“the hand that rocks the cradle….” - bloem...

16
Uitgawe 537 8 Augustus 2019 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” Deur Ronel Theart “Gee aan die vrou godsdiens, eerbied en geloof in die goeie, die edele en die heilige en sy staan so vas soos ʼn rots. Sy sal, as die geleentheid hom voordoen, ʼn heldin word.” “Opvoeding en onderwys sal my lewenstaak wees want daarvan hang ons volksbestaan af,” aldus president MT Steyn. Die opvoeding van die Afrikaner en veral die Afrikanerdogters het hom baie na aan die hart gelê. President Steyn het ʼn baie belangrike rol gespeel in die stigting van die C en N Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Die dryfveer vir die stigting van ʼn aantal Christelik Nasionale skole was uit protes teen die onderrig in Engels, wat deur Milner en Sargant, waarnemende direkteur van onderwys van die Britse Militêre Administrasie in Suid- Afrika, toegepas is. Dit was ʼn stelsel wat reeds in die konsentrasiekampe tydens die boereoorlog beslag gekry het. Die Boere kom in opstand teen hierdie verengelsingspoging en ʼn petisie van 23 000 ouers word in 1903 aan Sir Hamilton Goold- Adams oorhandig. Dit is ironies dat Milner die onderwys as middel wou gebruik om die Afrikanervolk te vernietig terwyl president Steyn aan die ander kant juis in onderwys die redding van die volk gesien het. “Die taal is die volk en indien ons, ons taal verwaarloos dan moet ons verwag dat ons volksbestaan langsamerhand sal kwyn om uiteindelik ten gronde te gaan.” President Steyn het ook die versiendheid gehad om die waarde van die Engelse taal te besef. Daarom het hy hom beywer vir gelyke onderrig in beide tale. Dit sou ʼn sisteem wees waar kinders hul volk en sy sedes sou leer liefkry sowel as ʼn skool waar die Bybel ʼn ereplek inneem. Jaarliks met die aanvang van die tweede kwartaal vind daar ‘n “optog” deur die dogters van Meisieskool Oranje na die Vrouemonument in Bloemfontein plaas. Hierdie optog is uit erkentlikheid aan president Steyn wat destyds die leidende rol gespeel het in die stigting van Meisieskool Oranje waar ons dogters steeds kwaliteit onderrig ontvang. Die eerste Afrikanervroue-optog na die Uniegebou, 4 Augustus 1915 Die eerste Afrikanervroue-optog na die Uniegebou het in Augustus 1915 plaasgevind. Dit was ’n direkte uitvloeisel van die mislukking van die Afrikanerrebellie teen die einde van 1914. Die meeste van die rebelleleiers het as gevangenes in die hande van die Regeringsmagte geval. Die legendariese Boeregeneraal, Christiaan de Wet, was een van hulle. Hy is op 1 Desember 1914 ’n ent wes van Vryburg gevange geneem. ’n Spesiale hof het hom in Julie 1915 aan hoogverraad skuldig bevind en tot ses jaar gevangenisstraf en ’n boete van tweeduisend pond gevonnis. Ook ander rebelleleiers is met ’n kombinasie van tronkstraf en boetes gestraf. Dit was vanselfsprekend vir hulle ondersteuners, wat geglo het dat hulle reg opgetree het, ’n bitter teleurstelling. Feitlik onmiddellik nadat die rebelleleiers tot gevangenisstraf gevonnis is, het ’n aantal vroue in Pretoria besluit om ’n groot betoging te reël ten einde druk op die regering uit te oefen om die veroordeeldes spoedig vry te laat. Dit is nie absoluut duidelik by wie die idee ontstaan het om ’n protesmars te hou en daartydens ’n petisie waarin om begenadiging van die veroordeeldes gesmeek word, aan die regering te oorhandig nie. Volgens ’n Gedenkbrosjure wat na die protesmars van 1940 opgestel is, het die betogingsidee by mev. Brummer en mev. Beyers, die weduwee van generaal C.F. Beyers, ontstaan. Daarteenoor is daar getuienis dat die gedagte van mev. Hendriena Joubert, die 84-jarige weduwee van die eertydse kommandant-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek, Piet Joubert, afkomstig was. Sy was een van die vrouens wat die mees verslae oor die straf van die rebelleleiers gevoel het. Erkenning aan dr Jackie Grobler Pretoria: 4 Augutus 1914:- Optog van 2800 vrouwe met versoekskrifte aan die Goewerneur-Generaal, ondertekend met 10,845 naamtekeninge, vragende om vrijlating van die gevangene. Middelste Rij:- Mevr. Isaac van Alphen (Presidente, Krijgsgevangene- Versorgingkomitee, Pretoria), mev. Ds. C.A. Neethling, mev. F.C. Eloff- Kruger, mev. Genl. P.J. Joubert, mev. Susanna van Wijk, mev. Melt. Marais (Sekretaresse). Die oproep vir die Vrouwe-betoging het uitgegaan van mev. Genl. Joubert en mev. Eloff-Kruger. Foto’s Naiosnale Argief, Pretoria

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

T met sy gewee in die hand en bandolier oor

Uitgawe 537 8 Augustus 2019

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

“THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….”

Deur Ronel Theart

“Gee aan die vrou godsdiens, eerbied en geloof in die goeie, die edele en die heilige en sy

staan so vas soos ʼn rots. Sy sal, as die geleentheid hom voordoen, ʼn heldin word.”

“Opvoeding en onderwys sal my lewenstaak wees want daarvan hang ons volksbestaan af,” aldus president MT Steyn.

Die opvoeding van die Afrikaner en veral die Afrikanerdogters het hom baie na aan die hart gelê. President Steyn het ʼn baie belangrike rol gespeel in die stigting van die C en N Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Die dryfveer vir die stigting van ʼn aantal Christelik Nasionale skole was uit protes teen die onderrig in Engels, wat deur Milner en Sargant, waarnemende direkteur van onderwys van die Britse Militêre Administrasie in Suid-Afrika, toegepas is. Dit was ʼn stelsel wat reeds in die konsentrasiekampe tydens die boereoorlog beslag gekry het. Die Boere kom in opstand teen hierdie verengelsingspoging en ʼn petisie van 23 000 ouers word in 1903 aan Sir Hamilton Goold-Adams oorhandig.

Dit is ironies dat Milner die onderwys as middel wou gebruik om die Afrikanervolk te vernietig terwyl president Steyn aan die ander kant juis in onderwys die redding van die volk gesien het. “Die taal is die volk en indien ons, ons taal verwaarloos dan moet ons verwag dat ons volksbestaan langsamerhand sal kwyn om uiteindelik ten gronde te gaan.” President Steyn het ook die versiendheid gehad om die waarde van die Engelse taal te besef. Daarom het hy hom beywer vir gelyke onderrig in beide tale. Dit sou ʼn sisteem wees waar kinders hul volk en sy sedes sou leer liefkry sowel as ʼn skool waar die Bybel ʼn ereplek inneem.

Jaarliks met die aanvang van die tweede kwartaal vind daar ‘n “optog” deur die dogters van Meisieskool Oranje na die Vrouemonument in Bloemfontein plaas. Hierdie optog is uit erkentlikheid aan president Steyn wat destyds die leidende rol gespeel het in die stigting van Meisieskool Oranje waar ons dogters steeds kwaliteit onderrig ontvang.

Die eerste Afrikanervroue-optog na die Uniegebou, 4 Augustus 1915

Die eerste Afrikanervroue-optog na die Uniegebou het in Augustus 1915 plaasgevind. Dit was ’n direkte uitvloeisel van die mislukking van die Afrikanerrebellie teen die einde van 1914. Die meeste van die rebelleleiers het as gevangenes in die hande van die Regeringsmagte geval. Die legendariese Boeregeneraal, Christiaan de Wet, was een van hulle.

Hy is op 1 Desember 1914 ’n ent wes van Vryburg gevange geneem. ’n Spesiale hof het hom in Julie 1915 aan hoogverraad skuldig bevind en tot ses jaar gevangenisstraf en ’n boete van tweeduisend pond gevonnis. Ook ander rebelleleiers is met ’n kombinasie van tronkstraf en boetes gestraf. Dit was vanselfsprekend vir hulle ondersteuners, wat geglo het dat hulle reg opgetree het, ’n bitter teleurstelling. Feitlik onmiddellik nadat die rebelleleiers tot gevangenisstraf gevonnis is, het ’n aantal vroue in Pretoria besluit om ’n groot betoging te reël ten einde druk op die regering uit te oefen om die veroordeeldes spoedig vry te laat. Dit is nie absoluut duidelik by wie die idee ontstaan het om ’n protesmars te hou en daartydens ’n petisie waarin om begenadiging van die veroordeeldes gesmeek word, aan die regering te oorhandig nie. Volgens ’n Gedenkbrosjure wat na die protesmars van 1940 opgestel is, het die betogingsidee by mev. Brummer en mev. Beyers, die weduwee van generaal C.F. Beyers, ontstaan. Daarteenoor is daar getuienis dat die gedagte van mev. Hendriena Joubert, die 84-jarige weduwee van die eertydse kommandant-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek, Piet Joubert, afkomstig was. Sy was een van die vrouens wat die mees verslae oor die straf van die rebelleleiers gevoel het.

Erkenning aan dr Jackie Grobler

Pretoria: 4 Augutus 1914:- Optog van 2800 vrouwe met versoekskrifte aan

die Goewerneur-Generaal, ondertekend met 10,845

naamtekeninge, vragende om vrijlating van die gevangene.

Middelste Rij:- Mevr. Isaac van Alphen (Presidente, Krijgsgevangene-

Versorgingkomitee, Pretoria), mev. Ds. C.A. Neethling, mev. F.C. Eloff-

Kruger, mev. Genl. P.J. Joubert, mev. Susanna van Wijk, mev. Melt. Marais

(Sekretaresse).

Die oproep vir die Vrouwe-betoging het uitgegaan van mev. Genl. Joubert

en mev. Eloff-Kruger.

Foto’s Naiosnale Argief, Pretoria

Page 2: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Len Muller

Aangedied deur: NG Kerk Brandfort b

Sondag 18 Aug 09:30

Tri Hunt Game Lodge - Brandfort S 28° 51.694' E026° 22.122'

R100,00 per persoon wat `n braaipakkie, bykos en

nagereg insluit

Ook ingesluit by die prys is `n gratis gamedrive

Vir besprekings, kontak Hannika Struwig by 082 873 26 50

Landboumarkwerkswinkel LANDBOUMARK VOORUITSIGTE –

aangebied deur JOHAN WILLEMSE

KLIMAATVOORUITSIGTE –

bespreek deurJOHAN VAN DER BERG (Santam Crop Insurance)

30 Augustus 2018 Bikers’ Church, Tempe Lughawepad (verby Langenhovenpark), BFN

Program 09:00 - 10:00

Registrasie en koffie

10:00 – 12:00

Makro-ekononie, Weer, Graanmarkte Makro-ekononie : Rentekoerse, wisselkoers ea.: Prof Johan Willemse Klimaatsvooruitsigte vir nuwe seisoen : Mnr. Johan van der Berg Plaaslike graanmarkvooruitsigte : mielies, koring en oliesade. Prof Johan Willemse

12:00 – 12:30 Ligte middagete

12:30 – 13:30 Veebedryfmarkvooruitsigte Bees-, skaap-, varkbedryf ea. :Prof Johan Willemse

Geborg deur NEDBANK Willie de Jager - Streeksbestuurder : Landbou Vrystaat

[email protected]+27 (0)51 400 5755 +27 (0)82 902 3313

VOORAFBESPREKING IS NOODSAAKLIK – R300 pp [email protected] of 083 381 8011

Bevestig asb voor Maandag 26 Aug

UITNODIGING

sien geld anders

Page 3: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.

10 Aug Marina Nel

Ansuné Young 12 Aug Wayne Jacobs 14 Aug Marli Young

Die Ou Presidensie Historiese

Vereniging

nooi u na ‘n “Geskiedenis Collage”

Saterdag 17 Aug

om 14:15

te van Schalkwyk Str 21 Universitas-Wes

(Langs NG Universitas-Wes kerk)

Kollekte

Skakel : 051 422 5283 of 072 418 8665

The Current War 13V Fri–Thu;12:00, 14:00, 18:00 The Secret Life Of Pets 23D

PG

Fri –Thu; 11:45, 14:15, 15:45, 18:15 Crawl 16HLV Fri-Thu; 16:00, 20:00 Spider-Man Far From Home

10-12PGLV

Fri-Thu; 12:00, 14:30, 17:30, 20:00 The Lion King PGV Fri-Thu;12:00, 13:30, 16:00, 17:30, 19:45, 20:00

26 July – 1 Aug

Page 4: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bl

Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Die kaartjies vir Aasvoel Klub vertonings sal voortaan net by Kiki Corner Langenhoven Park beskikbaar wees. Of mense kan bespreek deur 'n epos na vultureclubevents@gmail te stuur.

Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/

Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld.

17 Aug – Watershed R150

23 Aug - Black Dog – Featuring “rhe local legends” R100 29 Aug – Dan Patlansky Electric Duo Show R150 31 Aug – Thys die Bosveldklong R120 6, 7 Sept – Touch of Class R130 13 Sept – Andre Swartz R120 14 Sept – The Story of Rocky n Roll 2 R100 18 Sept – Andrea Bocelli Tribute Extend version by Jacobus Silwer Featuring Cezanne Yzzel R150 27 Sept – Lost Chord R100 3 Okt- Manie Jackson en Manuel Escorsio R120

8 Okt - Boere Rock Radio fees by die ABO

Museum Bfn-Computicket. 9 Okt – Elandre Scwartz met vol “band” Boomhuis teater produksie R180 11 Okt – Dozi R100 18 Okt – Country Koors met Rudi Claase en Angel de Lange R120 19 Okt – Valiant Swart R120 1 Nov – Concrete Chapel R80 2 Nov – Ray Dylan R100 7 Nov – ACDC en Led Zepplin Tribute – Jason Oosthuizen band 120 The University of the Third Age

(U3A) Thursday, 15 Aug, at 10:00

Synagogue Hall, 1 Dickie-Clark Street,

for a talk by Jan Neethling of the

National Museum on “Spiders &

Scorpions : Getting to Know Them”.

Everyone is welcome.

Entrance costs R20 for non-members and includes tea.

Call Helga Seaman 083 518 9084 for further

information.

TRUKSVY Soutpan: Vrystaat

Truksvy 076 7688 726 Bespreek asb by Liza of Krona

Dinsdag- Vrydag 08h30-17h00 Saterdag 08h00-14h00 Sondag 08h00-15h00

Bederf die vrou in jou

lewe die Augustus by

Truksvy

*R700-00 *Bed en Ontbyt per paartjie,

beskikbaar slegs vir Aug

Dinsdag tot Saterdag

9Augustus

GESLUIT

Want dit is

VROUEDAG

Geskenk en

Tweedehanse

winkel!

Kom loer

gerus en sien

wat vang jou

oog

Sondag buffets 12h30

tuisgebakte brood, botter en

konfyt

een van die volgende

koring / mielierys/ stampmielies

en

2x groentes, aartappels, slaai

‘poering’

11 Augustus 2019

SKAAPBOUD en

ROOMHOENDER

18 Augustus 2019

AFVAL en

WILDSPASTEI

Bespreek asb. R148 pp

Onthou gerus ons is oop

Dinsdag- Vrydag vanaf 08h30-17h00

Saterdag 08h00-14h00

Kom eet ietsie vanaf die spyskaart

Page 5: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Gesluit vir publiek

Saterdag 10 Augustus.

Ons is wel oop vir die

publiek 9 Augustus.

Kontak Rudi vir Spyskaart vir Sondag se ete

by 083 432 9927

Page 6: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe
Page 7: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY

[email protected] navrae 079 387 3614

8 Aug NEGO bied aan ‘n Kuieraand met Pedro Kruger Kontak asb vir ENGO vir meer info en kaartjies by

[email protected] / 051 4077822 11 Aug Country Legendes Lance James, Barbara Ray en Jody

Wayne (Middagvertoning 15h00) R120 12 en 13 Aug ELANDRE (uitverkoop) R150 14 Aug Joshua na die Reën)

Alle kaartjies beskikbaar by kiki corner in

langenhovenpark of bespreek by

[email protected] (buiten waar

anders vermeld)

Heerlike pizzas en kontantkroeg beskikbaar,

middagvertoning geen pizzas

Vertonings begin om 19h30

Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad.

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

A a s v o ë l k l u b R 1 0 0 23 Aug 20h00

The show, featuring great rock music of the 70’s, promises to rock your socks off! With Danny Benton on percussion & vocals, Skye Klopper on drums & vocals, John Smit on base guitar, Chris Smith on lead guitar and Nic Klopper on keys/guitar and vocals. Come experience again the way rock music should be played. You can be sure of a show that's loud, raw and never sweet!!! Tickets will be available at Kiki Corner, Langenhoven Park, or send an email to vultureclubevents@gmail See you there!

Page 8: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Maandag – Vrydag: 08h00-17h00 / Saterdag 08h00 – 13h00

Voorafgereëlde afsprake sal verwelkom word / Na ure per afspraak

084 442 6964 Ol ive G r int er s t raat 22 , F i char dt par k

Page 9: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Die Vrystaattak van die Genealogiese

Genootskap van Suid-Afrika

Maandag 12 Aug om 6:30 nm

ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum

Mnr Bertie Griesel is die spreker.

Onderwerp:

Deense Stamvaders van die Griesels. Besoekers is welkom en betaal R 20.00 elk.

Tee/Koffie word bedien.

Kontak John Webb by 051-4368537 of 083-

2588986.

Page 10: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

AUTHORISED AGENT FOR

FREE STATE

Rubber it’s two component liquid spray-on rubber waterproof coating will protect your roof against corrosion and rust. Rubber It has been in business since June 2007.

PRODUCT RANGE Rubberised Roof Coating * Liquid Rubber Multi Guard Rubber * Rubber Guard Rubber *B Earth Range of Products

Waterproofing is the process of making a structure waterproof or water-resistant so that it remains unaffected by water or resisting the ingress of water under specified conditions. These includes roof, floors, basements and balconies.

Corrosion protection of concrete, steel and all other metals should present little difficulty for common applications and environments if the factors that affect durability are recognised at the outset. This is where our product is ahead of it time

Engineering Solutions include the waterproofing of parking decks. Built-up water can damage the structure of the parking deck and pose a risk to the amount of weight that the structure can hold. Professional waterproofing however, may help to keep a parking deck as good as new for many years.

Contact Barend Van Wyk at PROVISIONWORX

0720265089 - for a free quotation.

CCTV CAMERAS, PLUMBING, RENOVATIONS, TILING, PAINTING&ROOF SEALLING, STEELWORK, MAINTENANCE, BUILDING, GATE MOTORS, WE ALSO DO SUB-CONTRACTING

Before

After

Page 11: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

HOËRSKOOL SHANNON (1915-1978)

REUNIE

SATERDAG 26 OKTBER 2019 OM

14:00 HOËRSKOOL SHANNON (1915-

1978 ) OUDSKOLIERE BRING-EN-

BRAAI

REUNIE TE KOOT NIEMANN

PRIMERE SKOOL.

SONDAG 27 OKTOBER 2019 OM

09:30 GEDENKDIENS BY DIE SKOOL

.

SKAKEL: 051 422 5283 / 072 418 8665

Page 12: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

ENIGE NAVRAE SKAKEL: RIANA 063 293 4736 I 060 508 8838

Page 13: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe

Baie welkom by UNIKUM BROKKIES

Vir vrouemaand gaan ek ‘n paar artikels oor selfsorg plaas?

AS WOMAN WE CARE A LOT BUT WE NEGLECT SELF-CARE ©

JOU LIGGAAM IS JOU ENJIN WAT JOU DRYF – HOE GOED KYK JY DAARNA?

• Slaap is kardinaal belangrik vir jou om doeltreffend te funksioneer, hoe goed slaap jy?

• Gee jou dieet jou voldoende energie vir jou laaaang dag?

• Slaan jy ag op jou eie gesondheid en gesondheidsbehoeftes?

• Het jy al oefening ontdek wat vir jou werk (al is dit hoe gering, jou liggaam het dit nodig)

Indien jy besef jy versorg jouself Fisies nie goed nie – maak die nodige veranderinge You can’t pour from an empty cup

Ek hou beslis nie van oefen nie maar het onlangs

saam met my dogter begin stap, groot was my

verbasing toe ek besef vir haar skep dit die ruimte

om te gesels oor alles en nog wat – 2 vlieë met 1

klap – EN stap is toe glad nie so sleg nie! Die

geheim is om iets te vind wat by jou lewensstyl inpas

MAG JY ‘N FANTASTIESE SELFSORG VROUEMAAND BELEEF!

Page 14: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe
Page 15: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe
Page 16: “THE HAND THAT ROCKS THE CRADLE….” - Bloem Snippetsbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019-10-22 · T met sy gewee in die hand en bandolier oor Uitgawe