speletjies – kleur speletjie  · web viewas die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n...

Post on 28-Feb-2019

217 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Speletjie: Kleur Speletjie

INSTRUKSIES:Speletjies:- Leiers het selfone vir albei die speletjies nodig. - As die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n beurt kry, anders kan net een

groeplid gebruik word.- Laat die kinders kyk hoe vinnig hulle die kleure kan opnoem, terwyl jy hulle tyd neem.- Vir die tweede speletjie moet die kinders die kleure sê waarin die kleur geskryf is, NIE

die woord (kleur) nie. Hulle tyd word weereens geneem.- Speletjie 2 sal baie langer neem om te speel as Speletjie 1.

SPELETJIE 1:

SPELETJIE 2:

Bruin Groen Rooi

Swart Pers Geel

Pienk Oranje Wit

Bruin Groen Rooi

Swart Pers Geel

Pienk Oranje Wit

top related