lh lqvwhoolqj ydq glh 3dvjd hq glh yhuorvvlqj xlw … · die suurdeeg was ook beeld van die _____...

Post on 14-Jun-2020

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

41

Laat My Lammers Wei,

1. Voortaan sal die maand waarin die ________________ gevier is, die eerste maand

van die jaar wees.

en sy ____________ aan die __________________ van die huis smeer.

3. Waarom moes die Israeliete bloed aan die deurkosyne smeer?

4. Hulle moes die vleis oor die __________ __________ en ook _____________

_____________ en _____________ _______________saam met die vleis eet.

5. Die ongesuurde brood moes hulle _____________ dae eet.

6. Waarom moes die Israeliete ongesuurde brood eet?

7. Die suurdeeg was ook beeld van die _____________ daarom moes hulle die

______________________ onder hulle verwyder.

8. Waarheen wys die bitter kruie?

10. God eis die eersgeborenes van die Israeliete.

a. Hoe het God die eersgeborenes van die mense geëis?

b. Wie het later in die Ou Testamentiese tyd in die plek van die

eersgeborenes gekom?

c. Hoe eis God die eersgeborenes van die rein diere?

d. Hoe eis God die eersgeborenes van die onrein diere?

11. Die woord Pasga beteken _________________________ .

12. Ons vier die ___________________ in die plek van Pasga.

13. Waarom vier ons nie meer Pasga nie?

14. By die nagmaal word _________________ geëet en ________________ gedrink.

42

Die Pasga

top related