bb 22 nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 november 2015 08:15 klassieke diens...

6
22 November 2015 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike VGK 19:00 Aanddiens Ouditorium Marcel van der Merwe 22 November 2015 NUUSFLITS: 27 Nov: TGIF Manne- afsluiting 28 Nov: Betesdamark 29 Nov: Kategese-afsluiting 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting 2 Des: Kix-afsluiting 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting 3-5 Des: Vinkel-en- Koljander- mark 4-6 Des: Jeugadviesspan- kamp 6 Des: Kerssangdiens 9 Des: Skole sluit Ons buurgemeente moet groot uitdagings t.o.v. armoede en werkloosheid die hoof bied en ons help hulle om dit te doen. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Makhatini Sending 19:00 Aanddiens Ouditorium Arno Mattheus 29 November 2015, Biddag in aansluiting by wêreld Vigsdag Advent en Kerssa KERSSANGDIENS: 6 Desember om 19:30 kom ons bymekaar om Kers- liedere te sing en ons in die seisoen van omgee in te lei. Ons tref so ’n paar praktiese reëlings waarmee julle ons kan help: Trek dogtertjies soos engeltjies aan (wit klere & krans in hare en vlerkies) Trek seuns soos herders aan (opgerolde handdoek op kop, kamerjas en staf) Grootmense - bring klein flitsie of lanterntjie saam Persone wat van APP’s hou laai met jou selfoon die volgende app (applikasie) af om te ge- bruik by die kerssang- diens: Virtual Candle HD (dit is verniet) Oefen solank jou stem- bande vir die lekker saamsing! Nooi ook jou vriende. Kerkkantoor ges luit op 25 November. Personeelfunksie DIE KRIP, DIE KRUIS, DIE KROON ... BERGSIG SE VISIE: Bergsig verheerlik Jesus Christus die Lig vir die wêreld. BERGSIG SE MISSIE: Ons is Sy lig- draers wat: Eensgesind is in geloof en aanbid- ding, in liefde om- sien na die welsyn van ons naaste en volhard in die uitdra van die Evangelie van Hoop. Ons leef dit uit ook deur ons kernwaardes: Dankbaar, Deernis, Diens, Respek Kom ons leef die bostaande uit!

Upload: others

Post on 13-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 22 Nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 November 2015 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike

22 November 2015 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Informele diens Oudi tor ium Ds. Johan Els

Deuroffer: Plaaslike VGK

19:00 Aanddiens Ouditorium Marcel van der Merwe

22 November 2015

NUUSFLITS:

• 27 Nov: TGIF Manne-

afsluiting

• 28 Nov: Betesdamark

• 29 Nov: Kategese-afsluiting

• 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting

• 2 Des: Kix-afsluiting

• 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting

• 3-5 Des: Vinkel-en-

Koljander- mark

• 4-6 Des: Jeugadviesspan-

kamp

• 6 Des: Kerssangdiens

• 9 Des: Skole sluit

Ons buurgemeente moet groot

uitdagings t.o.v. armoede en

werkloosheid die hoof bied en ons help hulle om dit te doen.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els

Deuroffer: Makhatini Sending

19:00 Aanddiens Ouditorium Arno Mattheus

29 November 2015, Biddag in aansluiting by wêreld Vigsdag

Advent en Kerssa

KERSSANGDIENS:

6 Desember om 19:30 kom ons bymekaar om Kers-liedere te sing en ons in die seisoen van omgee in te lei.

Ons tref so ’n paar praktiese reëlings waarmee julle ons

kan help:

• Trek dogtertjies soos

engeltjies aan (wit klere &

krans in hare en vlerkies)

• Trek seuns soos herders

aan (opgerolde handdoek op kop, kamerjas en staf)

• Grootmense - bring klein

flitsie of lanterntjie saam

• Persone wat van APP’s

hou laai met jou selfoon

die volgende app

(applikasie) af om te ge-bruik by die kerssang-

diens: Virtual Candle HD (dit is verniet)

• Oefen solank jou stem-

bande vir die lekker

saamsing! Nooi ook jou vriende.

Kerkkantoor

gesluit op

25 November.

Personeelfunksie

DIE KRIP, DIE KRUIS, DIE KROON ...

BERGSIG SE

VISIE:

Bergsig verheerlik

Jesus Christus die

Lig vir die wêreld.

BERGSIG SE

MISSIE:

Ons is Sy lig-

draers wat:

Eensgesind is in

geloof en aanbid-ding, in liefde om-

sien na die welsyn

van ons naaste en

volhard in die

uitdra van die Evangelie van

Hoop.

Ons leef dit uit ook deur ons kernwaardes:

Dankbaar,

Deernis, Diens,

Respek

Kom ons leef die

bostaande uit!

Page 2: BB 22 Nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 November 2015 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy

betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsig-Uitreikhulp

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Moslembediening:

Hierby is die datums vir die jaar se Mos-

lemuitreike:

28 Nov & Des: 5

Bel vir Andre van der Westhuizen om meer hieroor te hoor by 074 330 4431.

Straatuitreik: Op Vrydagaand, 27 November hou ons die laaste straatuitreik vir die jaar. Ons gaan dit aanbied in die vorm van ’n Kersuitreik.

Ons poog om daardie aand klein geskenksakkies saam te neem op straat. Die pakkies kan insluit: koekie seep, aanrol deodorant, tandepaste, pakkie koekies en lip ice. Merk of dit vir ’n man/vrou is. Gee asb. in by die kerkkantoor.

Einde van die jaar uitreike

• Lesotho: week van 19 tot 27 Desember. Hulp verleen

aan Ilze Boersma. Indien jy dalk wil saamgaan na Leso-

tho maak asb. spoedig met Oswald kontak om deel te

word van die span. Daar is beperkte plek. ’n Gesin uit Namibië en nog ’n gesin uit Bergsig gaan reeds saam.

Niks is vir ons meer belangrik as voorbidding vir die geleent-heid nie. Bid asb. dat ons sensitief sal wees vir God se stem en vir gehoorsaamheid, die nodige voorsiening asook veilige reis. Met die besoek aan Lesotho is daar ook ander behoeftes maar sal dit deurgee nader aan die tyd.

Indien jy meer hieroor te wete wil kom, kontak asb vir Os-wald by 079 108 9697.

Daar is ’n dogtertjie wat 14 jaar oud is en na Durbanville Hoërskool toe gaan volgende jaar. Hulle kan nie skoolklere bekostig nie.

Is daar iemand wat hul tweedehandse skool-klere wat miskien te klein is vir haar kan gee. Sy is lank en maer.

Lees die Blog

BENODIG U HUISHULP/TUINMAN Ons doen “screening” in

samewerking met MES by

die sopkombuis.

Ons volg die verwysings op

en maak seker daar is geen

oortredings.

Ons kan u van hulp wees

teen ’n mininale donasie.

Mense met ander werke

kan my ook kontak. Vir meer inligting bel Niel

Kotze by 076 400 8392 of

e-pos: [email protected]

Die laaste kwartaal is in volle swang met Kersfees en die jaareinde om die draai.

Vir almal wat gedurende 2015 bygedra het tot die Attie van Wyk skoolprojek, wil ons ons opregte dank uitspreek. God het ons geseën met julle gehoor-saamheid en sonder dit kon ons nie die liefde van God op meer as een wyse aan hierdie kinders oordra en bewys nie. Baie dankie!

Ons het ’n laaste paar ver-soeke voor ons 2015 se gordyne toetrek:

Ons het reeds vir al die kinders by die skooltjie (258) ’n uitveër as simboliek dat God sonde uitvee as jy om vergifnis vra, en ook ’n pakkie “glow in the dark” plakkers gekoop, simbolies dat God se lig altyd skyn, selfs in die donker. Indien die Here dit op jou hart lê om ’n finansiële bydrae te maak sal ons dit waardeer.

Gebruik Attie Kersgeskenk as verwysing.

Ons wil ook graag vir die kinders springkastele huur vir die jaarafsluiting en laaste Verjaarsdagpartytjie wat die 2de Desember sal plaasvind en is op soek na iemand wat vir ons 3 spring-kastele kan borg.

Ons nooi almal uit om die die Jaarafsluiting op Woensdag, 2 Desember 2015 vanaf 9:00 mee te maak.

Kontak asb. vir Nelda by 083 235 1400 of [email protected] vir ver-dere inligting.

Attie van Wyk

Ons neem by die Kerssangdiens ’n of-fer op vir die Kos-vir-Kersfeesprojek.

Gemeentelede is welkom om Frontida Outreach se blog te gaan lees op die internet. Julle kan meer hoor van hul heel nuutste projek en won-derwerke wat Vader voor hulle deur kom sit het!

So bly almal lekker op hoogte van ons sendelinge in Thailand se doen en late. Doen ook gereeld voorbidding vir hulle asb.

Page 3: BB 22 Nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 November 2015 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te

word of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 22 November NAAM ADRES REDE BID VIR

Annette Prins Schoongezichtstraat 3, 021 976 2506 Operasie Volkome herstel

Mara van Zyl Fairtrees 72, 021 976 2921 Hospitalisasie Dank vir beterskap

Carola de Wet Rocktree Crecent 2, 021 975 9934 Operasie Genesing en geduld

Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Goeie nuus is dat

Francois sy polse kan

beweeg. Baie dankbaar.

Dankie vir al die gebede

Albertus Gildenhuys Eikelaan 12, 021 976 4185 Ligte beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn

Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging

Jacques Boonzaaier Klipheuwel Kry tans chemo Volkome herstel

Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging

Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Mediese behandeling Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Bid vir die 2015 VN Klimaatsverandering Konferensie COP 21 (“Conference of the Parties”) wat plaasvind in Parys,

Frankryk vanaf 30 November tot 11 Desember. Die doel van COP 21 is om ’n wetlik bindende en universele

ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2oC te hou.

BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede. Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Bartlett en Susan Raath Zandkloofweg 36, 021 976 9792 Aangerand en beroof Bemoediging

Pierre Cloete Crownsingel 2, 021 976 0055 Moet operasie ondergaan Herstel en bemoediging

KERKRAADSLEDE HERKIES

Tydens ’n kerkraadsvergadering op 16 November 2015 is

die volgende persone as kerkraadslede verkies. Hulle

name word aan die gemeente voorgehou vir approbasie

(stilswyende goedkeuring) en vir voorbidding. Indien ‘n lidmaat beswaar wil aanteken teen enige van die verkose

lidmate moet hy/sy dit by die Steundiensbestuurder doen

nie later nie as 6 Desember 2015:

Johann van Tonder, Heidi Botes, Jacorine v.d. Westhuizen, Evert Loubser, Christelle Bouwer.

Page 4: BB 22 Nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 November 2015 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike

Huis Oppas GAAN U MET VAKANSIE OF VIR ‘N WEGBREEK-NAWEEK

EN IS BEKOMMERD OOR U HUIS WAT HEELTYD

TOESTAAN?

EK HET DIE ANTWOORD:

EK PAS HUISE OP ENIGE TYD VAN DIE JAAR

TEEN ’N BILLIKE TARIEF - MY DIENS PER NAG SLUIT IN:

SLAAP, VERSORG DIERE EN SWEMBAD

VERKIESLIK SLEGS DURBANVILLE OMGEWING

VIR ENIGE NAVRAE OF BESPREKING KAN U MY KONTAK

NIEL KOTZE SEL: 076 400 8392 OF [email protected]

ALLE URE

VERWYSINGS OP NAVRAAG BESKIKBAAR

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

SENIORS

Kersete by Eensgezind op 26 November. Die busse vertrek om 10:30 vanaf Durban-ville gemeente.

Lede wat nog wil saamgaan moet name opgee by Sarel voor of op 16 Nov.

Program vir die week:

Die Vinkel & Koljander Mark vind weer plaas op 3,4 & 5 Desember te Bergsig Kerk.

Ons benodig asb. gemeen-telede se hulp in skofte by die kassierpunte en ook pakkers, asook op die vloer in die vorm van sekuriteit. Die lyste is vandag beskikbaar in die binnehof, gaan besigtig dit daar asb. en vul jou naam in waar dit vir jou moontlik sal wees om te help.

In die week sal dit by Edna van Tonder wees. Skakel asb. 083 302 4838 of e-pos

by [email protected] vir skofte. Ons waardeer elkeen se hulp, want sonder julle sal daar nie ’n mark kan wees nie.

Die Vinkel-en-Koljander Mark

A-Koord bedien tot die 22ste Nov. in die binnehof koffie, tee en happies op Sondae.

Ons het ook ekstra hulp nodig tydens die Vin-kel en Koljander mark. A-Koord bedien die kos daar en het hande nodig .

Moenie onkant gevang word met ou gordyne

en meubels voor Kersfees nie.

Kontak Alba vir enige binnenshuise ver-

sieringsdiens, konsultasies oor gordyne, verf,

stoffering ens.

18 Jaar ondervinding

Alba van der Merwe

083 462 0718 * 021 - 976 6440

Tannie Middel C Musiekskool

Musiekonderrig vir kinders vergesel deur Ma / Ouma / Au

pair (Groeponderrig)

2-4 en 4-7 jaar (Leer klavier speel)

1x per week 30/45 min

Ek Leer en Speel

Vergesel deur Ma/Pa/Ouma/Au Pair

Groot motories, Kuns, Musiek, Poppekas en vele meer 1-2 en 2-4 jaar (90 min) Anne-lize de Wet 072 633 89 56

Poppepret

Poppekas en Gesigverf by Kinderpartytjies

Elsje 072 633 8956

AQUATOTS

Swemprogram, swemvaardighede, en waterveiligheid

10 halfuurlesse 6mnde - 4 jaar

Anne-lize de Wet 072 633 89 56

Page 5: BB 22 Nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 November 2015 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike

Wees deel van Bergsig se

Facebook-blad

Durbanville-Bergsig

kerk - Sy ligdraers

Klik op “hou hiervan”.

(703 hou van Bergsig)

Die VN se

byeenkoms

oor klimaatsve-

randering –

COP21 – in

Parys, is om die draai. Die

samesprekings begin op 30

November 2015 en duur tot

ongeveer 11 Desember 2015. Dit begin al dringen-

der word om aksie te neem.

Daar word gesê dat 2015

sover nog die warmste jaar

op die planeet was. Nie alleen dit nie – 2010 en

2014 binne die afgelope 5

jaar was ook van die warm-

ste jare.

Dit is hierdie en ander aan-duiders dat die aarde besig

is om te verander wat

wêreldleiers na COP21 sal

bring om ’n wetlik bindende besluit te neem om ons

koolstofvoetspoor drasties te

verminder. Maar ons kan

ook aksie neem en iets doen om die dringendheid van die

klimaatsituasie te onder-

streep. Hier is maar ’n paar

dinge waaraan ons kan

deelneem:

Gedurende die naweek van 28 en 29 November wat die

opening van COP21 vooraf-

gaan, gaan verskeie optogte

wêreldwyd plaasvind om aan ons wêreldleiers te

demonstreer dat ons di-

epliggend omgee vir

klimaatgeregtigheid. ’n Optog sal op die Sondag

ook in Kaapstad plaasvind:

http://act.350.org/event/glob

al-climate-march_attend/11523 en

http://globalclimatemarch.or

g/en/join-an-event/ Kyk ook

na die “Earth Keeper”

webtuiste by

http://earthkeeper.org.za/events/ vir meer besonderhede

oor die reëlings.

Teken die petisie wat ’n beroep doen op die VN

sekretaris, Ban Ki Moon en

ander wêreldleiers om die

kwessie van plaasdiere se impak op klimaatsverander-

ing aan te spreek

http://www.itsois.org/#!climat

e-summit-petition/ro7er

Sluit aan by die gebedsket-

ting waarin gebid word dat

ons wêreldleiers die moed

en wysheid sal hê om gepaste aksie te neem

tydens die samesprekings

http://catholicclimatemovem

ent.global/pray4cop21/

Indien jy dit nog nie gedoen

het nie, onderteken ook die

petisie by

http://www.wehavefaith.net/ waarin ’n beroep op ons

wêreldleiers gedoen word

om ’n bindende ooreenkoms

oor klimaatsverandering tydens COP21 te verkry.

Bergsig se Aardversor-

gingsbediening tref reëlings om gemeentelede as groep

aan die optog in Kaapstad te

laat deelneem. Indien jy

belang stel om saam te gaan, kontak Sydney by

076 556 7398 of by

green4enrich-

[email protected] voor of

op Donderdag 26 Novem-ber 2015.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Die Kerkraad van Durban-ville-Bergsig het tydens ’n vergadering op 16 Novem-ber 2015, die volgende besluit rondom self-degeslagverhoudinge geneem, met die eenheid van die kerk as ononder-handelbare uitgangs-punt.

Ons aanvaar nie die 2015 Algemene Sinode besluit oor Homoseksualiteit nie.

Ons vereenselwig ons met die 2007 Alge-mene Sinode besluit oor Homo-seksualiteit.

Ons voeg ons steun by die appélaksie by wyse van ‘n stem ten gunste van die appélsake wat ingedien word teen die besluit van die

Algemene Sinode.

Ons besef dat daar lid-mate is wat hiermee kan verskil en selfs in die pro-ses seergekry het, daarom nooi die Bestuurspan sulke lidmate uit na een-tot-een gesprekke.

Bel die kerkkantoor indien jy ’n afspraak wil maak.

Vir die wat voel hulle het inligting gemis oor die Sinode se proses, be-soek gerus die Alge-mene Taakspan Leerstel-lige en Aktuele sake se web www.atlas.bybelmedia.org.za Hier is baie dokumenta-sie oor die proses te vind soos dit vanaf 1986 - 2015 verloop het.

Sinodebesluit: Selfdegeslagverhoudinge

Bring asb. oorskietlappe vir die Plaasfees so-dat ons dit oor die hooibale kan gooi.

Ons ondersoek die

moontlikheid om te

boor vir water.

Is daar iemand wat

hiermee kan help of

kontakte het met wie

ons kan praat? Bel André of e-pos

[email protected]

Ons het al R309 500-00 in-

gesamel. Help ons asb. om

die mikpunt te bereik.

Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skepping.

Koeverte en ander inbetalings

is steeds welkom tot Febr. 2016 vir die Koninkrykbe-

stuursveldtog.

Gebruik ook Zapper of

Snapscan vir jou

bydrae.

Elk

e 1

00

ve

rtee

nw

oo

rdig

R1

00

00

0

Koninkrykbestuursveldtog

KLIMAATSVERANDERING EN COP21

Kerkkantoor gesluit

22 Des tot 4 Jan

As gelowiges

moet ons totaal

anders lyk as die

wêreld

Page 6: BB 22 Nov 2015 - bergsigdv.co.za · 11/22/2015  · 22 November 2015 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Plaaslike

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Die koekies vir Kersfees-koffer is nog bietjie leeg Ons wil graag die rekord slaan en die meeste koekies ooit insamel, maar ons

koekiekoffer is nog bietjie leeg.

Die smullekker koekies gaan ’n klomp harte warm laat klop. Help ons om ander

met die koekies te seën hierdie Kersfees.

Die plekke sluit in verskeie ouetehuise, die Nagskuiling, New Beginnings, Badisa

kantore, Magdalenahuis, Thembiso Babahuis, Die Betesda perdepretprojek

kinderhuiskinders en

Durbanville MediClinic se kinderafdeling.

Ons het altesaam 900 mense vir wie ons koekies wil gee.

Maak dit ’n gesinsprojek en ondersteun ons om ander

te kan ondersteun!

Bring saam voor of by 6 Des se Kerssangdiens.

JUNIORJEUG

KATEGESE

2016

Registreer jou kind vooraf via die web-blad van Bergsig.

Vermy die begin-van- die-jaar-stormloop.

Vind die vorm by Algemeen/Kategese

Nuusflits! BERGSIG BENODIG

GROEPLEIERS VIR 2016.

Juniorjeug: 24 Groepleiers

Bel Bea 082 924 1151

Seniorjeug: 10 Groepleiers

Bel Arno 072 955 0670

Kleingroepe:

Bel Juanita 082 963 3333

Attie van Wyk plaasskool het hul Kersfeeskonsert laasweek gehou en dit het met baie vreugde gepaard gegaan.

DURBANVILLE PLAASFEES: Ons het ’n nuwe stalletjie vir wit olifant, vin-tage en ou goeters . Bring enigiets van jou kandelare, kersblakers, langspeel-plate, tuimeldroërs, pruike, handskoene, hoede, aandklere, blompotte, kussings, ouma se teekoppies, koekpanne, lere, grawe, emmers, ‘tools’, ver-lengkoorde, oorbelle, prente, skilderye ens. enige tyd vanaf nou tot 10 Maart.

As ons moet kom haal laat weet die kerkkantoor. Bel Ds. Mizelle by die kerkkantoor.