banket inligting 2008betaal word, saam met die getekende kontrak. hierdie deposito is nie...

18
ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136 1 of 18 BANKET INLIGTING 2008 TROUES VERJAARDAE WERKSWINKELS KINDER PARTYTJIES SPANBOU KONFERENSIES CORPARATIEWE FUNKSIES JAAR EIND FUNKSIES [email protected] www.tryhou.co.za

Upload: others

Post on 21-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    1 of 18

    BANKET INLIGTING 2008

    TROUES ○ VERJAARDAE ○ WERKSWINKELS ○ KINDER PARTYTJIES ○ SPANBOU ○ KONFERENSIES ○ CORPARATIEWE FUNKSIES ○ JAAR EIND FUNKSIES ○

    [email protected]

    www.tryhou.co.za

    mailto:[email protected]://www.tryhou.co.za/

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    2 of 18

    Geagte Klient, Dankie dat u Elandskloof genader het en vir die geleentheid wat ons het om aan u alle besonderhede te verskaf vir u spesiaale geleentheid. Ons verskaf ‘n groot verskeidenheid dienste en bied funksies aan soos geen ander. Elandskloof is die ideale plek vir ‘n troue, verjaardag partytjie, korporatiewe funksie en ‘n herdenking. ‘n Plek om vir altyd te onthou. Verbeel jou: Die mooi natuur, rustige en romanties omgewing, die mooiste berge, klippe en prentjie mooi areas vir fotos. Elandskloof offer ‘n natuurlike omgewing met ‘n grasdak area vir ‘n kerk en die groot grasdak lapa vir die ontvangs. Ons he took genoeg bekostigbare akkommodasie om u gaste tot laat te laat kuier sonder om terug te moet bestuur. Ons pakette is so ontwerp om u te help om ‘n perfekte fuksie te reel. Ons sal saam u werk om seker te maak alles is volgens u wense. Ons sal probeer om so veel moontlik van u weg te neem sodat u kan terug sit en ontspan. U funksie sal ‘n ‘culinary’ fees wees. Die uitsit van ons kos beloof om alle vereistes te oortref. Elandskloof is ‘n onvergeetlike lokaal vir u belangrike funksie, om nooit vergeet te word nie. Ons is seker dat as u ons eers besoek en ons pragtige plaas gesien het, sal u saamstem dat dit die regte plek is vir u funksie. Ons hoop om vir u tot diens te wees.

    Plaas Groete Elandskoof Forel Plaas Bestuur

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    3 of 18

    Funksie Inligting Die volgende inligting is ‘n kort opsomming van belangrike aspekte. Baie beplanning en organisasie is nodig, en ons wil verseker dat u al die inligting het wat u mag benodig. Bediening tye: Met julle bespreking, bespreek julle die hele dag by ons, julle kan eet wanneer julle wil en julle kan lekker kuier tot laat. Die bar kan tot 12.30am oop bly en musiek moet middagnag ophou, hierdie tyd kan verleng word teen ‘n ekstra koste van R 300 per uur. Elandskloof voorsien:

    • Organiseerder aan diens gedurende die funksie • 4 Kelners • Bar fasiliteite, breekware, eetgerei en glase • Glasbekers, sout en peper • Lang of vierkantige tafels (ronde tafels nie ingesluit nie) • Dek van die tafels en buffet • Bruidstafel en kostafel valle • Wit tafeldoeke • Overlays – in verskeie kleure (organza overlays nie ingesluit nie) • Tafel nommers • Mooi omgewing vir foto’s • Opruim en skoonmaak na die tyd

    Optionele ekstras (deur Elandskloof of kan deur die Klient gereël word):

    • Stoel rokkies @ R 4.00 per rokkie • Stoel strukke @ R 2.00 per struk • Materiaal Servette @ R 2.00 per servet • Overlays – Butchers linen @ R 3.00 per overlay • Overlays – Organza @ R 6.00 per overlay (die kleure wat ons het) • Overlays – Organza @ R 8.00 per overlay (klleur van jou keuse) • 4 Blomstaanders (wit) @ R 15.00 per staander • 2 Buite Blomstaanders @ R 25.00 per staander • 2 Staanders (groen) @ R 20.00 per staander • 2 Groot wit potte @ R 25.00 per pot • Glas blom potte @ R 10.00 per pot • 4 Groen blom potte @ R 10.00 per pot • Grasmatjies @ R 10.00 per matjie • Ronde Tafels @ R 25.00 per tafel • Rooi mat 10m @ R 180.00 • Kniel kussingkies @ R 25.00 per kussing • Bubbel masjien @ R 200.00 • Rook masjien @ R 150.00 • Opmaak van lapa @ vanaf R 800 – R 3000 • Opmaak van buite kerk @ vanaf R 200 – R 500 • Donkie kar/perde koets op aanvraag • Musiek kan gereël word op aanvraag • Blomme kan gedoen word op aanvraag • Akkommodasie kan gereël word op aanvraag • Salon kan gereël word op aanvraag • Fotograaf kan gereël word op aanvraag

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    4 of 18

    Kostes Verbonde Lokaal huur

    • Vir u eie gebruik - volle dag (8am – 6pm) R 3 000 - half dag (8am – 1pm / 2pm – 8pm) R 1 500 - aand (6pm – middernag) R 1 500 (Neem Kennis: net ‘n klein kombuis set-up beskikbaar met basiese kombuis toerusting, die gebruik van die groot kombuis is nie ingesluit nie, en nie verhuurbaar nie.) Spysenierings Koste Die menu moet gefinaliseer word 14 dae voor die funksie.

    • Kinders onder 4 jaar – geen koste • Kinders vanaf 4 – 10 jaar – half prys • Die mense wat nie opdaag nie, kan nie gekrediteer word nie

    Die koste per persoon kan bepaal word deur die klient, soos per die aangehegte menu’s. Enige veranderings kan met Elandskloof bespreek word om u spesifieke verwagtinge te bewerkstellig. Neem Kennis: Geen kos of drank mag ingebring word deur die klient. ‘n Bybetaling van R 30 per persoon sal gevra word vir spesiale dieëte. Bv. Vegetariese kosse. Bedienings Koste

    • Kelners : R 180 per kelner (een vir elke 20 persone), 4 ingesluit • Kroegman : R 280 per kroegman (een vir elke 80 persone), 1 ingesluit

    Kroeg fasiliteite Elandskloof het ‘n volledige drank lisensie en geen drank mag deur die klient of gaste ingebring word nie. (behalwe vir troues, ie. Wyn en sparkling @ R 20 per bottel) Ons sal enige tyd wyn bestel wat ons nie het nie. By die kroeg kan ons vir u ‘n oop kroeg rekening maak met ‘n limit en dan kan dit na ‘n kontant kroeg oorslaan. Die hele kroeg rekening is nie later as die tyd van u vertrek na die funksie betaalbaar. Die kroeg kan tot 00.30 oop bly. Vir langer ure moet dit vooraf gereel word, teen ‘n ekstra koste van R 300 per uur. Bespreking / Deposito Na die tydelike bespreking gemaak is, moet die bespreking binne 7 dae met ‘n 25% deposito van die verwagte rekening betaal word, saam met die getekende kontrak. Hierdie deposito is nie terug-betaalbaar nie in die geval van kanselasie. Alle ander gelde moet betaal word ten minste 7 dae voor die funksie. Elandskloof het die reg om teen alle tye die betalings tydperk te verander. Breekware Deposito ‘n Deposito van R 1000 moet betaal word saam met die res van die kostes voor die funksie. Hierdie deposito is terug-betaalbaar binne ‘n maand na die funksie, nadat alle gebreekte goed afgetrek is, asook die skoon maak na die bloemiste.

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    5 of 18

    Bank Besonderhede Rekening Naam: Elandskloof Forel Rekening Nommer: 620 11 305 077 Tak Kode: 270351 Bank: Eerste Nationale Bank Tak Naam: Belfast

    Faks asseblief die deposito slip na ons as u deurmiddel van elektronies oorplasings betaal het: 013 25 40136. Spesifiseer die datum en naam van u funksie op die deposito slip.

    Finale Reelings Om seker te maak dat u funksie ‘n sukses is, sal ons met u in kontak tree ten minste 2 weke voor u funksie om die laaste en finale reelings te tref. Finale getal gaste moet ‘n week (7 dae) voor die tyd bevestig word. Finale Bespreking / Deposito Die bespreking sal 100% bevestig beskou word wanneer die uitstaande gelde vir die kostes van die hele funksie rekening betaal is. Elandskloof het die reg om enige bespreking te kanseleer as die rekening nie ten minste 7 dae voor die funksie betaal is nie. Kanselasie Kostes As die funksie gekanseleer sou word, sal die volgende kanselasie kostes geld: Tot 30 dae voor die funksie - 25% van die verwagte rekening Tussen 30 en 7 dae voor die funksie - 75% van die verwagte rekening Tussen 7 dae en dag van funksie - 100% van die verwagte rekening

    Finale Rekening In seker omstandighede, is dit moeilik om volumes reg te kry. Al probeer ons om so situasie te vermy, is dit moontlik dat gaste meer kan verbruik as wat toegelaat is in die rekening. In hierdie geval, kan Elandskloof nie verantwoordelikheid aanvaar nie, en alle items soos bevestig se kostes moet betaal word deur die klient. Hierdie rekening sal die finale kroeg rekening ook insluit, wat betaal moet word wanneer u vertrek.

    SPYSKAARTE Om al u vereistes te oortref, het ons verskillende spyskaarte ontwerp waarvan u kan kies. Hier volg van Elandskloof se beste Suid Afrikaanse kos, wat voorgesit sal word in ‘n lekker Suid Afrikaanse atmosfeer. Kontak ons gerus as u enige ander spesifieke kos vereistes het.

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    6 of 18

    Plaas Ontbyt @ R 45 per persoon

    Vrugtesap Ontbytgraankosse

    Mieliepap

    Wors / Minute steaks / Hoenderlewertjies / Maalvleis Spek

    Sampioene & Uie Gebraaide tamatie / Tamaties sous boontjies

    Gebraaide aartappel stukkies Roereirs / Gebakte eiers

    Muffins & verskeindenheid brood met botter en konfyte

    Koffie en Tee

    Somer Ontbyt @ R 50 per persoon

    Vrugtesap Ontbytgraankosse

    Yoghurt Mieliepap

    Verskeidenheid opgesnyde vrugte

    Vrugte slaai Koue vleise

    Verskeidenheid kaas Quiche Muffins

    Croissants Skons

    Verskeidenheid brood Brood rolletjies Koffie en Tee

    Brunch @ R 65 per persoon

    Koue Buffet Vrugtesap

    Ontbytgraankosse Yoghurt

    Koue vleise Verskeidenheid Kaas

    Vars Vrugte

    Warm Buffet Mieliepap

    Wors / Minute steaks / Hoenderlewertjies / Maalvleis Spek

    Sampioene & Uie Gebraaide tamatie / Tamaties sous boontjies

    Gebraaide aartappel stukkies Roer eiers / Gebakte eiers / Gekookte eiers

    Muffins, Verskeidenheid brood, Croissants met botter en konfyte

    Koffie en Tee

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 4 136 0

    7 of 18

    Middag en Aandetes Kies van die volgende geregte volgens u keuse van prys

    (sien pryse aan die einde)

    AANKOMS VERVERSINGS

    Gemarineërde Feta en Olywe Crûdete’s (V)

    Sampioen caviar (V) Spek en kaas wielietjies Spicy prawn op ‘n blini

    Gerookte forel met avo op ‘n beet rosti Rooi ui marmalade met roket op ‘n crostini (V)

    Forel met crème fraiche en kruie op ‘n blini Boere sushi (biltong, pap en pesto stokkies)

    * Beef carpaccio met roket op bruchettas Hoender lewer parfait met sout beskuitjies

    Caprese - Tamatie, mozzarella & basilie kruid (V) Verskeidenheid dips

    Verskeidenheid broodjies, sout beskuitjies (V) Vars Vrugte stokkies (V)

    Spinasie rolletjies in phyllo met soet rissie sous (V)

    VOORGEREGTE (op die tafel)

    Gerookte forel en vars forel timbal met crostini’s en suur room Geroosterde peer en gorgonzola slaai met n okkerneut slaai sous (V)

    Salm in phyllo pastry Gerolde forel met slaai

    * Bondel aspersies gebind met ham en ‘n balsamic vinaigrette Terrien van Medediterranean groente en bokmelk kaas (V)

    Geroosterde eend terrien met rooi ui marmalade en ‘n sherrie sous * Carpaccio met roket en parmesaan Hoender lewer patee met vars brood

    Vrugte kelkie (V) Parma Ham en sitrus slaai

    Biltong en kaas slaai Pannekoek gevul met: tuna, pinach & feta, geroomde hoender, *aspersies, maalvleis, ham en kaas

    Tuna Slaai Trio van Elandskloof se spesialiteit – gerookte forel blini, salm phyllo, biltong pate

    SOP

    Ligte Kerrie wortel en gemmer sop met koljanderblare (V) Tamatie en basiliekruid met room (V)

    Oongeroosterde wit uie en tiemie sop (V) Sampioen room sop (V)

    Botterskorsie en lemoen (V)

    (Vegetariese voorgeregte is beskikbaar op aanvraag)

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    8 of 18

    VOORGEREGTE (buffet)

    Koue Mosterd kors sirloin Heel forel met komkommer en room kaas

    Terrien van Medediterranean groente en bokmelk kaas (V) * Carpaccio met roket en parmesaan

    Quiche (V) *Gerookte eend met chutney

    Ratatouille en bok melk kaas terrien (V) Biltong tian

    Biltong Pate met gesondheids brood Hoender lewer pate met crostini’s

    Caprese – tamatie en mozzarella met basiliekruid (V) Salm in phyllo

    Gerookte forel op blini’s * Verskeidenheid crostini’s (V)

    Gekookte eiers die Engelse manier

    SLAAIE (buffet)

    Aartappel slaai met spek en eier

    Tamatie, aartappel en olyf slaai (V) Spek, spanspek en Hollandaise sous slaai

    Caesar slaai met hoender Pasta slaai met Mediterranean groente (V)

    Gemarineerde feta en olywe (V) Gestolde beet slaai (V)

    Beet, feta en tiemie slaai (V) Gestolde wortel slaai (V)

    Wortel slaai met pynappel(V) Wortel met bronkors en sjerrie slaaisous (V)

    Kerrie wortel slaai (V) Kool en wortel slaai (V)

    Cous cous met mint en tamatie slaai (V) Caprese Slaai (V)

    Brood slaai (V) Griekse slaai (V)

    Gemengde slaai (V) Forel slaai met bronskors

    Gemengde see kos slaai met lemmetjie sap Griekse sampioen slaai (V)

    Gestolde komkommer slaai (V) Drie bone slaai (V)

    Tropiese rys slaai (V) Soya rys slaai (V) Piesang slaai (V)

    Broccoli slaai met almandels (V) Waldorf slaai (appel, celery, neuter en yoghurt) (V)

    ** uitgepak slaaie – maak jou eie slaai

    (uitgepakte slaai tel as 3 slaaie)

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    9 of 18

    STYSEL (buffet)

    Wit rys of Indiese wit rys Geel rosyntjie rys

    Bruinrys met lensies Pilaf rys

    Cous cous Stampmielies

    Fyngemaakte aartappel met knoffel Knoffel aartappels

    Gebakte aartappel en sampioen gereg Aartapel gebak met kaas

    Aartappel skyfies Mieliepap

    Mieliepap tert Gebakte aartappels

    GROENTE (buffet)

    Soet wortels met anys Pampoen koekies

    Pampoen met parmesaan en geroosterde dennepitte Lemoen patats

    Heel patats met room kaas en roket Geroomde Spinasie

    Spinasie met knoffel, uie en suurlemoensap Groenbone met uie en aartappel

    Blomkool met witsous Kool met spek en uie

    Suurkool Uie in rooi wyn sous

    Gemengde groente tert met room sous Broccoli met geroosterde amandels

    Groen ertjies en mielies Sampioene met kruie en balsamic

    Geroosterde sampioene met kruie botter Lensies met swart uie

    Murg pampoentjies met bacon en uie Botter skorsies met gekarameliseerde uie, feta en pepperdews

    Meditereense groente medley

    VLEISGEREGTE (buffet) (enige ander tradisionele SA vleis geregte is beskikbaar op aanvraag, ie, beesstert, afval)

    *Gestopte skaap boud met mint sous

    Skaap kerrie Herders pastei Lams bredie

    * Roosmaryn Lam tjops

    Gerolde vark boud met appel sous Gebakte ham met pynappel

    Soet en suur vark

    Sirloin wiele met pepper sous Bees stroganoff

    Tong in mosterd sous * Bees stert

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 4 136 0

    10 of 18

    Moussaka met parmesan SA Babotie

    Lasagne

    Gebraaide hoender boudjies en dye met sous Hoender pastei

    Hoender borsies gestop met spinasie en feta met ‘n gedroogte tamatie sous Hoender in ‘n wyn sous

    Vis koekies met ‘n vrugte salsa

    (Vegetariese hoof etes is beskikbaar op aanvraag)

    NAGEREG (buffet)

    Vla, vrugte en koek tert Kaas koek met amarula room

    Sjokalade mousse tert Pavlova met vrugte

    Vrugte terte Koeksisters

    * Vrugte slaai Melktert Appeltert

    Peppermint crisp tert *Kaas bord

    Crème caramel Gebakte malva nagereg met vla

    Gebakte asyn nagereg Brood en botter nagereg met amarula vla

    * op die geregte sal daar ‘n ekstra koste wees as u nie Pryse 5 & 6 gekies het nie.

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 4 136 0

    11 of 18

    Vingeretes

    SOUT Koud

    Crûdete’s (V) Sampioen caviar (V)

    Spek en kaas wielietjies Spicy prawn blini’s

    Gerookte forel met avo op ‘n beet rosti Rooi ui marmalade met roket op ‘n crostini (V)

    Forel met crème fraiche en kruie op komkommer Boere sushi

    Beef carpaccio met roket op bruchettas Hoender lewer parfait

    Caprese - Tamatie, mozzarella & basilie kruid (V) Verskeidenheid dips (V)

    Verskeidenheid broodjies, sout beskuitjies (V) Spinasie phyllo rolletjies met soet rissie sous (V)

    Gerookte salm blini’s Biltong patee

    Stokkie met mozzarella, cocktail tamatie en olyf (V) Soya gemarineerde Hoender borsies op ‘n stokkie met ‘n peanut pesto

    Geroosterde peer en Gorgonzola stokkie (V) Gerookte Salm in phyllo bakkies

    Warm

    Sesame hoender stokkies met ‘n grondboontjie sous Groente Springrolls met ‘n soet rissie sous (V)

    Hoender Springrolls met ‘n mango chutney Klein Aartappeltjies gestop met sampioen patee (V) Hoender vlerkies met ‘n heuning en mosterd sous

    Klein sout tertjies Cajun aartappel wiegies met quacomole (V)

    Frikkadelle Worsrolletjies

    Argentynse Vleis pasteitjie met tamatie/chilli salsa Lemoen en gemmer vark stokkies

    Eend pannekoekies met pynappel chutney Sampioen, tiemie en knoffel vol-au-vents (V)

    Geroosterde soetrissie gevul met Med. Groente Chilli beef tacos

    Geroomde gerookte salm vol-au-vonts

    SOET Vars Vrugte stokkies (V)

    Klein vrugte tertjies Melktert

    Kaaskoek Vrugte Pavlova

    Glasies met sjokalademousse Dadelbolletjies

    Gevulde doppies Miljoenersvierkante

    Sjokolade Truffel koekies Mini Eclairs / Profiteroles

    Koeksisters

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    12 of 18

    PRYSE Kinders tussen 4 – 10 is halfprys, Kinders onder 4 gratis KEUSES VAN MIDDAG EN AANDETES Vanaf 20 tot 150 mense Keuse 1 - R 90 Keuse 2 - R 105 Keuse 3 - R 125 Geen Voorgereg 1 Voorgereg/2 buffet 1 Voorgereg/2 buffet 1 Vleisgereg 1 Vleisgereg 2 Vleisgeregte 2 Stysels 2 Stysels 2 Stysels 2 Groentes 2 Groentes 2 Groentes 2 Slaaie 2 Slaaie 3 Slaaie 1 Nagereg 2 Nageregte 2 Nageregte Koffie en Tee Koffie en Tee Koffie en Tee Keuse 4 - R 135 Keuse 5 – R 155 Keuse 6 - R 175 1 Voorgereg / 3 buffet 2 Aankoms verversing 3 Aankoms verversings 2 Vleisgeregte 1 Voorgereg / 3 buffet 1 Voorgereg / 3 buffet 2 Stysels 2 Vleisgeregte 3 Vleisgeregte 3 Groentes 2 Stysels 2 Stysels 4 Slaaie 3 Groentes 3 Groentes 2 Nageregte 4 Slaaie 4 Slaaie Koffie en Tee 2 Nageregte 3 Nageregte Kaas en beskuitjies Kaas en beskuitjies Koffie en Tee Koffie en Tee

    POTJIE KOS Soorte potjies beskikbaar:

    Hoender Skaap Bees Wildsvleis

    Keuse 1 - R 85 Keuse 2 - R 95 Keuse 3 - R115 (min 15 mense) (min 15 mense) (min 30 mense) Geen Voorgereg 1 Voorgereg 1 Voorgereg 1 Pot 1 Pot 2 Potjies 2 Stysels 2 Stysels 2 Stysels 3 Slaaie 3 Slaaie 4 Slaaie 1 Nagereg 1 Nagereg 1 Nagereg Koffie en Tee Koffie en Tee Koffie en Tee SPIT BRAAI Skaap Braai - R 95 Skaap en Vark Braai - R 125 (min 30 mense) (min 80 mense) Pap en sous Pap en sous 2 Slaaie Aartappel tert Pot brood met botter en konfyt 2 Slaaie 1 Nagereg Pot brood met botter en konfyt Koffie en Tee 1 Nagereg Koffie en Tee

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    13 of 18

    GEWONE BRAAI Vleis beskikbaar: Skaap tjop Steak Sosatie Wors Hoender Keuse 1 - R 90 Keuse 2 - R 105 2 Soorte Vleis 3 Soorte Vleis Pap en sous Pap en sous 2 Slaaie Aartappel gebak Pot brood met botter en konfyt 2 Slaaie 1 Nagereg Pot brood met botter en konfyt Koffie en Tee 1 Nagereg Koffie en Tee VINGERETES (daar word 1 ½ per persoon van elke item gemaak) Keuse 1 - R55 Keuse 2 - R75 Keuse 3 - R 95 4 Sout 5 Sout 6 Sout 2 Soet 3 Soet 4 Soet Koffie en Tee Koffie en Tee Koffie en Tee

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    14 of 18

    KROEG Pryse kan verander sonder enige kennisgewing. BIER Castle Lager, Hansa, Black Label Miller, Tafel Lager, Castle Light, Amstel, Windhoek Lager / Light, Heineken, Becks

    R 9.00

    R 10.00

    R 12.50

    CIDER en COOLERS Savana, Smirnoff Storm, Archers, Esprit Hunters, Brutal Fruit, Smirnoff Spin, Redds Carribean Twist

    R 11.50

    R 10.00

    R 14.50

    LIQUEUR Amarula, Ilala, Cape Velvet, Peppermint, Slammers Apple, Archers, Tang, P10cy Gancia Frangelico, Malibu, Sambuca, Frenet Branca, Mampoer, Southern Comfort Jagermeister, Kahlua, Tequilla Cointreau

    R 5.50

    R 8.00

    R 10.00 R 15.00

    SHERRY & PORT OBS (dubbel tot) Port (dubbel tot)

    R 5.50

    R 12.00

    RUM Red Heart, Captain Morgan, Bacardi Spiced Gold

    R 9.00 R 7.00

    WHISKEY J&B, Bells, Famous Grouse, Glendower, JW Red Three Ships, White Horse, Guard House, Jamesons, Jack Daniels

    R 9.00 R 6.00

    R 12.50

    GIN & VODKA & CANE Gordons, Strettons, Gilbeys, Smirnoff, Mainstay

    R 6.00

    BRANDEWYN Klipdrift, Richelieu, Bols, Chateau VO, Olof Berg KWV 5, KWV 10

    R 5.50

    R 10.00

    KOELDRANKE Klein blikkies 200ml Groot Blikkies 340ml Appletizer, Grapetizer, Just Juice, Minute Maid, Tomato Ice Tea (alcoholic) Red Bull

    R 6.50

    R 8.00

    R 10.00

    R 12.50 R 22.50

    Ander drankies: Vrugte Cocktail (alkoholies) R 8.00 per persoon Vrugtesap (100% lemoensap, gemengde vrugte, appelsap) R 15.00 per beker Alkoholies en non alkoholiese cocktails kan gemaak word vir die aankoms drankies.

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    15 of 18

    Funksie ooreenkoms

    tussen Elanskloof Forel Plaas en: ORGANISEERDER SE BESONDERHEDE

    KONTAK PERSOONS NAAM

    MAATSKAPPY / GROEP

    DATUM VAN FUNKSIE

    HOEVEELHEID PERSONE

    +/-

    DATUM VAN TYDELIKE BESPREKING

    TYD VAN DIE FUNKSIE

    KOS VERYSTES

    DRANK VERYSTES

    ADDITIONELE VERYSTES

    LOKAAL HUUR

    KONTAK PERSOON

    Celeste Combrink

    TERMS AND CONDITIONS OF THE FARM

    1. Bar – opening hours from the start of the function till 12.30am. Music can be played till midnight. If you require additional times please arrange with the farm prior to the event, an additional charge may occur.

    Due to licensing laws you are not permitted to bring in your own Alcohol.

    Please note that the Licensing Laws are strict concerning the provision of alcohol and the Farm management are responsible for ensuring that no infractions take place. You are requested to ensure that all members of your party behave in such a way that Licensing Laws are not breached.

    2. Credit facilities - Regrettably, we do not offer credit facilities. In all events, we will issue a pro-forma invoice and ask that all monies be settled seven days prior to your function.

    3. Storage - Elandskloof will conditionally be prepared to make storage and preparation facilities available for goods like flower arrangements, décor, wedding cakes, gifts, etc., 24 hours prior to the function time.

    4. Set-up – All decorations are to be discussed with management to ensure that no damage is done to the venue. Décor, set-up and flower arrangements must be completed three hours prior to commencement of the function in order to allow us to do final clearing, cleaning and preparing of catering. Any own décor needs to be cleared by 10.30 the next morning, failing which either a clearing charge will be raise or items may be taken by us for other use.

    If the client makes use of their own chair covers etc, the client is responsible for dressing the chairs, if the client howevever wants us to do it, there will be a service charge of R 2.00 per chair.

    5. Decorating – Flowers can be done for an extra charge. The client is responsible for any table decorations and venue decorations. You have to supply your own serviettes (only weddings) or we can do it for an extra charge.

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    16 of 18

    6. Final Invoice - In certain circumstances, consumption levels are difficult to foresee. Although we do our utmost to prevent such a situation, the possibility of guests consuming more than their respective allowance cannot be avoided. In an unlikely event of this kind, the Farm cannot accept responsibility and all items confirmed and their respective costs must be settled by the client. All differences from the pro forma invoice to the actual account to be paid on departure.

    7. Damage: Candles must be placed in appropriate containers to prevent the wax from dripping onto the linen or carpet. Any linen damaged due to red wine etc. Any damages will be deducted from the breakage deposit received.

    Equipment - is hired on the understanding that it will be handled with care during the hire period. Any items lost or damaged as a result of negligence by the client will be charged for. Please do not hesitate to ask if you need any instructions for operating the equipment.

    The client will be directly responsible and will be charged or any breakages, loss and damages regarding the property, venue, building, furniture, carpeting, linen, cutlery, crockery, utensils etc, caused by the client, guests, florists, disco, entertainers, suppliers or any persons associated with the client.

    8. Other Charges - Unless otherwise advised in writing and officially acknowledged by the Farm, the client will be deemed responsible for all charges incurred during the event.

    9. Smoking – According to the smoking laws, smoking is not allowed in the function halls.

    10. Confetti – any flower petals, bubule confetti or streamers may be used as confetti. Strictly no paper confetti is allowed.

    11. Final Numbers - Confirmation of final guest attendance numbers is required seven days prior to arrival of the group. The number of guests may then be reduced by no more than 10%, until 48 hours prior to the event. Thereafter this figure or actual attendance, whichever is greater, will be charged for. Catering charges for non-arivals cannot be credited.

    12. Food and Liquor – No liquor or food leftovers may be taken from the venue, wherther by way of “doggy bags” or in whatever meaner, and may only be consumed in the venue.

    13. Accidents – Elanskloof Trout farm or any of its employees do not accept responsiblility or liability for loss, damage or theft by whatsoever cause conderning any items brought into or left in the venue by anybody, or loss or injury to persons due to negligence or any other causes whatsovever to the property of life of the client or persons assosciated with the client.

    Elandskloof Trout Farm – reserves the right to cancel any booking forthwith in the event of any damamge or destruction of the venue by any cause, or due to shortage of labour, strike, industrial unrest, power failure, order or non-approval by the local authority, or any other casue beyond control of the management, or due to any Act of God, which shall prevent it from fulfilling its obligation. Elandskloof does not accept responsibility of liabiliby of any kind of loss or inconvenience of any nature due to the above causes.

    14. The payment of the 25% secures the booking and is non-refundable in the event of cancellations. No provisional bookings will be allowed.

    Cancellation - Should the event be cancelled by the client, the following cancellation charges will be applied:

    Up to 30 days prior to event - 25% of anticipated account

    Between 30 and 7 days prior to the event - 75% of anticipated account

    Between 7 days and day of arrival - 100% of anticipated account

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    17 of 18

    15. No changes, alterations, variations or cancelaations of any of the above conditions as well as the signed arrangements shall be binding on Elandskloof unless agreed thereto in writing.

    I, by my signature hereto, agree to bind myself as surety for all amounts that may be dure or become due and wing by the client to Elandskloof from time to time and during the duration of the contract.

    16. The venue hire may be extended after 24h00 at an additional charge of R 450 per hour.

    I have read, do understand, accept and agree to abide by the above Terms and Conditions, as well as the signed Function information as handed to be by Elandskloof Trour Farm.

    Signed at Elandskloof, this _______________ day of _____________________ 20___.

    Name of Company / Bride / Groom:

    _____________________________________________________________________

    Date of Function: _________________________________

    Address of person responsible for the account:

    _____________________________________________________________________

    _____________________________________________________________________

    Email: _________________________________

    Telephone number: _________________________________

    Fax number: _________________________________

    Signature: _________________________________

    Print Name: _________________________________

    ID Number: _________________________________

  • ELANDSKLOOF FOREL PLAAS ELANDSKLOOF TROUT FARM

    R J Combrink, Dullstroom Tel 01325 40136

    18 of 18

    Addisionel inligting: As jy enige ander dienste benodig, skakel die volgende persone gerus.

    Blomme / Bloemiste: Doreen (Dullstroom) 084 556 6091 Trou koeke: Bettie j v Rensburg (Belfast) 013 2530063 Vera Davel (Belfast) 083 629 9412 DJ: Morne van Rensburg (Witbank) 072 403 1895 Tinus Botha (Middelburg) 013 243 4018 Corne j v Rensburg (Pretoria) vra by 013 2530060 Fotograaf/Videograaf: Elmarie (Pretoria) 083 454 2514 Nolte Lourens (Pretoria) 082 457 0623 Eileen du Preez (Belfast) 013 2530939 Doreen (Dullstroom) 084 556 6091 Skoonheids Salon: Lana Rauch (Dullstroom) 082 336 1623 Haar Salon: Barbie Bruwer (Belfast) 013 2531765 083 394 1584 Verhuring: M&E Verhuuring

    Vir alle benodighede (Ermelo) 017 811 6439 Martie de Bruin (Middelburg) 082 856 5378

    Blomme plase: Tokoza Rose (Machadodorp) 017 844 1439 Iris 072 083 8825

    Funksie ooreenkomsKontak persoons naam