bb 15 nov 2015 - ng kerk durbanville-bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. ons land...

6
15 November 2015 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Gesinsdiensdiens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike VGK 19:00 Aanddiens Ouditorium Marcel van der Merwe 22 November 2015 NUUSFLITS: 22 Nov: Kuilsrivieropruiming 27 Nov: TGIF Manne- afsluiting 28 Nov: Betesda mark 29 Nov: Kategese-afsluiting 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting 2 Des: Kix-afsluiting 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting 3-5 Des: Vinkel-en-Koljander mark 4-6 Des: Jeugadviesspan- kamp 6 Des: Kerssangdiens 9 Des: Skole sluit Reik uit na mense in nood bv. Prostitute, hawelose mense, diegene betrokke by nagklubkultuur soos dwelm- handelaars. Deel die Goeie Nuus van Jesus met hulle. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel 10:00 Informelediens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel Deuroffer: Straatwerk 19:00 Aanddiens Ouditorium Wynand Breytenbach 15 November 2015, Biddag vir Beskermingsdienste Die doel van die Seisoen van Menswaardigheid is die herstel van menswaardigheid in Suider-Afrika. Dit sluit alle mense in die breë ge- meenskap in. Waar ons oor grense na mekaar kan uitreik, en leer om mekaar met respek en liefde te hanteer, dáár kom die herstel van menswaardigheid vir ons lande. Ons weet dat dit iets is wat die Here alleen in ons ge- meenskap met mense van verskil- lende tale en kul- ture kan laat gebeur. Die Here Jesus is vir ons daarin die beste voorbeeld. Ons fokus daarom op verhale van Jesus en interaksie met verskillende men- se in die Evan- gelies. Advent en Kerssa KERSSANGDIENS: 6 Desember om 19:30 kom ons bymekaar om Kersliedere te sing en ons in die sei- soen van omgee in te lei.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 15 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde

15 November 2015 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Gesinsdiensdiens Oudi tor ium Ds. Johan Els

Deuroffer: Plaaslike VGK

19:00 Aanddiens Ouditorium Marcel van der Merwe

22 November 2015

NUUSFLITS:

• 22 Nov: Kuilsrivieropruiming

• 27 Nov: TGIF Manne-

afsluiting

• 28 Nov: Betesda mark

• 29 Nov: Kategese-afsluiting

• 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting

• 2 Des: Kix-afsluiting

• 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting

• 3-5 Des: Vinkel-en-Koljander

mark

• 4-6 Des: Jeugadviesspan-

kamp

• 6 Des: Kerssangdiens

• 9 Des: Skole sluit

Reik uit na mense in nood bv.

Prostitute, hawelose mense,

diegene betrokke by nagklubkultuur soos dwelm-

handelaars. Deel die Goeie

Nuus van Jesus met hulle.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel

10:00 Informelediens Oudi tor ium Ds. Eric Swanepoel

Deuroffer: Straatwerk

19:00 Aanddiens Ouditorium Wynand Breytenbach

15 November 2015, Biddag vir Beskermingsdienste

Die doel van die Seisoen van

Menswaardigheid is die herstel van menswaardigheid in Suider-Afrika.

Dit sluit alle mense in die breë ge-meenskap in. Waar ons oor

grense na mekaar kan uitreik, en leer

om mekaar met respek en liefde te hanteer, dáár kom

die herstel van menswaardigheid

vir ons lande.

Ons weet dat dit iets is wat die Here alleen in ons ge-meenskap met

mense van verskil-lende tale en kul-

ture kan laat gebeur. Die Here Jesus is vir ons daarin die beste voorbeeld. Ons

fokus daarom op verhale van Jesus en interaksie met verskillende men-

se in die Evan-gelies.

Advent en Kerssa

KERSSANGDIENS:

6 Desember om

19:30 kom ons bymekaar om

Kersliedere te sing

en ons in die sei-

soen van omgee in te lei.

Page 2: BB 15 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy

betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Moslembediening: Hierby is die datums vir die jaar se Mos-lemuitreike:

28Nov & Des: 5

Bel vir Andre van der Westhuizen om meer hieroor te hoor by 074 330 4431.

Sopkombuis: Baie dankie aan almal wat sop geskenk het. Ons waardeer dit baie.

Straatuitreik:

Op Vrydagaand, 27 November hou ons die laaste straatuitreik vir die jaar. Ons gaan dit aanbied in die vorm van ’n Kersuitreik.

Ons poog om daardie aand klein geskenksakkies saam te neem op straat. Die pakkies kan insluit: koekie seep, aanrol deodorant, tandepaste, pakkie koekies en lip ice. Merk of dit vir ’n man/vrou is. Gee asb. in by die kerkkantoor.

House of Grace: Aletta Herbst se man is oorlede. Bid asb vir die gesin.

Thailand: Klasie en Ida van Heerden moes inder-haas terug-kom na SA a.g.v. ‘n probleem met Ida se visa. Dit is vir hulle ‘n moeilike tyd … bid asb vir hulle.

Einde van die jaar uitreike

• Lesotho: week van 19 tot 27 Desember. Hulp verleen

aan Ilze Boersma. Indien jy dalk wil saamgaan na Leso-

tho maak asb. spoedig met Oswald kontak om deel te

word van die span. Daar is beperkte plek. ’n Gesin uit Namibië en nog ’n gesin uit Bergsig gaan reeds saam.

Niks is vir ons meer belangrik as voorbidding vir die geleent-heid nie. Bid asb. dat ons sensitief sal wees vir God se stem en vir gehoorsaamheid, die nodige voorsiening asook veilige reis. Met die besoek aan Lesotho is daar ook ander behoeftes maar sal dit deurgee nader aan die tyd.

Indien jy meer hieroor te wete wil kom, kontak asb vir Os-wald by 079 108 9697.

Ons nooi alle belang-stellendes uit om op 15 November tussen 18:00 en 19:00 in die Kerk-saal te kom luister hoe dit met Andre en Marina Olivier in Thailand gaan.

Ons gaan ook deel waarmee hulle tans be-sig is en ons ervaring van die besoek.

Johann en Edna van Tonder

083 463 5050

Terugvoer oor Frontida in Thailand

BENODIG U HUISHULP/TUINMAN Ons doen “screening” in

samewerking met MES by

die sopkombuis.

Ons volg die verwysings op

en maak seker daar is geen

oortredings.

Ons kan u van hulp wees

teen ’n mininale donasie.

Mense met ander werke

kan my ook kontak. Vir meer inligting bel Niel

Kotze by 076 400 8392 of

e-pos: [email protected]

Die laaste kwartaal is in volle swang met Kersfees en die jaareinde om die draai.

Vir almal wat gedurende 2015 bygedra aan die Attie van Wyk skoolprojek, wil ons ons opregte dank uitspreek. God het ons geseën met julle gehoor-saamheid en sonder dit kon ons nie die Liefde van God op meer as een wyse aan hierdie kinders oordra en bewys nie. Baie dankie!

Ons het ‘n laaste paar ver-soeke voor ons 2015 se gordyne toetrek:

Ons het reeds vir al die kinders by die skooltjie (258) ‘n uitveer as simboliek dat God sonde uitvee as jy om vergifnis vra, en ook ‘n pakkie “glow in the dark” stickers gekoop, simbolies dat God se lig altyd skyn, selfs in die donker. Indien die Here dit op jou hart lê om ‘n finansiële bydrae te maak sal ons dit waardeer.

Gebruik Attie Kersgeskenk as verwysing.

Ons wil ook graag vir die kinders springkastele huur vir die jaarafsluiting en laaste Verjaarsdagpartytjie wat die 2de Desember sal plaasvind en is opsoek na iemand wat vir ons 3 sprin-kastele kan borg.

Ons nooi almal uit om die die Jaarafsluiting op Woensdag, 2 Desember 2015 vanaf 9:00 mee te maak.

Kontak asb. vir Nelda by 083 235 1400 of [email protected] vir ver-dere inligting.

Attie van Wyk

Ons neem by die Kerssangdiens ’n of-fer op vir die Kos-vir-Kersfeesprojek.

Page 3: BB 15 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Oswald by 079 108 9697 om deel van die gebedsketting te word

of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 15 November NAAM ADRES REDE BID VIR

Annette Prins Schoongezichtstraat 3, 021 976 2506 Operasie Volkome herstel

Mara van Zyl Fairtrees 72, 021 976 2921 Hospitalisasie Dank vir beterskap

Carola de Wet Rocktree Crecent 2, 021 975 9934 Operasie Genesing en geduld

Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Duikongeluk Bid vir gebruik van hande en arms

Albertus Gildenhuys Eikelaan 12, 021 976 4185 Ligte beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Operasie Verligting van pyn

Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging

Jacques Boonzaaier Klipheuwel Kry tans chemo Volkome herstel

Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging

Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Mediese behandeling Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Bid vir die 2015 VN Klimaatsverandering Konferensie COP 21 (“Conference of the Parties”) wat plaasvind in Parys,

Frankryk vanaf 30 November tot 11 Desember. Die doel van COP 21 is om ‘n wetlik bindende en universele

ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2oC te hou.

BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Susan & BartlettRaath Zandkloofweg 36, 021 976 9792 Aangerand en beroof Bemoediging

10 punte vir gebed vir BESKERMINGSDIENSTE:

Bid vir persoonlike veiligheid

Bid vir emosionele veiligheid

Bid vir hulle families

Bid vir Wysheid

Bid dat hulle begrip sal toon vir die gemeenskap

Bid dat hulle deernis sal hê met die gemeenskap

Bid dat hulle Jesus sal leer ken as hulle persoonlike Saligmaker

Bid vir Finansies

Bid vir Gesondheid

Bid dat hulle integriteit, eerlikheid en toewyding sal toon.

Page 4: BB 15 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

SENIORS

Kersete by Eensgezind op 26 November. Die busse vertrek om 10:30 vanaf Durban-ville gemeente.

Lede wat nog wil saamgaan moet name opgee by Sarel voor of op 16 Nov.

Program vir die week:

Die Vinkel & Koljander Mark vind weer plaas op 3,4 & 5 Desember te Bergsig Kerk.

Ons benodig asb. gemeen-telede se hulp in skofte by die kassierpunte en ook pakkers, asook op die vloer in die vorm van sekuriteit. Die lyste is vandag beskikbaar in die binnehof, gaan besigtig dit daar asb. en vul jou naam in waar dit vir jou moontlik sal wees om te help.

In die week sal dit by Edna van Tonder wees. Skakel asb. 083 302 4838 of e-pos

by [email protected] vir skofte. Ons waardeer elkeen se hulp, want sonder julle sal daar nie ’n mark kan wees nie.

Die Vinkel-en-Koljander Mark

Bring asb. oorskiet lappe vir die Plaasfees sodat ons dit oor die hooibale kan gooi.

VAKANSIEVERBLYF:

4-11 Des 2015

Sedgefield Baywater Village

Ten volle toegeruste een-

heid met diens. Eenslaap-

kamer R3500

Kontak: Pieter Henning

082 7667371

Bid saam oor die knellende droogte wat 'n al groter deel van ons land raak.

In solidariteit met die land-bousektor en elke individu hierdeur geraak, wil ons ons verootmoedig voor ons Skeppergod.

Met 'n ernstige waterkrisis wat ons in die gesig staar, is ons harte, gebede en ge-dagtes by elkeen wat nou reeds op 'n direkte, persoon-like vlak lyding ervaar, sowel

as diegene wat op uiteenlo-pende wyse ondersteuning aan mens en dier moet bied.

Mag die Here wysheid gee en op sy tyd voorsien.

Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde te help versorg. Werk spaar-saam met water.

Sien ook ons aardesorg artikel hiernaas.

BELANGRIK: Biddag oor Droogte

A-Koord bedien tot die 22ste Nov. in die binnehof koffie, tee en happies op Sondae.

Ons het ook ekstra hulp nodig om by die Vin-kel en Koljander mark. A-Koord bedien die kos daar en het hande nodig .

S�lbaai Selfsorgwoonstel ten volle toegerus

Slaap 2 volwassenes en 2 kinders

Stapafstand vanaf see en rivier

Bel: Elize 028 754 3507 / 083 4159 175

Ongetroude Manlike student met sober ge-

woontes soek akkom-

modasie in Durbanville area, verkieslik naby

Durbanville Kollege.

Bel 072 4426957 as jy

kan help.

Page 5: BB 15 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde

Die SA Instituut vir

Rasseverhoudinge

het onlangs in sy bulletin

@LIBERTY van

10 November

2015 ‘n volledige verslag oor Suid-Afrika se

waterprobleme gepubliseer.

In ‘n persverklaring uitgereik

op 11 November 2015 word die volgende skokkende

aanhaling gemaak:

"Average water consump-tion in South Africa, at 235

litres per person per day (l/p/d), is a staggering 26% high-

er than the global average of 173 l/p/d, writes water ex-

pert Dr Anthony Turton in an analysis recently published

in @Liberty, the policy bulle-

tin of the IRR (Institute of

Race Relations)." Besoek gerus hulle webwerf by

www.sairr.org.za en lees die

verslag – beslis nie baie

gerusstellend nie! Wanneer gaan gelowiges ophou om apaties en middelmatig in hulle getuienis en protes teen ongeregtigheid te wees??

‘n Rivier skoonmaak in die

Kuilsrivier vind weer DV

Sondag 22 November 2015

plaas. Almal wat iets vir die natuur wil doen is welkom

om te kom help. Dis baie

pret! Ons kom om 08:00 by

mekaar by die Vygeboom bruggie (H/V Vygeboom &

Fairtreesweg) vir ‘n kort ere-

diens en dan maak ons die

omgewing skoon van rom-mel. Dit sal duur tot 10:00.

Bring net ‘n paar rubber

handskoene saam. Navrae: Sydney 076 556 7398.

COP21 begin een van die

dae in Parys, Frankryk.

Hierdie is die grootste en

belangrikste byeenkoms

waar sakeleiers en politieke

leiers van die meeste lande

in die wêreld vergader om

na oplossings te soek om

veral ons koolstof voetspoor

te verminder en sodoende

klimaatsverandering teë te

werk. Kom ons bid vir die

sukses daarvan. As dis-

sipels van Jesus moet ons

baie besorg wees oor wat

besig is om met Sy skepping

te gebeur. Ons kan dit nie

langer toelaat nie! Raak

betrokke, maak impak,

maak ‘n verskil! Kyk gerus

na die amptelike video https://youtu.be/cQ4EYieWsTU

asook COP21 se webwerf:

www.cop21paris.org

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Die onlangse sinodebesluit

oor dié saak is wyd in die

media gekommunikeer en bespreek. Uiteindelik moet

Kerkrade leiding in ge-

meentes gee rondom die toe-

passing in eie verband.

Die Dagbestuur het op 20 Oktober op die volgende

proses besluit:

• Bergsig het die Sinode se

verklaring en pastorale brief

op 11 en 18 Oktober ver-

sprei en dit is op die web-blad beskikbaar so-

wel as by die kerkkantoor.

• Wanneer finale sinode-

dokumente beskikbaar is

word dit bekendgemaak en

versprei.

• Die Leer en Aktuele

Sakekommissie hou bespre-king en nooi be-

langstellendes uit.

• Twee geleenthede vir lid-maatinsette en vrae word was belê vir Sondag 1 en Sondag 8 November, om 17:00 by die kerk.

• Op 9 November kom Leer

en Aktueel en Dagbestuur

byeen in ’n poging om ’n

standpunt te formuleer.

• Op 10 November formuleer

Dagbestuur ’n standpunt wat op 16 November aan die

volle Kerkraad voorgelê

word.

• Hierna sal die Kerkraad

verder rigting verleen.

Ons erken dat daar diep-

liggende verskille bestaan en wil daarom die proses deur-

sigtig met respek en deernis

hanteer.

Ons vra lidmate om die pro-

ses te ondersteun en nie oor-haastige uitsprake te maak,

of besluite te neem nie.

Vir die wat voel hulle het inligting gemis oor die proses besoek gerus die Algemene Taakspan Leerstellige en Aktuele sake se web www.atlas.bybelmedia.org.za Hier is baie dokumentasie oor die proses te vind soos dit vanaf 1986 - 2015 verloop het.

Sinodebesluit: Selfdegeslagverhoudinge

Ons ondersoek die

moontlikheid om te

boor vir water.

Is daar iemand wat

hiermee kan help of

kontakte het met wie

ons kan praat? Bel André of e-pos

[email protected]

Ons het al R304 113-00 in-

gesamel. Help ons asb. om

die mikpunt te bereik.

Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skepping.

Koeverte en ander inbetalings

is steeds welkom tot Febr. 2016 vir die Koninkrykbe-

stuurs-veldtog.

Gebruik ook Zapper of

Snapscan vir jou

bydrae.

Elk

e 1

00

ve

rtee

nw

oo

rdig

R1

00

00

0

Koninkrykbestuursveldtog

WATERSKAARSTE, RIVIERSKOONMAAK & COP21

NEON, Grieks vir nuut of

nuwe, is ’n spasie wat ge-

skep word deur die jeug vir die jeug, waar kinders (van

graad 7 af) hulself kan wees

en saam tyd kan spandeer

as deel van God se Ko-ninkryk. NEON vind elke

afgekondigde Vrydag plaas

in die Jeuglokaal tussen

19:00-21:00.

Die spasie skep die geleent-heid vir die jeug om met an-

der te kan “connect” by die

kerk, maar buite die at-

mosfeer van ’n diens. Dis ’n aand waar gebroke harte

bymekaar kan moed skep

deur verhoudings te bou en

goeie musiek te luister. Ons

vat ook ’n halfuur om met die kinders te praat oor sekere

onderwerpe wat hulle kan

beïnvloed. Ons wil ook in die

volgende kwartaal ’n gebedsmuur/droommuur

skep waar die kinders al

hulle drome en gebede kan

deel en waar ons vir mekaar kan bid.

Ons het wel ’n paar beno-

dighede om NEON vir die

kinders lekker te maak.

· Pool-stokke

· Pool- en tafeltennis balle

· Swartbordverf waarop

kryt kan skryf.

· Enige speletjies wat die

jeug sal geniet.

Ons sal enige donasie of hulp van die gemeente

waardeer en sê by voorbaat

dankie.

Vir donasies en meer in-ligting kontak Carli Venter by 084 694 6105

Help die jongmense

Page 6: BB 15 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/15/2015  · en op sy tyd voorsien. Ons land besef water is ’n skaars hulpbron en onderneem as Koninkryk-bestuurders om die aarde

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

GEKANSELLEER KUILSRIVIER

’n Rivier-skoonmaak van die Kuilsrivier sal plaasvind op Sondag 22 November 2015

vanaf 07:00 tot 09:00.

Almal is welkom om deel te neem.

Vir meer besonderhede kontak Sydney by 076 556 7398 of [email protected]

Heeltyd speeltyd by die jaar se gemeentekamp

Kerkkantoor

gesluit op

25 November.

Personeelfunksie

Die LiG tydskirf gaan vanaf Maart 2016 ’n handwerk-rubriek ge-bruik om idees aan gemeentelede of vrouebedienings te gee vir produkte wat hulle self kan maak om in die gemeenskap uit te deel. Die rubriek, Idees met hart, gaan daaroor om bestaande idees van gemeentes/bedieninge met LiG-lesers te deel, sodat hulle weer in hulle gemeenskap kan terugploeg.

Die gedagte is om stap-vir-stap aanwysings te publiseer, met die finale produk daarby. LiG sal ook foto’s neem van die produkte wat reeds gemaak is.

Lidmate in Bergsig wat wil betrokke raak hierby kan vir Alida kon-tak by [email protected]