tipografie graad 11

Post on 25-Dec-2014

1.842 Views

Category:

Documents

45 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

TIPOGRAFIE

WATSE GRAFIE???? Tipografie verwys na: Drukontwerp Studie van tipe en manier waarop dit

georganiseer word om woorde, sinne en paragrawe te skep.

Waar word dit gebruik? Advertensies Modenywerheid Televisie Films Videospeletjies Foonskerms

Webbladsye Skryfbehoeftes Huishoudelike

toestelle Horlosies

Wat nog??? Verwys ook na:

- Handgeskrewe letters

- Graffiti

- Logo’s

- Letters op plakkate

- Reklameborde

Voorbeelde

Daar is verskillende tipes… Tekstipografie- gebruik in koerante, tydskrifte, boeke en

dokumente

Daar is verskillende tipes…vervolg

Vertoontipografie Plakkate, boekomslae, tipografiese logo’s,

verpakking, rekenaarskerm tentoonstellings, promosie en reklamemateriaal.

Daar is verskillende tipes…(3) Kinetiese Tipografie

tipe/letters vir krediete of onderskrifte in films of televisie wat beweeg.

Hoe word tipografie beoefen? Voorheen? Vandag? Nou wat doen ‘n tipograaf? NB! Lettertipes?

Toeka

Vandag

Terminologie Terme vind hul oorsprong toe letter tipes

nog uit driedimensionele reghoekige stukke metaal bestaan het.

Vandag- fotografies of elektronies Tradisionele terme word egter nogsteeds

gebruik.

Terme om letters te beskryf HOOFLETTES kleinletters

Lettertipe Def: Om een styltipe te beskryf Nou wat is ‘n styltipe? Styltipe bestaan uit:

Hoofletters (A) Kleinletters (a) Figure (&) Breuke ( ½) Punktuasie (;)

Styltipe vervolg… Dit kan verskillende:

Breedtes wees (allignment) Kursief (italics) Verskillende gewigte wees (bold)

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

AApeks

Skuinsstreep

Staaf

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

EArm

SteelSerif

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

G Ronding

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

RKontra

Hoofletterhoogte

BasislynVoet

Hakkies

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

Kleinletters- kyk na voorbeelde in notas

Meting van drukletters/maattipe Ontdekking- beweeglike tipe- Gutenburg Metaaltipes- gietery geproduseer word Elke soort volgens spesifikasies en groottes

geproduseer. Moes dit dus standardiseer.

Meting van drukletters/maattipe Eerste gestandardiseerde puntestelsel Pierre Simon Fournier 1737 Firmin Didot (1785) Europese Didotpuntestelsel 12-puntestelsel Empiriese Meetstelsel- voet en duim

Nou wats die nut??? Standardiseerde metode- verbeter

leesbaarheid en algehele estetiese waarde van ‘n ontwerp.

Punte en Pikas Punt- meet die tipe se grootte 72 punte in ‘n duim. Nommer op die rekenaarskerm langs die

naam van die lettertipe.

Pikas Pika vorm deel van die puntestelsel, maar

word gebruik om groter mates te meet. Bv. lengte van ‘n tipelyn. 6 pikas= 1 duim 15 pikas = 6 punte

Setbreedte Breedte van die tipe Aantal eenhede in die set verskil van

letterstelsel tot letterstelsel.

“Em” Ruimte wat deur die letter beslaan word.

M

Cicero Grootte van ‘n gedrukte letter wat effens

groter as die pika is.

Druklettergrootte/Tipegrootte Letterbeeldhoogte word ook in punte

gemeet Standaard puntgrootte vir ‘n bladsy- 12 Voor die puntestelsel bekendgestel is, was

die tipegrootte individueel benoem. Bv- 8-punt“Brevier”

10-punt “Long Primer”

Die SET,die EENHEID en die “EM”

Breedte = setbreedte Eenhede per letter verskil Eenheid= word bepaal deur die “em” “Em’= tipegrootte Bv. “em” van 10-punttipe is 10 punte

Leispasie (Leading) “Line spacing” Verlede- metaaltipe lyne Om woordlyne apart te hou Geen lyn spasie- solied

Spasiëring van woorde en letters Verwys na die spasie tussen woorde Gewoonlik die breedte van ‘n klinker (a,e,i,o,u) Vandag digitaal

Kerning/Krimping Wat is dit? “If we were type, I could kern U and I closer

together”

Kerning/Krimping-Oorvleueling Gegote metaalletters Onaantreklike gapings- tussen seker letter

kombinasies Gemaak van ‘n enkele gietstuk. Ligatuur/ koppelletter Vandag is dit outomaties

Tipe gerigtheid (allignment) Posisie van die teks op die bladsy. Kan julle dit benoem?

Teksverdeling Aaneenlopende teks- verdeel in paragrawe Inleidende Kopie- belangrik

Groter letters- beklemtoon

Byskrifte/onderskrifte- “footnotes” Opskrifte- kies lettertipes om klem daarop

te lê Drukletteruitleg- orde

Slotsom Comic Sans walks into a bar, and the

barman says "We don't serve your type here."

top related