muldersdrif gemeente afkondigings 26 februarie 2012

Post on 24-Feb-2016

239 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 26 Februarie 2012

TRANSCRIPT

1962 TOT 2012 : HALFEEU FEESJAAR

Dis amper tyd vir ons Gholfdag!! Inskrywings kan nou gedoen word

by die Kerkkantoor

Of koop ‘n kaartjie vir ‘n kans om ons Spogprys te wen

‘n Heerlike naweek by Kulilo Lodge in Limpopo

R150 per kaartjie

AFKONDIGINGS vir 26 Februarie tot 3 Maart 2012

SONDAG 26 FEBRUARIE 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

Baie welkom by die erediens VANDAG!!

Teks en Tema sal aangekondig word

Welkom

Nuwe Intrekkers

Ons wil jou ken… foto’s vir ons

Databasis word geneem

in die voorportaal, na die erediens

VIDEO SE NUWE KLEUTERSKOOL Ons benodig jou hulp met:

• Enige mat vir die vloere wat tans net sement is • 2x houtdeure • ‘n Persoon wat die plafonne kan verskaf asook herstel/insit • 2x 2-plaat gasstowe • Hulp met loodgieter-werk of donasies van krane, pype, ens • Staalkas vir kruideniersware • Paraffien yskas en/of vrieskas

Enige bydraes sal waardeer word, kontak gerus vir Karin Grové as jy

kan help ~ 083 235 9906

Kom ontmoet ds Neels asb na die erediens

voor in die kerk Die volgende nuwe lidmate word hartlik verwelkom:

Liebrecht en Retha Vermeulen , Northriding

KOM NEEM JOU FOTO

VANDAG!!

Datum Naam/Omgeegroep

26 Februarie Abraham van Wykweg

4 Maart Lanseria/Northriding/Lammermoor

11 Maart Plovers Nest

18 Maart Honeydew

Wil jy help tee skink? Kan jy dalk eetgoedjies skenk

op die datums wat oop is?

Kyk op die lys in die saal en laat weet vir Ferma op

072 958 4757

Vandag 26 Februarie 2012 Susan Treptow 083 724 5600 Nellie Wasmuth 083 356 8130

Maandag 27 Februarie 2012 Hein Späth 083 625 7167

Dinsdag 28 Februarie 2012 Gert Corbitt 074 497 2245 Danie Roets 082 575 4326

*Michelle Weinmann

Woensdag 29 Februarie 2012 Geen

Donderdag 1 Maart 2012 AD Botha 082 926 2412 Danie du Plessis 082 903 7835

Paula Rudman 083 556 5586 Juan Swanepoel 083 604 1028

Vrydag 2 Maart 2012 *Cheandré van Vuuren

Saterdag 3 Maart 2012 Alta Schourie 082 776 1890

Tee Skinkbeurte

As deel van die Vroueaksie word daar beoog om ‘n vroue kamp te reël. Die doel van die Vroue Aksie is o.a. om ook om te sien na ons vroue se geestelike groei en is hierdie een van die maniere waarop die aksie daartoe wil bydra. Ten einde tyd t.o.v. organisering sowel as koste te bespaar is daar ‘n voorstel dat ons inskakel by reeds beplande vrouekampe. In die verband word daar gereeld maandeliks vrouekampe gehou by Woord-In-Aksie kampterrein geleë te Kameeldrif net buite Pretoria, 5km vanaf die Kollonade.

Kostes vir die kamp beloop R280.00 per persoon, aandete is 18:00 en die program skop

Vrydag 19:00 af en eindig Sondag 12:00 ~ Alle etes ingesluit (Sondag “Brunch”).

DATUMS: 9-11 MAART 2012

17-19 AUGUSTUS 2012

Kontak Ronel Pieters as jy belangstel 072 901 2463

JUDY SE KOMBUIS Kosbestellings sal voortaan slegs op bestelling gemaak word

Sien kennisgewingbord op bl 7 vir meer besonderhede Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres

Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 namdur@hotorange.co.za

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 dei.gratia@mtnloaded.co.za

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 fielie@oceanfreight.co.za

Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 jnell@mweb.co.za

Abraham van Wykweg 45,

Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 memcollatz@gmail.com

Lanseria / North Riding /

Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 vic.thru.lit@gmail.com

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 martie.badenhorst@gauteng.gov.za

Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 charmainejoubert137@gmail.com

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 neelskloppers@xsinet.co.za

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude Laurence: Maude stabiel, ons bid vir oom Fred en die ander versorgers (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting, benodig operasie vir vogbeheer (Rina 072 231

9140)

Phillip Verster: roetine gevestig met versorging. Bid vir Cecile dat sy krag ontvang vir elke dag

(082 490 8781)

Corrie Brink: gordelroos, baie pyn en ongemak (072 446 2612) Pieter Booysen: spesialis afsprake hierdie week (Kay 072 737 4158) Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir genesing van Kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Memory Collatz: katarak operasie, maak goeie vordering Ann Woest: skandering op 28/2 om verdere behandeling te bepaal (083 730 6533)

Vroueaksie : Moedersdagontbyt

Saterdag 5 Mei ‘n Heerlike oggend om dankie te sê aan ouma en mamma vir hulle omgee en liefde. Manne ook welkom!! Met gaskunstenaar Dr Odelia Tait

Kaartjies binnekort beskikbaar…

Konsert te Coca-Cola Dome

Joe Niemand se Night of Light Slegs EEN aand

20 Maart 2012 Bespekings by Computicket

As jy wil, neem ‘n plakkaat in die voorportaal

om op te sit by jou skool

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

GROENTEPLAAS ~ MULDERSDRIF

1.8Hektaar tonnels met water besproeiing uit Krokodilrivier asook boorgat ~ ten volle

operasioneel en gereed vir onmiddellike produksie.

Koopprys R1.2milj ~ kontak Karen op 082 416 7910

Dienste

AANGEBIED : EKSKLUSIEWE PRODUK DIE WINTER IS OPPAD

VOED NOU DIE IMMUNITEITSTELSEL MET DIE NODIGE

VITAMIENE, MINERALE & VETSURE

U EIE KEUSE :

o Omvattende stelselopbouer ; of

o Sisteem gefokusde opbouer ; of

o Slegs Vitamiene C of D of kalsium of vetsure; of

o Natuurlike antibiotika

GESKIK VIR ALLE OUDERDOMME

AnsieduPlessis 0828536532/ansiedp@gmail.com

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

gilda@ghphotography.co.za

Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook

“Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella

op 081 469 7250 of epos kobusagrella@gmail.com

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377

3250; Ada 083 263 6565

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: synergypsych@gmail.com

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete

of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer

dinge te besig raak.

Standaard porsie: R25 Groot porsie : R35

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Werksgeleenthede

FUNKSIE KOORDINEERDER Krugersdorp - Voldagpos beskikbaar.

Kontak Andre Jooste op 082 851 7505

VERKOOPSMAN Honeydew- soek verkoopsman vir hardeware winkel.

Werk 8-5, R6000pm.

Kontak Maryna van Wyk op 079 781 2204

Behuising benodig

MULDERSDRIFT Gesin soek dringend behuising in hierdie area –

verkieslik 2 slaapkamer-woning of meer. Vanaf 1

April.

Kontak Marina Gericke op 076 175 7637

Werk gesoek

DRINGEND Grace se man, Israel, soek dringend werk. Hy het

11jr ondervinding petroljoggie, is bereid om enige

werk te doen. Betroubare werker, woon in Orange

Farm. Israel 076 171 3593.

VERPLEEG – ASSISTENT Dame met gepaste kwalifikasie soek werk, kan

bejaardes versorg

Skakel Grace Ngolele 074805 2912

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

neels@muldersdrifgemeente.co.za

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: jaco@repsonline.co.za

Jeug - Portefeulje Leier

Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30

top related