tema crossing the rubicon 2

Post on 13-Apr-2017

113 Views

Category:

Spiritual

2 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

•Geroep na ‘n “Point of no return...”

•Mark.8:35 •“want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou”

1 Tim.3:14-16 (83 Vertaling)14) Ek skryf hierdie dinge aan jou hoewel ek hoop om gou na jou toe te kom. 15) Ingeval my koms vertraag, sal jy dus weet hoe iemand hom moet gedra in die huisgesin van God, dit is die gemeente van die lewende God. Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid.

16) En dit staan bo alle teenspraak dat die geopenbaarde waarheid van ons godsdiens groot is : As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig dat die reg aan Sy kant is, aan die engele het Hy verskyn; aan die heidennasies is Hy verkondig, in die hele wêreld is Hy geglo, en in heerlikheid is Hy opgeneem .

•Die beeld wat die gemeente/huisgesin van God uitdra is belangrik – behoort aan God en bestaan vir Hom

•Die “waarheid” van ons godsdiens is groot

Draers van die waarheid

•Die Here maak sy waarheid en wysheid bekend deur sy kerk – Ef 3:10

•Deel van die opdrag : “Gaan dan heen..” - Matt. 28:19

•God se waarheid is nie vir persoonlike agendas nie

•Ons is Kleipotte wat maklik breek..(2 Kor.4:7)

Beskermers van die waarheid

•Ons optrede versterk God se saak of doen dit skade

• ‘n Goeie reputasie, beeld of kennis van God beteken nie noodwendig dat jy besig is met die regte goed nie

Eenheid en liefde getuig van die waarheid (Joh 17:21 en Joh.13:35)

top related