alles doentot finale proefbalans
asook salarisse,BTW, "eFiling"
Skakel 072 475 8569
HUISWERKER ISOPSOEK NA WERK.3 Dae per week ofdie hele week
Skakel 073 1151 442
REGSKENNISGEWINGS
& TENDERS
TENDERS
4080
TENDER:KROEG/ RESTAURANT
Lokale beskikbaar virbedryf van Restaurant/ Kroegte Jukskeipark, Kroonstadvanaf 1 September 2014
1. Huurtermyn - 5 jaar2. Restaurant/ Kroeg moetdaagliks beskikbaar wees virOord/ Oornag gebruikers/besoekers, asook virJukskeispelers.3. Huurder moet self alleRestaurant / Kombuis/ Kroegtoerusting en meublementvoorsien.4. Krag verbruik is vir huurderse rekening.
Verdere inligting/besonderhede kan byMnr. B Boshoff, telefoon076 317 9017, verkry word.Tenders moet voor30 Julie 2014 aanPosbus 2417, Kroonstad, 9500of epos manager@jukskeipark.za.net gestuurword.Hoogste tender sal nienoodwendig aanvaar word nie.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
BOEDEL WYLE:CM OOSTHUIZENBOEDELNOMMER:020167/2014
BOEDELKENNISGEWING
KREDITEURE en DEBITEURE
IN DIE BOEDEL VAN :WYLE CATHERINA MAGRIETAOOSTHUIZENIDENTITEITSNOMMER :130216 0007 08 3VAN : ARBORETUM SENTRUMVIR BEJAARDES KROONSTADBOEDELNOMMER:020167/2014DATUM VAN DOOD :12 OKTOBER 2013
Word hiermee versoek omhulle eise in te dien en hullerekeninge te betaal by dieondervermelde firma binne 'ntydperk van 30 dae vanafdatum van publikasie vanhierdie kennisgewing.
MNRE VENTER BOOYSEN& FERREIRAPOSBUS 23,VRYSTRAAT 74VRYBURG8600
GEREGTELIKE
VEILING
4501
DIE BEHEERLIGGAAMVAN KROON PRIMÊRESKOOL/D BOUWERSAAKNR: 353/2013
KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING
In die Landdroshof vir diedistrik Kroonstad gehou teKroonstad. In die saak No.353/2013 tussen:
DIE BEHEERLIGGAAM VANDIE KROON PRIMÊRE SKOOL
Eiser
en
D BOUWERVerweerder
Ingevolge 'n Vonnis gelewer op19/3/2013, te KROONSTADLanddroshof en 'n Lasbrief vanEksekusie daarna uitgereik,word die goedere hieronderbeskryf in eksekusie verkoopte op 7/8/2014 om 10H00 teBALJU KANTORE,MURRAYSTRAAT,KROONSTAD
GOEDERE:
2 X SITKAMERSTELLE1 X EETKAMERSTEL1 X LG TV1 X KELVINATOR YSKAS1 X LG MIKROGOLF OOND
GEDATEER te KROONSTAD ophede 7DE JULIE 2014
DANIE SWANEPOELEiser se ProkureurDU RANDT & LOUWINGELYF/ INCORPORATEDPresidentstraat 25,Kroonstad, 9499Posbus 26, Kroonstad,9500Telnr: 056 212 4275Verw:D SWANEPOEL:KC: KRO36/0568
Adres van Verweerder:HENNINGKLOPPERSTRAAT 15ELANDIAKROONSTAD
DIE BEHEERLIGGAAMVAN KROON PRIMÊRESKOOL/D BOUWERSAAKNR: 217/2014
KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING
In die Landdroshof vir diedistrik Kroonstad gehou teKroonstad. In die saak No.217/2014 tussen:
DIE BEHEERLIGGAAM VANDIE KROON PRIMÊRE SKOOL
Eiser
en
D BOUWERVerweerder
Ingevolge 'n Vonnis gelewer op19/3/2013, te KROONSTADLanddroshof en 'n Lasbrief vanEksekusie daarna uitgereik,word die goedere hieronderbeskryf in eksekusie verkoopte op 7/8/2014 om 10H00 teBALJU KANTORE,MURRAYSTRAAT,KROONSTAD
GOEDERE:
2 X SITKAMERSTELLE1 X YSKAS1 X MIKROGOLF OOND1 X VRIESKAS2 X TV'S
GEDATEER te KROONSTAD ophede 7DE JULIE 2014
DANIE SWANEPOELEiser se ProkureurDU RANDT & LOUWINGELYF/ INCORPORATEDPresidentstraat 25,Kroonstad, 9499Posbus 26, Kroonstad,9500Telnr: 056 212 4275Verw:D SWANEPOEL:KC: KRO36/0636
Adres van Verweerder:HENNINGKLOPPERSTRAAT 15ELANDIAKROONSTAD
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
BETREKKINGS
BETREKKINGS
10 KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014
Lientjie Mentz
KOM tjil ’n bietjie met mooi musiek ensmullekker kos in die Volksblad Tjil-lokaalop vanjaar se Vryfees.Volksblad Tjil word in die koshuise
Sonnedou en NJ van der Merwe se gazel-lies, asook in die atrium wat dié tweelokale verbind, aangebied.Die kunstenaars Laurie Levine, Peter
Mitchell en Luna Paige gaan op drieverskillende aande kunstefeesgangers hiermet hul besonderse klanke vermaak.Volksblad Tjil is elke dag van Dinsdag 15
Julie tot Saterdag 19 Julie van 10:00 tot19:00 oop.Van Donderdag tot Saterdag tree een van
die drie kunstenaars elke aand van 20:00 tot22:00 op. Die kaartjies vir die vertoningskos R100 elk en kan net deur voorafbespre-king bekom word.Daar is net 80 kaartjies vir elke aand
beskikbaar.Die drie vertonings open elke aand om
19:00 en gaste kan dan eers eet- en drink-goed by die stalletjies koop voordat dievertoning om 20:00 begin.Laurie Levine tree op Donderdag 17 Julie
op, Peter Mitchell op Vrydag 18 Julie enLuna Paige sluit die week se lekkerluister-vertonings op Saterdag 19 Julie af.Verblyf vir die kunstenaars word goed-
gunstiglik deur die Zanchieta Wild CatFarm buite Bloemfontein geborg.S RSG se Loslip gaan daagliks tussen 14:00en 15:00 van hier af aangebied word.Hier is ’n paar van die uitstallers wat in
Volksblad Tjil gaan wees:SKaya-bierbrouery: Bloemfontein se eiebierbrouer gaan vier verskillende soortebiere in Volksblad Tjil verkoop. Die bierword in klein hoeveelhede met tradisioneletegnieke en net die beste bestanddelegebrou. Besoekers aan die stalletjie sal ookmeer van dié brouery kan leer terwyl hulleaan Czeck Lager, Cascade Blonde, MysticAle en Darkmoon Stout proe.S Jack & Jill: Dit is ’n bakkery wat opbestelling bak en voorslag-kolwyntjies
maak.Daar sal by die stalletjie in Volksblad Tjil
tien verskillende geure kolwyntjies weeswat ’n glutenvrye weergawe insluit.Daar sal ook ander lekker peuselgoed
soos sjokoladebruintjies, mini-koeke en taaivingerlekkers wees.)SKookstertjie: Magda Johnstone, Kokke-door-finalis van die eerste reeks, se gebottel-de produkte sluit deesdae meer as 32verskillende soorte blatjang, slaaisous,stroop, smeer en ander lekkertes in.Daar sal ook allerlei Italiaanse lekkertes
van die Avanti-restaurant beskikbaar wees,varsgemaalde koffie deur Stereo Café,gourmet-burgers en ciabatta’s van die OliveChef School, sop en broodjies en IewersNice se heerlike melkkos en pap en kaiings.Daar sal ook pasteie en quiches by
Marmelade en Thai-geregte by OolongLounge te koop wees.S Bespreek plek vir die vertonings vanLaurie Levine, Peter Mitchell en LunaPaige by Spotted Apple by 051-447-1086 of082-072-1143 of stuur ’n e-pos na si-mon@spottedapple.co.za.
Perfekte plek om op fees te tjil
LUISTER op Vrydag 18 Julie na Peter Mitchell by Volksblad Tjil. Foto: Verskaf
Jana Smit
’n REUSE-MIELIEOES is baiegoeie nuus vir die Vrystaat –veral op die platteland.Voedselpryse kan reeds in ses
weke daal.’n Oesskatting van 13,5 mil-
joen ton of selfs groter maak dieverwagte mielieoes vir vanjaardie naasgrootste nog.Die enigste groter oesskatting
was 1980 se 14,4 miljoen ton.Prof. Johan Willemse, land-
bou-ekonoom aan die Universi-teit van die Vrystaat (UV), sê’n goeie landbouoes betekenmeer geld is in die platteland –die deel waar die grootstearmoede in die provinsievoorkom.Die prys van wit- en geelmie-
lies neig om aan die R2 000/ton-kerf te raak. Geelmielies isin die stadium duurder aswitmielies.Harm du Plessis, mieliehande-
laar: Unigrain, sê die skielikemieliesurplusse het van Mei totnou ’n dramatiese impak op diemielieprys gehad.“Ons kom uit van die laagste
voorraadvlakke in die vrye-markgeskiedenis. Oornag wasdie skatting van die oesskat-
tingskomitee 13,5 miljoen ton ofselfs meer.”Du Plessis sê hoewel die prys
boere onder druk plaas, is ditbaie positief vir die verbruiker.Hy sê die impak op die
supermarkrak sal tot so vroegsoos ses weke van nou afwaargeneem kan word. Die laermieliepryse sal deurspoel na diévan hoender- en voerpryse,asook mieliemeel.Volgens Du Plessis word
geelmielies teen ’n redeliketempo uitgevoer, maar is daarnog nie ’n oorsese mark virwitmielies nie.Dít dra weer daartoe by dat
die pryse vir witmielies plaasliknog laer is.Guillome Naudé, wat al 20
jaar tussen Bothaville enHoopstad boer, sê hy verwagom vanjaar 20 000 ton mielies testroop.“ ’n Mens skat maar altyd,
maar dit lyk asof die natuur ’nton bygesit het,” sê hy.Naudé glo vanjaar se oes kan
miskien die grootste in diegeskiedenis word.Hy sê vanjaar is seker die
eerste keer dat boere nie souonderskat nie.
Oes dalkgrootste nog
BOERE stroop vanjaar ’n bieliemielieoes. Die stropers in die omgewingwerk weer oortyd. Foto: Facebook
KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014 11
Viewing: 21 July from 08:30 till 16:30 Jakoef Jacobs - 083 780 0055
www.aucor.com
REPOVEHICLE, CONSTRUCTION &PLANT AUCTIONS
For Finance Contact:Celestè 082 374 5078
Visit: www.aucor.com for Complete List & Photos
• Cars • LDVs • SUVs • Mini Busses • Motorbike • Salvage Vehicles •
Auction 2: Bank RepoVehicles @ 11:30GPS: S 29°06.767’E 026°16.567’
• Mechanical Horses • Water Trucks • Trailers • Forklifts • TLBs • Generators •• Tele-Handler • Concrete Mixers • Compactors • Compressors •
Conditions: Each buyer has to register to bid. PROOFOFADDRESS& IDREQUIREDFORFICA-REGISTRATION. Deposit ofR10000 per bank or bank guaranteed cheque, debit or credit card orEFT. No Cash! Duly instructed, Aucorwill supplement and sell by public auction. Terms & Conditions apply. SUBJECTTOCHANGEWITHPRIORNOTIFICATION. Auctioneer: Jacques v.d Linde
Plant Rental & Construction Company Auction
Auction 2@ 11:30:
Auction 1 @ 10:30:
80x Bank RepoVehicles & Bakkies on Auction
Venue: 1 Kruger Ave, Estoire, Bloemfontein
GPS: S29°06.767’E026°16.567’
Date: Tuesday, 22 July 2014
DRIE netbalspelers van die Sentrale Volkskool in Kroonstad is vir die Fezile Dabinetbalproewe vir meisies o.13 gekies. Hulle is van links Anroné van Tonder, Lené du Plessisen Palesa Mahlatsi.
SKOLENUUS / SCHOOLS NEWS
ELIANA DU TOIT is ’n private musiekleerlingvan Marelize Boshoff en het die Unisagr. 3klaviereksamen met 91% geslaag. Sy isop die Unisaererol vir uitblinkers geplaas.
Foto: Verskaf
CELENTÉVANZYL van dieSentrale Volkskoolis vir die Fezile Dabio.12Cmeisienetbalspangekies. Foto: Verskaf
KATLEGO MOGOJE passed the Unisa pregr. 1 recorder examinationwith 90% and was placed on the Unisa Roll of Honour.
Photo: Supplied
DYLON VAN SCHALKWYK, a learner of the Kroon Primary School inKroonstad, has been included in the Northern Free State hockey teamfor primary schools. Photo: Supplied
Gekies vir netbalproewe
12 KROONNUUS, DINSDAG 15 JULIE 2014
Tharine Hurter
DIE Noord-Vrystaatse Bokkie-week-unie het verlede week aandie Bokkieweektoernooi inNaboomspruit in Limpopodeelgeneem.Peter Marich, organiseerder
van die toernooi wat verbondeis aan die Noord-VrystaatseBokkieweekunie, sê die sukses-volle week is die 22ste keerdeur die Afrikaner- VolkseieSport en Kultuur (AVS & K)aangebied.Die Noord-Vrystaters se
o.19-meisiehokkiespan het diesewende plek op die toernooibehaal.Die o.13- en o.14-netbalspanne
spog met ’n algeheel vierdeplek, terwyl die o.16-netbalspan
’n vyfde plek behaal het en dieo.19-netbalspan ’n derde plek.Die o.13-rugbyspan het
negende op die toernooi gekom,terwyl die o.14-rugbyspan dieagtste plek behaal het en dieo.16-rugbyspan ’n derde plek.Die o.19-rugbyspanne van die
Noord-Vrystaat-unie het agtstegekom.Op die Bokkieweek het die
Hoëveld-unie die trofee vir diebes presterende unie gewen.In die netbalafdeling het
Vaaldriehoek die trofee ontvang.In die hokkie-afdeling spog
die Vaaldriehoekunie met dieeerbewys as die beste unie endie rugby-afdeling is deur dieVrystaat-unie, wat die rugby-toernooi gewen het, huis toegebring.
N-VS bokspring op toernooi
STEPAN EN CHARL DU PLESSIS, neefs van Kroonstad wat in dieBokkieweek se NoordVrystaatuniespan (o.19) ingesluit is, het aan die22ste Bokkieweek in Naboomspruit deelgeneem. Foto’s: Wiele du Plessis
JONG Bokkies in aksie op die 22ste Bokkieweek in Naboomspruit.
LEDE van die departement van korrektiewedienste (DKD) se hengelklub het op 5 Juliedie koue en wind by die Bloemhoekdambuite Kroonstad getrotseer om ’n kompetisiete hou.Altesaam 12 hengelaars het deelgeneem.
Slegs 18 visse is gevang en die gesamentlikegewig was 7,670 kg.Die vrouehengelaar Nicolenne van Deven-
ter het die eerste plek behaal deur drie vissemet ’n gesamentlike gewig van 1,160 kg uit tetrek.Jaco van Deventer het die eerste plek in
die senior afdeling behaal en het agt vissemet ’n gesamentlike gewig van 3,320 kggevang. Hennie van der Spuy en PieterNortier was tweede en derde.
Koue stuit niehengelaars
GHOLFSPELERS word genooi om opSaterdag 19 Julie by die Kroonstad-buiteklubvir ’n gholfdag met ’n spitbraaigeselligheidsaam te trek.Dit kos R150 per speler. Die spel sal
volgens die Amerikaanse kiesspel-formaatbeslis word. Die afslaantyd is om 11:00.Skakel 056-212-5169 om by die klub te
bespreek.Nie-gholfspelers is ook welkom om hieraan
deel te neem.
Gholfspelers genooi
top related