[besigtig/druk jou up-kommunikasie ] universiteit van … help guides... · geen rekening te stuur...

6
[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria 1 Hoe om jou UP-kommunikasie te besigtig / druk Gaan na: www.up.ac.za/ Klik op MyTUKS Inteken

Upload: vuongthien

Post on 01-May-2019

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

1

Hoe om jou UP-kommunikasie te besigtig / druk

Gaan na: www.up.ac.za/

Klik op MyTUKS Inteken

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

2

Teken op die UP-portaal aan

met jou gebruikersnaam en

wagwoord.

Klik op die “Login”-knoppie.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

3

Gaan na die “Student Centre”

poort en klik op die skakel.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

4

Gaan na die “Kommunikasie”-

blokkie.

Klik op die “besonderhede” -

skakel.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

5

Klik op die relevante brief se “Kyk”-skakel om

die inhoud te besigtig of om die brief te druk.

[BESIGTIG/DRUK JOU UP-KOMMUNIKASIE] Universiteit van Pretoria

6

p

Die brief sal vertoon en kan nou gedruk word.