saamgestel vir laerskool roodekrans...die tipe nes hang af van die voëls se geaardheid. 'n...

Post on 09-Aug-2020

1 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

Diere watDiere wat

skuilings bouskuilings bou

Bye Voëls

Watter diere bou hul le eie skuilings?Watter diere bou hul le eie skuilings?

MiereSaamgestel vir Laerskool Roodekrans

VoëlsVoëls

Voëls woon

in neste.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

Voëls bou hul le

neste uit droë

takkies, grasse

en blare..

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

Die tipe nes hang af van die voëls seDie tipe nes hang af van die voëls se

geaardheid.geaardheid.

'n Flukse voël bou 'n

ingewikkelde nes in 'n

balvorm wat van 'n

tak afhang.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

'n Minder ywerige

voël hoop net

takke opmekaar in

'n boom om op te

lê.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

'n Lui voël skrop

sommer nes op

die grond op enige

iets.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

Voëls bou neste om hul

eiers in te lê.

Die grootte van die nes

hang van die voël af.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

Voëls bou hul le

neste in die Lente

wanneer hul le

terugkeer na

warmer gebiede.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

Neste beskerm

voëls van hul le

vyande soos

roofdiere, katte

en mense.

Saamgestel vir Laerskool Roodekrans

top related