marius en derik - psg · • die beurs was met ons laaste aanbieding in oktober laas jaar op 26900...

Post on 04-Jul-2020

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

13 APRIL 2010

PSG

KONSULTMarius Cornelissen

Derik PrinslooMartin Louw

Magdeleen CornelissenGerda Swanepoel

Melissa Janse van Rensburg(012) 368 1778

BRIC LANDE DRYF GROEI

BRIC LANDE DIE GROEI KATALIS

Demografie √

Infrastruktuur projekte √

Kapitaalvloei √

Uitvoergeneigdheid √

Produktiwiteit √

Tegnologiese en tegniese vaardigheid √

• 2010 - 90% van wetenskap en tegnologie gegradueerdes sal in Asië wees

BRIC EKONOMIESE GROEI

Yuan vs Dollar

Paul Krugman – Nobel Prys Wenner – 25% Tarief op Chinese goedere

• China sal nie VSA bates (Dollar + VSA Staatseffekte) verkoop nie

• Sal handelstekort laat krimp

Chinese sal die Yuan laat verswak vanjaar (+ - 5%)

China het groot stimulus geskep om ekonomie aan die gang te hou

Sterker Yuan sal buffer teen inflasie wees

VSA EKONOMIE TRAP WATER

WERKLOOSHEID STEEDS ‘N PROBLEEM

- Waarskynlikeid dat werklose van Feb 2010 werk in Maart sou vind het gedaal van 20% na 18%- 2014 werkloosheid steeds bo 8%- U-6 werkloosheid nou bo 16%

VSA : BELASTINGINKOMSTE VAL KORT

VSA : SKULD EN BELASTING

- Met nuwe Healthcare Bill kan tekort oor 10 jaat $16 triljoen wees- VSA kan nie onbepaald teen lae koerse leen nie, iets sal moet verander- GDP = C + I + G + X - Z

VSA – SKULD vs EKONOMIE

VSA STAAT & MUNISIPALE SKULD

- Goldman Sachs bemark tans Credit Default Swaps op California skuld

- Die CDS kategoriseer hulle skuld as groter as die van Kazakhstan

- VSA regering spandeer $1.49 vir elke $1 wat hul inkry

- Staatspensioene onderbefonds met $3500 miljard (Andrew Biggs)

VSA: BELASTING

- Belastingimpak op GDP = 3 X Grote van verhoging (Christina Romer)

- In 2011 gaan belasting styg met ongeveer 2% van GDP- Staatsbesting + Belasting + Werkloosheid = Swak ekonomiese groei

VSA : S&P 500 BENODIG WINSGROEI

‘N GRIEKSE TRAGEDIE

DUITSE OORHEERSING

- Effektiewe Duitsers kompeteer met oneffektiewe PIGS- Europa leen geld by Duitsland & koop Duitse goedere- Griekse probleem gaan nie weggaan nie- Begrotingstekort dalk reeds 16% van GDP- Jy kan nie jouself uit die skuld leen nie- Euro kan verder onder druk kom

SUID-AFRIKA : EKONOMIE

SUID-AFRIKA : RAND BLY STERK

SUID-AFRIKA: LOPENDE REKENING

-9.00

-8.00

-7.00

-6.00

-5.00

-4.00

-3.00

-2.00

-1.00

0.00

Cu

rre

nt

ac

co

un

t s

aa

r a

s %

gd

p

Year

Balance on the current account

0

5

10

15

20

25

30

35

40

2003/2004 2004/2005 2005/2006 2006/2007 2007/2008 2008/2009 2009/2010

Pe

rce

nta

ge

of

gro

ss

do

me

sti

c p

rod

uc

t

Year

National Government total loan debt to GDP

SUID-AFRIKA: STAATSSKULD MIN

SUID-AFRIKA: NETTO RESERWES

SUID-AFRIKA: HUISHOUDELIKE SKULD

SUID-AFRIKA: ONPRODUKTIEF EN DUUR

60

80

100

120

140

160

180

1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009

Turkey

Brazil

Mexico

SA

SUID-AFRIKA : OPSOMMING

• Verbruiker steeds onder druk – 44% van bank bates (18% OM gem)

• Ekonomiese groei van 3% in 2010 – 2012 verwag

• Rand kan onder druk kom, maar Euro en Dollar ook in spervuur

• Lopende rekeningtekort nou so 3% van GDP

• Staatsskuld op relatiewe lae vlak

• Kommoditeite gaan steeds goed vaar

• Looneise en Eskom probleem vir inflasie

• Huispryse steeds onder druk

• Produktiwiteitgroei swak

JSE Algehele Indeks - 29250• Die beurs was met ons laaste aanbieding in Oktober laas jaar op 26900

punte. Dit is ‘n groei van 8,7% oor die laaste vyf maande.

• Die aandele wat ons aanbeveel het was Capitec, Kumba Iron Ore, Vodacom, MTN en Naspers, hulle gemiddelde groei gedurende die laaste vyf maande was 20.8%

Okt ’09 Apr ’10 %

• Capitec R76 R107 + 40.8

• Kumba R248 R370 + 49.2

• Vodacom R53 R56 + 5.7

• MTN R121 R113 - 6.5

• Naspers R274 R315 + 15.0

• Dit beteken dus dat ons die beurs met 12.1% oor die laaste vyf maande uitpresteer het.

• Ons voel dat die mark dalk ‘n bietjie hoog is en dat daar ‘n

regstelling kan kom gedurende die volgende paar maande dus

gaan ons meer fokus op defensiewe aandele die keer. Ek gaan

dus kyk na die volgende maatskappye:

• ILOVO

• ALTECH

• CAPITEC

• PIONEER FOODS

• ADCOCK INGRAM

ILOVO R30,20

2010 2011 2012

HEPS 186c 245c 242c

PE 11.9 12.6 12.7

DY 3.03 4.06 3.88

Hierdie syfers is gebasseer op die konsensus

vooruitskatting van I-Net Bridge vir 2010, 2011 en

2012.

• Afrika se grootste lae koste suiker vervaardiger

• Operationeel in ses Afrika lande

• Operationele wins, Suiker vervaardiging – 50%

Suikerriet verplanting – 43%, en Downstream produkte – 7%

• Maraga fabriek in Mozambiek is amper voltooi, en verwag ‘n

produksie van 150 000 ton per jaar

• Die Ubombo fabriek in Swaziland is vergroot vanaf

230 000 na 300 000 ton per jaar

• Zambia het hulle produksie met 150 000 ton per jaar

vermeerder

• Ilovo het ‘n verdere 5000 hektar suikerriet gedurende die laaste

finansiële jaar geplant

• Aandeelprys onderhewig aan weersomstandighede, sterkte van

die rand en volatiele kommoditeitspryse.

• Ilovo het goeie historiese verdienstes en verhandel tans teen ‘n

PE van 11.9

Altech R72,10

2010 2011 2012

HEPS 649c 726c 841c

PE 11.2 10.0 8.68

DY 4.98 5.71 6.35

Hierdie syfers is gebasseer op die konsensus

vooruitskatting van I-Net Bridge vir 2010, 2011 en

2012.

• Lid van die Altron groep, wat spesialiseer in die

vervaardiging, installasie en verspreiding van

telekommunikasie toerusting, multimedia sisteme, IT

oplossings, elektroniese komponente en industriële

elektroniese produkte.

• Operasionele wins

Altech Autopage Cellular – 29%

Altech Netstar – 37%

Altech UEC Group – 14%

Kenya Data Networks – 20%

• Toon sterk groei in ‘n dalende mark, met afnemende motorverkope en sterk kompetisie.

• ‘n Paar oornames in die pyplyn – uitbreiding in Afrika, Malaysia.

• Die groep streef daarna om een van die voorlopers in data netwerk asook in internet verskaffing in Oos - en - Sentrale Afrika te word.

• Belange gekoop in Fleetcall, Lateral Technology Concepts en Nupay

• Altech is goed gepositioneer en het ‘n stewige ROE van 31.5%

• Sterk weerstandsvlak op 7200c

Capitec R101.50

2010 2011 2012

HEPS 511c 628c 858c

PE 17.1 16.2 11.9

DY 2.1 2.5 3.2

Hierdie syfers is gebasseer op die konsensus

vooruitskatting van I-Net Bridge vir 2010, 2011 en

2012.

Volhoubare kompeterende voordeel:

• Lae bankkostes & gevorderde papierlose IT sisteem

• Mark kapitalisasie van 4 groot banke R389.5bn, vs Capitecs’s

5.0bn – uitstekende groei potensiaal

• Duidelike en maklik verstaanbare besigheidsmodel:

�2.1 miljoen aktiewe kliente, 371 takke, & 1053 ATMs

�Eenvoudige bankstelsel, met maklik verstaanbare produkte

�Geen internasionale blootstelling (45% van SBK’s HEPS)

�Hoogste CAR van genoteerde SA banke – laer risiko

• Capitec’s ROE is 30.6%

“We remain extremely cost conscious. At Capitec Bank, nobody

flies business class” – Capitec 2009 Annual Report.

Pioneer Foods R38,50

2010 2011 2012

HEPS 402c 467c 523c

PE 9.6 8.2 7.4

DY 3.5 4.5 5.2

Hierdie syfers is gebasseer op die konsensus

vooruitskatting van I-Net Bridge vir 2010, 2011 en

2012.

• Produkte sluit in Pronutro, Weetbix, Ceres vrugtesappe en Pepsi om ‘n paar te noem

• Operasionele wins: Sasko – 71%, Agri Business – 6%,

Bokomo Foods – 15%, Ceres – 8%

• White Star super maize meal het R1.5bil bygedra tot die omset

en brei steeds uit deur ekstra meule aan te koop.

• 8 April 2010 – Sens:

Boete van R196 mil reeds betaal en ‘n voorlopige boete van

R154 mil is betaal.

• Indien die boetes nie in ag geneem word nie, gaan die HEPS met tussen 45 - 65% groei

• Standard Bank se teikenprys op Pioneer Foods was vanoggend R45

Adcock Ingram R57.60

2010 2011 2012

HEPS 518c 562c 663c

PE 11.2 10.3 8.7

DY 2.9 3.2 3.8

Hierdie syfers is gebasseer op die konsensus

vooruitskatting van I-Net Bridge vir 2010, 2011 en

2012.

• Groep bestaan uit twee afdelings nl: farmaseutiese

afdeling wat ‘n verskeidenheid voorskrifte en ‘oor die

toonbank’ produkte verskaf en hospitaal produkte en dienste

• Operasionele wins vir die farmaseutiese afdeling was 79%

teenoor die 21% van die Hospitaal produkte en dienste

• Maatskappye wat bygevoeg is gedurende die laaste finansiele

jaar sluit in: Tender Loving Care - R79mil en Unique

Formulations – R35mil

• Die groep verwag sterk verdere groei in hulle hooflyn

besigheid

• Die farmaseutiese industrie is defensief. Adcock is goedkoper

as sy mededingers met ‘n PE van 10.2 teenoor Aspen se 17.3

en Cipla se 15.6

Aktief Bestuurde Aandeel Portefeulje

• 'n Aktief bestuurde aandeel portefeulje fokus daarop om

voordeel te trek uit die volatiliteit wat huidiglik op die beurs

plaasvind.

• 'n Aktief bestuurde aandeel rekening word op die korttermyn

verhandel, die doelstelling is om intradag/week wins te maak

op transaksies deur middel van spekulasie op die beurs.

• Wanneer daar gespekuleer word het 'n belegger 'n

verskeidenheid keuses tussen afgeleide produkte soos CFD's,

Single Stock Futures, Warrants ens. Om die risiko te beperk

verhandel ons nie noodwendig met afgeleides nie maar met

die fisiese aandele self indien dit die belegger se keuse is.

• Op so ‘n manier, indien daar 'n terugsakking in die mark

plaasvind, het die belegger steeds die bate wat gekoop is

waarop dividend inkomste verdien word totdat die kapitale

verlies herstel

• Die risiko word verder beperk deur ‘n groot deel van die

kapitaal op kontant te hou en aan te wend wanneer daar weer

‘n geleentheid is.

• 'n Aktiewe aandeel rekening fokus dus op die beleggings

geleenthede wat oor die korttermyn gebied word en nie oor

langtermyn kapitale groei nie.

top related