bergsig boodskap 17 september 2017...2017/09/17  · te koop. • in die voorportaal sal ook...

4
Bergsig Boodskap 17 September 2017 Ons Christus handelsmerk is anders as die meeste “brands” in die wêreld. Dit is ewigdurend. Die bloedmerke van Christus aan die kruis bly onver- anderd deur die eeue. Die boodskap staan vas! Die liefdesgebod van Jesus strek vandag nog deur ons na ander mense. Vandag kyk ons opnuut na die Ko- ninkrykswerk wat Bergsig doen en nooi elke lidmaat om sy gawes te benut tot eer van God. Stap rustig deur Bergsig - jou plek van aanbidding, kyk na die bedieninge se uitstallings. Mag dit jou inspireer om ook betrokke te wees waar jy geroepe voel. NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 19 Sept: Damesaand 26 Sept: Nuwe lidmaat-toerusting 29 Sept: Skole sluit 30 Sept: Betesda-mark 1 Okt: Doop 9 Okt: Skole Open 15 Okt: Reformasie 500 preekreeks 17 September 2017, 17 September 2017, 17 September 2017, 17 September 2017, Uitstuursondag Veldtogafsluiting: Brand New Brand New Brand New Brand New BINNE UITREIK 09:00 Veldtogafsluitingdiens Ouditorium 18:00 Aanddiens Thys Bruwer Matriekdiens 24 September 2017, 24 September 2017, 24 September 2017, 24 September 2017, 09:00 Familiediens Ds. Johan Els Ouditorium Deuroffer: Magdalenahuis

Upload: others

Post on 17-Nov-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Bergsig Boodskap 17 September 2017...2017/09/17  · te koop. • In die voorportaal sal ook kaartjies te koop wees vir die rib-and-tjips aand, • damesaand kaartjies te koop by die

Bergsig Boodskap 17 September 2017

Ons Christus handelsmerk

is anders as die meeste

“brands” in die wêreld.

Dit is ewigdurend. Die bloedmerke van Christus

aan die kruis bly onver-

anderd deur die eeue. Die

boodskap staan vas!

Die liefdesgebod van Jesus

strek vandag nog deur ons

na ander mense. Vandag kyk ons opnuut na die Ko-

ninkrykswerk wat Bergsig

doen en nooi elke lidmaat

om sy gawes te benut tot eer van God.

Stap rustig deur Bergsig -

jou plek van aanbidding,

kyk na die bedieninge se uitstallings.

Mag dit jou inspireer om

ook betrokke te wees waar

jy geroepe voel.

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

19 Sept: Damesaand

26 Sept: Nuwe lidmaat-toerusting

29 Sept: Skole sluit

30 Sept: Betesda-mark

1 Okt: Doop 9 Okt: Skole Open

15 Okt: Reformasie 500

preekreeks

17 September 2017, 17 September 2017, 17 September 2017, 17 September 2017, Uitstuursondag Veldtogafsluiting: Brand NewBrand NewBrand NewBrand New BINNE UITREIK

09:00 Veldtogafsluitingdiens Ouditorium

18:00 Aanddiens Thys Bruwer Matriekdiens

24 September 2017,24 September 2017,24 September 2017,24 September 2017,

09:00 Familiediens Ds. Johan Els Ouditorium

Deuroffer: Magdalenahuis

Page 2: Bergsig Boodskap 17 September 2017...2017/09/17  · te koop. • In die voorportaal sal ook kaartjies te koop wees vir die rib-and-tjips aand, • damesaand kaartjies te koop by die

HET JY ’n PREEK GEMIS? Ons poog om alle preke op die web beskikbaar te stel vir

lidmate om te luister. Met groot uitsondering ondervind ons

soms tegniese probleme en is dit nie moontlik nie. Gaan luister gerus by skakel MEDIA/preke.

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die

gebedsketting te word of e-pos na:

[email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Ons nooi alle Seniors om deel te wees van die twee-weeklikse Bybelstudie in skoolkwartale. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager. Jul kan enige tyd kom aansluit. Ons groei en kuier saam rondom die Woord, 09:30-10:30.

Die datums vir die tweede semester is:

19 Sept, 10 & 24 Okt, 7 & 21 Nov, 5 Des.

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel, of kom sommer net!

Gebedsvuur se woorde Op 28 Augustus het ons by die kerk gebid vir verskeie onderwerpe van belang. Vir die wat nie kon bywoon nie, hier is die woorde. Bid saam met ons asseblief.

OPVOEDING (Alle skole, Universiteite, Kolleges en

Opvoeders)

• Bid vir skole en leerders in Durbanville wat elke dag

onder druk is.

• Bid vir onderwysers en opvoeders in Durbanville wat

elke dag met ons kinders moet werk. Bid vir hulle vir

krag, liefde en ‘n omgee hart.

• Bid vir jou eie kinders, ander kinders en onderwysers

wat jy persoonlik ken en plaas hulle op jou daaglikse

gebedslys.

• Bid dat Bybelse waardes in ons skole ‘n plek sal vind.

• Vra vir God dat daar herlewing in skole en op kam-

pusse moet plaasvind.

• Bid vir onderwysers en kinders van Bergsig.

Nuwe intrekkersNuwe intrekkersNuwe intrekkersNuwe intrekkers

kom sê hallo by die

ontvangstoonbank!

Kontak ons

by die kerk

-kantoor

as jy wonder

hoe om lidmaat

te raak.

Die Besteda projek vir gestremdes se mark van 23 Septem-ber soos op die kalender aangedui verskuif na Sa-terdag, 30 September.

Boeke en CDs word steed vir slegs R10.00 verkoop.

Teken in jul dagboeke aan asseblief.

Bergsig/Durbanville Senior Klub

Lede wat deel is van die uitstappie op Donderdag, 28 September 2017 - na Klein Nooitgedacht Plaas - “Kaapse Heuning Fabriek” - word herinner dat die bus om 9:30 vanaf Durbanville Gemeente sal vertrek.

Febbi van Coppenhagen

“Gesonde, fikse ouer dame soek dringend ’n

tuinwoonstel vir ongeveer R5000

Sy rook/drink nie.

Landlyn 021 976 4850 / 082 47 6915

Betesdamark 30 Sept

BABA- EN KLEUTERFASILITEITE Naby die damesbadkamer onder die gallery is ’n lokaal ingerig vir pasgebore babas tot 1 jaar oud en hul ouers.

(Doekomruilstasie beskikbaar in damesbadkamer)

Ons tweede moederskamer is agter die liturgiese ruimte vir

1-2 jariges is VANDAG NIE BESKIKBAAR NIE, WEENS DIE UITSTALLINGS IN DIE KERK.

Die familiebadkamer is wel daar beskikbaar met ’n doekom-

ruilstasie.

Gebedskamer onder trap vir ma’s wat voed is nie vandag beskikbaar nie omdat dit deel is van die kerk se uitstalling.

Page 3: Bergsig Boodskap 17 September 2017...2017/09/17  · te koop. • In die voorportaal sal ook kaartjies te koop wees vir die rib-and-tjips aand, • damesaand kaartjies te koop by die

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

VERDUIDELIKING VAN DIE BERGSIGBEDIENING-TOER Vriende baie welkom by ons Bergsigbediening-toer.

Ons stel die gemeente se bedieninge bekend langs die roete, by die verskillende bedieningstasies.

Die toerroete is hier te sien. Gebruik dit om die toer te verstaan, en volg die pyltjies en ander aanwysings langs die pad. Beweeg stadig by al die stasies verby.

Moet asb. nie gaan stilstaan waar u die beweging van die ander onderbreek nie, anders gaan van ons nooit eers met die

toer kan begin nie.

Hier en daar kan jy dalk aftrek en stilstaan, waar spasie dit toelaat, maar nie oral nie.

Neem gerus van die pamflette wat sommige bedienings moontlik beskikbaar stel, om later by die huis te gaan lees. Ons nooi jou om aan die einde van die toer, nadat almal al verby is, terug te kom na die bedieningstasie of stasies

waaroor jy meer wil sien, lees of hoor.

Elkeen kry ook nou, aan die begin van die toer/saam met BB, ‘n betrokkenheidsvorm waarop jy kan merk waarby jy betrokke

sou wou raak.

• Jy kan ‘n bediening merk wanneer jy by die stasie verbygaan;

• of jy kan jou keuses merk na die hele toer;

• jy kan doodkrap en oormerk;

• maar na die toer kan jy teruggaan na spesifieke stasies.

Plaas asb. die gemerkte betrokkenheidsvorm in die houer wat daarvoor geplaas word in die voorportaal.

Kom ons praat oor die binnehof:

• Aan die einde van die toer kan jy in die binnehof ‘n gratis worsbroodjie, doughnut, koffie en tee kry. Daar is cappachinos

te koop.

• In die voorportaal sal ook kaartjies te koop wees vir die rib-and-tjips aand,

• damesaand kaartjies te koop by die Bergsigvroue uitstalling. Ons is reg om te begin!

• Persone wat help by uitstallings kan die kerk nou verlaat. Julle sit nou in die eerste stasie, die gebedstasies. Dit is die

enigste plek op die roete waar jy nie voortdurend stadig gaan beweeg nie. Mizelle sal ons lei in gebed.

• Daarna gaan ons blok vir blok opstaan om in die ry te val, amper soos ons tafel vir tafel opstaan by onthale om te gaan

kos skep. Wanneer Mizelle afsluit, sal ek ‘n aanduiding gee hoe die blokke kan opstaan. Onthou om te bly beweeg en eerder later weer na stasies terug te keer!

• Die wat sit en wag om ‘n beurt te kry, kan solank sit en kyk na kort videos wat iets wil sê oor wat dit is om kerk te wees.

• Geniet die toer en die kuier daarna in die binnehof en by bedieningstasies.

• Baie dankie vir almal wat so hard gewerk het om die dag en roete en

bedieningstasies moontlik te maak.

Binnehof

Saal

Ouditorium

1. Gebed 2. Familie & Gesin 3. Uitreike 4. Gasvry 5. Plaasfees 6. Seniors 7. Kleingroepe

Uitreike Juniorjeug Klank & Beeld

8. Tuin 9. Vroue / Damesaand

kaartjies 10. Geestelike versorging 11. Veritas 12. Evangelisasie 13. Uitreike 14. Seniorjeug 15. Graanendal 16. Manne 17. A-koord/Die Koffieman 18. Betrokkenheidsboks /

Kaartjieverkope rib&tjips

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16 17 18

Page 4: Bergsig Boodskap 17 September 2017...2017/09/17  · te koop. • In die voorportaal sal ook kaartjies te koop wees vir die rib-and-tjips aand, • damesaand kaartjies te koop by die

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

RIB EN TJIPS

KUIERAAND

27 Okt. om 18:00 27 Okt. om 18:00

R100 VolwassenesR100 Volwassenes

R50 Hamburgers / R50 Hamburgers /

KindersKinders

Kaartjies vanaf 17 Sept.

beskikbaar of bespreek

by Ilse Fritz [email protected]

Oupa’s en ouma’s kuier elke jaar saam met die juniorjeugbediening in Bergsig se kerksaal.

Dit is ’n voorreg wanneer jonk en oud kan saamkuier en geloof oorgedra word tussen ver-

skillende generasies. Om saam te aanbid is vir ons heerlik.

ZAPPER &

SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snapscan as betaal-

metode geïmplementeer om bankkollektes en dankoffers te betaal.