beroepsveiligheid en ge…  · web viewdit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir...

28
GESONDHEID EN VEILIGHEIDS RISIKO- ANALISE ---(PLAAS NAAM)---(DATUM) 2016 Risiko Klassifikasie A. Waarskynlikheid B. EMS (Erns) 3 Hoog . Besering vandag gebeur Hoog Fatal/Skade permanente 2 Gemiddeld . Besering kan oor ses maande gebeur Gemiddeld. Ernstig/Vier dae of langer afwesigheid 1 Laag. Onwaarskynlik dat besering sal gebeur Laag . Noodhulp behandeling C. Risiko Skatting Waardering 3 Aanvaarbaar 4 Laag – min skade 5 Medium – Implimenteer veiligheids maatreëls 6 Regstellende aksie in 3 maande se tyd (Plaas foto hier)

Upload: vuongtuyen

Post on 07-Feb-2018

251 views

Category:

Documents


9 download

TRANSCRIPT

Page 1: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

G E S O N D H E I D E N V E I L I G H E I D S R I S I K O - A N A L I S E

- - - ( P L A A S N A A M ) - - - ( D A T U M ) 2 0 1 6

Risiko Klassifikasie

A. Waarskynlikheid B. EMS (Erns)

3 Hoog . Besering vandag gebeur Hoog Fatal/Skade permanente

2 Gemiddeld . Besering kan oor ses maande

gebeur

Gemiddeld. Ernstig/Vier dae of langer afwesigheid

1 Laag. Onwaarskynlik dat besering sal gebeur Laag . Noodhulp behandeling

C. Risiko Skatting Waardering

3 Aanvaarbaar

4 Laag – min skade

5 Medium – Implimenteer veiligheids maatreëls

6 Regstellende aksie in 3 maande se tyd

7 Belangrike skade met afwesigheid van werknemers

8 Onomkeerbaar ongeskiktheid

9 Onaanvaarbaar – onmiddelike regstelling

(Plaas foto hier)

Page 2: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaatreëlsVerantwoordelike

Persoon

Opleiding van werknemers

Blootstelling aan gevare indien nie opgelei is nie

Beserings

Permanente ongeskiktheid

Dood

Fatale ongeluk

Beskadiging van eiendom

2 1 3

Werkenemers moet opleiding ontvang volgens Seksie 13 van Beroepsgesondheid en veiligheids Wet.

Induksie opleiding volgens Veilige werksprosedure om te verseker dat die werknemer bevoeg is om die taak te verrig.

Die plaaseienaar behoort iemand formeel aan te stel wat verantwoordelik is vir gesondheid en veiligheid. Die persoon moet toesien dat werknemers beskerm word en volgens die veilige werks metodes opgelei word en take verrig.

Voertuig Bestuurders

Ongemagdigde personeel wat die taak

uit voer

Ongediagnoseerde bestaande mediese

toestande wat kan lei tot ongelukke

Moegheid

Emosionele spanning

Konsentrasie verlies

Beserings

Permanente ongeskiktheid

Dood van bestuurder en/of ander

Beskadiging van eiendom

2 2 4

Verseker dat slegs gemagdigde personeel die take uitvoer, die nodige lisensies en opleiding het.

Mediese ondersoeke wat verseker dat die werknemers geskik is om die taak veilig te verrig. Mediese ondersoeke behoort ongediagnoseerde mediese toestand bepaal (bv. Ongekontroleerde bloedruk, diabetes, epilepsie) en ook dat aan die minimum standaarde voldoen.

Page 3: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaterialsVerantwoordelike

Persoon

Elektriese masjinerie

Kettingsae

Bewegende dele

Hand toerusting

Bossieslaner

wat die taak uit voer

Ongediagnoseerde bestaande mediese

toestande wat kan lei tot ongelukke

Beserings

Permanente ongeskiktheid

Dood

1 2 3

Slegs gemagdigde personeel mag die take uitvoer

Verseker dat veilige werksprosedures in plek is en werknemers opgelei en bevoegd om die taak te verrig. Opleiding moet skriftelike aangeteken word.

Allle toerusting moet gereeld nagegaan word om te verseker dat dit in goeie werkende toestand is,en instandhouding moet gehandhaaf word.

Verseker dat toesighouers gereeld hulle toesighoudende funksie verrig en nodige prosedures gevolg word.

Werknemers moet bewus wees aan wie hulle ongelukke en insidente moet aanmeld, tydens werks ure asook na-ure. Die verantwoordelike persoon moet ook die aanmeldings prosedure verstaan en effektief hanteer.

Page 4: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaatreëlsVerantwoordelike

Persoon

Chemikaleë Chemikaleë

Gifstowwe

Bemestingstowwe

Kunsmis

Diesel

Sement Stof

Konstruksie Stof

Beroepsiektes van die longe, vel

ens.

Beroepsiektes

Permanente ongeskiktheid

Dood

2 1 3 Verseker dat werknemers die belangrikheid en risiko’s van hulle werk verstaan.

Verseker dat chemiese operateurs hulle spesifieke opleiding ondergaan.

Mediese ondersoeke moet uitgevoer word wat verseker dat die werknemers geskik is om die taak veilig te verrig.

Jaarlikse bloedtoetse na blootstelling om seker te wees, dat die werker nie,n abnormale absorpsie telling het nie.

Maak seker dat hierdie resultate met die toepaslike werkenemerr bespreek word en dat hulle die implikasie van abnormale resultate verstaan.

Verseker dat daar wasgeriewe is vir die werknemers om direk na blootstelling te was asook ‘n area waar hulle hul beskeremende klere kan was, om blootstelling aan famielielede te verhoed.

Sluitbare ‘lockers’ moet beskikbaar wees waar werknemers hulle veiligheidsklere kan stoor sodat hulle volle verantwoordelikheid daarvoor kan aanvaar.

Verseker dat die chemikaleë stoor aan alle vereistes voldoen soos uiteengesit in die Chemiese Regulasies.

Verseker dat MSDS’s altyd beskikbaar is en saamgeneem word na die dokter of mediese personeel met blootstelling aan chemikaleë.

Beskikbaarheid van ‘Spill’en mengprosedures en die nodige toerusting wat gebruik moet word.

Werknemers moet opleiding ontvang ivm met die korrekte gebruik.

Verseker dat die nodige kennisgewings en veiligheidstekens

Page 5: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

vertoon word. Verseker dat daar ‘n prosedure in plek is wat toesien dat leë

gifhouers op ‘n veilige en effektiewe manier geberg en verwyder word

Verseker dat die afloop van chemikaleë by die meng areas veilig en volgens die voorgeskrewe regulasies weggevoer word om blootstelling in gebruikswater te voorkom.

Verseker dat alle inwoners van die plaas in kennis gestel word wanneer daar met chemikaleë gespuit word in hulle nabye omgewing om te verseker dat vensters van huise toegemaak word en geen wasgoed buite is nie

Spuitwaentjies veilig en afgesonderlik gebêre word sodat kinders en ongemagdigde persone nie in aanraaking daarmee kom nie.

Page 6: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaatreëlsVerantwoordelike

Persoon

Gevaarlike toerusting en

onveilige werks-areas

Hoogtes en ongelyke

oppervlaktes

Optel van swear

voorwerpe

Werk in ongemaklike

posisies

Gly op nat en gladde

oppervlaktes

Gly en val

Rug beserings

Val van voorwerpe

op kop

Hand beserings

Kopbesering

Ongelukke en insidente wat

veroorsaak word deur

ongekontroleerde mediese toestande

Ernstige beserings

Permanente ongeskiktheid

Dood

2 2 4

Mediese toestande (Diabetes, hoë bloeddruk, hoë cholesterol en HIV) kan ‘n effek op die menslike liggaam veroorsaak. Vroeë diagnose en effektiewe behandeling kan verseker dat werknemers langer in diens bly, afwesigheid verminder, asook meer produktief hul take verrig.

Werknemers wat fikser is hanteer stremmende en fisies werk beter en dit verminder die moontlikheid dat rug beserings voorkom.

Bewusmaking van gevare en die implikasies daarvan.

Taakobservasie en opleiding moet gereeld uitgevoer word. Werknemers moet skriftelik aanteken van opleiding ontvang.

Verseker dat alle risiko’s reggestel word.

Maak seker dat goeie huishouding ten alle tye toegepas word, sodat onnodige skade voorkom kan word.

Verseker dat swanger vrouens nie toegelaat word om risiko werk te verrig nie.

Page 7: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaterialsVerantwoordelike

Persoon

Lere Val en gly

Ongelukke en insidente

ligte beserings

Permanente ongeskiktheid

1 1 2

Verseker dat werknemers gereeld in kennis gestel word van die risiko’s wanneer daar op lere en hoogtes gewerk word.

Verseker dat werknemers weet hoe om die lere korrek te plaas asook die veiligste manier hoe om die lere te gebruik.

Verseker dat daar ‘n opgeleide persoon is wat drie maandeliks die lere nagaan, regmaak of verwyder uit sirkulasie en aan teken op die leer register.

Verseker dat swanger vrouens nie toegelaat word om op lere en hoogtes te werk nie

Geraas area

Geraas bo 85dBA

Indien van toepassing

Permenente skade

Industriële doofheid

2 2 4

Wanneer geraasvlakke bo 85dB is moet ‘n Bereoeps Higiënis gekontak word om geraasvlakke te bepaal.

Geraas moet verminder word by die oorsprong daarvan.

Werknemers wat aan geraas blootgestel word 85dB en hoër moet gehoorbeskerming dra

Spuit operateurs wat op oop trekkers werk, grinders’, hoë revolusie toerusting, moet gehoortoetse ondergaan, om geraas geïnduseerde gehoorverlies te bepaal (jaarliks,en voor indiensneming en met diensverlaating.)Gehoortoets uitslae moet vir veertig jaar deur die werkgewer bewaar word.

Bewusmaking van geraasdoofheid moet tydens induksie, opvolg opleiding uitgevoer word om te verseker dat die werknemers hulle gehoorbeskerming dra.

Indien werknemers nie gehooraparate nie dra nie moet hulle gedissiplineer word.

Korrekte gehoorbeskerming en opleiding ivm die gebruik en hantering daarvan.

Page 8: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaterialsVerantwoordelike

Persoon

Warm Temperature

Warm temperature wat

lei tot dehidrasie, hitte

uitputting en hitte steek

Dood van werknemers

2 2 4

Verseker dat werknemers geklimatiseer is om in verskillende temperature te werk.

Werknemers moet tydens induksie en opvolg opleiding bewus gemaak word van die gevare van hitte uitputting, hitte steek, die simptome daarvan asook ingelig word met betrekking van die noodbehandeling sodat werknemers mekaar dadelik kan bystaan indien nodig.

Probeer die werksdag ure te beplan dat werknemers liewer vroeg oggend en laat middag werk.

Werknemers wat in afgesonderde areas werk moet ten alle tye in kontak wees met ‘n persoon wat hulle dadelik kan bystaan in ‘n nood situasie

Verseker dat werknemers toegang het tot koue water. Opgeleide noodhulp werknemers moet teenwoordig wees, en

nodige noodhulp toerusting beskikbaar is.

Pomphuise

Elektriese kaste

Elektriese kabels

Lewendige elektriese

kabels

Elektrifisering

Sabotasie

Besering, permanente

ongeskiktheid of dood van

werknemers

1 2 3

Werk aan elektrisiteit moet slegs deur ‘n geakrediteerde person gedoen word

Elektiese kaste moet gesluit en geidentifiseer wees,met geen obstruksie.

Verwyder alle beskadigde elektriese kabels.

Versker dat alle pomphuise en toerusting gesluit is. Maak seker dat die toerusting duidelik geidentifiseer is met die

korrekte veiligheidstekens.

Laat slegs opgeleide persone toe om in pomphuis met die toerusting te werk.

‘n Veilige werksprosedure moet geimplimenteer word waarvolgens werk uitgevoer word

Werk met elektriese installasies word as hoë risiko geklassifiseer en werknemers behoort jaarliks mediese ondersoeke te ondergaan.

Page 9: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Damme en kanale

Verdrinking

Besering, permanente

ongeskiktheid of dood van

werknemers, besoekers en

inwoners

1 2 3

Verseker dat werknemers en familie bewus is dat swem verbode is in damme, riviere en kanale op plase.

Swem verbode borde moet aangebring word.

Afkamping van woonhuise naby kanale of damme.

Drink waterDrink van besmette

waterSiektes 2 1 3

Toets water jaarliks om kwaliteit daarvan te bepaal.

Indien dit nie met veiligheidstandaarde ooreenstem nie, moet dit met filter stelsels gesuiwer word.

Dit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname.

Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word nie moet elke kraan duidelik gemerk word en werknemers asook inwoners gereeld daarvan in kennis gestel word.

Ultra Violet Sonstrale

Oog en vel toestande

Beserings permanente

ongeskiktheid of dood van

werknemers

Hitte-uitputting

Hitte-steek

1 1 2

Werknemers moet opgelei word ivm gevare tydens induksie en heropleiding.

Maak seker dat werknemers weet hoe om hulle optimaal te beskerm teen sonlig blootstelling wat insluit die regte klerasie, sonbrille, hoede en sonskerm

Page 10: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Uitvoering van fisiese werk wat insluit die optel

en dra van kiste/kratte wat

meer as 15 kg weeg

Ongemaklike posisies gebuk

Repiterende aksies

Laat val van voorwerpe wat gedra

word

Rugbeserings

Arm en nek beserings

Gly en Val

Ongelukke en fisiese

ongeskiktheids status van

werknemers

Herhaalde beserings

Permanente ongeskiktheid

1 1 2

Werknemers moet gereeld ingelig word van risiko’s ivm rugbeserings en ander beserings waneer swaar voorwerpe opgetel word in moeilike posisies.

Verseker dat werknemers weet hoe om swaar voorwerpe reg en veilig op te tel.

Verseker dat meganiese hulp sover as moontlik aan werknemers verskaf kan word om die fisiese lading op die liggaam te verminder

Verskaf veiligheids skoene met staal punte aan werknemers wat risiko dra om beseer te word.

Die korrekte hoeveelheid noodhulp werknemers moet opgelei en teenwoordig wees.

Verseker dat prosedures in plek is wat geimplementeer kan word indien werknemers onder die invloed van drank aan diens kom.

Verseker dat toesighouers bewus is van die sosio-ekonomiese toestand van die werknemer, sodat die korrekte leefwyse aanbeveel en toegepas word.

Verseker dat swanger vrouens nie toegelaat word om swaar voorwerpe op te tel nie

Verseker dat werknemers wat beserings opgedoen het effektiewe rehabilitasie ondergaan.

Page 11: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Brand Bestryding

Vuur en brande

Besering, permanente ongeskiktheid of dood van werknemers en/of ander inwoners op die

plaas

Beskadiging van eiendom

2 2 4

Geen rook moet binne werksarea toegelaat word nie Stoor alle vlambare middels materiale en leë houers (bv. Verf,

‘solvents’, ‘thinners’, terpentyn, diesel, petrol, parafien) in ‘n aparte en duidelik afgemerkte area.

Toegang tekens vir ongematigde persone moet aangebring word.

Maak seker dat alle gas bottels gestoor word volgens wet en volgens die verskaffer se aanduidings.

Merk al die bogenoemde areas (insluitend die diesel tenk areas) duidelik met “Geen Vlamme” en “Geen Rook” veiligheids tekens.

Doen inspeksies om te verseker dat die bogenoemde sisteem ten alle tye gevolg word.

‘n Brandspan behoort aangewys te word die werknemers behoort opleiding te ondergaan in die veilige en effektiewe gebruik van brandbestrydings toerusting en kwaartaaliks moet brandspan oefeninge moet plaasvind.

Genoegsame brandbestrydings toerusting wat gereeld nagegaan word deur proffesionele persone moet beskikbaar wees. ‘n Opgeleide werkernemer wat toerusting maandeliks nagaan en aanteken.

‘n Noodplan behoort opgestel te word wat die prosedure verduidelik asook die verantwoordelike persone aandui.

Die noodplan en noodnommer moet duidelik sigbaar wees en werknemers behoort opgelei te wees wat die plan behels.

Ontruiming moet geoefen word en ‘n verslag geskryf word van die verloop van die ontruiming en n register van die oefening moet onderteken word deur alle werknemers betrokke.

Die regte hoeveelheid noodhulp werknemers moet opgelei word en teenwoordig wees.

Page 12: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Vullishope

Ongemagdigde toegang van kinders wat kan lei tot beserings

Besering van werknemers en

/ of ander inwoners op die

plaas

1 2 3

Identifiseer ‘Ongemagdigde Toegang Verbode’.

Omhein die area en ingang slegs beskikbaar met ‘n oopsluit hek.

Werknemers en familie moet ingelig word dat die area nie beskikbaar is vir toegang.

VerkeerOngelukke wat

kan lei tot besering

Besering, permanente

ongeskiktheid of dood van

werknemers en / of ander

inwoners op die plaas

Beskading van eiendom

1 1 2

Maak seker dat werknemers ten alle tye bewus is van diegevaar van voertuie in die werksgewing.

Page 13: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Slangbyte

Insekbyte

Bysteke

Slangbyte

Insekbyte

Bysteke

Besering, permanente

ongeskiktheid of dood van

werknemers en/of ander inwoners op

die plaas

2 1 3

Maak seker dat alle werknemers en familie bewus is van die gevaar van slange in die omgewing.

Wees ook bewus van watter werknemers allergies is vir bysteke en ‘n nood prosedure in plek is om so ‘n werkernemer by te staan.

Dit sal wenslik wees om werknemers op te lei om verskillende slange in die areas te identifiseer.

Die benodigde hoeveelheid noodhulp werknemers moet opgelei en teenwoordig wees.

Verseker dat die nodige Noodhulp toerusting ten alle tye beskikbaar is.

Werknemers wat in afgesondering werk moet ten alle tye in kontak wees met ‘n person wat hulle dadelik kan bystaan.

Verseker dat werknemers ingelig is waar die persoon is by wie hulle werks ongelukke en insidente moet aanmeld, tydens werk ure. Die verantwoordelike person moet ook die aanmeldings prosedure verstaan en korrek hanteer.

AsbesAsbes

blootstelling

Beroepsiektes van die longe, vel ens.

Permanente ongeskiktheid

Dood

1 2 3

Meld alle werk betreffende asbes aan by die Dept. van Arbeid voorwerk in aanvang neem.

Verseker dat werk wat op asbes uitgevoer word slegs deur ‘n bevoegde persoon met die nodige veilige maatreëls toegepas word.

Hou ‘n asbes register van alle asbes op die perseel, met die ligging, grootte asook die toestand daarvan.

Swak beligting

Kan nie goed sien nie

Beserings

Swak werks resultaat

1 2 3 Laat toets of beligting voldoen aan regulasies.

Page 14: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Swak ventilasie

Gebrek aan suurstof

Versmoring

Dood2 2 4 Uitsuig waaiers

Gebruik van kontrakteurs

Bloodstelling aan verskeie

gevare na aanleiding van die werk wat

hulle moet verrig

Beserings of skade aan eiendom

2 2 4 Kontrakteurs moet beroepsgesondheid en veiligheid ooreenkoms teken. Seksie 37

Uitsluit prosedure

Draaiende masjiene

Bewegende masjiene

Aanskakel van masjiene

Verlies van ledemaat

Dood

2 2 4 Opleiding en inspeksie

Glasdeure en vensters

Stukkende glas skade

Snywonde op liggaam of ledemate

beserings

2 2 4 Gereelde inspeksies Herstel stukkende glas Opleiding aan werknemers

Geen beskermende

klere of verkerrde

gebruik daarvan

Blootstelling aan beserings

of beroepsiektes

Beserings

Permanente skade

2 2 4

Opleiding aan werknemers Supervisie

Implementering van dissiplinêre stappe om te verseker dat beskermde toerusting wel gedra word.

Werknemers moet teken vir ontvangs van toerusting.

Page 15: Beroepsveiligheid en Ge…  · Web viewDit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname. Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word

Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon

Vervoer van werknemers op voertuie

Blootstelling aan

ongelukke en skade

Beserings

Fatale ongeluk

Werknemers mag van

voertuie afval

Voertuie mag buite kontrole

raak

2 2 4

Verseker bevoegde toesig.

Verseker voldoende veilige sitplekke.

Verseker bestuurder het geldige lisensie.

Opleiding vir alle werknemers.

Gereelde inspeksies.

Stoor en stapeling van

voorraad

Stapeling kan val

Verlies aan voorraad

Beserings

Dood van werknemers

Verlies aan produk en inkomste

2 2 4

Opleiding en inspeksie.

As hoër gestapel word as drie maal die kleinste dimensievan basis wat gestapel word kan aansoek gedoen word by Dept. van Arbeid vir vrystelling om hoër te staple.Veilige stapeling is ook aanvaarbaar bv pale.

Risiko annalise

Blootstelling aan gevare

Beserings

Fatale ongeluk3 3 6

Basiese Risiko annalise wat alle risiko’s en gevare identifiseer met regstellende aksies en die persone wat verantwoordelik is.

Die risiko annalise moet elke twee jaar hersien word en aangepas word volgens die bevindinge.

BehuisingBlootstelling aan gevare

Beserings

Fatale ongeluk

Dood

2 2 4 Strukture, vloere, vensters, dakke, water, elektrisieteit,

bron van verhitting en sanitere fasiliteite moet in ‘n goeie werkende toestand wees en instandhouding moet gehandhaaf word.

_______________________________________________ ___________________________________________ ___________________________________________

Bestuurder Datum Datum van Risiko-Analise