beeld van godalaingemeente.com/images/kerk/imago_dei_afrikaans.pdf · imago dei (beeld van god) is...

2
Jy word uitgenooi na die IMAGO DEI werkswinkel oor die naweek van 23 – 24 November. Bring ‘n pen, notaboek en jou Bybel en nooi vriende saam. Daar is geen koste verbonde nie slegs jou bywoning en registrasie vir die kos voorbereiding. Registreer asb in die spasie onderaan Imago Dei (Beeld van God) is ‘n God-storie maar ook ‘n mens-storie. Dit is pragtige verhaal oor jy en ek wat geskape is na God se beeld en gelykenis. Ons is geskpe met ‘n wonderlike doel, om God te aanbid en Sy goeie skepping te floreer. Imago Dei is diep menslike verhaal vol kragtige berg top oomblikke maar ook pynlike diep vallei oomblikke. Oomblikke gevul met mislukkings, verlies, vasgelooptheid en dood. Maar regdeur hierdie storie staan ons in verwondering oor die liefdevolle God wat getrou bly en nooit opgee nie. ‘n Goeie God wat, wanneer dinge verskriklik verkeerd loop, weer en weer ingryp om hierdie Imago Dei storie tot sy heerlike konklusie te bring. Bywoning van die werkwinkel sal nie maar net jou begrip van die Bybel verryk nie maar jy sal ook ‘n duidelike begrip hê van God se roeping vir jou lewe. Aan die einde van elke werkswinkel tot dusver, kan met opregtheid gesê word: Soli Deo Gloria – Aan God alleen die Eer! Beeld van God Vrydag 23 November 2018 from 09:00 - 16:00 Saterdag 24 November 2018 from 09:00 - 16:00

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Beeld van Godalaingemeente.com/images/kerk/Imago_Dei_Afrikaans.pdf · Imago Dei (Beeld van God) is ‘n God-storie maar ook ‘n mens-storie. Dit is pragtige verhaal oor jy en ek

JyworduitgenooinadieIMAGODEIwerkswinkeloordienaweekvan23–24November.Bring‘npen,notaboekenjouBybelennooivriendesaam.Daarisgeen koste verbonde nie slegs jou bywoning en registrasie vir die kosvoorbereiding.Registreerasbindiespasieonderaan

ImagoDei(BeeldvanGod) is ‘nGod-storiemaarook‘nmens-storie.Dit ispragtigeverhaaloorjyenekwatgeskapeisnaGodsebeeldengelykenis.Onsisgeskpemet‘nwonderlikedoel,omGodteaanbidenSygoeieskeppingtefloreer. ImagoDeiisdiepmenslikeverhaalvolkragtigebergtopoomblikkemaarookpynlikediep vallei oomblikke.Oomblikke gevulmetmislukkings, verlies, vasgelooptheid endood.MaarregdeurhierdiestoriestaanonsinverwonderingoordieliefdevolleGodwat getrou bly en nooit opgee nie. ‘n Goeie God wat, wanneer dinge verskriklikverkeerd loop, weer en weer ingryp om hierdie Imago Dei storie tot sy heerlikekonklusietebring.BywoningvandiewerkwinkelsalniemaarnetjoubegripvandieBybelverrykniemaarjysalook‘nduidelikebegriphêvanGodseroepingvirjoulewe.Aandieeindevanelkewerkswinkel totdusver, kanmetopregtheid gesêword: SoliDeoGloria –AanGodalleendieEer!

BeeldvanGod

Vrydag 23 November 2018 from 09:00 - 16:00Saterdag 24 November 2018 from 09:00 - 16:00

Page 2: Beeld van Godalaingemeente.com/images/kerk/Imago_Dei_Afrikaans.pdf · Imago Dei (Beeld van God) is ‘n God-storie maar ook ‘n mens-storie. Dit is pragtige verhaal oor jy en ek

Onswerkswinkeldoelwitte:• OmteverstaanhoedieboekevandieBybelinpaseneensamehangendegeheelvorm• OmteervaarentewaardeerhoedieBybelouteursonshelpomteverstaanwieGodis.

Godinsyteenwoordigheid,GodensyKoninkrykenGodinsyliefde,geregtighiedengetrouheid

• OmteverstaanhoedievernuwingvandiebeeldvanGoddeeluitmaakvanonseievernuwingenGodseplanvironslewens.

• OmtesienhoedieeersteskeppinginGenesis1inpasmetdienuweskeppingdeurJesusChristus.

• OmteontdekhoedieBybelseperspektiefvandienuwehemelendienuweaardehoopskepop‘ntoekomswatvirbaieonsekertoekoms.

Dr. Johann Snyman van FTS (Free to Serve) se terugvoer Imago Dei Werkswinkel:“NamensonsmannewatjulleImagoDeidienaweekkonbywoonwilonsnetvirjullebaiedankietesêdaarvoor.DiemannekonmethulleterugkeernieophoupraatoorhoeveeldieImago DeiWerkswinkel vir hulle beteken het nie. Dis werklik soos ek hulle voor die tydbelowehet,'nlewensveranderendeervaringwaarna'nmensdieBybelnetdoodgewoonop'nheelnuwemanierleesenGodseskeppingnetheelnuutverstaan.EkhetasTeoloogervaardatsoveelnuweenvarsidees,rakendedieImagoDeibeginselindieBybelnadietafelgebringis,datditgemaakhetdatekdieBybelsedertdienwerklikvanuit'n baie nuwe perspektief begin lees en beleef het. Ek kan hierdie werkswinkel met diegrootstevrymoedigheidbaiesterkaanbeveelbyelkepotensiëlekursusganger.”DieaanbiedervanImagoDeiisDsGertElswat11jaargelededeurdieHeregeroepisomdieAfrikaanseBedieningindieVerenidgeArabieseEmirate(VAE)totstandtebring.Saammetsyvrou,Prof.LienEls, isdieDubaiAfrikaanseGemeenteop10Februarie2006begin.SedertienisdaargemeentesinverskeieEmiratesoosAbuDhabi,AlAinenRasAlKhaimahbegin.Op26Augustus2016hetDsGertsyafskeidspreekinDubaigeleweromdieImagoDeibedieningas‘nvoltydsebedieningverderteboefen.SybasisisinIrene,Pretoria,vanwaarhyuitbeweegomtebedien.ImagoDeiisalreedsinverskeielandeaangebeidsoosThailand,SuidAfrika,Dubai,China,dieFilippyne,Malysië,Singapore,Zambië,SpanjeenIerland.EKSALDIEIMAGODEIWERKSWINKEL23-24NOVEMBER2018BYWOONNAAM___________________________________________KONTAKNOMMER_________________________________Alternatiewelikkanjypereposbevestigby:[email protected]