bloemfontein baptiste kerk - welkom by bloemfontein...

2
6 Mei 2019 Jesus Christus: weer op die aarde? Hand 1:1-5 Hand 1:1 ‘My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af tot op die dag van Sy hemelvaart.’ 1. Sien: ‘n Nuwe volk kom tot stand Hand 1: 2 ‘Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee aan die manne wat Hy as apostels uitgekies het .’ 2. Kyk! Ek leef! Hand 1:3a ‘Ná Sy dood het Hy aan hulle met baie onbetwisbare bewyse ook getoon dat Hy lewe.’ 3. Waaroor praat Hy met hulle? Hand 1:3b ‘In die loop van veertig dae het Hy by verskeie geleenthede aan hulle verskyn en met hulle oor die dinge van die koninkryk van God gepraat.’ 4. Die Nuwe verbond het begin!!! Hand 1:4&5 ‘Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word .” ’ Toepassing Wat sê die Here vandag vir jou? 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 29-Jun-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by Bloemfontein ...kerk.co.za/.../Jesus-christus-weer-op-die-aarde.docx  · Web view‘Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy

Jesus Christus: weer op die aarde? Hand 1:1-5

Hand 1:1 ‘My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af tot op die dag van Sy

hemelvaart.’

1. Sien: ‘n Nuwe volk kom tot standHand 1: 2 ‘Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee aan die manne wat Hy as apostels uitgekies het.’

2. Kyk! Ek leef!Hand 1:3a ‘Ná Sy dood het Hy aan hulle met baie onbetwisbare bewyse ook getoon dat Hy lewe.’

3. Waaroor praat Hy met hulle?Hand 1:3b ‘In die loop van veertig dae het Hy by verskeie geleenthede aan hulle verskyn en met hulle oor die dinge van die koninkryk van God gepraat.’

4. Die Nuwe verbond het begin!!!Hand 1:4&5 ‘Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.” ’ToepassingWat sê die Here vandag vir jou?

Wat sê jy vandag vir die Here?

Blaai om asb.

Die Mannebediening nooi alle mans uit na ons volgende PITSTOP

6 Mei 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: Bloemfontein Baptiste Kerk - Welkom by Bloemfontein ...kerk.co.za/.../Jesus-christus-weer-op-die-aarde.docx  · Web view‘Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy

Maandag 6 Mei 2019, om 17:45 vir 18:00, By die kerkTema: OM KINDERS GROOT TE MAAK SOOS GOD WIL HêOns gassprekers is:Gerrit Boshoff, getroud met Renate en pa van 3 kinders, vriend, bemoediger, en het altyd tyd om na mense te luister.Willie Combrinck, getroud met Jeanné en pa van 3 kinders, passievol oor ouerskap, kinderleiding en kinderopvoeding. Alle mans welkom, so kom luister, kom deel nooi jou Seun, jou Vriend, jou Pa en Broer saam!

Die nuwe Vrouebediening nooi graag alle dames na hulle eerste byeenkoms op Maandag 6 Mei om 17:45 vir 18:00 by die kerk. Ons is baie opgewonde oor wat die Here nog gaan doen deur hierdie bediening!Dit gebeur op dieselfde tyd as die manne-bediening, maar wel in ‘n ander lokaal. Vooraf sal daar beskuit en koffie bedien word vir die wat ‘n bietjie wil kuier!Versorging word gereël vir kleiner kinders.Vir enige navrae kontak Liezel Pretorius by [email protected].

6 Mei 2019