seuns en dogters van god

Post on 29-Jul-2015

59 Views

Category:

Spiritual

1 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

SEUNS EN DOGTERS VAN GOD2 KORINT 6:15 – 18

1) WAT SE OOREENSTEMMING IS DAAR TUSSEN CHRISTUS EN BÉLIAL

• Bélial = waardeloos

• Psa 8:5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?

• Psa 8:6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.

2) ONS IS ‘N TEMPEL

•Wat maak van ons Sy temple?

• Ef 4:1 Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,

• Ef 4:2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

• Is ons nog ‘n PLEK waar God aanbid word?

3) HY IS ONS VADER

• Ek is julle goeie Vader (Luk 11:13)

• Luk 15:20 En hy het opgestaan en na sy vader gegaan. En toe hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer vir hom gevoel en gehardloop en hom omhels en hartlik gesoen.

•Onse Vader wat in die Hemel is… (Matt 6:10)

4) ONS IS SY SEUNS EN DOGTERS

• Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;

• Rom 8:29 Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders(susters);

• Fil 2:15 sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld,

top related