ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Post on 20-Jun-2015
5.525 Views
Preview:
TRANSCRIPT
KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg….Vervolg….
KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg….Vervolg….
Graad 11Graad 11
Figuur vs Vorm• Wat is die verskil?• Vorm- illusie van 3D op ‘n 2D vlak.• Figuur- werklike 3D voorwerp.
Kleur• Een van die kragtigste elemente• Waarvoor gebruik jy kleur?• Stemming, vorm, perspekktief te
skep
Relatiewe en ooreenkomstige kleure• Wat dink julle beteken dit?• Kleure van dieselfde kleurfamilie• Blou, bloupers, rooipers
Kleur en intensiteit• Kleurintensiteit-
- helder ongemengde kleur
- Ook bekend as gesatureerde- Tree na vore op die prentvlak
Kleur en temperatuur• Wat is die iillusie wat warmkleure
skep?– Tree na vore op ‘n prentvlak
• Wat gebeur dan met koue kleure?
Toonwaarde• Tonale waardes• Lig- waar die lig skyn• Donker- skadu• Skep die illusie van drie-
dimensionaliteit op ‘n twee-dimensionele vlak.
Ruimte• Wat is jou mikpunt as jy ‘n
kunswerk maak?• Perspektief kan gebruik word om
ruimte te bewerkstellig.• Manier hoe vorms en fatsoene
gerangskik word op die prentvlak.
Ontwerpbeginsels• Kan julle die verskil onthou tussen
die Ontwerp Elemente en die Ontwerpbeginsels?
• Dit sluit in: – Balans - Ritme– Eenheid - Beweging– Klem
Simmetriese Balans• Formele Balans• Komposisie- rondom ‘n formele as
gerangskik• Nie-dinamiese balans
Klem/Kontras• Dit word gebruik om die appresieerder
se oog te lei na die aspekte van belang.– Klem in ’n ontwerp word verkry deur die
volgende te doen:– Gebruik kontrasterende kleure (lig en donker)– Spasieer objekte op so manier dat een uitstaan– Versier een objek en nie die ander– Kontrasteer interessante lyne, vorms en vlakke– Laat oop spasie rondom die objek van belang– Gebruik onverwagse detail om aandag te trek.
Ritme• Dit word bereik deur gebruik
te maak van herhaling van lyn, vorm of kleur. Ritme word dus bepaal deur hoe ’n mens se oog beweeg deur die komposisie.
Beweging• Lyn, figuur en vorm• Hoe kan lyn gebruik word om die
illusie van beweging te skep?• Verleng een “as”
top related