kos beleid nuut.…  · web view2020. 11. 30. · daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die...

26
Laerskool Riebeek Kasteel VOORGESTELDE BELEID COVID-19

Upload: others

Post on 07-Jul-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Laerskool

Riebeek Kasteel

VOORGESTELDE

BELEID

COVID-19

Page 2: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

INHOUDSOPGAWE1. AGTERGROND

1.1 Wat is Covid-19? p.31.2. Wat is die algemene simptome van COVID-19?

1.3 Hoe versprei die virus?

2. HOE HANTEER LRK COVID-19 VOOR EN TYDENS INPERKING

2.1 . Benadering

2.2. Wat moet LRK doen om Covid-19 te voorkom?

2.3. Implementering van standaard voorsorgmaatreêls en basiese higiëne p.4

2.4. Wat as leerder siek voel by skool? p.52.5. Prosedures indien persoon positief toets p.6

2.6. Skoolaktiwiteite p.6

2.7. Voorsorgmaatreëls by sport p.7

2.8. Uitsluiting van leerders tot sport p.7

3. BESLUIT TOT SLUITING VAN SKOOL

3.1 Potensiële skoolsluiting in die lig van Covid-19 bedreiging p.7

3.2. Sluiting en beskikbaarheid van koshuis p.8

3.3. Hantering van personeel tydens sluiting p.8

3.4. Administratiewe en finansiële beamptes p.9

3.5. Dag tot dag bestuur van skool p.93.6. Covid-19 Risikobestuursplan p.9

3.7. Kontinuïteit en e-leerprogram p.9

4. PROSEDURES EN BELEID T.O.V. HEROPENING VAN SKOOL

4.1. Heropening van skool p.9

4.2. Voorbereiding van klasse p.10

4.3. Skoolrooster p. 1 1

4.4. Sterilisering van klasse en badkamers p. 11

4.5. Aankope van veiligheidstoerusting p. 1 1

4,6. Gebruik en aanwending van toerusting p. 1 1

4.7. Hantering van pouses en leerderinteraksie p.13

4.8. Verlengde onderrigtyd p.14

4.9. Hantering van kurrikulum p.14

4.10. Voortsetting van sport- en kultuurprogram p.14

4.1 1 . Ontvangs van besoekers en ouers p.15

4.12. Kontrole van siek leerders en moontlike opvlamming van virus p.15

5. SAMEVATTING 6. BYLAES p.12-19

2

Page 3: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

DIE BEHEER EN BESTUUR VAN DIE COVID-19("CORONAVIRUS")

1. AGTERGROND

Virusse en siektes by skoolkinders is 'n algemene verskynsel. 'n Skool is die ideale teëlaarde vir die verspreiding van virusse en siektes omdat mense van verskillende ouderdomme uit verskillende gemeenskappe in groot hoeveelhede saamdrom en in noue kontak met mekaar verkeer.

Sommige persone beoefen nie noodwendig goeie persoonlike higiëne nie of het bloot 'n swak immuniteitstelsel en is dus meer vatbaar vir sekere siektes. Groot dele van die wêreld ervaar tans 'n groeiende uitbraak van die respiratoriese siekte (COVID-19) wat deur 'n nuwe koronavirus veroorsaak word. Die virus versprei van persoon tot persoon en huidiglik neem die gevalle in Suid-Afrika toe. Hierdie siekte is reeds pandemies en skole is nie van hierdie pandemie gespaar nie.

Die doel van hierdie beleid is om Laerskool Riebeek Kasteel se werkswyse in die voorkoming en bestuur van die COVID-19 virus uit te stippel. Hierdie dokument is egter nie veronderstel om as n diagnostiese handleiding of 'n plaasvervanger vir 'n besoek aan 'n dokter se spreekkamer te dien nie.

Die Departement van Gesondheid het etlike bronne met inligting ter insae op hul webwerf beskikbaar:COVID-19:(http://www.health.gov.za/index.php/qf-tb-program/465-corona-virus-outbreak), asook die webtuiste van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes: (http://www.nicd.ac.za/diseases-a-z-index/covid-191).

Laerskool Riebeek Kasteel het die plig om toepaslike en genoegsame sorg aan leerders en personeel by die skool te bied — uit die aard van die saak sluit dit alle rolspelers se veiligheid en welstand in. Om hierdie plig na te kom, word skole genoodsaak om minstens 'n basiese kennis van COVID-19 te dra, te weet wat die tekens en simptome is en te verstaan hoe dit versprei.

1.1 Wat is COVID-19?

Koronavirusse is 'n groot familie van virusse wat gewoonlik verantwoordelik is vir matige respiratoriese siektes soos byvoorbeeld 'n verkoue. COVID-19 is 'n siekte wat deur 'n nuwe koronavirus veroorsaak en nog nooit voor Desember 2019 geïdentifiseer is nie.

3

Page 4: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

1.2 Wat is die algemene simptome van COVID-19?

Pasiënte met COVID-19 het tot dusver 'n matige tot ernstige respiratoriese siekte ervaar met simptome soos koors, 'n aanhoudende hoes en pasiënte is kort van asem. Dit neem 2 tot 14 dae vir 'n persoon om, nadat hy of sy die virus opgedoen het, siek te word .

1.3 Hoe versprei die virus?

In die meeste gevalle versprei die virus deur persoonlike kontak waar 'n persoon in aanraking kom met klein respiratoriese druppeltjes wat wanneer 'n siek persoon nies of hoes. Sodanige oordraagbaarheid is soortgelyk aan die oordraagbaarheid van griep of ander respiratoriese siektes. Hierdie druppeltjies kan in 'n persoon se mond of neus beland of ingeasem word as 'n persoon naby genoeg aan 'n draer is.

2. HANTERING VAN COVID-19 IN DIE SKOOL

2.1 Maatreëls om COVID-19 verspreiding by Laerskool Riebeek Kasteel te voorkom

Skole moet spesiale maatreëls in hierdie verband tref. Leerders en personeel moet aangemoedig word om sekere voorsorgmaatreëls te tref om die verspreiding van respiratoriese infeksies soos die koronavirus, griep of verkoue te bekamp. Voorsorgmaatreëls sluit onder andere in om tuis te bly as jy siek is en om 'n griepinspuiting aan die begin van die griepseisoen te kry.

2.2 Implementering van standaard voorsorgmaatreëls en beoefening van basiese higiëne

• Opleiding sal aan alle personeel, skoonmakers en leerders oor die skool se higiëniese program gegee word.

• Laerskool Riebeek Kasteel se Covid 19-taakspan (Mnre. F. Breytenbach, J. Kotze, Me. I Geldenhuys, Me. A Truter) is beskikbaar vir emosionele ondersteuning ten op sigte van vrese, angs en onsekerhede.

• 'n Skoonmaakprogram vir personeel en leerders.• Gereelde vullisverwydering.

• Die identifisering van hoë risiko oppervlakke soos telefone, deurhandvatsels, badkamers, deurrame, elektroniese apparatuur (sleutelborde in sentrums) en meubels (tafels en stoele in klaskamers).

• Medici sê goeie ventilasie in klaskamers is belangrik. Ten spyte van die koue winter sal ons sorg dat leerders nie koud kry en siek word nie, maar ons sal ook seker maak dat ons leerders deurentyd vars lug het.

• Plakkate rakende COVID-19 en goeie higiëniese praktyke sal oral sigbaar wees.• 'n Ondersteuningsnetwerk vir personeel en leerders wat siek is, moet geskep word. Ons verwys na emosionele sowel as akademiese ondersteuning.

4

Page 5: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Voorsorgmaatreëls sluit in:

i. Was hande gereeld vir minstens 20 sekondes lank met seep. ii. Moenie met ongewaste hande aan oë, neus of mond raak nie.iii. Bedek die mond en neus met 'n sneesdoekie wanneer daar gehoes of genies word, en

gooi die sneesdoekie dadelik na gebruik weg. Was hande dan met seep of 'n ontsmettingsmiddel.

iv. Die skool voorsien genoegsame ontsmettingsmiddele om goeie higiêne te beoefen.v. Bestuur en volg 'n gereelde skoonmaak- en ontsmettingsprogram asook

omgewingshigiëne.vi. Skoonmakers dra beskermende kleredrag en maskers wat besmetting kan voorkom.

vii. Toepaslike verwydering van Covid-19-afval en vullisverwydering. viii. Verbied onderlinge deel en hantering van boeke, skryfbehoeftes en enige persoonlike

besittings.

2.3 Wat as 'n leerder by die skool siek voel of word?

• Leerders en personeel wat by die skool siek word, siek by die skool opdaag of 'n koors van 38°C of hoër het, moet so gou as moontlik huis toe gestuur word.• Siek leerders of personeel sal in 'n vooraf geïdentifiseerde isolasieruimte, apart van gesonde leerders en personeel, gehou word totdat hulle kan vertrek. (Bylaag B)• Siek personeel en leerders moet wetlik by die skool en die Departement van Gesondheid aangemeld word. Mense wat siek word, se kontak met ander individue moet nagevolg kan word om die virusverspreiding sover moontlik te bekamp.• Onthou dat dit nie van skole verwag word om COVID-19-gevalle te identifiseer nie. Die meerderheid asemhalingsiektes is nie COVID-19 nie.

2.4 Prosedures wanneer persone positief met Covid-19 geïdentifiseer wordDuidelike riglyne geld wanneer personeel, besoekers of leerders positief getoets word en met persone in die skool in aanraking was. Hierdie prosedures moet streng nagevolg word.

A. Prosedures wanneer werknemers van skool in kontak was met geaffekteerde geval (Bylaag A)

B. Kontakopsporingsprosedures (Bylaag B)C. Hantering van personeel wat vermoedelik Covid-19 het (Bylaag C)D. Prosedure wanneer besoeker met Covid-19 geïdentifiseer is (Bylaag D en E)E. Prosedure wanneer Covid-19 in skool uitbreek (Bylaag F)

5

Page 6: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

2.5 Skoolaktiwiteite

Leerders, onderwysers en afrigters loop die risiko vir besmetting tydens die tydperk. Daar sal geen groot byeenkomste of oefeninge soos saalopeninge, sportoefeninge, kultuuraktiwiteite, ensovoorts by die skool plaasvind nie.

3. SLUITING VAN SKOOL3.1 Potensiële skoolsluiting in die lig van die COVID-19 bedreiging

• Daar sal onmiddellik kommunikasie tussen die skool en die ouers wees.• Die betrokke partye sal dadelik getoets moet word.• Die betrokke partye sal vir 14 dae in selfkwarantyn moet gaan.• Die betrokke partye moet dadelik 'n volledige lys van mense met wie hy/sy in kontak was, verskaf.• Laat weet die bure of mense van die gemeenskap met wie u in kontak was. • Die skool sal die noodnommers van al die relevante owerhede, hospitale en departemente beskikbaar stel.• Die bestuur van die skool het nie die outoriteit om die skool te sluit indien daar 'n Covid 19-uitbreking is nie. Dit is die verantwoordelikheid van die Departement van Gesondheid.

Sodra 'n vermeende saak deur 'n geneesheer aangemeld word, word die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes ('NIOS') in kennis gestel en word die Instituut onmiddellik by die volgende betrek:

Toetsing en bevestiging van die status van die vermeende pasiënt vind plaas.2. Indien 'n persoon positief toets, word 'n "kontakassessering" gedoen en sal monitering van

sodanige "kontakte" ("potensiële besmette" persone) plaasvind.

3. Indien die vermoede ontstaan dat 'n 'kontak' die virus opgedoen het, vind die toetsing en assessering van daardie 'pasiënt' plaas en word stap 2 herhaal.

4. Sou die Departement van Gesondheid, op aanbeveling van die NIOS, dit nodig ag dat skole gesluit moet word, sal sodanige opdrag deur die Departement aan skole uitgereik word. Die Departement van Gesondheid sal ook die nodige leiding gee rakende die hantering van openbare geleenthede, openbare vergaderings en dies meer.

5. Skoolhoofde moet deurgaans met amptenare van hul onderskeie provinsiale onderwysdepartemente skakel met betrekking tot:

• Die uiters emosionele en potensieel gevaarlike virussituasie ten einde hul skoolgemeenskap te beskerm.• Afwesighede by skole.

6

Page 7: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

6. Inligting-delingstelsels kan gebruik word vir daaglikse verslagdoening (oor inligting soos afwesigheid in skole) en pogings om deur middel van monitering van siektes, uitbrake te identifiseer en te hanteer.

3.2 HANTERING VAN PERSONEEL

• Personeel word saam met leerders tydens die afsonderderingstydperk huis toe gestuur.• Geen personeellid mag die skool in hierdie tydperk besoek nie.• Slegs personeel wat essensiële dienste lewer en in besit van die nodige permitte is, word by die skool toegelaat. (Betalingsbeampte, finansiêle beampte en terreinbestuurder).• Personeel gaan tuis voort met die afstandsonderrig van leerders.

3.3 ADMINISTRATIEWE EN FINANSlëLE BEAMPTES: - SKOOLBESOEKE:• Die administratiewe en finansiële beamptes van die skool is verantwoordelik vir die betalings van salarisse en ander uitgawes van die skool• Aansoek word by die Direkteur gedoen vir permitte om die skool te besoek. Beamptes in besit van nodige permitte mag die skool besoek.

3.4 SKOOLBESTUURSPAN VAN DIE SKOOL:

• Die dag tot dag bestuur van die skool in die afsluitingstydperk word die hoof, sy bestuurspan.• Die nodige kommunikasiekanale om met personeel, leerders en ouers te kommunikeer is in plek.• Aanlyn-vergaderings vind op geskeduleerde datums plaas om ter saaklike besluite te neem.

4. PROSEDURES EN BELEID T.O.V. HEROPENING VAN SKOOL

4.1 HEROPENING VAN SKOOL:

• Die heropening van die skool en die wyse daarvan word deur die Nasionale Onderwysdepartement en die WKOD bepaal.• Die Leerderteenwoordigheidsbeleid bepaal dat leerders by die skool moet wees. Die beheerliggaam gaan egter geen ouer dwing om in hierdie tyd en omstandighede sy/haar kind skool toe te stuur nie. Dit word die ouer se verantwoordelikheid om toe te sien dat die leerder die skool se akademiese standaard deur e-leer handhaaf. • Alle personeellede ouer as 60 jaar en wat as hoë risiko gevalle beskou word, word aangemoedig om skool by te woon. Indien so 'n personeellid 'n mediese

7

Page 8: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

verslag as bewys indien, sal hy/sy kwytskelding ontvang en aangemoedig word om verlof te neem om blootstelling te verminder.• Alle veiligheidmaatreëls en aspekte ten opsigte van skoolorganisasie moet nagekom word.• Die skool sal nie heropen voordat Die Departement van Onderwys die nodige veiligheidstoerusting aan die skool verskaf het nie.

• Klasse word vir die stelselmatige terugkeer van leerders voorberei.• Ruimte tussen banke/leerders 1,5 m.• Klasse word voor gebruik skoongemaak en ontsmet.• Banke en stoele word na afloop van elke dag skoongemaak en gesteriliseer.

4.3 SKOOLROOSTER:

• Die skoolrooster se tydgleuf is aangepas om die nodige “screening”en ontsmetting van klaskamers in ag te neem. Die onderrigtyd is ook verleng om optimale, kwaliteitonderrig te verseker. • Die personeel wissel en nie die leerders nie — dit voorkom sosiale interaksie en beperk beweging.• Merk 1,5 m spasies in die gange - dit dui die afstand aan wat te alle tye tussen leerders gehandhaaf moet word.

4.4 STERILISERING VAN KLASSE EN BADKAMERS:

• Badkamers word daagliks voor en na skool gereinig en gesteriliseer.• Badkamers word gereeld tydens die dag gereinig.• Handewasseep is in alle kleedkamers beskikbaar. Handdoeke word vervang met handdoekpapier. Leerders gooi dit dadelik na gebruik in die drom. • Klasse word elke dag aan die einde van die dag gesteriliseer. • Leerders is verantwoordelik om daagliks hul eie tafel en stoel te steriliser onder toesig van die registeropvoeder.

8

KLASSEVAN VOORBEREIDING 4.2

Page 9: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

4.5 AANKOPE VAN VEILIGHEIDSTOERUSTING:

• Koop die nodige veiligheidstoerusting en materiaal aan.• Voorsien personeel van maskers en handreinigers.• Voorsien skoonmaakpersoneel van die nodige veiligheidstoerusting.• Voorsien vloeibare handeseep vir leerders se badkamers.• Voorsien swartsakke om drommetjies in badkamers 2 x per dag leeg te maak.• Voorsien ontsmettingsmiddel by ontvangs vir ouers en besoekers. • Voorsien drukspuite om klasse te ontsmet.

4.6 GEBRUIK EN AANWENDING VAN TOERUSTING:

AANKOMS BY DIE SKOOL - LEERDERS:

• Slegs die hek aan die Kerk se kant sal oopgemaak word sodat beter beheer uitgeoefen kan word.• Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen mekaar moet handhaaf.• By die hek sal daar personeel wees wat die leerders se temperatuur monitor en hande en skoene ontsmet voor hulle die terrein met hul gestandaardiseerde maskers aan, mag betree. Personeel en leerders met 'n koors van 38°C of hoër sal nie op die skoolterrein toegelaat word nie.• Leerders sonder gestandardiseerde maskers sal weggewys word. Maskers van die Departement van Onderwys sal, wanneer dit beskikbaar is, aan die leerders verskaf word.• Leerders moet rustig en op 'n ordelike manier geduldig wag om die skoolterrein te betree.

ENIGE LEERDER WAT NIE IN HIERDIE TYDPERK AAN DIE ORDEREëLlNGS GEHOOR GEE NIE, SE OUERS SAL IN KENNIS GESTEL WORD EN SAL DIE SKOOLTERREIN MOET VERLAAT.

AANKOMS BY DIE SKOOL - PERSONEEL:

Die personeel meld by die skoolsaal aan om 07:15 waar hulle geskandeer sal word en die teenwoordigheidsregister sal invul.

Personeel dra reeds hulle maskers. Personeel se hande en skoene word afgespuit. Personeel wat reeds getoets is, help met die toesig voor die skool om te verseker

dat leerders nie op die terrein rondbeweeg nie. Klasse begin om 07:45 sodat personeel gereed kan wees om gedisinfekteerde

leerders te ontvang. Personeel spuit alle leerders se hande voor hulle die lokaal betree. Merkers wat 1.5 m uitmekaar is, is in alle gange aangebring.

9

Page 10: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Personeel kontroleer dat leerders op die kolle/strepe aantree. Leerders se hande word elke keer ontsmet as die lokaal verlaat en weer betree

word.

4.7 HANTERING VAN POUSES EN LEERDERINTERAKSIE:

'n Veilige afstand van 2 meter moet tydens pouses gehandhaaf word. Elke graad het aparte tye vir pouses om samedromming te beperk. Terreintoesig sal geskied om distansiëring te monitor. Leerders gaan tot 'n spesifieke area tydens pouses beperk word. Geen

samedromming by bankies nie. Sonskyndae: geen leerders in gange nie. (maak terreindiens makliker). Reënweer: leerders bly in die klasse. (klasonderwysers hou toesig)

SPELETJIES Geen groepspeletjies word toegelaat nie. Geen span- of kontaksport mag gespeel word nie.

KOS Slegs voedsel van die huise af word toegelaat. Leerders mag nie kos deel nie. Voorsien voldoende asdromme in ruimtes waar leerders tydens pouse toegelaat word. BADKAMER TYDENS POUSE Leierspan by elke badkamer aan diens. Laat slegs 2 leerders op 'n slag toe. Sluit slegs sekere badkamers oop vir beter kontrole.

KLOK LUI EINDE VAN POUSE Leerders beweeg 1,5 meter uit mekaar direk na hul klasse.

HANTERING VAN KURRIKULUM:

Kurrikulumbestuurspanne van die Nasionale Onderwysdepartement sal die nodige aanpassings maak om die kurrikulum suksesvol af te handel. Die skoolbestuurspan en vakspanne sal na ontvangs die implementering en afhandeling daarvan beplan. Eksamens en assesserings sal na gelang van Departementele voorskrifte aangepas word.

10

Page 11: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

VOORTSETTING VAN SPORT EN KULTUURPROGRAM:

Die WKOD is verantwoordelik vir die voorsiening van voorskrifte t.o.v. sport- en kultuurdeelname. Die Bestuur van die skool en die beheerliggaam sal hierdie riglyne as basis gebruik om oor die voortsetting van sport- en kultuurdeelname te besluit

ONTVANGS VAN BESOEKERS EN OUERS:

Ouers kan die skool slegs per afspraak besoek. Slegs uiters dringende afsprake sal hanteer word. Afsprake word by die hoof se sekretaresse gemaak. Ouers moet hande reinig en MOET 'n masker tydens besoeke dra (ouers voorsien eie maskers). Alle ouers MOET 'n besoekersvorm invul: (Bylaag D) Ouers wat skoolgelde wil betaal hoef nie afsprake te maak nie, maar moet aan dieselfde veiligheidsmaatreëls voldoen. Ouers moet aangemoedig word om skoolgelde elektronies te betaal. Aflewerings (skryfbehoeftes ens.): Persone wat aflewerings doen, moet aan dieselfde maatreëls voldoen. Bring nodige kennisgewings by toegangsdeure en hekke aan. Ouers en besoekers wat nie aan die vereistes voldoen nie, word weggewys. GEEN leerder word in die administratieweblok toegelaat nie. GEEN ouers gaan toegelaat word om boeke, LO-klere en kos tydens skoolure te kom aflewer nie.

5. SAMEVATTING:

• Hierdie beleid dien as basiese riglyn van die hantering van die Covid-19 virus deur

Laerskool Riebeek Kasteel.

• Die doel daarvan is om 'n veilige omgewing vir personeel en leerders te skep.• Soos wat die situasie verander en die uitbreking van die virus moontlik mag vererger, sal die beleid aangepas en bestuur word.

……………………………………………………….. ………………………………………………..F. BREYTENBACH S. VENTERSKOOLHOOF VOORSITTER SBL

………………………………………………………DATUM

11

Page 12: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

BYLAAG A

12

Page 13: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Procedures for an employee in Close Contact with a Symptomatic Confirmed Case

Employee in close contact with a confirmed COVID-19 case with symptoms.

Employee to inform the Principal and self-isolate for 14 days.

Principal to inform the Circuit Manager and WCED.

If employee develops symptoms, the employee is to contact their

health authority and inform the Principal.

The employee to inform the Principal and the Principal to inform the Circuit Manager and WCED of the results.

Cleaning Team carry out cleaning andWas the employee in the disinfection of the school based on

School'sschool and working on site Yes Cleaning guidelines.

after developing symptoms?

No

After cleaning and disinfection, the disinfected area should be avoided the next day.

Employee to take medical leave as prescribed by the doctor and stay home to

re-Confirmed case? No cover. Those who do not recover within

5 days to return to the same clinic/hospital to seek further treatment

Yes

Implement P2—

Contact Tracing Procedure

BP2 - Contact Tracing Procedure

BYLAAG

13

Close Contact Definition:

Within 2m (meters) of a person who is a "confirmed case" for a period of

15 minutes or more.

Illness Case:- a person displaying mild respiratory flu-like symptoms with no known contact with a confirmed case or travel to a country identified as higher risk.

Suspected case:- a person displaying mild respiratory flu-like symptoms with known contact with a confirmed case or has travelled to one of the following APAC countries/ territories: China,Thailand, Japan, Republic of Korea, Hong Kong,Taiwan, Singapore, Malaysia, Macau or northern Italy*(* north of, and not including, Pisa, Florence and Rimini);

Confirmed case:- a person who is confirmed by local authorities as having contracted the Covid19 virus.

Page 14: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

(Applicable for suspected and confirmed cases)

Close Contact refers to having direct

contact or sustained unprotected exposure within 2 meters of a

confirmed case over a period of 15 minutes or more.

CPIC - Procedures to Manage Symptomatic Staff at School

BYLAAG

14

Page 15: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Illness Case:- a person displaying mild respiratory flu-like symptoms with no known contact with a confirmed case or travel to a country identified as higher risk.

Suspected case:- a person displaying mild respiratory flu-like symptoms with known contact with a confirmed case or has travelled to one of the following APAC countries/ territories: China, Thailand, Japan, Republic of Korea, Hong Kong,Taiwan, Singapore, Malaysia, Macau or northern Italy*(* north of, and not including, Pisa, Florence and Rimini);

BYLAAG

15

Page 16: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Confirmed case:- a person who is confirmed by local authorities as having contracted the Covid19 virus.

DHealth Screening form for Visitors (ERFOI):

BYLAAG

16

Page 17: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Dear Sir / Madam,To prevent the spread of Coronavirus Disease 2019 (COVID-19) in our community and reduce the risk of exposure to our staff and visitors, we are conducting a simple screening questionnaire. Your participation is important t help us take precautionary measures to protect you and everyone in this school. Thank you for your time.

Contact number: Name of visitor: (Mobile number/ home) NRIC / Passport No.:

Nationality: (last 4 characters only) (for foreigner only)

Name of Host:Department: Temperature reading of visitor:

Self-declaration by Visitor:

1. If you have the following symptom/s, please tick the relevant box/es[ ] Fever [ ] Dry cough [ ] Body aches [ ] Headache[ ] Sore throat [ ] Runny nose [ ] Tiredness [ ] Shortness of

breathOthers, please specify:

2. Have you been in contact with a confirmed COVID-19 patient in the past 14 days?

[ ] Yes [ ] No(If yes, entry to workplace will be denied.)

3. Have you been with close contact with anyone who is on Leave of Absence (LOA) or Stay-Home Notice (SHN) issued by the Ministry of Health?[ ] Yes [ ] No

4. Have you been to mainland China, Republic of Korea (Daegu & Cheongdo Country) or affected countries in the past 14 days? [ ] Yes [ ] NoIf yes, please indicate the affected country/s:

Signature (Visitor):Date:

BYLAAG

17

Page 18: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

E

BYLAAG

18

Page 19: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

PIA- Procedures to Manage Symptomatic Visitor and learners to the School

Additional Notes:These questionairs must be completed with learners on a daily basis during register period

BYLAAG

19

Page 20: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

BYLAAG F

19

P3- Confirmed COVID-19 Case School Response(Applicable for suspected and confirmed cases)

Additional measures may be requiredif advised by other government agencies.

Masks to be made available at the front desk for employees and visitors.

Additional PPE such as gloves may be made available for employees.

Principal to inform the Circuit Manager, WCED and Local Dept of Health.

WCED to prepare press release.

Only the communications group should engage with the media

Principal to provide instructions to the taff.

Additional Notes:Additional measures may be required if advised by other government agencies.

BYLAAG

20

Page 21: KOS beleid nuut.…  · Web view2020. 11. 30. · Daar sal lyne (1 ,5 meter uitmekaar) op die sypaadjie getrek word waar die leerders. in 'n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen

Person contracted with VCOVlD-19 virus must obtain a doctor's certificate before returning to work.

BYLAAG

21