noot name en hulplyne - grey college · 2020. 4. 13. · noot name en hulplyne hersiening van noot...

Post on 28-Feb-2021

4 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

NOOT NAME EN HULPLYNE

Hersiening van Noot Name:

- Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name.Gaan ook deur die gedeelte genaamd “Ledger Lines” (Hulplyne). Graad 8’s het net nodig om note tot met EEN hulplyn bo of onder die notebalk te ken, Graad 9’s het nodig om note tot met TWEE hulplyne bo of onder die notebalk te ken.

https://www.piano-keyboard-guide.com/music-note-names.html

- Kyk die videos oor noot name: Volg die links hieronder. Die eerste video handel oor note in die G-sleutel, die tweede gaan oor note in die Bassleutel.

https://www.youtube.com/watch?v=le10tF_3YWg

https://www.youtube.com/watch?v=PMk-q5LCiAs

Terme in videos:

Stave – Notebalk

Treble Clef – G-Sleutel

Ledger Lines – Hulplyne

Bass Clef - Bassleutel

- Oefen jou noot name deur die link hieronder te volg. Stel die oefeninge op deur die instruksies te volg:

https://www.musictheory.net/exercises/note

Instruksies (volg die rooi reghoek vir hulp):

1.

2.

3.

4.

5.

6. GRAAD 8 ALLEENLIK – Druk die pyltjies tot die notebalk lyk soos hieronder (1 Hulplyn):

6. GRAAD 9 ALLEENLIK – Druk die pyltjies tot die notebalk lyk soos hieronder (2 Hulplyne):

7.

8. Skakel hierdie aan slegs NADAT jy die les “TOEVALLIGE TEKENS” gedoen het.

top related