bcom (ondernemingsbestuur) · 2020. 7. 14. · die bcom (ondernemingsbestuur)-graadkwalifikasie is...

1
www.akademia.ac.za | 086 122 2888 Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 Registrasienommer: 2011/HE08/005. WAT BEHELS HIERDIE KWALIFIKASIE? Die BCom (Ondernemingsbestuur)-graadkwalifikasie is deur akademici en sakeleiers saamgestel om vir jou ’n stewige fondasie in bestuur en sakebedrywighede te bied. Die uniekheid van die program lê in die feit dat dit vir jou deure in elke afdeling van ’n onderneming kan oopmaak weens die aard van die modules waaruit die program saamgestel is. Die kwalifikasie dien as wegspringplek vir ʼn suksesvolle loopbaan en gee vir studente ʼn stewige teoretiese onderbou van die studieveld van ondernemingsbestuur. WATTER MODULES MOET EK VOLTOOI? Graadtoelating met Afrikaans (50%) Wiskunde, Rekeningkunde of Besigheidsvakke (50%) WAT IS DIE TOELATINGSVEREISTE? HOE LANK NEEM DIT OM HIERDIE KWALIFIKASIE VOLTYDS OF NAUURS TE VOLTOOI? Die program kan in ’n minimum tydsduur van drie jaar voltooi word. Die maksimum toelaatbare tyd vir voltooiing is sewe jaar. PROGRAMKOSTE VIR 2021: R49 200 (jaar een, voltyds | R42 000 (jaar een, nauurs) Klik hier vir meer inligting AANSOEKE VIR STUDIES IN 2021 IS OOP. DERDEJAARMODULES EERSTEJAARMODULES TWEEDEJAARMODULES Ondernemingbestuur 3 Volhoubaarheid en Verantwoordelike Burgerskap Projekbestuur Voorsieningskettingbestuur Die Bestuur van Innovasie en Tegnologie Internasionale Bestuur Ondernemingsbestuur 1 Ekonomie 1 Handelsreg Bedryfskommunikasie Elementêre Kwantitatiewe Metodes Bedryfsetiek Inleiding tot Bedryfsinligtingstelsels Ondernemingbestuur 2 Entrepreneurskap en Kleinsakebestuur Aankope- en Operasionele Bestuur Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur en Persoonlike Finansiële Bestuur Menslikehulpbronbestuur en Arbeidsverhoudinge Bemarkingsbestuur BCOM (ONDERNEMINGSBESTUUR) NKR-VLAK 7 380 KREDIETE SAKO-NOMMER: 112328 ONDERRIGLEERMODEL: Nauurse onderrigmodel of voltydse kontakmodel

Upload: others

Post on 22-Sep-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BCOM (ONDERNEMINGSBESTUUR) · 2020. 7. 14. · Die BCom (Ondernemingsbestuur)-graadkwalifikasie is deur akademici en sakeleiers saamgestel om vir jou ’n stewige fondasie in bestuur

www.akademia.ac.za | 086 122 2888

Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 Registrasienommer: 2011/HE08/005.

WAT BEHELS HIERDIE KWALIFIKASIE?

Die BCom (Ondernemingsbestuur)-graadkwalifikasie is deur akademici en sakeleiers saamgestel om vir jou ’n stewige fondasie in bestuur en sakebedrywighede te bied. Die uniekheid van die program lê in die feit dat dit vir jou deure in elke afdeling van ’n onderneming kan oopmaak weens die aard van die modules waaruit die program saamgestel is. Die kwalifikasie dien as wegspringplek vir ʼn suksesvolle loopbaan en gee vir studente ʼn stewige teoretiese onderbou van die studieveld van ondernemingsbestuur.

WATTER MODULES MOET EK VOLTOOI?

• Graadtoelating met Afrikaans (50%)

• Wiskunde, Rekeningkunde of Besigheidsvakke (50%)

WAT IS DIE TOELATINGSVEREISTE?

HOE LANK NEEM DIT OM HIERDIE KWALIFIKASIE VOLTYDS OF NAUURS TE VOLTOOI?Die program kan in ’n minimum tydsduur van drie jaar voltooi word. Die maksimum toelaatbare tyd vir voltooiing is sewe jaar.

PROGRAMKOSTE VIR 2021: R49 200 (jaar een, voltyds | R42 000 (jaar een, nauurs)

Klik hier vir meer inligtingAANSOEKE VIR STUDIES IN 2021 IS OOP.

DERDEJAARMODULES

EERSTEJAARMODULES

T WEEDEJAARMODULES

Ondernemingbestuur 3 Volhoubaarheid enVerantwoordelike Burgerskap Projekbestuur

Voorsieningskettingbestuur Die Bestuur van Innovasie en Tegnologie Internasionale Bestuur

Ondernemingsbestuur 1 Ekonomie 1 Handelsreg Bedryfskommunikasie

Elementêre Kwantitatiewe Metodes Bedryfsetiek Inleiding tot

Bedryfsinligtingstelsels

Ondernemingbestuur 2 Entrepreneurskap enKleinsakebestuur

Aankope- en Operasionele Bestuur Finansiële Rekeningkunde

Finansiële Bestuur enPersoonlike Finansiële Bestuur

Menslikehulpbronbestuuren Arbeidsverhoudinge

Bemarkingsbestuur

BCOM (ONDERNEMINGSBESTUUR)NKR-VLAK 7 380 KREDIETE SAKO-NOMMER: 112328

ONDERRIGLEERMODEL: Nauurse onderrigmodelof voltydse kontakmodel