laerskool kruinsig | laerskool kruinsig · web viewauthor: melandri bouwman created date:...
Post on 10-Oct-2020
6 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Gr. 3 Huiswerk vir Week 10 (01 - 04 Junie)
Maandag:Wiskunde bl 135 en 136 X7 en ÷7 woordsommeAfrikaans
Skrif
Bl 132
Jl - fi
Sw en hfw bl 18. 5 sinne
Engels Pg 75 Dolch words pg 18
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Dinsdag:Wiskunde bl 137 en 138 X7 en ÷7 woordsommeAfrikaans
Skrif
Bl 133
Ae - bi
Sw en hfw bl 18
Engels Pg 76 Dolch words pg 18. 5 sentences
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Woensdag:Wiskunde bl 139 en 140 X7 en ÷7 woordsommeAfrikaans
Skrif
Bl 134
Cl - da
Sw en hfw bl 18
Engels Pg 77 Dolch words pg 18
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Donderdag:Wiskunde bl 141, 142 en 143 X7 en ÷7 woordsommeAfrikaans
Skrif
Skryf jou eie storie (laaste bl in DBE)
Eg - fe
Sw en hfw bl 18
Engels Dolch words pg 18
Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels
Tema 6:Sonnige Suid-Afrika
Week 3Spelwoorde: 1. horings 2. luiperds3. bobbejane 4. doringbome5. interessante 6. kompetisie7. landerye 8. leisels9. sambrele 10. verskriklike11. volstruis 12. wolklose13. kalfie 14. kilometres15. walvisse 16. stadion17. klipkoppies 18. sywaarts19. pragtige 20. gelukkig
Hoëfrekwensie woorde:1. waar 2. warm 3. wees4. waarom 5. was 6. weet7. wag 8. wat 9. werk10. wanneer 11. water 12. wie13. want 14. watter 15. word
Dolch words:1. that's 2. something3. baby 4. bed5. fish 6. may7. gave 8. still9. mouse 10. found
Verkyker
Gebruik 2 toiletrolletjies.
Versier dit met iets wat jy by die huis het.
Draai gekleurde wol of tou om elke toiletrolletjie en plak vas.
Plak die 2 rolletjies aanmekaar.
Maak ‘n lus sodat jy dit om jou nek kan hang.
*Hierdie werk moet slegs bespreek en mondeling beantwoord word
top related