argumente oor die belangrikheid van moedertaalonderrig · skietgoed oor moedertaalonderrig...
TRANSCRIPT
a f r i k a a n s . c o m
SKIETGOED OOR MOEDERTAALONDERRIG
ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG
“Ek kan vlot in Engels lees en praat, maar dis
’n verskil om vinnig daarin te dink onder
stres-omstandighede. As ek in Engels moes
studeer, sou my punte waarskynlik laer
gewees het.”
“Dis my moedertaal, ek begryp konsepte
beter as ek dit in my moedertaal leer, dit
verg nie so baie inspanning nie en ek
snap vinnig.”
“In my huistaal verstaan ek die
studiemateriaal die beste en kan met gemak my kennis
later weergee en selfs uitbrei.”
“As moedertaal-spreker is Afrikaans vir my verstaanbaar
op ’n dieper vlak as Engels.”
“Dit is my moedertaal en
my brein werk in Afrikaans.”