wêreldbeskouings & ideologieë - wves 221 le 1.1

Post on 17-Aug-2015

173 Views

Category:

Education

17 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

WVES 221 DOSENTE

Dr. Rathbone Mr. Goldberg

GROEP C – MAANDAEF3 (G10) – 15:50 tot 17:40

GROEP D – WOENSDAEE6 (K15) – 15:50 tot 17:40

[INTERPRETER]

GROEP A – MAANDAEE8 (G39) – 11:10 tot 12:50

GROEP B – DONDERDAEE5 (K04) – 11:10 tot 12:50

MODULE CODE:WVES 211 – GROUP C/D

MODULE NAME:“VERSTAAN DIE EKONOMIESE

WÊRELD”

MODULE CREDITS:

12

LECTURER:

MR R. GOLDBERG

OFFICE:

BUILDING E3OFFICE K259

TELEPHONE:TO BE

CONFIRMED

EMAIL:GOLDBERG.LECTURE

@YAHOO.COM

CONSULTATIONS:WEDNESDAYS 11:00 – 13:00

NWU

GROEPSVERDELING• Deel in groepe van 4 of 5• Elke groeplid het ‘n funksie:

VOORSITTER

• Bestuur die groep• Koördinering van

groepgesprekke• Dissipline• Samesteling van

portefeulje

SKRIBA

• Neem presensie• Ontvang

onverskonings & siekebriewe

• Tik van klasopdragte

KORRESPONDENT

• Lewer terugvoer tydens klasse

• Korrespondensie met dosent

NAVORSER(S)

• Moet toegang hê tot Internet

• Besit laptop, tablet of selfoon met Internet toegang

WVES 221 – LEEREENHEID 1.1

WÊRELDBESKOUINGS & IDEOLOGIEË / WORLDVIEWS & IDEOLOGIES

Olthuis, Vidal & Heyns – Bl. 1 - 34

LEERUITKOMSTE

1. Te kan onderskei tussen die begrippe wêreldbeskouing en ideologie en voorbeelde van elk te gee.

2. Die eienskappe, aard en funksies van ‘n tersaaklike seleksie van wêreldbeskouings en ideologieë te kan vergelyk.

3. Weet hoe ons die konsep “wêreldbeskouing” gebruik om te onderskei tussen verskillende perspektiewe op die wêreld.

4. Weet hoe om ‘n wêreldbeskouing te analiseer.

5. Weet wanneer ‘n wêreldbeskouing disfunksioneel raak.

What is a worldview?Wat is ‘n wêreldbeskouing?

Is generally referred to as:

• Perspective on life• Vision of life• World and life view• Philosophy of life• Value system• Person's ideas and

principles

Word algemeen genoem:

• Lewensperspektief• Lewensvisie• Wêreld/lewensbeskouing• Filosofie van die lewe• Waardesisteem• Persoon se idees en

beginsels

GESKIEDENIS• Immanuel Kant: Het die konsep

“Weltanschauung” gebruik om ‘n rasionale begrip van die wêreld of van realiteit te beskryf in sy boek “???NAVORSERS???” in 1790.

• Wilhelm Dilthey: “Vader" van die wêreldbeskouing ideë. Hy het die ideë ontwikkel en verskeie wêreldbeskouings met mekaar vergelyk.

WÊRELDBESKOUING – IN SIMPEL TERME

• Manier waarna ons na die lewe/wereld om ons kyk

• Heg waarde aan en gee rigting aan allerdaagse doen en late

• Bestaan uit reels en regulasies wat mens elke dag volg (I.e Christelike Geloof)

• Daar is slegs een wereld, maar hoe ons dit aanskou verskil

SekuriteitIntimiteitMagLiefdeHeelheid van geloof

EensaamheidVerlatenheidOntnemingOntoereikendheidSkending

WÊRELDBESKOUING – GEDEFINIEER

‘n Wêreldbeskouing kan beskryf word as ‘n oorsigtelike raamwerk van jou basiese oortuigings en benaderings tot sake of dinge (Wolters, 1992:2).

‘n Wêreldbeskouing is ‘n stel vooronderstellings wat ons oor die basiese samestelling van die wêreld huldig (Sire, 1990:29-30).

‘n Wêreldbeskouing is ‘n raamwerk of stel onderliggende oortuigings waardeur ons na die wêreld en ons roeping en toekoms daarin kyk. Hierdie beskouing is ‘n kanaal vir die allernuutse oortuigings wat rigting en betekenis aan die lewe gee. Dit is die skarniere waarop ons alledaagse denke en dade draai (Olthuis, 1989:29).

VOORBEELDE VAN WÊRELDBESKOUINGS

Christelik

Tradisioneel Afrika

Wetenskaplik

HOE ONTSTAAN ‘N WÊRELDBESKOUING?

Wie is ek?

Waar is ek?

Waarheen gaan ek?

Wat is die mening van die lewe?Is daar ‘n God?

Wat is goed en wat is boos?

Wat gebeur wanneer ek doodgaan?

Saam, vorm al jou antwoorde tot hierdie vrae jou unieke perspektief op die wêreld – ‘n wêreldbeskouing wat sin maak van die lewe.

WATSE FAKTORE BEINVLOED DIE VORMING VAN ‘N WERELDBESKOUING?

WÊRELDBESKOUING

Wat jy glo (waarheid)

Ander menslike ervaringe1 2

1: Waarheid• As ‘n wêreldbeskouing nie as absolute waarheid

gesien kan word nie, is dit oop vir deurlopende herevaluering en verandering– Wêreldbeskouings moet deurentyd getoets word (kan nie

staties bly) → Implikasies.– Stel ons ook in staat om ander visies in ag te neem

Beteken egter nie dat ons ‘n relatiwistiese posisie moet aanvaar nie → Sommige wêreldbeskouings verhoed groei en streef nie geregtigheid na nie.

– Die “regte” geloofsoortuigings en “regte” visie sal “life-affirming” eerder as “life-destroying” wees

– Belangrike punt: Hierdie idee van volmaaktheid / “ultimacy” / egte waarheid is gewortel in ‘n geloofsbasis, maar daar is ander alledaagse faktore wat ook ‘n rol speel

2: Ander menslike ervaringe

• Die ervaring en waarneming van die wêreld beïnvloed ‘n persoon se wêreldbeskouing en het ‘n invloed op eksistensiële geloof– Die ontwikkeling en vorming van

wêreldbeskouings vind plaas binne verskillende tradisies wat in die historiese proses ingebed is. Word gekoppel aan die rangskikking van fundamentêle vrae in ‘n samehangende beskrywing van die realiteit

Verhoogde liggaamsbewustheid en groei in emosionele en sosiale openheid sal neig om ons wêreldbeskouing te verander.

OnderigMediaFamilieVriende

Hoe kom ons agter wanneer ‘n wêreldbeskouing disfunksioneel raak?

“Wanneer daar ‘n gaping is tussen visie en realiteit, is daar krisis, frustrasie en wrywing” – Olthuis, 1989

WÊRELDBESKOUINGS KRISIS

• ‘n Krisis van wêreldbeskouings ontstaan as gevolg van verskeie faktore:

– ‘n Ander wêreldbeskouing is “sterker” (duideliker beeld van realiteit, ens.).

– Die huidige wêreldbeeld pas nie by die ware realiteit of by ‘n persoon se geloofsoortuigings nie.

– Die navolger van die wêreldbeskouing verander van perspektief of visie.

VERANDERING VAN PERSPEKTIEF / VISIE

Media

Groepopdrag / Group Assignment 1

1. What is a worldview?/ Wat is 'n wêreldbeskouing?– Olthuis p.1-3, Vidal p.3 and studyguide

p.4

2. How is a worldview developed?/ Hoe word 'n wêreldbeskouing ontwikkel?– Olthuis p.4-6

3. Why do worldviews differ? / Waarom verskil wêreldbeskouings?

Hoe analiseer ons 'n wêreldbeskouing?How do we analyse a worldview?

(3) Perspektief op die mens / View of humanity(2) Norme / Norms

(1) Eksistensiële geloof / Existential belief / God

(4) Gemeenskap / Community

(5) Natuur / Nature

(6) Tyd / Time

Ses komponente van ʼn wêreldbeskouing / Six components of a worldview

1. Existential belief (metaphysical, ontological)2. Norms (epistemology, axiological and

praxeology)3. View of humanity (anthropological)4. Gemeenskap (sociological)5. Nature (physics)6. Time (explanation and prediction)

Ses komponente van ʼn wêreldbeskouing / Six components of a worldview

(Bl. 6 – 7 in die studiegids & Bl. 6 in Vidal)

Existential belief (metaphysical, ontological) / Eksistensiële geloof

• Metaphysics refers to the ultimate reality/Absolute realiteit

• Ontology is the study of reality/ realiteit• Questions about metaphysics and ontology form

our model of reality as a whole.• It encompasses questions like:

- What is?/ Wat is?- What is the nature of our world and how does it

function? / Aard en funksionering van realiteit- Why is there something instead of nothing? /

Waarom is daar 'n realiteit en nie niks nie?

Norms (epistemology, axiological and praxeology) / Norme

• Epistemology - Component characterizes truth, knowledge, logic, language and how it is systemized according to our worldview / Waarheid

• Axiology - This component should give direction, a purpose, a set of goals to guide our actions. Deals with values, morality and ethics:– What is the purpose/meaning of life?/ Wat is die

doel van die lewe?– What is good and evil? / Wat is goed en boos?– What are we working towards? / Wat wil ons

bereik?• Praxeology - Implementation of our values in

our actions in order to solve practical problems: How should we act?

View of humanity / Perspektief op die mense

• Anthropology/ Antropologie• Relates to questions regarding

humanity:oWhat does it mean to be a human-being

and our relationship to society, culture, ens / Wat is dit om 'n mens te wees?

o Life as pleasure, accumulation, sacrifice, self-interest? / Lewe as genot, akkumulasie, offer, self-belang?

Community (Sociological) / Gemeenskap (Sosiologie)

• Sociology deals with questions relating to society, the structure of society, role and functions of people/ Sosiologie en vrae oor die samelewing.

• Society as atomistic, holistic, transformative / Samelewing as atomisties, holisties, transformatief.

Nature (physics) / Natuur (fisika)

• Physical reality, nature, environment / Fisiese realiteit, natuur, omgewing

• Ecology / Ekologie

• Is nature used, controlled and exploited or does it form part of humanity? / Word natuur gebruik, beheer en uitgeput of is die natuur deel van die mens?

Time (Explanation and prediction) / Tyd (verduidelik en voorspelling)

• Explains the phenomena of reality, answers to these questions should explain how and why certain phenomena exist:o How did the universe originate?o Where does it all come from?o Why is the world the way it is?

• Entails possible futures and probable developments will take place in our worldview.o More than one possible outcome = leads us to make choices.o Focuses on the future:o Where are we going to? o What is the fate of life in the universe?

• The function of time / Funksie van tyd• Linear / evolution / revolution / circular

1. What is the ultimate reality?

2. What are the principles for action?

3. What constitutes a human-being?

4. What constitutes community?

5. What is nature?6. What is the view of

time?

1. Wat is die uiteindelike werklikheid?

2. Wat is die beginsels van aksie?

3. Wat behels die “mens”?

4. Wat behels die gemeenskap?

5. Wat is die natuur?6. Wat is die siening van

tyd?

1. What is the ultimate reality?Material / only atoms and substance

2. What are the principles for action?Models / theories / hypothesis / experimental

3. What constitutes a human-being?Atomistic / distinguishable parts / evolution

4. What constitutes community?Individualistic

5. What is nature?Studied / controlled

6. What is the view of time?Linear / evolutionary

Groepopdrag / Group Assignment 2A

Analyse the worldview represented by the following image according to the six criteria discussed.

Analiseer die wêreldbeskouing van die volgende prent volgens die ses kriteria soos bespreek.

1. What is the ultimate reality?

2. What are the principles for action?

3. What constitutes a human-being?

4. What constitutes community?

5. What is nature?6. What is the view of

time?

1. Wat is die uiteindelike werklikheid?

2. Wat is die beginsels van aksie?

3. Wat behels die “mens”?

4. Wat behels die gemeenskap?

5. Wat is die natuur?6. Wat is die siening van

tyd?

Waarom is die studie van wêreldbeskouings belangrik? / Why is the study of worldviews important?

• Bewusmaking en voorkoming / Awareness and prevention

• Hoe kan mense bereik word? / How can people be reached?

IDEOLOGIEË / IDEOLOGIES

• Definition: An ideology is an

• (1) absolutised idea about how the world works

• (2) that motivates an oppressive and distorted social system (including social norms, means, and relations).

Idea(absol.)

Application Ideology

General characters of ideologies

• Two examples: Communism and Apartheid ...

• ... when laudable but absolutised goals become ideological instruments that oppress people

Three dimensions

–Religious-worldview dimension–Systematic dimension–Practical dimension

Systematic

Practical

Religious

Three dimensions are interrelated

• Ideology can begin in any one of the dimensions, but usually in the practical (practical-political dimension)

• From this starting point, all the other dimensions come into place

Three dimensions are interrelated

• Practical: Unjust situation / domination leads to an absolute goal (e.g. freedom).

• Obsession with goal leads to religious fervour because goal will bring “utopia”

• Prescriptions for followers, interpretation of their position and their requirements to reach the goal (a systematic plan)

• Application of systematic ideas = return to practical dimension

1

2

3

Ontwikkel een multikeuse vraag in Engels en Afrikaans met vier keuses op PowerPoint en epos dit aan goldberg.lecture@yahoo.com teen more 13:00.

Develop one multiple choice question in English and Afrikaans with four choices on PowerPoint and email it to goldberg.lecture@yahoo.com by tomorrow 13:00.

HOMEWORK (INDIVIDUAL)

1. Can you use the concept worldview to distinguish between different perspectives on the worldAgree completely/agree/don't know/disagree/disagree completely

2. Can you analyse a worldview?Agree completely/agree/don't know/disagree/disagree completely

3. Do you know when a worldview becomes dysfunctional?Agree completely/agree/don't know/disagree/disagree completely

EVALUATION 1

Volgende Week

• Studie Eenheid 1.2:– Die moderne Westerse wêreldbeskouing– Die tradisionele Afrika wêreldbeskouing– Christelike wêreldbeskouing

• Lees Bl. 6 – 7 van die studiegids & Bl. 35 – 84 van die leesbundel.

top related