bloemfontein baptiste kerk - welkom by bloemfontein...

2
Deel 6 van 916 Februarie 2019 Dress Up! Ef 6:13-15 ‘Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete.’ 1. Wys so ons dankbaarheid 1 Tess 5:18 ‘Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.’ 2. Wys so die noodsaaklikheid van die evangelie Joh 3:18b ‘...wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie.’ 3. Word gehoorsaam Matt 28.19 ‘Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees’ 4. Onthou die goeie nuus van die evangelie Fil 4:6,7 ‘Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.’ 5. Ervaar hoe dankbaar die Vader is vir jou bereidheid Rom 10.15 “Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring.” (Daniel 12:3) 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 29-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by Bloemfontein ...kerk.co.za/.../2019/02/Dress-up-nr-6-skoene.docx  · Web view4. Onthou die goeie nuus van die evangelie . Fil 4:6,7 ‘Moet

Dress Up!

Ef 6:13-15 ‘Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete.’

1. Wys so ons dankbaarheid 1 Tess 5:18 ‘Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.’

2. Wys so die noodsaaklikheid van die evangelie Joh 3:18b ‘...wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie.’

3. Word gehoorsaam Matt 28.19 ‘Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees’

4. Onthou die goeie nuus van die evangelie Fil 4:6,7 ‘Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.’

5. Ervaar hoe dankbaar die Vader is vir jou bereidheidRom 10.15 “Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring.” (Daniel 12:3)

6. God wys so Sy eie hart Joh 3:16 ‘God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.’

2 Kor 5:16-21 “Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou. Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou.Ons tree dus op as gesante van Christus, en dit is God wat deur ons 'n beroep op julle doen. Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het! Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees.”

Deel 6 van 9 16 Februarie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by Bloemfontein ...kerk.co.za/.../2019/02/Dress-up-nr-6-skoene.docx  · Web view4. Onthou die goeie nuus van die evangelie . Fil 4:6,7 ‘Moet

Deel 6 van 9 16 Februarie 2019