sonder my kan julle niks doen nie

Post on 08-Feb-2017

82 Views

Category:

Spiritual

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Sonder My kan julle niks doen nie.

Joh.15v1-5

1Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.

2Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.

Joh.15 1-5

3Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.

4Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie.

.

5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.

Jesus is die wynstok My vader is die boer Ons is die lote

Die funksie van die lote is om vrug te dra ....

v4 Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie.

Sonder my kan julle niks doen nie Dit beskryf die diepe afhanklikheid van ons hele wese aan :

God die Vader Sy seun Jesus Die Heilige gees

Die woord sê julle moet in my bly...

Sonder My sal julle nie kan vrug dra nie.....

Jesus is ons hoop... As jy in my bly kan jy vrug dra, bly net in my

Bly aan my verbindKan ek vrug dra – sy vrug, die regte vrug.Nie uit my werk nie...Nie uit my vriende nie....Nie uit myself nie...

Dit gaan nie oor my persoonlikheid en my gawes en my vermoëns nie....

Dit gaan oor JESUS!!!

Nie myself nie maar Jesus

As ek aan Hom verbind is, KAN ek!

Flip. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my

krag gee.

Nie my eie krag nie maar Jesus se krag

Bly aan my verbind!

Ek kan, nie omdat ek die regte een is nie, maar omdat Hy die regte een is! Dink maar aan:

Moses: “Ek is ’n alleenloper in die woestyn wat nie kan praat nie

Dawid: “Ek is die jongste en kleinste en nie die beste nie, ’n skaapwagter ‘’

.

Johannes die Doper: “Ek is anders en dra snaakse klere en eet snaakse kos en bly vêr in woestyn’’

Petrus: “Ek is ’n ongeleerde visserman met ’n kort humeur wat eerder sal lieg as om in die moeilikheid te kom.”

Wat maak ons Anders? ....

God bly onveranderd !

Wat is vandag jou grootste uitdaging wat jy nie kan oorkom nie

2Kor. 12:9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.Weet net !.Dit gaan nie oor my nie gaan oor Jesus !

Die Hoop wat ons het.....As ek aan Hom verbind is, KAN ek!Deur my swakhede word ek deur Christus bekragtig!

Bly in my .....

Sonder my kan julle niks doen nie

Maar met hom is alles moontlik !Flip. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

Wat beteken dit om in Jesus Christus te bly?

Om in ’n noue verhouding met Hom te lewe- om tyd met Hom te spandeer en Hom te leer kenOm Sy volmaakte wil-wil jou lewe te ken en Hom daarin te gehoorsaam Om een met God en die waardheid van Sy woord te lewe en nie jou eie kop te volg nieOm in die posisie te wees om vrug te dra omdat jy op die plek is waar God jou wil gebruik

top related