stop walking through text

Post on 07-Aug-2015

26 Views

Category:

Self Improvement

3 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Volksrust Recorder - Column / Rubrieke10 Recorder 27 February 2015

OM EERS TE DRINK UIT DIE FONTEIN VAN LEWE...

Kom ons begin ons gesprek met dieveronderstelling dat Christus net eendagvoor Sy kruisiging sy verskyning op dieaarde gemaak het. Hy verklaar Homself asdie Seun van God. Probeer ‘n paar menseom Hom beïnvloed om te glo dat Hy dieMessias is wat more vir hulle sondes aandie Kruis gaan sterf. Ek glo dat niemandhom ernstig sou opneem nie. Baie sou Homas ‘n kansvatter of leuenaar bestempelhet. En al sou Hy sterf sou Sy dood geeninpak op die lewens van mense gehad hetnie. Net so kan ek en jy nie verklaar omKinders van God te wees sonder om eersdie pad te stap van ware dienskneg nie.Ek en jy kan nie die wêreld om onsbeïnvloed sonder om eers die waarheid(Christus en Sy volheid) te ontvang dit inons harte te laat insink, toe te laat dat dieWaarheid van God se Woord onsdenkproses en lewenswyse so beïnvloedsodat elkeen om ons die Heerlikheid vanChristus in ons sal kan sien nie. Ons het

Johannes 1:14-18 “ En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘nheerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid. Johannes getuig van Hom enroep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat ná my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek. En uit syvolheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid hetdeur Jesus Christus gekom. Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, diéhet Hom verklaar.”

geen getuienis sonder om eers die pad van‘n ware dienskneg te stap nie.Christus was die “Ware Jakob” met respekgesê. Hy het gekom in die volheid van tyd,gebore as ‘n mens maar met die heerlikheidvan Sy Vader. Hy het nie net gekom met ‘nboodskap nie, nee Hy het die boodskapgelewe. Hy het die wêreld betree met ‘nboodskap van hoop en genade. Hy het dieVader se hart aan die sondige wêreld komopenbaar. Johannes sê “Niemand het ooitGod gesien nie; die eniggebore Seun vanwat in die boesem van die Vader is, die hetHom verklaar”.Is dit dan moontlik om te leef soos warekinders van God. Ja! Johannes verklaar “onshet Sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheidsoos van die Eniggeborene wat van dieVader kom.” En uit Sy Volheid het ons almalontvang, ja, genade op genade”. Jesus hetdie Volheid en heerlikheid vanuit die hemeleontvang en dit op die aarde kom openbaar.Hierdie Volheid (genade en geestelike

seëninge) word verkry in Christus. Dit komslegs wanneer ons Hom as ons Verlosser enSaligmaker aanneem. Ons kan nie ‘n Christuslewe probeer leef sonder om waarlik ‘nontmoeting met God deur Heilige Gees te hênie. Ons kan nie Jesus aan die wêreld voorstelsonder om eers in die krag van Heilige Geesgedoop te word nie. Om uit die volheid vanChristus te leef vra van ons om eers te drinkvan uit die fontein van die Lewe. Jesus hetgekom met waarheid en hierdie waarheidkonfronteer die leun, openbaar liefde, worddeur baie verwerp, die Waarheid in Hom hetbaie genees, tog het baie aanstoot geneem.Maar Hy het gekom met ‘n boodskap die lewegeleef waarvan hierdie boodskap getuig, Hyhet gesterf . En die wat Hom gesien leef hetkon nie anders as om te verklaar dat hywaarlik die Seun van God was nie. Dit is jouen my uitdaging. Om so te leef sodat menseom ons sal kan verklaar - Hierdie is warekinders van God.Vrede Pastoor Johan Venter

Stop walkingthrough text

ChangeYourStory

With Jacques de Villiers

Volksrust / SemeBusiness Column

First official meeting for VolksrustSeme Business Chamber

Willem Hüsselmann - 082 415 7725Freddie Kapp - 017 735 4444Johan Botha - 082 335 7274Ashraf Moola - 082 588 5515Ahmed Chotia - 082 554 4886

For further information: Jacques deVilliers jacques@jacquesdevilliers.com082 906 3693

You’re walking through text: Read it! I pickedthis up on Etsko Schuitema’s Twitter feed,@etsko.This simple, but profound line gave me amoment to pause.I would consider myself goal-orientated. I’vegot a list of goals I want to achieve this year.The pictures of my goals are on my visionboard. I do affirmations. I set deadlines. Yeah,I’d say I’m definitely a goal-getter.One of my goals is to write 3000 words a day.I’m super focused on the outcome. Theproblem is that I’m so focused on the outcomethat I’m living in the future and not payingattention to the now.In other words, I’m not ‘reading’ the text thatis my life. I’m focusing more on intention thanI am on attention. I’m rushing through the‘text’.I’m so focused on an end-point that I’mmissing out on the things of importance thatare right in front of me. I’m giving up on thebeauty of the journey because my destinationhas become so important to me.It hit home to me last night when I had tofinish 500 words to hit my daily word target.The one who teaches me so much aboutwhat’s important, my daughter, Rebecca,wanted to show me a card she’d made.“Not now, Rebecca,” I said. “Daddy has tofinish up here.” Two hours later I found her

asleep in her bed. She was clutching the cardshe had made for me onto her chest.I gently loosened it from her hands and readit. “You’re the best daddy in the world. I loveyou so much.”In that moment my heart broke. I felt like theworst daddy in the world.I wasn’t paying attention and I missed sucha magic opportunity to bond with a soul whoreached out to me. My obsession with thedestination robbed both of us.So, yes, I do believe Etsko is spot on. We arewalking through text. We should just take thetime out and read it.Give your attention to the moment. See andread what is in front of you right now. Reallypause to appreciate what you have in frontof you right now.Don’t sleepwalk. Be aware of every blessedmoment you have. Smell the roses in front ofyou now. Appreciate what is now. I supposewhat I’m really saying is that we should payattention. There’s beauty and joy in front ofus every second of the day. Touch thesemoments, bring yourself to the present andyou’ll feel a lightness in your being. I thinkthis is the state our creator wanted us to be in… light, joy, blessing and presence.

procedures that have had to be taken on andadapted to, in using the new system.The municipality encourages all consumerswho still encounters errors regarding theiraccounts to contact the office as soon aspossible in order to address all the querriestimeously.

The Volksrust Seme Business Chamber held their first official meeting on Tuesday.In the photo above is the members of the Business Chamber.

For more information, you are welcome to contact any of their ManagementCommittee members.

Municipality makesstrides on improvingthe billing systemFrom front page

Photo right: Mr Sello Magobi AfricanMeter Reading Supervisor, dispalying theRyea Technology meter reading system.

top related