as dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte...

6
Omsendbrief 05/16 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte gehad het” Thomas Fuller Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Atletiek: Interlaer Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir jul pragtige deelname en gedrag tydens die Interlaer. Ons is trots op ons atlete. Dankie ook aan al ons ouers vir u ondersteuning. Atlete wat kwalifiseer sal by die volgende byeenkoms op 10 Februarie deelneem. Verdere inligting volg. 1.2 Netbal en rugby Netbal- en rugbyoefeninge begin môre, 9 Februarie. Die 7’s dag (12 Februarie) se inskrywings sluit Woensdag, 10 Februarie om 09:00. 1.3 Skaak Skaakoefening (graad 4 - 7 leerders) begin op Woensdag, 17 Februarie vanaf 14:00 tot 15:00 in die Media. Uitspeelwedstryde sal elke Woensdag plaasvind om ’n span saam te stel. U kind word versoek om al die oefeninge by te woon. Die juniors (graad 1 – 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf 13:15 tot 14:00. Van hierdie jaar af word ’n Skaak-akademie aangebied. Dit vind in die Media op Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 plaas. Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430 vir verdere reëlings. 2. KULTUUR 2.1 Redenaars Sterkte aan al die leerders met die voorbereiding van hulle toesprake asook hul optrede. Leerders wat kwalifiseer om aan die Aikôna-fees deel te neem sal in die week briewe ontvang. Aikôna-fees vir graad 4 en 5: 16 Februarie om 14:00. Aikôna-fees vir graad 6 en 7: 17 Februarie om 14:00. 2/… Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons

Dit

Omsendbrief 05/16

2016 02 08

“As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte gehad het”

Thomas Fuller

Geagte ouers

1. SPORT

1.1 Atletiek: Interlaer

Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir

jul pragtige deelname en gedrag tydens die Interlaer. Ons is

trots op ons atlete. Dankie ook aan al ons ouers vir u

ondersteuning.

Atlete wat kwalifiseer sal by die volgende byeenkoms op 10 Februarie deelneem. Verdere

inligting volg.

1.2 Netbal en rugby

Netbal- en rugbyoefeninge begin môre, 9 Februarie. Die 7’s dag (12 Februarie) se

inskrywings sluit Woensdag, 10 Februarie om 09:00.

1.3 Skaak

Skaakoefening (graad 4 - 7 leerders) begin op Woensdag, 17 Februarie vanaf 14:00 tot

15:00 in die Media. Uitspeelwedstryde sal elke Woensdag plaasvind om ’n span saam te

stel. U kind word versoek om al die oefeninge by te woon.

Die juniors (graad 1 – 3 leerders) oefen in me Marissa Kotzee se klas vanaf 13:15 tot

14:00.

Van hierdie jaar af word ’n Skaak-akademie aangebied. Dit vind in die Media op

Donderdae vanaf 15:00 tot 16:00 plaas. Kontak mnr S J Breytenbach op 082 563 3430

vir verdere reëlings.

2. KULTUUR

2.1 Redenaars

Sterkte aan al die leerders met die voorbereiding van hulle toesprake asook hul optrede.

Leerders wat kwalifiseer om aan die Aikôna-fees deel te neem sal in die week briewe

ontvang.

Aikôna-fees vir graad 4 en 5: 16 Februarie om 14:00.

Aikôna-fees vir graad 6 en 7: 17 Februarie om 14:00.

2/…

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Page 2: As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons

2

2.2 Kletskouskarnaval

Die geleentheid vind volgende Maandag, 15 Februarie om 14:00 in die saal plaas.

(K Lourens)

3. KOOR

Kinderkoor: - Verpligte Koorkamp - 20 tot 21 Februarie 2016 – Rocky Valley

(Slegs Kinderkoor – Graad 4 tot 7)

Koste verbonde: R450

EFT gelde: Laerskool Helderkruin

Nedbank tjekrekening

Rekeningnommer: 1063667984

Takkode: 198765

Verwysing: (Rekeningnommer, Van en Naam – kk)

Kontantinbetalings by me Elouise van Zyl by finansiële kantoor.

Kooroefening: Kinderkoor: Sopraan 1 - Maandae om 7:00

Sopraan 2 - Dinsdae om 7:00

Alte - Woensdae om 7:00

Volle koor - 14:00 tot 16:00

Juniorkooroefening: Maandae en Woensdae van 13:00 tot 14:00

(M Nel)

4. VOORTREKKERS

Inligtingsaand 23 Februarie in die personeelkamer om 18:00.

Indien u sou belangstel, kontak gerus vir Hein by 082 903 0958.

(Bestuur)

5. VAKANSIEREËLINGS

Ons merk dat daar al meer kinders in skooltyd met vakansie gaan en gereeld afwesig is. Dit is

uiters belangrik dat leerders getrou skool bywoon. Daar vind deurlopende assessering plaas,

waarvan ‘n gedeelte praktiese opdragte behels. Dit word ‘n uitdaging om assessering in te haal.

U samewerking in die verband word waardeer.

(Bestuur)

6. OP- EN AFLAAI VAN LEERDERS

Ons doen ‘n beroep op ouers wat in die middae kinders kom oplaai, om nie voor die klasse of in

die vierkant voor die snoepie te kuier nie. Daar vind formele onderrig plaas tot 13:40.

(Bestuur)

7. AFVALPAPIER

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante

ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Die skool ondersteun ‘n herwin-

ningsprojek waarby ons finansieël baat. (R van der Watt)

VALENTYNSDAG 14 FEBRUARIE 2016

Leerders kry die geleentheid om Vrydag 12 Februarie gewone klere aan te trek. Leerders kan

’n piekniekmandjie en kombers bring om pouse heerlik piekniek te hou. ’n Gewone Vrydagrooster

word gevolg.

(Bestuur)

3/...

8.

Page 3: As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons

3

9. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee Leandri Kok (Graad RR), Charlené Staples en Mari Muller (Graad R’e) sal hierdie week aan

diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander

personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

(L Kapp)

10. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

8 Februarie 2016 - Red Squad oefening

9 Februarie 2016 - Rugby- en netbaloefening begin vir alle ouderdomme

- Amptelike toets: Engels Graad 4 tot 6

10 Februarie 2016 - Atletiek: Roodepoort kampioenskappe

11 Februarie 2016 - Amptelike toets: EBW Graad 7

12 Februarie 2016 - Rugby en netbal 7’s

- Graad RR tot 7 leerders trek iets rooi aan vir Valentynsdag

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF -------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met „n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! „n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal „n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid), sekretariële dienste, BEE sertifikate en salarisfunksies, skakel:

Leandra by 083 537 2898

Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

Page 4: As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons

Studio 29 - Kunsklasse

Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr 3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7

Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00

Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00 Saterdae: Teken en skilder, mosaiekwerkswinkels op aanvraag.

Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig van kuns.

Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige ervaring nodig nie, net „n liefde vir kuns

Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn motories, waarneming, probleemoplossings en sommer baie pret. Alle mediums.

Volwassenes: Teken en skilder Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of 011 768 2956 Studio: Titaanlaan 29 Wilropark

Sukkel u kind met wiskunde, of het hy sy onderskeiding net net gemis in 2015? Kry die fondament sommer vroeg vroeg reg hierdie jaar. Bekostigbare wiskunde klasse om u kind te help en wiskunde weer sy vriend te maak. Kontak Andre by 082 376 5152 of stuur „n e-pos aan [email protected]

Turning Point Dance Studio: Ballet/Modern/Tap/Hip Hop –

Contact Shelly: 082 377 8487

www.turningpointstudio.co.za

DRAMATIX DRAMA BY HELDERKRUIN! Word deel van hierdie dinamise span

kinders

Kreatiewe Drama

Groepkunswedstrydwerk

Redenaars en Kunswedstryd afrigting

WOENSDAE MIDDAE Gr 1 en 2: 15h00-15h30 Gr 3 en 4: 15h30 – 16h00 Gr 5 tot 7 16h00 – 16h45

KONTAK Mariki 082 92 99 286 / [email protected]

Eerste klas: Woensdag 27 Januarie, Mediasentrum

Supreme Being fitness

Exclusive Training Studio for Ladies

It’s not only about the weight you

lose,but the life you gain

Make this year, your year – Let’s make it

count

Contact Jacqueline : 0710660612 /

0826550908

Hourly sessions:

Monday to Friday : 04:30- 20:00

www.supremebeingsa.co.za

POOL MANAGEMENT SERVICES

FOR TOTAL POOL CARE

Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters &

piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance

SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665)

M + E Modelskool

Nuwe kursusse begin week van 25 Januarie 2016.

Alle dogters 3 tot 13 jaar (voor- en laerskool) welkom!

Kontak Estelle 084 310 9908

Page 5: As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons

Johan 082 414 0413082 414 0413

Gholf lesse: Waar? By Laerskool Helderkruin Wanneer? Vrydae middae vanaf 12:45 – 13:30 (3 Klasse) op die rugbyveld Ouderdom? Vanaf 3 – 13 Jaar Wat het ek nodig? Niks ons verskaf alles Wie doen dit? Future Golfers Kontak: [email protected] Sel no: 082 697 1619

Kinders oppas werk

Nicole Grobler – 2 jaar in Onderwys deur UNISA (student) Kontaknommer: 079 614 3423

Blink Dance Studios Modern

Tap

Hip Hop

AIDT exams Festivals Shows

Grand Prix National and International Hip Hop

competitions AIDT accredited

Ages 5 and up

For more info contact: Dinette de Fouw 079 498 8940

[email protected]

Helderkruin Naskoolsentrum

1988 2016

OP DIE SKOOLTERREIN VIR U GERIEF

[email protected]

Bekostigbare tariewe

Mariana 082-466-1960

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

CRUMBED CHICKEN FILLETS OR STRIPS R550 per box (10kgs) If you don’t want to order 10kgs then we can pack for you at R65 per kg. The shops are selling at R129 per Kg Call me or email me now with your order or enquiries Jolene 083 525 7661 OR [email protected]

Is that budget not balancing or are you worries about the negative balance in your bank account? Well I have the answer for you……. One Cazabella designer costume jewellery item sold every two minutes, R25 mio paid in commissions in 2015. Please contact me to find out about Cazabella. Jolene Engelbrecht 083 525 7661

Page 6: As dit nie vir hoop was nie, sou ons almal gebroke harte ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2016/02/Kruiner-Klets-0516.pdf · 2016 02 08 “As dit nie vir hoop was nie, sou ons

TANNIE MARIE SE TAXI

Het jy problem om jou kinders by die skool te

gaan haal?

Jou probleem is my plesier!

Skakel Marie by 082 492 1601

INDIVIDUELE EKSTRA

WISKUNDE LESSE Graad 0 – 12

Een-tot-een aandag KONTAK KARLIEN 082 566 5917

[email protected]

You don’t just rise to the top. There are times of preparation and many mountains to

conquer for the ultimate TRIUMPH to the top.”

HUIS TE HUUR (HELDERKRUIN) Ruim huis 4 slaapkamer, 2 badkamers, groot studeerkamer. Woonstel op garage. Naby Laerskool Helderkruin en Westgate. Beskikbaar 1 Maart 2016. Deposito betaalbaar. W/L uitgesluit. R9 800.00 per maand. Kontak: Theo 082 5700 769

GNOOBI ELITE ONDERRIG SENTRUM „n Uitsonderlike onderrig en naskool sentrum waar daar aan elke kind se behoeftes voorsien word. Individuele akademiese ondersteuning en leiding, aanmoediging en die skep van geleent- hede om aan alle na-uurse skoolaktiwiteite deel te neem terwyl U kind se selfvertroue “roar” in „n omgewing wat verseker dat monster-tree tot sukses „n tweede natuur word. Vervoer, middagete en “happies” ingesluit. Gr.R tot Gr. 7 Vir meer inligting skakel gerus: Monique 082 440 6299

Urgent sale! R 1 600 000

Perfect location and excellent value 4 bedrooms, 2 bathrooms and study Entertainer area with built in braai and swimming pool

Full flat-let Double automated garage, laundry and domestic quarters Property Size: 371 M² Erf Size: 972.00m² Rates - R610.00

For viewings call: Nateli van der Merwe at 082 773

7392 Email: [email protected]