bergsig bulletin · margot kotzé, salome van wyk. maandag 12 november chris botha, bennie(stinkie)...

4
11 - 17 Nov 2018 BULLETIN Bergsig - kleuterkerk (3-6jr) 08:30 - kinderkerk (Gr1-7) 08:30 - #ignite (tieners) 09:30 AFSLUITING - 09:30 belydenisgroep BELYDENISAFLEGGING So 18 Nov om 08:30. - studente / jongvolwassenes (18-25) kontak asb Suzette Luwes #bergsigjeug Informeel 08:30 Ds Anton Louw Erediens 10:00 Kruisdiens 18:00 Deurkollekte: STRANDDIENS by Heroldsbaai Des 2018 Stephanus Louw Kruisdiens 18:00 Tema: Blinde geloof laat Jesus stop Skriflesing: Markus 10:46-52 PREEKREEKS: Galasiers - Vryheid in Christus Ds Anton Louw Deurkollekte: STRANDDIENS by Heroldsbaai Des 2018 Gasvryheidsbediening Bergsig het baie vriendelike mense met gasvrye harte. Kom gebruik jou gawe om, een maal per maand op ‘n Sondag, by een van die deure lidmate te verwelkom. Meld asb aan by ds. Anton of die kerkkantoor as jy beskikbaar is. welkom!! goeiemôre hello dagsê 18 NOV NGK George-Bergsig SAMESANG VANAF 18:15 KERKKLOKKE LUI OP 11 NOV Sondag is die 100 jarige herdenking van die beëindiging van die 1ste Wêreldoorlog de de (WO1). Dit val op die 11 dag van die 11 maand om 11:00. In meegevoel met families oor die geslagte heen, wat geliefdes op die slagvelde van die wêreld verloor het sal ons kerkklok om 11:00 vir 2 minute lui. Tema: Blinde geloof laat Jesus stop Skriflesing: Markus 10:46-52

Upload: dangque

Post on 29-Apr-2019

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

11 - 17 Nov 2018 BULLETIN BULLETINBergsigBergsig

- kleuterkerk (3-6jr) 08:30- kinderkerk (Gr1-7) 08:30- #ignite (tieners) 09:30 AFSLUITING- 09:30 belydenisgroep BELYDENISAFLEGGING So 18 Nov om 08:30.- studente / jongvolwassenes

(18-25) kontak asb Suzette Luwes

#bergsigjeug

Informeel 08:30Ds Anton Louw

Erediens 10:00 Kruisdiens 18:00

Deurkollekte: STRANDDIENS by Heroldsbaai Des 2018

Stephanus Louw Kruisdiens 18:00

Tema: Blinde geloof laat Jesus stop

Skriflesing: Markus 10:46-52

PREEKREEKS: Galasiers -

Vryheid in Christus

Ds Anton Louw

Deurkollekte: STRANDDIENS by Heroldsbaai Des 2018

GasvryheidsbedieningBergsig het baie vriendelike mense met gasvrye harte. Kom gebruik jou gawe om, een maal per maand op ‘n Sondag, by een van die deure lidmate te verwelkom. Meld asb aan by ds. Anton of die kerkkantoor as jy beskikbaar is.

welkom!!goeiemôre

hellodagsê

18 NOV NGK George-BergsigSAMESANG VANAF 18:15

KERKKLOKKE LUI OP 11 NOVSondag is die 100 jarige herdenking van die beëindiging van die 1ste Wêreldoorlog

de de(WO1). Dit val op die 11 dag van die 11 maand om 11:00. In meegevoel met families oor die geslagte heen, wat geliefdes op die slagvelde van die wêreld verloor het sal ons kerkklok om 11:00 vir 2 minute lui.

Tema: Blinde geloof laat Jesus stop

Skriflesing: Markus 10:46-52

Hartlik geluk aan die volgende persone wat hierdie week verjaar:

Siekes in die gemeente (a-z) Dra mekaar se laste en bid vir mekaar - Gal 6:28.

Seënwense aan díe senior lidmate 80 jaar en ouer wat hierdie week verjaar

Alida Viljoen, Alta & Piet Oosthuizen, André en Anita Cornelissen, Annetjie Venter, Annie van Vuuren, Barnie Barnard, Basie van der Merwe, Brian Starke, Cornie Reynierse, Daan Marais, Danie Gouws, Dirk Immelman, Dirk Louw, Elizabeth Retief; Elize Colton, Gregory Gregg, Hannes Venter, Heleen van Schalkwyk, Jan Kritzinger, Johan Blaauw, John Levey, Kobus Parsons, Kobus van Zyl, Lana Barnard, Letitia Beukes, Luckner Peda, Magdaleen Heydenrych; Maggie Neuhoff, Marus Strauss, Miems Jacobs, Minnie van Wyk, Nora de Wit, Otto van Vuuren, Philna Nelson, Pieter Kriel, Pieter Lourens, Rina Klue, Rina Müller, Thinus Muller, Trudie Gerber, Wilmien Riekert.

Lief & Leed:

Donderdag 15 November Ina Loubser, Saterdag 17 November Dien Immelman.

Sondag 11 November Elzé Burger, Willie du Plessis, Waldo Hattingh, Keeziam Jansen, Khyla Koegelenberg, Margot Kotzé, Salome van Wyk. Maandag 12 November Chris Botha, Bennie(Stinkie) Hills, Charles Jackson, Alet Vorster. Dinsdag 13 November Derrick de Goede, Reinette de Jongh, Elsa Hills, James Klynveld, Edith Lochner,Marike Janse van Rensburg, Ronell Oosthuizen, Willie van der Westhuizen. Woensdag 14 November Johan Compion, Sanet Els, Joana Marx, Trix Nel, Bernhardt Schulze, Jannie van der Westhuizen. Donderdag 15 November Christopher Botes, Irene Brink, Joleen Moore, Adéle Müller. Vrydag 16 November Iza Kleinhans, Sunet Liebenberg, Anton Louw, Marion van den Berg, Akker van der Merwe, Marlize van der Walt, Josef van Wyngaard, Hennie Venter. Saterdag 17 November Ralie Hattingh, Marsouw Meyer, Melanie More, Gerhard Myburgh, Kaléne Roux.

KALENDERS VIR KERSFEES!Prag�ge, kleurvolle donkie tema kalenders tbv

Algerië sending te koop by die kerkkantoor: YSKASKALENDER (A4) R20

VERJAARDAGKALENDER (A5 ring gebind) R100

Slegs kontant betalings by die kerkkantoor asb, EFT betaling met

die verwysing: Donkie

Ons innige meegevoel met Martie Westenraadt, Meyerstr, wie se broer oorlede is.

Haweloses word ondersteun en o.a. bedien met die Boodskap, etes 6 dae ‘n week, asook vaardigheidsopleiding en akkommodasie. Brosjures by die deure beskikbaar.Die nood is groot - kom raak asb betrokke! Kontak gerus vir André Olivier (082 551 8900)

Christian Rehabilitation Ministries for the

Homeless in George

Vir 2 weke gedurende die Desember vakansie is ons sopkombuis gesluit en ontvang haweloses ‘n kospakkie. Het jy dalk ‘n rugsak / lapsak wat jy nie meer gebruik nie? Ons deel die kospakkies op 19 Des ná ons Kersete uit, en maak solank die sakke bymekaar waarin ons die kos wil verpak om uit te deel.

Kersete vir haweloses

Kospakkies

KAARTJIES MET VAN ITEMS WAT ONS BENODIG VIR DIE KOSPAKKE EN KERSETE IS BESKIKBAAR BY DIE DEURE. Neem asb 1 / meer kaartjies met info van items om aan te koop. Kontant / EFT donasies is ook baie welkom, gemerk CREMHOG.

Gebedsgeleenthede * - Gebedskapel Di 17:30 * - kerksaal Do 06:00 * - kerkkantoor. SMS-gebedsbediening

Ons bid vir...* Mense en aarde deur brande geraak* Matrikulante besig met hul eindeksamen* Waardegedrewe samelewing * INkonteks: Egipte

Ons gemeente bied vir George haweloses (CREMHOG) op Wo 19 Des om 11:00 ‘n Kersete in die kerksaal aan. Ons benodig persone wat kan help hiermee. Kontak asb die kerkkantoor.

WIT ! OLIFANTE !Besig om op te ruim? Bring asb ál jou wit olifante

(skoon & bruikbare items) na die kerkkantoor. Skakel gerus vir Charles Lambrechts

(084 571 3223) vir afhaal van groter artikels.

BASAAR 2019 - BOEKE!!deBring asb jou 2 handse boeke (veral

Afrikaanse- en kinderboeke) na die kerkkantoor / skakel gerus Hennie Weideman

(083 414 6980).

Brief ontvang van Andre Olivier (CREMHOGHARTLIKE DANK VIR ONDERSTEUNING IN 2018NG George-Bergsig het die afgelope jaar die bediening van CREMHOG in barmhartigheid, liefde en hoop mildelik ondersteun. U bydrae ten opsigte van o.a:Sop voorsiening elke Donderdag (45-60 persone per geleentheid); Bydraes van lidmate t.o.v. die Sentrum vir Sosiale Rehabilitasie; Bydrae tot die bedryfskostes van CREMHOG en die bediening; Voorbidding; Administratiewe hulp van die kerkkantoor; Uitnodiging om die Kersete in die Kerksaal aan te bied asook hulp en voorbereiding tov die Kersete; Ondersteuning van ons Kerspakkie-projek. Bogenoemde het 'n bydrae gelewer om verskeie mense se lewens die jaar aan te raak.Baie dankie vir u ondersteuning, dit word opreg waardeer. Ons bid dat die Here se voortgaande voorsiening en seëning op u werksaamhede en ons vertrou Hom vir u voortgesette ondersteuning in 2019.Dra asseblief ons dank oor aan almal wat betrokke was gedurende die afgelope jaar. Dit word opreg waardeer. Kontak my gerus by 0825518900 indien u verdere terugvoer verlang.Groete Andre Olivier - CREMHOG en die haweloses van George.

Indien jy wil inskakel by NG George-Bergsig

gemeente, kontak gerus die kerkkantoor

/ vul ‘n NUWE LIDMAAT vorm, beskikbaar by die deure, in.

Persone is in die saal, tussen die eredienste, beskikbaar om jou hartlik te heet.WELKOM

Ds. Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291 Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899Suzette Luwes (Jeug): 082 961 2004

BANK INFO: NGK George-Bergsig BANK: ABSA , TAKKODE: 632 005,

REK NO: 890 580 009VERWYSING: Van & waarvoor

Dankofferkoeverte by kerkdeure & kerkkantoor

| |KERKKANTOOR: Ma-Vry 08:00- 13:00 TEL: 044 871 1338 EPOS: [email protected]| |FAKS: 044 871 4969 FACEBOOK: NG George-Bergsig WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za

Neem asb ‘n (própvol INLIGTINGSPAKKET inligting oor ons gemeente). 2019 Kalender vanaf 18 Nov beskikbaar.

In geval van (die aankoms van ‘n baba, siekte, LIEF & LEEDtrauma of dood in die gesin) of enige ander kwelling, tree gerus in verbinding met jou leraar of skakel die kerkkantoor. Om ‘n AFSPRAAK OF HOSPITAALBESOEKte reël, skakel gerus die leraars direk.

Ons weeklikse is Sondae by die kerkdeure, BULLETIN asook Vrydae op ons web- en facebookblad beskikbaar.

PREEKOPNAMES is beskikbaar op die webblad / kontak asb die kerkkantoor

indien jy dit op CD (@R20) wil aankoop.

Dagboek & EredienstyeMa 12 Nov g 17:30 KerkraadsvergaderinDo 15 Nov - KAARTJIES UITVERKOOPKersete vir Senior lidmate So 18 Nov Informele erediens met 08:30; Belydenisaegging Kerssangdiens #kinderkerk AFSLUITING 17:30 vir 18:30; 08:30So 25 Nov 08:30#kleuterkerk AFSLUITING So 2 Des Slegs 09:00, een Erediens 18:00 - Lof & AanbiddingsdiensKruisdiens AFSLUITINGSo 2 - tot So 6 Jan - slegs om 09:00; een oggend Erediens geen KruisdiensVERANDER ASB Jan 2019 Eredienstye soos volg (die skole begin 1 week vroëer): So 6 Jan Erediens 09:00, geen Kruisdiens / #bergsigjeugSo 13 Jan Informele diens 08:30, Erediens 10:00, Kruisdiens 18:00

Indien jy nuut in die gemeente is, vreemd

voel, alleen is of net met iemand wil gesels - agter in die

saal is persone met 'n “Welkom” kaartjie aan.

Maak gerus met hul kontak.

Welkom

Welkom! IO R !K M KU SAAMEJy word hartlik uitgenooi om gesellig , oor 'n koppie tee of koffie, saam te kuier tussen ons oggend-eredienste & voor die Kruisdiens. Kom geniet ook ‘n (R5) heerlike pannekoek voor & ná die Alternatiewe diens.

‘n Nuwe besending geurige pitlose rosyne & sultanas nou te koop by die kerkkantoor