bergsig boodskap - bergsigdv.co.za · vrydagoggende luister ook na getuienisse by reisboek wen...

6
Bergsig Boodskap 22 April 2018 24 April: Nuwe Lidmaatfunksie 30 April: Skole vakansiedag 6 Mei: Doop 10 Mei: Hemelvaart & 10 dae van Gebed & 19:00 Erediens 13 Mei: Pinkster 20 Mei: Veldtog: Breathing Room 21 Mei: Kerkraadsvergadering 22 Mei: Doopkategese 25 Mei: Seniors 25 Mei: Uitreikgeleentheid 26 Mei: Straatuitreik 27 Mei: Mamma - dag Glow Kidz 30 Mei: Vinkel en Koljander - mark Om gemeenteleiers te be- gelei om by God se sen- ding na die wêreld be- trokke te raak deur, saam as familie van kerke, nuwe geloofsgemeenskappe te ontwikkel. 09:00 Klassieke / Informele Diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Deuroffer: MES Kaapstad 29 April 2018 08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning 10:00 Informele diens Ouditorium Arno Mattheus Glow Kids diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 @6 Diens Ds. Johan Els Deuroffer: Hospitaalbearbeiding 22 April 2018 Pinkster Ons is die jaar bevoorreg om Stephan Joubert vir Pinkster te hê by ons . Die tema waaroor hy gaan praat sal nog bekend gemaak word. Ons deel solank die program: 13 Mei - Sondag 8:15 Klassieke diens 10:00 Informele diens 19:00 Aanddiens (nie 18:00) 14 Mei - Maandag 9:30 Oggend 19:00 Aanddiens 15 Mei - Dinsdag 9:30 Oggend 19:00 Aanddiens 16 Mei - Woensdag 19:00 Aanddiens Let wel: op 16 Mei is daar nie 9:30 die oggend soos aangedui n sessie met Stephan Joubert nie. Kinderpinkster: 13 - 16 Mei saans om 19:00. Voorskool - gr 3 sal apart in die saal wees en gr. 4-7 apart in agterste klaskamers. Hul temas sal ook ouderdomsgewys gepas wees.

Upload: others

Post on 29-Oct-2019

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Bergsig Boodskap - bergsigdv.co.za · Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by Reisboek wen Andrew Murray-prys Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

Bergsig Boodskap 22 April 2018

24 April: Nuwe Lidmaatfunksie

30 April: Skole vakansiedag

6 Mei: Doop

10 Mei: Hemelvaart & 10 dae van

Gebed & 19:00 Erediens

13 Mei: Pinkster

20 Mei: Veldtog: Breathing Room

21 Mei: Kerkraadsvergadering

22 Mei: Doopkategese

25 Mei: Seniors

25 Mei: Uitreikgeleentheid

26 Mei: Straatuitreik

27 Mei: Mamma-dag Glow Kidz

30 Mei: Vinkel en Koljander-mark

Om gemeenteleiers te be-

gelei om by God se sen-

ding na die wêreld be-

trokke te raak deur, saam

as familie van kerke, nuwe

geloofsgemeenskappe te

ontwikkel.

09:00 Klassieke / Informele Diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

Deuroffer: MES Kaapstad

29 April 2018

08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning

10:00 Informele diens

Ouditorium

Arno Mattheus

Glow Kids diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 @6 Diens

Ds. Johan Els

Deuroffer: Hospitaalbearbeiding

22 April 2018 Pinkster

Ons is die jaar bevoorreg

om Stephan Joubert vir

Pinkster te hê by ons .

Die tema waaroor hy

gaan praat sal nog

bekend gemaak word.

Ons deel solank die

program:

13 Mei - Sondag

8:15 Klassieke diens

10:00 Informele diens

19:00 Aanddiens

(nie 18:00)

14 Mei - Maandag

9:30 Oggend

19:00 Aanddiens

15 Mei - Dinsdag

9:30 Oggend

19:00 Aanddiens

16 Mei - Woensdag

19:00 Aanddiens

Let wel: op 16 Mei is

daar nie 9:30 die oggend

soos aangedui ’n sessie

met Stephan Joubert nie.

Kinderpinkster:

13 - 16 Mei saans om

19:00.

Voorskool - gr 3 sal apart

in die saal wees en

gr. 4-7 apart in agterste

klaskamers. Hul temas

sal ook ouderdomsgewys

gepas wees.

Page 2: Bergsig Boodskap - bergsigdv.co.za · Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by Reisboek wen Andrew Murray-prys Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Gemeente, kyk asb na ons nuutste projeklys. Hoor biddend by Vader, kontak ons projekleiers om vir julle meer oor elke projek te kom vertel, en raak betrokke.

Kleingroepe, nooi ons uit!! Ons besoek julle met graagte.

Ons sendelinge wat vêr van die huis af is, het veral ons liefde en gebede nodig. ’n Onverwagte whatsapp of stempos doen ook sommer wondere om hulle dag op te helder!

Uitreik Projekte op ons voorstoep

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS ADRES

1 Attie van Wyk Laerskool Nelda Rossouw 0832351400 [email protected]

2 Love Unveiled Andre van der Westhuizen

0743304431

[email protected]

3 Betesda Hans Human 082 549 0518 [email protected]

4 Fisantekraal-buitedienste Wes van der Walt 0846571664 [email protected]

5 GGO Magdalena Knoet-

ze 083 557 6075 [email protected]

6 Golden Games Rahlene Uys 072 103 8852 [email protected]

7 House of Grace Leonette Burger 0824405662 [email protected]

8 Magdalena Huis Anneke Scholtz 083 462 1055 [email protected]

9 New Beginnings Jackie Thiart 0741510622 [email protected]

10 S.A.P.D. Anniel de Lange 0839632427 [email protected]

11 Vinkel en Koljander Mark Edna van Tonder 0833024838 [email protected]

12 Spes Bona Buitedienste Nelda Rossouw 0832351400 [email protected]

13 Welgegund-buitedienste Peter Montgomery 0842996697 [email protected]

14

Die Koffieman Oswald Opperman 0791089697 [email protected]

Uitreik projekte oor grense heen

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS ADRES 1 Frontida Johann van Tonder 0834635050 [email protected]

2 Mosambiek: Evangelisasie

MakweSending: Thiarts Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

3 Duitsland: Menges gesin Christelle Bouwer 0833090625 [email protected]

4 Thailand:

Klasie en Ida van Heerden Gert Uys 0828074455 [email protected]

5 Istar Gateways Marquerite Mouton 0836314609 [email protected]

6 Lesotho:

Matlafatsa - lze Boersma Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

7 Lesotho:

Semokong Kinderhuis. Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

Bergsig Vennote

NR VENNOOT KONTAK SEL. NR. E-POS ADRES

1 Durbanville Kinderhuis Johanna Strauss 021 9756822 [email protected]

g.za

2 Fisantekraal Centre for

Development Jane Gelderman 083 805 042 [email protected]

3 Hulp en Hoop Louise Kotze 0711577601 [email protected]

4 Mission Aviation

Fellowship Gert Uys 082 807 4455 [email protected]

5 INcontext Eric Swanepoel 0823195153 [email protected]

6 High Way Ministries Pieter Zandberg 0731654690 [email protected]

7 Pakistan Schalk van Wyk 0814239418 [email protected]

Page 3: Bergsig Boodskap - bergsigdv.co.za · Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by Reisboek wen Andrew Murray-prys Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Werner Bekker Silvermist Estate 24, 021 979 0946 Pa oorlede Troos en bemoediging

Hannes en Hazel Myburgh Graanen Akker Close 6,

021 975 7605

Seun oorlede Troos en bemoediging

Surette Zandberg Heronstraat 43, 082 645 8364 Ma oorlede Troos en bemoediging

Kobie Voigt Fairtrees 78 Man oorlede Troos en bemoediging

Stienie Lategan Fairtrees 8 Operasie Herstel en bemoediging

Doeks van Niekerk Fairtrees 67 Operasie Herstel en bemoediging

Familie van Elba vd Merwe Fairtrees 23 Elba oorlede Troos en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Johan Haasbroek Vierlandenstraat 24, 021 976 0425 Beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Danie en AlidaMuller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 084 592 9595 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Ons verwelkom lidmate van ander gemeentes in Berg-

sig met bewys van lidmaatskap:

Jaco Roelofse vanaf Hermanus en Ilze Pentz (nou Roelofse) vanaf Suider-Paarl

Fiona Claudene Haynes (nou Cronje) vanaf NG Kerk Fauna

Wayne Klopper vanaf Nelspruit-Westergloed en Laura van der Watt (nou Klopper) vanaf Wierdapark-Suid

Christoffel Johannes Visser, Anna Maria Lombard (nou Visser), Daniël Johannes Visser en Bertus Lombard Visser

vanaf Stellenberg

Jacobus Jurgens Kruger vanaf Zesfontein

Petrus Jakobus Myburgh vanaf Piketberg en Delmari Snyders (nou Myburgh) vanaf Uitenhage-Noord

Ilani Cadle (nou Smith) vanaf Strand-Noord

Manja Elsa van der Merwe (nou Myburgh) vanaf Kuilsrivier-De Eike

Louise MacLachlan (nou Van der Sandt) vanaf Moorreesburg en Frederik Christoffel Johannes Bester vanaf Die

Strooidakkerk

Nicolaas James Hand vanaf Prieska, Martha Hanekom (nou Hand) en Christina Magretha Hand vanaf Citrusdal

Christelle du Plessis (nou Malan) vanaf Muldersdrif

Jurie Jacobus Swan vanaf Klersdorp-Doringkruin

Leon Haupt vanaf Lydenburg en Stefanie Malan vanaf Paarl-Vallei

Henno Senekal vanaf Diamantveld

Adriaan Johannes Stadler Dreyer, Alicia van Zyl (nou Dreyer) en Kara (dooplidmaat) vanaf Parow-Welgelegen

Jaco Wiehan Lubbe vanaf Stellenberg, Neil Wiehan Lubbe en Mia Louise Lubbe (dooplidmate) vanaf Suider-Paarl

Maxzell Lerm (nou Van Jaarsveldt) vanaf Hermanus

Maria Fredrika Weyers (nou Meyer) vanaf Durbanville

Chanté du Preez (dooplidmaat) vanaf De Tyger

Hermanus Jacobus Goussard en Francina Johanna van Staden (nou Goussard) vanaf Langebaan

Heinrich de Wet en Susanna Elizabeth Groenewald (nou De Wet) vanaf Brackenfell

Page 4: Bergsig Boodskap - bergsigdv.co.za · Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by Reisboek wen Andrew Murray-prys Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Durbanville & Bergsig Senior groep

Lede wat die uitstappie na

“Butterfly World” op Don-

derdag 26 April 2018

bywoon moet daarop let dat

die bus om 8:45 vanaf

Bergsig–Gemeente vertrek.

PASTORALE NARRATIEWE TERAPIEKURSUS

Durbanville-Bergsig se pastorale sentrum bied vanaf 22 Mei, ʼn verkorte kursus in pastorale narratiewe terapie

aan. Die langer 2-jaar Tukkies-geaffilieerde diplomakur-sus gaan steeds voort.

Die verkorte weergawe strek oor 9 weke en kos R500.00 per inskrywing.

Lesmateriaal is hierby ingesluit.

Wat bied die kursus?

1. Algemene beginsels vir beradingsgesprekke.

2. Sleutelaspekte van narratiewe terapie word ontleed en prakties ingeoefen.

3. Persoonlike, geestelike en emosionele groei.

4. Hegte verhoudinge binne groepsverband.

Inskrywings kan by Liezl Loubser gedoen word of kontak die kerkkantoor by 021 976 4106.

Seënwense, Philip Scholtz (aanbieder)

As lidmaat het jy nou die keuse om via WhatsApp

ingelig te raak oor kerkgebeure. Jy besluit vrywillig

om deel te word van die kerk se algemene

WhatsApp ‘broadcast’ groep. Persone sal wel kan

antwoord / opmerkings stuur, maar die res van die

groep word so opgestel dat jy niemand anders se

opmerkings sal sien nie. Die kommunikasiekanaal

sal in besig-heidsure tussen 8 - 3 bedryf word, dus

geen lastige boodskappe na-ure nie.

WhatsApp na: 071 529 9491 as jy wil deel word van die groep.

DIE KUIKEN VAN MARS KOM KUIER BY NG KERK DURBAN-VILLE-BERGSIG!!! MAAK GEREED VIR LEK-KER SING EN DANS!!!!

Kizzoo is 'n ruimtekuiken wat sy huis op Mars verlaat en Aarde toe kom om meer van ons wêreld te leer.

Wanneer Kizzoo musiek hoor, begin sy bene vanself te beweeg.

Hierdie Afrikaanse kinderproduksie bevat 17 op-gewekte liedjies. Dit is opvoedkundig van aard en is gemik op kinders van 'n jong ouderdom. Die tydsduur van die vertoning is 60 min. Dit is propvol humor en pret. Opgewekte musiek en rit-miese danspassies is deel van die pret, terwyl inte-ressante karakters lagwekkende vermaak verskaf vir die kleinspan. Kizzoo hanteer onderwerpe soos die ABC, pad-veiligheid, seisoene, higiëne ens.

Kizzoo se nuwe DVD "My nuwe wêreld" is nou beskikbaar by Musica. Gaan kyk gerus op Youtube:

https://youtu.be/P_tJchVTMuU

Loer gerus na ons Facebookblad!

Daar is 'n kort insetsel van Kizzoo se nuwe dvd op die facebookblad.

https://www.facebook.com/KizzooFamily/videos/1123490517771363/

Datum: 28 April 2018

Tyd: 10:00

Toegang: R40 pp (0-1jaar gratis)

DVD's en hempies sal te koop wees by die vertoning.

Meer oor LiG se Mei-uitgawe:

In die Mei-uitgawe van LiG vertel Elizma Theron hoe sy kies om op God se goedheid te fokus, ná die huisroof wat haar gesin moes deurmaak.

Ons dink aan Hemelvaart, en wys vyf beloftes uit waarom ons daaroor kan fees vier. Ons help jou ook om die Heilige Gees binne jou te ontdek.

Helena Hugo vertel dat haar skryfwerk haar bediening is. En 'n sportdominee getuig hoe sokker en gehoor-saamheid die evangelie bring.

LiG praat met kenners oor hoe om jou kind te bes-kerm teen seksuele mis-bruik. Ons wys jou ook hoe om in jou kind 'n diensbare hart te kweek.

Om nog van LiG se puik Christelike inhoud te lees, besoek www.lig.co.za of besoek ons op Facebook

Page 5: Bergsig Boodskap - bergsigdv.co.za · Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by Reisboek wen Andrew Murray-prys Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Bergsig het Zapper en Snapscan as betaalmetode

geïmplementeer om bankkollektes en dankoffers te

betaal.

IDENTITEIT in Christus-kursus As ek vir jou sou vra, “Wie is jy?” wat sou jy antwoord?

Ons sukkel baie meer met hierdie vraag as wat ons dink. ’n Chris-ten kan en moet verseker weet WIE ons is in Christus.

As jy dit nie weet nie gaan jy altyd NET dit glo wat jou ouers gesê het, wat jy by jou vriende beleef het of hoe jy oor jouself “voel.”

God wil graag hê dat ons iden-titeit in Jesus gevestig sal wees, want dit is die ENIGSTE waarheid oor jou wat ’n EWIGHEID sal vasstaan.

Kom woon gerus die vyf weke lange kursus

“Die Omgeruilde Lewe” op Vrydag-oggende:

4, 11, 18, 25 Mei en 1 Junie 2018 vanaf 09:00 – 11:00.

Of Woensdagaande: 2, 9, 23, 30 Mei en 6 Junie vanaf 18:30 - 20:30

Koste R100 (notas)

R250 (Volledige Handboek).

Bel Ds. Johan Els vir meer inligting.

05:45

Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

Reisboek wen Andrew Murray-prys

Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

2018 vir sy boek Geloof alleen – Reise deur die Kerkhervormings –

uitgegee deur Naledi.

Die boek handel oor Pretorius se reise in plekke wat in verband staan met

die Kerkhervorming wat verlede jaar 500 jaar gelede in Duitsland begin het.

Geloof alleen is Pretorius se vierde reisbundel. Hy is 'n prokureur van

beroep en woon die afgelope twintig jaar in Cambridge.

Die boek se titel ten spyt is dit in die eerste plek 'n reisverhaal, eerder as 'n

boek wat uit-en-uit oor geloof handel.. Die leser kan Pretorius volg waar hy

500 jaar ná die begin van die Kerkhervorming op 31 Oktober 1517 in die

spore van die groot Hervormers – Martin Luther en Johannes Calvyn –

gaan loop. Maar hy reis verby Luther en Calvyn en besoek die plekke waar

die sleutelsepisodes van daardie grootse rewolusie afgespeel het. Hy gaan

na die plekke waar die godsdiensoorloë van die Hervormingsera

ondenkbare verwoesting gesaai het, maar ook na die plekke waar die

kreatiwiteit gebore uit die Protestantse verstaan van woorde en musiek van

die grootste kunswerke van die mensdom geïnspireer het.

Elke leser wat lief is om te reis, of om oor reis te lees, sal kan saamreis na

die plekke, kerke, mense, kos en wyn van vandag in dié plekke waar die

kerkhervormers destyds probeer sin maak het van Middeleeuse

godsdienstigheid. En dan bring Pretorius dit alles terug na sy eie

plattelandse Suid-Afrikaanse, Calvinistiese opvoeding.

Prys R279 Beskikbaar by alle goeie boekwinkels of by www.naledi.online

Page 6: Bergsig Boodskap - bergsigdv.co.za · Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by Reisboek wen Andrew Murray-prys Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551 Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 / [email protected] S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Woensdae 8:30 – 11:00 in jeuglokaal

(In skoolkwartaal)

Enige mamma wat wil kom saam kuier is welkom.

Ons bid saam, ondersteun mekaar in uitdagings en

is saam opgewonde oor mylpale en klein dingetjies

wat saak maak.

Ons is ook kreatief en geniet mekaar se talente.

Kom geniet ’n warm koppie tee!

Kontakpersone: Mareli Benson: 072 620 1626

Christa Odendaal: 083 354 3527

SENIORTEE - ‘n ander manier van huisbesoek

Die seniorbediening in Bergsig is so groot dat dit amper ’n kerk op sy eie is. Huisbesoek bly belangrik vir ons seniors.

Ds. Kobus is nou besig om seniors bo 80 jaar oud tuis te besoek. Ander seniors word op die oomblik bereik deur ’n

lekker kuiertee wat by die kerk gehou word. Hier is heerlik gelag en gesels. Verskillende ouderdomsgroepe se tee is

op verskillende tye. Die groepe is dus bietjie kleiner en die kuier meer intiem. Daar is nog een so ’n tee in die jaar.

Kyk uit daarvoor wanneer dit weer in die Bergsig Boodskap geadverteer word.

Mamma Omgeegroep