oefen vrae - xvc.co.za 5_antwoorde-23-25-april.pdf · oefen vrae graad 5 jy moet hierdie vraag of...

Post on 26-Jul-2020

15 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Oefen vrae Graad 5

Jy moet hierdie vraag of vrae op een van twee maniere doen:

1) As jy nie weet wat om te doen nie, bespreek dit met my op die groep

2) As jy dit wel gedoen het, of probeer het, sit ‘n foto op die groep.

Gebruik die liniaal wat verskaf is en meet elke blok se lengte,

akkuraat tot die naaste sentimeter

[5 minute] Spesifieke Uitkomste: Meting

3cm

6cm

4cm

7cm

5cm

2cm

6cm

8cm

5cm

3cm

Oefen vrae Graad 5

Jy moet hierdie vraag of vrae op een van twee maniere doen:

1) As jy nie weet wat om te doen nie, bespreek dit met my op die groep

2) As jy dit wel gedoen het, of probeer het, sit ‘n foto op die groep.

Skakel die volgende meeteenhede om soos gevra:

63,7mm na cm: ___6,37__________________

0,075m na mm: ___75___________________

3,98cm na m: ____0,0398________________

[5 minute] Spesifieke Uitkomste: Meting

Oefen vrae Graad 5

Jy moet hierdie vraag of vrae op een van twee maniere doen:

1) As jy nie weet wat om te doen nie, bespreek dit met my op die groep

2) As jy dit wel gedoen het, of probeer het, sit ‘n foto op die groep.

[5 minute] Spesifieke Uitkomste: Bewerkings met tyd

Danie was op ‘n kamp, en op een van die dae het hy

boogskiet en bungee gedoen.

Hy was vir ‘n uur besig met

boogskiet, en 2½ ure by die

bungee, en toe moes hy gaan

eet, want dit was toe al 13h30.

Hoe laat het hy met die boogskiet begin?

10h00

top related