bb 16 oktober 2016 - ng kerk durbanville-bergsig...ons doen “screening” in samewerking met mes...

6
NUUSFLITS: 16 Okt: Regeneration Graad- aand 21 Okt: Rib en Tjips Gemeente- kuier & Historymaker kamp 27 Okt: Seniors byeenkoms 28-29 Okt: Fresh Expressions Betesda Kos-en- Kunsmark 30 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees 31 Okt: Gebedsvuur 5 Nov: LEIERSBERAAD 12 Nov: Groentetuin kursus 20 Nov: Doopherinnering, Kuilsrivieropruiming 22 Nov: Doopkategese 22 Nov: Seniors Kersete 26 Nov: Betesda Kos-en- Kunsmark 27 Nov: KERSSANGDIENS 16 Oktober 2016 16 Oktober 2016 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els Deuroffer: Borg -’n-Kamer 16 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Biddag Gesondheidsdienste 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius Deuroffer: Zimbabwe, Malawi, Mosambiek Sending 23 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Lesotho vakansie uitreik In die Oktober vakansie is ’n groep van ons gemeente na Lesotho vir ’n uitreik. Gesinne Almo en Christelle Bouwer en kinders, sowel as Jaco en Chanel Jv Vuuren en kinders, Wynand Breytenbach, Pieter Truter, Dewald Hoff- mann, JG en Larissa de Bruyn was die span wat Jesus liefde gaan versprei het. Daar was twee besoekpunte gewees: Matlafatsa dit beteken “to make strong” - Ilse Boersma is werksaam hier in die dorpie Hakoali. Die ander punt was Semon- kong Kinderhuis, dit beteken “the ones the Lord has saved”. Jaco van Vuuren is die pro- jekleier vir beide projekte. Hoor volgende week meer wanneer daar oor die uitreik getuig word by die eredienste.

Upload: others

Post on 02-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings

NUUSFLITS:

16 Okt: Regeneration Graad- aand 21 Okt: Rib en Tjips Gemeente- kuier & Historymaker kamp 27 Okt: Seniors byeenkoms 28-29 Okt: Fresh Expressions Betesda Kos-en- Kunsmark 30 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees 31 Okt: Gebedsvuur 5 Nov: LEIERSBERAAD 12 Nov: Groentetuin kursus 20 Nov: Doopherinnering, Kuilsrivieropruiming 22 Nov: Doopkategese 22 Nov: Seniors Kersete 26 Nov: Betesda Kos-en-Kunsmark 27 Nov: KERSSANGDIENS

16 Oktober 2016 16 Oktober 2016 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 In formele d iens Oudi tor ium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Ds. Johan Els

Deuroffer: Borg -’n-Kamer

16 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Biddag Gesondheidsdienste

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

10:00 In formele d iens Oudi tor ium Ds. Eric Swanepoel GLOW Kidz (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Bea Pretorius

Deuroffer: Zimbabwe, Malawi, Mosambiek Sending

23 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD

Lesotho vakansie uitreik In die Oktober vakansie is ’n

groep van ons gemeente na

Lesotho vir ’n uitreik.

Gesinne Almo en Christelle Bouwer en kinders, sowel as

Jaco en Chanel Jv Vuuren en

kinders, Wynand Breytenbach,

Pieter Truter, Dewald Hoff-mann, JG en Larissa de Bruyn

was die span wat Jesus liefde

gaan versprei het.

Daar was twee besoekpunte

gewees:

Matlafatsa dit beteken “to

make strong” - Ilse Boersma is

werksaam hier in die dorpie Hakoali.

Die ander punt was Semon-

kong Kinderhuis, dit beteken

“the ones the Lord has saved”.

Jaco van Vuuren is die pro-jekleier vir beide projekte.

Hoor volgende week meer

wanneer daar oor die uitreik

getuig word by die eredienste.

Page 2: BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Bergsigprojekte oor grense

Vanuit die Uitreikkantoor ...

UITREIKPROJEKTE

Indien u belangstel om nuwe projekte te begin, of graag

wil inskakel by bestaande projekte, skakel die uitreike-

kantoor deur die loop van die week.

Attie van Wyk Primêre Skool

Dankie, vir al die bydraes om kinders te borg vir Imagine Kidz wat in die vakansie aangebied is. Daar was gemiddeld 35

kinders van Diemersdal, Welgegund en Fisantekraal omgewing.

Volgende week plaas ons foto’s van die uitreik. Kyk uit daarvoor.

BETESDA-BOEKRAK

Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD’s teen billike pryse.

Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer

gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou

kans om die nuutste fonds op te raap.

Die boekrak is te vind in die vertrek op pad na die

dameskleedkamer. Boeke kan heelweek gekoop word.

Beskikbaar vir vervoer van bejaardes:

Inkopies/ haarsalon/ dokters ens.

Philip Fourie 079 951 8172 / 082 495 3979.

(Betroubare lidmaat wat self afgetree is en graag wil help.)

BENODIG u ’n HUISHULP/TUINMAN?

Ons doen “screening” in samewerking met MES by die

sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker

daar is geen oortredings nie.

Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie.

Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of

e-pos: [email protected]

SOP PROJEK

Ons het 21 leë roomysbakke of 1 liter yoghurthouers drin-

gend nodig vir die mense wat sop maak.

House of Grace

Aletta het ’n buitengewone moeilike maand met die finan-

sies beleef. Indien iemand haar kan help met kos of

kosgeld, kontak die kerkkantoor.

Thailand Gebedsbediening: Klasie en Ida van

Heerden verkoop mooi tafeldoeke @ R190 by die uitreikkan-

toor.

KANTORE VIR CAD Christelike Afhanklikheids Dienste

CAD het voorheen gratis kantore gebruik by Ramot en BADISA. Sedert November 2015 huur CAD kantore in Nobelpark in Bellville. CAD is op soek na goedkoper kantore in die Noordelike Voorstede. CAD het 4 personeellede en beskik oor genoeg kantoormeubels. Ons kry baie min besoeke van kliënte en doen hoofsaaklik telefoonoproepe.

Tel: 021 948 9995 Email: [email protected]

FRONTIDA: Baie baie geluk aan Andre en Marina Olivier met die geboorte van hul derde kleinseun, Gavin. Mag die kleinman vir julle hele familie ’n groot seën wees!

Page 3: BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

KNIELTYD: 16 Oktober

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die

gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

NAAM ADRES REDE BID VIR

Johan Esterhuysen Manor on Lordswalk 1, 083 541 0688 Broer oorlede Troos en bemoediging

Rentia Slabber Hibiscuspark 13, 021 975 7571 Operasie Herstel en bemoediging

Nita Potgieter Loerieslsot 11, 021 987 0135 Man oorlede Troos en bemoediging

Esta du Toit La Gratitude 17 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Helena Lückhoff La Gratitude 38, 021 976 3385 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hugo Kotze Hermonstraat 21, 021 975 6678 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Juliana Snyman Hibiscuspark 11, 021 975 3801 Operasie Herstel en bemoediging

Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Mediese behandeling Dank vir beterskap

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Vandag: Biddag vir Gesondheidsdienste

Ons herinner graag aan die brosjure van die CMF, die Christen Geneeskundige Bond (die Christian Medical Fellowship). Die brosjure, deur verskillende Christelike gesondheidsorganisasies saamgestel, is op hulle webwerf beskikbaar, terwyl meer inligting oor hoe die kerk by gesondheidsorg betrokke kan raak, ook daar beskikbaar is.

Lees gerus ook Deon Bru-wer, hospitaalleraar, se bydrae oor geestesgesond-heid soos in die Vrydagnuus van die NGK gepubliseer die week.

Uit die Pen van ... Deon Bruwer

Deernis met Geestes-gesondheidsprobleme

Jesus se lewe en lyding is tekenend van medelye, deernis en omgee vir enige lyding en swaarkry. Dit is so jammer dat hierdie voor-beeld nie altyd deel is van gelowiges se omgaan met

mense wat sukkel met psigiatriese siektes nie. Wanneer iemand met ’n fisiese siekte (soos kanker of hartprobleme) gediag-noseer is, word onder-steuning onmiddellik en sonder voorbehoud aange-bied; ongelukkig gebeur dieselfde nie noodwendig met psigiatriese siektes (soos depressie of skiso-frenie) nie.

Ek vermoed dat die redes

vir hierdie eeu-oue dis-kriminasie in onkunde setel. Wanneer mense suk-kel om hul normale dag-take te vervul weens geestes-gesondheidsprobleme, word dit as ’n swakheid gesien. Wanneer egter in gedagte gehou word dat psigiatriese siektes direk met die brein verbind word, ontstaan daar meer deernis en begrip. Die

menslike brein is die primêre setel van bewussyn en ’n wonderlike komplekse, maar baie sen-sitiewe orgaan.

Kan ons dan nie maar as gelowiges onthou dat die brein deel is van die mens-like liggaam en dat Jesus ook vir ’n stukkende brein gesterf het nie?

Page 4: BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

RIB EN TJIPS KUIERAANDRIB EN TJIPS KUIERAAND 21 Okt. om 18:0021 Okt. om 18:00

R100 VolwassenesR100 Volwassenes

R50 Hamburgers / KindersR50 Hamburgers / Kinders

KONINKRYKSTYD In Oktober gee ons vir die Koninkryk.

Ons tyd, talente, vermoëns, besittings,

finansies - ons hele lewe. Ons

onderneem ook om die Evangelie

verantwoordelik te verkondig. Bid oor jou bydrae.

Page 5: BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings

Wees deel van

Bergsig se

Facebook-blad

Durbanville-Bergsig kerk - Sy

ligdraers

Klik op “hou hiervan”.

(926 hou van Bergsig)

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

DURBANVILLE / BERGSIG SENIOR GROEP

Ons vergadering vind plaas op Donderdag 27 Oktober om 9:30 by Durbanville Ge-

meente.

Die spreker is Dr. Pieter van Jaarsveld - wat internasionale bekendheid verwerf het.

Hy het ’n spesiale boodskap vir ons Seniors.

Lede word herinner om by hierdie geleent-heid hul R120 per lid te betaal vir ons Kersete op Dinsdag 22 November by

Eensgezind.

Die week se program:

DAMES

TGIF

05:30 18 Oktober

www.bergsigdv.co.za

GOLDEN GAMES 2016 Ons hou weer Golden Games op die 26ste Oktober. Die dag is vir seniors uit Fisantekraal, Morningstar en Bergsig.

Ons wil kyk of ons nie hierdie jaar meer van Bergsig se lid-mate vir deelname kan trek as verlede jaar nie.

Seniors wat gaan deelneem kan hulle name by Elize ingee.

Die seniors doen heerlike handwerkaktiwiteite, speel spelet-jies en eet lekker by die geleentheid.

MANNE TGIF VRYDAE 05:30

Marina Olivier en Seline Kasner gesels saam oor die tronk-besoeke wat hul in Thailand doen. Hieruit kan ons baie leer.

Kom luister op 21 Okt 2016 na die getuienis.

MANS TGIF

Vrydag- oggende om

05:45 Luister ook na getuienisse

by www.tgifcape.co.za

KOMMUNIKASIE:

Ons probeer om voortdurend

kommunikasie met die ge-

meente uit te brei. Ons het nog ’n e-poskanaal geskep.

Indien jy oor belangrike kerk-

raadsake wil gesels benut die

e-posadres:

[email protected]

Page 6: BB 16 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...Ons doen “screening” in samewerking met MES by die sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

ALGEMENE NAVRAE

Nelda Rousseau 083 235 1400 [email protected]

Pannekoek Christelle Bouwer

083 309 0625 christelle@ebouwerandson.

co.za

Jaffels Heidi Botes

083 399 2013 [email protected]

Gebak / Hand-

werk Chanel Jv Vuuren

072 907 4505 [email protected]

Bergsig kos Karola Venter

076 230 4123 [email protected]

Braai Schalk Basson

082 497 4663 [email protected],za

Koffie/Tee Elize Cronje

084 548 4725 [email protected]

Roosterkoeke Sanelle Thiart

084 257 2549 [email protected]

Hamburgers

& Chips

Werner Willemse

083 382 9015

Dirk & Anita Roux

074 132 1492

[email protected]

[email protected]

Poeding Christelle de Jager

083 601 4091 [email protected]

Ingelegde

produkte Liezl Muller

082 563 0939 [email protected]

Vintage Mizelle Prinsloo

083 394 1101 [email protected]

ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE INTERNE STALLETJIE KONVENORS

Koeldrank Ludi Erasmus

063 691 1752 [email protected]

BIED JOU HULP BIED JOU HULP VROEGTYDIGVROEGTYDIG

AAN BY DIE SPAN SODAT 11 AAN BY DIE SPAN SODAT 11

MAART GLAD VERLOOP.MAART GLAD VERLOOP.

MAAK VIR ONS BYMEKAAR VAN NOU

TOT DAN:

SKOON 2 liter roomysbakke, konfytflesse,

Chutney bottels

HELP ONS OM DIE PLAASFEES

SPENS TE VUL.

Kook VROEGTYDIG heerlike konfyt en

ingelegde produkte en kom lewer af. Ons

gaan ons eie plaasfees etikette vroegtydig

daarop aanbring, dus hoef jul geen eie etikette

op te plak nie. Dui wel die inhoud van die produk aan by aflewering. Dit help ons ook om

voorraad / hoeveelhede vooraf beter te be-

plan.

BESTANDDELE: (Kyk uit vir spesiale aanbiedinge)

Suiker, kondensmelk, goue stroop, klapper, Marie koekies, Tennisbeskuitjies, Rice Crisp-

ies, kakao, jellie, blikke ingelegde vrugte,

Stork Bake, koekmeel

ONS BAK SAAM vir Plaasfees 2017!

Word deel van die prettige Bak-en-Brou

plaasfeesspan! Ons gaan sommige van die

koekies in die resepteboek saam by die kerk bak en verpak. Indien jy eerder tuis gaan bak

sal ons dit verpak om eenvormigheid te

verseker. Saam bakkers kontak Chanel 072

907 4505

VINTAGE:

Ons het vintage items nodig (NIE wit olifante

nie, want ons spasie is ongelukkig beperk.)

Neem resepteboek by sydeure & voorportaal

Ons vier 10 JAAR!

Ons MAAK WEER

POTJIEKOS BY PLAASFEES 2017!

Koördineerder: Pieter HenningKoördineerder: Pieter Henning

[email protected] / 082 766 [email protected] / 082 766 7371