pastoor allen 25 mei 2014

Post on 27-Jul-2015

49 Views

Category:

Spiritual

7 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

’n Boom geplant by waterstrome

Psalm 1:1-6

Psalm 1:1

Gelukkig is die mens wat nie loop volgens die raad van goddeloses, of staan op die pad van sondaars, of sit in die vergadering van spotters nie.

Psalm 1:2

Hy vind egter vreugde in die gebooie van die Here en oordink sy voorskrifte dag en nag.

Psalm1:3

Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig.

Psalm 1:4

Maar dit geld nie vir die goddeloses nie. Hulle is soos kaf wat die wind verstrooi.

Psalm 1:5 - 6Daarom sal goddeloses nie voortbestaan in die oordeel, of sondaars in die geselskap van regverdiges nie. Want die Here waak oor die pad van die gelowiges; maar die paaie van die goddeloses lei tot ondergang.

’n Boom Kaf

Prentjies in die lewe wat baie belangrik is:

Prentjies in die lewe wat baie belangrik is:

Prentjies in die lewe wat baie belangrik is:

Matteus 6:22 - 23Jou oog is ’n lamp vir jou liggaam. ’n Suiwer oog laat die lig instroom sodat jou binneste geheel en al lig word. Maar as jou oog vuil en sleg is, versper dit die lig en jou binneste bly geheel en al donker. As die lig wat jy gedink het jy het, in werklikheid donkerte is, hoe pikswart is jou donker dan nie!

1 Korintiërs 10:23Julle sê: “Alles is ons geoorloof.” Ja, maar nie alles is tot voordeel nie. Alles is inderdaad geoorloof, maar nie alles is opbouend vir almal nie.

Spreuke 4:4-7 My pa het toe ook vir my gesê: “Hou vas aan wat ek jou leer. Hou by my voorskrifte dat jy kan lewe. Soek na wysheid en goeie oordeel. Moenie my woorde vergeet nie. Moenie dit laat los nie. Moet nooit afstand doen van die wysheid nie. Dit sal jou beskerm. As jy wysheid liefhet, sal dit jou beveilig. Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry.

Jeremia 17:7 – 8 Maar gelukkig is dié mense wat op die Here vertrou en hulle verwagting in Hom stel. Hulle is soos bome wat langs ’n rivier staan. Hulle wortels reik diep tot by die water. Hitte bedreig hulle nie, en hulle blare bly groen. Lang maande van droogte pla hulle ook nie. Hulle hou nie op om vrugte te dra nie.

top related