wat is rekenaarkunde (computing)?

Post on 02-Jan-2016

128 Views

Category:

Documents

14 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

WAT IS REKENAARKUNDE (COMPUTING)?. WAT IS REKENAARKUNDE?. Proses van benutting van rekenaartegnologie om ‘n taak te voltooi . Rekenaarkunde kan rekenaarhardeware insluit . Dit kan sagteware insluit . ‘n Rekenaarstelsel moet betrokke wees. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

1

WAT IS REKENAARKUNDE (COMPUTING)?

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

2

WAT IS REKENAARKUNDE?

Proses van benutting van rekenaartegnologie om ‘n taak te voltooi.

Rekenaarkunde kan rekenaarhardeware insluit.

Dit kan sagteware insluit. ‘n Rekenaarstelsel moet betrokke wees. Meeste individue gebruik daaglike vorm van

rekenaarkunde: gebruik debietkaart stuur ‘n e-pos gebruik selfoon.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

http://www.businessdictionary.com/definition/computing.html#ixzz1t9FBwVOd

Keer terug na Skyfie 1 en beskou die prentjies weer!

3

WAT IS WOLK (CLOUD) REKENAARKUNDE?Wolk rekenaarkunde is:o Internetgebaseer (cloud) en o gebruik van rekenaartegnologie. Wolk rekenaarkunde is nie tegnologie nie - dit is ‘n konsep vir die gebruik van tegnologie.Verteenwoordig konsep van verspreide rekenaakunde. IT-maatskappye fokus op geïntegreerde web-dienste en skep kragtige rekenaarbronne. Dié kragtige rekenaarbronne verteenwoordig die ‘wolk’ waarvan ons praat.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

4

WOLK (CLOUD) REKENAARKUNDE (VERVOLG)

Wolk rekenaarkunde – aksie van benutting van ’n netwerk.

Dié netwerk is gewoonlik die Internet. Internet word gebruik om inligting te

stoor en die gebruiker kan toegang kry tot die inligting van netwerktoestelle af.

Moenie bekommerd wees dat lêer slegs van hardeskyf van jou rekenaar sal kan oopmaak nie.

Deur Die Wolk te gebruik, kan jy enige van jou inligting wat jy opgelaai het vanaf enige plek met Internettoegang bereik.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

5

Deur middel van netwerktoestelle – skootrekenaars, tafelbladrekenaars, tablette, slimfone – benut wolk rekenaarkunde.

Toegang kan verkry word tot blogs, dokumente, gesels (chat), e-pos, foto’s, aanbiedinge, calenders, om-te-doen lysies, sigblaaie, adresboeke, musiek, speletjies, boekmerke.

Soos jy aangaan om jou persoonlike wolk te skep en om inligting daarby te voeg. Sal toestelle van jou leer en sal dit beter in jou behoeftes voorsien.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

WOLK (CLOUD) REKENAARKUNDE (VERVOLG)

6

SAMEVATTING – WOLK REKENAARKUNDE

Reeks dienste – laat aanlyn stoor toe. Moontlik om alle persoonlike digitale

inligting in die Internetwolk te stoor (aanlyn stoor).

Enigiets van dokumente en e-posse tot foto’s en musiek kan aanlyn gestoor word.

Nie beperk tot sekere rekenaar of ligging.

Kry toegang tot data van enige Internet-gekoppelde toestel.

Wolk rekenaarkunde so genoem – toegang tot inligting word in die ‘wolke’ gevind.

Verwag nie van gebruiker om op spesifieke plek te wees om toegang te verkry nie.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

7

WAAR OM DATA AANLYN TE STOOR?

Just Cloud

Onbeperkte stoor – geen beperkingop hoeveel data en media wat gestoorkan word nie. – geen jaarlikse kontrak vereis.

You Sendit

Ondersteun onbeperkte stoor, maklikom te gebruik, toegang tot lêers vanvirtueel enige internetkonneksie.Maksimum lêergrootte wat gelaai kan word – 2 GB.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

Hoe kan ekmy data in die

wolk laai?

8

Dropbox

o Redigeerbaar van enige pleko Webblaaier benodig.o Dokumente, sigblaaie en aanbiedings veilig

aanlyn gestoor.

Google Docx

o Skep, redigeer en laai vinnig op.o Voer bestaande dokumente, sigblaaie en

aanbiedings of skep nuwes van begin af.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

WAAR OM DATA AANLYN TE STOOR? (VERVOLG0

9

SIT OP JULLE DINKHOEDE!

Noem enige 3 voordele verbonde aan WOLK (CLOUD) rekenaarkunde.

Noem enige 3 nadele verbonde aan WOLK (CLOUD) rekenaarkunde.

(SKRYF DIT IN JULLEWERKSBOEKE NEER!)

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

10

MEER VOOR- EN NADELE VAN WOLK REKENAARKUNDE

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

SLEUTEL - voordele - nadele

Skaal enkoste

Sekuriteit

Keuse en

vlugheid

Inskakel

Te minkontrol

e

Ingeboude bestuursver- andering

Betroubaarheid

Argitektuur vir

volgende generasie

11

WAT SAL GEBRUIKER BENODIG OM INLIGTING UIT DIE WOLK TE HERROEP?

Gebruiker sal slegs volgende benodig om toegang tot inligting in wolk te verkry:o Internetkonneksie;oWebblaaier;o Skootrekenaar of ander rekenaartoestel

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

Hoe kan ek my datauit die wolk herroep?

12

WOLK REKENAARKUNDE ILLUSTRASIES

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

13Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

WOLK REKENAARKUNDE ILLUSTRASIES

14

ONS VERSTAAN WAT WOLK REKENAARKUNDE IS!

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

15

RUIT (GRID) REKENAARKUNDE

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

Ek verstaan wat wolkrekenaarkunde is, maar

nou verstaan ek niewat ruit rekenaarkunde

is nie!

16

WAT IS RUIT (GRID) REKENAARKUNDE?

Bestaan gewoonlik uit een hoofrekenaar.

Dit versprei inligting en take na groepe rekenaars in netwerk om algemene doel te bereik.

Ruit rekenaarkunde is rekenaar-stelsels wat inter-gekonnekteer iswaar masjiene dieselfde bronne gebruik.

Parallelle verwerkingsargitektuur.Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

Jy sal verstaan wat ruit

rekenaarkunde is as jy die

illustrasie op die volgende skyfie

bestudeer.

17

RUIT REKENAARKUNDE ILLUSTRASIE

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

RUIT (GRID)

BEDIENER

Gebruiker

Ruit (Grid) kliënte

Netwerk

Parallelle verwerkingsargitektuur

All e rekenaars gebruik dieselfde

bronne

Neem kennis van die inter-konneksie van die rekenaars

18

WAT IS RUIT (GRID) REKENAARKUNDE? (VERVOLG)

SVE bronne oor hele netwerk verdeel.

Alle masjiene wat as een groot superrekenaar funksioneer , word ‘n ruit (grid) genoem.

Deel rekenaarkrag en datastoor kapasiteit oor die Internet.

Ruit rekenaarkunde maak groot bydraes tot wetenskaplike navorsing, help wetenskaplikes oor wêreld om data te ontleed.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

19

TYD OM TE DINK!

Kom ons hou ‘n dinkskrum! Waar sien jy RUIT REKENAARKUNDE in elk van die volgende illustrasies?

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

HOE RUIT REKENAARKUNDE WERK

Kontrolenode

20

TYD OM TE DINK! (VERVOLG)

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

21

RUIT REKENAARKUNDE: VOORDELE

Los groter, meer komplekse probleme in korter tyd op.

Makliker om met ander organisasies saam te werk.

Maak beter gebruik van bestaande hardeware.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

22

RUIT REKENAARKUNDE: NADELE

Ruit sagteware en standaarde ontwikkel nog steeds.

Leerkurwe om te begin. Nie inter-aktiewe werkverskaffing.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

23

VERSKIL TUSSEN RUIT REKENAARKUNDE EN WêRELDWYE WEB

Ruit rekenaarkunde gebruik Internet om ons te help om rekenaarkrag te deel.

Web gebruik Internet om ons te help 0m inligting te deel.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

24

VERSKIL TUSSEN WOLK REKENAAR-KUNDE EN RUIT REKENAARKUNDE

Wolk rekenaarkunde en ruit rekenaarkunde is twee verskillende maniere waarop rekenaarkunde gedoen word.

Wolk rekenaarkunde – dienste op Internet gebruik eerder as die van lokale stelsel.

Ruit rekenaarkunde gaan oor verdeling van take tussen ‘n aantal rekenaars.

http://www.differencebetween.com/difference-between-cloud-computing-and-grid-computing/#ixzz1tFAnhHsz

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

25Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12

DIE EINDE DIE EINDE DIE EINDE

top related