pizza - theadg.co.za die voltooide pizzas teen 220°c vir ongeveer 7 minute. wenk die deeg moet dik...

Post on 26-Apr-2018

214 Views

Category:

Documents

1 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Resepte

Bestandele● ½ kg koring of spelt● 1 teelepel onverwerkte of seesout● 350ml suiwer water● 5 eetlepels olyfolie

Pizza

ResepteMetode1. Maal die graan in die steenmeule.2. Verhit die oond tot 220°C.3. Meng al die graan en sout en voeg die water geleidelik by.4. Knie/meng die deeg vir ongeveer 5 minute.5. Verdeel die deeg in 5 balle.6. Besprinkel ’n plat werksoppervlakte met meel en druk elke bal met

die handpalm plat en in die verlangde vorm. Die basis moet on-geveer 3 mm dik wees.

7. Bak die pizzabasisse teen 220°C vir ongeveer 7 minute tot blasiesbegin vorm.

8. Haal uit die oond en smeer ’n eetlepel olyfolie oor elke basis.9. Bedek met knoffelpesto, tamatiesous en jou gunstelingbolaag.10. Bak die voltooide pizzas teen 220°C vir ongeveer 7 minute.

WenkDie deeg moet dik genoeg wees; voeg dus die water geleidelik byom die regte styfheid te verkry.

Hierdie resep was voorberei deur Johan Jacobs vir Gewigtige Sake - www.theadg.co.za

top related