bloemnuus 23 08 2013

12
VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA GRATIS Anderland Arizona is nou Lizzie se tuiste bl. 2 Sing en eet Campbells by Sentraal op die spyskaart bl. 4 Verseker Selfs Elvis se kroon kan glip bl. 5 ’n Ysige sprokie Jens Friis MET dié dat die winter sy ergste bibberweer vir laaste gehou het, voel dit vreemd dat Lentedag reeds volgende naweek op 1 September aanbreek. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die kwik Maandag- nag tot -5°C in Bloemfontein gedaal. Dié ysige weer het egter Bloem- fonteiners na hul kameras laat gryp. Maria Higgs sê hul sprinkel- besproeiingstelsel was die nag deur aan. “Die volgende oggend het ’n be- vrore tuin ons begroet.” Só ’n sprokiestoneel het ook op Hester Oosthuizen ná ’n bitter koue nag gewag. (Sien van dié pragtige foto’s op Bloemnuus se Facebook-blad.) Dit wil egter lyk asof die ergste verby is, want Maandag sal die nag- temperatuur 3°C wees – dus 8°C warmer as ’n week gelede. Aangename laatwinterweer kan die naweek verwag word. Vir Sater- dag word 1/22°C voorspel en vir Sondag 1/24°C. Die aanvoelbare temperatuur sal Maandag 26°C wees. Die son kom vandag om 06:38 op en sak om 17:56. Sonskynweer en geen reën nie word voorspel. MET SELFOON GENEEM: Selfs met ’n selfoon kan jy deesdae ’n uitstekend foto neem. Emsie Lloyd het dié foto-geleentheid vroegoggend raakgesien nadat dié sproeiers heelnag gespuit het. Sy het dit met haar BlackBerry geneem. Emsie is die wenner van die weeklikse Leserslens-kompetisie. Sy is ’n eetbewys ryker wat deur die Windmill-casino-en-vermaaklik- heidsentrum geskenk word. Stuur gerus trefferfoto’s wat jy geneem het na [email protected]. Swaarde van ys hang aan dié geraamte-bome. Foto: Hester Oosthuizen

Upload: central-newspaper-group-bloemnuus

Post on 22-Feb-2016

271 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Bloemnuus 23 08 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Bloemnuus 23 08 2013

VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA GRATIS

Anderland

Arizona isnou Lizziese tuiste

bl. 2

Sing en eet

Campbells bySentraal opdie spyskaart

bl. 4

Verseker

Selfs Elvisse kroonkan glip

bl. 5

’n Ysigesprokie

Jens Friis

MET dié dat die winter sy ergstebibberweer vir laaste gehou het,voel dit vreemd dat Lentedag reedsvolgende naweek op 1 Septemberaanbreek.

Volgens die Suid-AfrikaanseWeerdiens het die kwik Maandag-nag tot -5°C in Bloemfontein gedaal.

Dié ysige weer het egter Bloem-fonteiners na hul kameras laatgryp. Maria Higgs sê hul sprinkel-besproeiingstelsel was die nag deuraan. “Die volgende oggend het ’n be-vrore tuin ons begroet.”

Só ’n sprokiestoneel het ook op

Hester Oosthuizen ná ’n bitter kouenag gewag.(Sien van dié pragtige foto’s op

Bloemnuus se Facebook-blad.)Dit wil egter lyk asof die ergste

verby is, want Maandag sal die nag-temperatuur 3°C wees – dus 8°Cwarmer as ’n week gelede.

Aangename laatwinterweer kandie naweek verwag word. Vir Sater-dag word 1/22°C voorspel en virSondag 1/24°C. Die aanvoelbaretemperatuur sal Maandag 26°Cwees.

Die son kom vandag om 06:38 open sak om 17:56. Sonskynweer engeen reën nie word voorspel.

MET SELFOON GENEEM: Selfs met ’n selfoon kan jydeesdae ’n uitstekend foto neem. Emsie Lloyd het diéfoto­geleentheid vroegoggend raakgesien nadat diésproeiers heelnag gespuit het. Sy het dit met haarBlackBerry geneem. Emsie is die wenner van dieweeklikse Leserslens­kompetisie. Sy is ’n eetbewysryker wat deur die Windmill­casino­en­vermaaklik­heidsentrum geskenk word. Stuur gerus trefferfoto’swat jy geneem het na [email protected] van ys hang aan dié geraamte­bome. Foto: Hester Oosthuizen

Page 2: Bloemnuus 23 08 2013

2 BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013

LIZZIEMOETI, ’n oud-Heidedaller, hetná haar opleiding in die 1980’s by diePe-lonomi- endieUniversitas-hospitaal ge-werk en daarna in Saoedi-Arabië.“Terug by die huis was dit Mediclinic

se beurt. Ekmoet sê, ons verpleegstershoef vir niemand terug te staan nie.Wat ook al by die huis aangaan, ons op-leiding was nog van die beste. Ek wasgedurig weg van die huis af, maar hetaltyd weer teruggegaan. ’n Mens ver-lang nie na Jo’burg of die Kaap nie – netna Bloemfontein.”Toe Lizzie in 2005 in Bahreinwas, het

sy ’n pos in Casa Grande, Amerika, ge-kry. Theonie Kok het haar uitgevra oorhul lewe in Arizona.

Waarwoon jy? In Phoenix. Ek wou nie koudkry nie en ook nie meer in ’n stad met baietraffic woon nie. Phoenix is baie laid-back endit pas my.

Het jy maklik aangepas? Ek het gedink ditsoumaklikwees omdat ekbaie oorsee gewerkhet, maar dit is ’n heel ander kultuur. Die teg-nologie was ’n groot aanpassing. Ek sou sograag wou hê ons mense en kinders moetmeer daaraan blootgestel word. Daar is nie ’nhuis sonder ’nkomperendie eenof andergad-get nie. Dit is ook nie ’n luxury nie, dit is ’nmoet.

Kommunikasie?Ekpraat goedEngels enmyuitspraak is duidelik, maar genade, niemandverstaan my nie en ek verstaan niemand nie.Ek wou nie soos die Amerikaners praat nie,maar die enigste manier om nie gefrustreerdte raak nie, is om te tweng: compudderrh inplaas van computer, budden in plaas van but-ton. Kyk, né, teen die tyd as ek kom kuier,gaan ek ’n identiteitskrisis hê. Bydie kerkwilalmal met die Suid-Afrikaner praat. Ek moetsê, ek kry nogal baie reg met my vreemde ak-sent.

Hoe is dieweer?Arizona is ’nwoestyn, so ditis bloedig warm (meer as 40 °) en reën is min– selfs die reëndruppels is warm. ’n Vuurherdis onnodig, ek het nog nooit my jas gedra nieen jy sienampergeengrasperkenie (dit brandeenvoudig dood) so diemense ismaar kunstigmet tuinklippe.Hier is erge sandstorms.Daaris dan geen sigbaarheid nie en so ’n stormduur 15 tot 20 minute.

Hoe leef jy jou kultuur uit?Deur Suid-Afri-kaans te kook. Ek kook kerriekos, regte Dur-bankerrie. Só het ek ’n bak hoenderkerriewerk toe gevat en die orders hou nie op nie.

Ekdinkdaaraanom ’neetplekkie oop temaaken ’n stokvel te reël. Paptert ismy gunsteling,maar dit is hiermoeilik ommieliemeel te kry.Ek praat Afrikaansmetmy vriendin van Pre-toria en as ek kwaad is, is dit lekker om som-mer in Afrikaans te vloek.

Hoe isdieAmerikaners?Diemense isvrien-delik, maar hou jou op ’n afstand. Jy ken dusglad nie jou bure nie. Ek verwonder my aanhulle. Dit is niks snaaks om soos ’n cowboymet jou gun rond te loop nie. Ek dink dit ishoekom almal so polite is. Netnou word jy ge-skiet . . . Kyk, né, en almal weet alles, wanthulle “Google”.

Hoe is die kos?Ek het nog nooit so baie bees-en varkvleis gesien nie. Dit lyk asof Ameri-kaners bacon freaks is. As ek gedink het gam-mon is net vir Krismis, is elke dag hier Kris-mis.

Cowboy-karoo

Lizzie Moeti woon en werk as verpleeg­ster in Phoenix, Arizona. “Hier is geen pe­troljoggies nie. Jy moet self jou OTM­kaart swipe en gooi.”

Hierdie rooi rots is in Sedona afgeneem. Sedona is deel van die Sonoran­woestyn – ’n gebied vol van dié rotsformasies. Dié wêreldis oop en glad nie beknop nie en dele herinner aan die Karoo met sy dorre vlaktes en son wat “stilstaan”. Foto’s: Verskaf

Ons mensein die vreemde

Wat doen julle vir ontspanning? Het julleHigh Chaparral gekyk? Wel, al dié Westernsis inhierdie geweste gemaak.Ekenmydogterwas ’n paar keer in Tucson en het na die ouopset gaan kyk. Dítwas nou virmybetekenis-vol.

Het jy al bekende mense gesien? Ja, JaneSeymour was hier. Ek dink egter nie ek salenigiemand herken sonder grimering nie.

Wat mis jy van Bloemfontein? Diemajakatata-taxi’s, die toetery, dat as ek naHeidedal se Twin City toe gaan om inkopieste doen ek altyd iemand raakloop en land ensand gesels. Shoprite was my kuierplek. Omop die stoep te sit as dit tjaila-tyd is en vir al-mal tewaai engroetwatverbystap.Ongenooi-de gaste of vriende wat inval en ’n tee of bier-tjie drink. Braaivleis, pap, die Heidedal-vibeen vetkoek.

Sal jy ooit terugkom? Dit is die million dol-lar-vraag. Vir nou, nee. Ek het my morsdoodgewerk by die huis om kop bo water te houen hier is ek gemaklik. Ek stres nie oor kosof petrol nie en kan gaan vakansie hou waarek wil. Dit het baie gebed en geloof gekos omdie besluit te neem en dit was nie maklik omfamilie en vriende agter te laat nie.

Hoe is die mediese dienste? Suid-Afrika semediese dienste is vir my beter. Dié nasie issuehappyenmedies isduurweensdiehoë liti-gasie. Die dokters doen al wat ’n toets is – asjy van ’n kopseer kla, word ’n brainscan ge-doen enalleswat daarmee gepaardgaan,wantniemand wil gedagvaar word nie.

Raad vir ander? Doen navorsing oor waar-heen jy gaan en hoe die stelsel werk.Maak se-ker jy hetminstens een persoonwat jy ken enop wie jy kan staatmaak – al praat julle netoor die foon. Weet hoe die komper werk. Enonthou, ons almal pas verskillend aan. Dieaanpassing is erg, maar raak makliker mettyd.

OaseDIE volgende aanhalings bly Jan Sene-kal, ’n Bloemnuus-leser, deur die jareheen by:

S It is health that is real wealth and notpieces of gold and silver. – MahatmaGandhi

S Dit is tyd om van die paviljoen af te klimen indie skrumtedruk. –BrandPretorius

S I can’t change the direction of the wind,but I can adjust my sails to always reachmy destination. – Jimmy Dean

S ’n Mens word oud as jou herinneringemeer is as jou drome.

S Don’t ask “why”, ask instead, “whynot”.– John F. Kennedy

S ’n Liggaam wat nie asemhaal nie, isdood. So is die geloof wat nie tot dade komnie, ook dood. – Jakobus 2:26

S Even if happiness forgets you a little bit,never completely forget about it. – JacquesPrévert

WennersDievolgendeBloemnuus-lesershet pryse inkompetisies op www.bloemnuus.co.za ge-wen:

S Bonnie Tyler: Karin Kersop.

S Rugby-kaartjies: Janine Pretorius, Sue-zette Basson, Tjokkie Roux, Pieter Herbst,Lizelle van Niekerk.

S David Helfgott: Marizka Taljaard.

Page 3: Bloemnuus 23 08 2013

BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 3

DIE groep Ses Snare het pas sytweede DVD uitgereik en werkreeds aan ’n volgende vertoning,Net Afrikaans. Hy toer nou dieland deur en op pad Kaap toe stophy op 30 Augustus in Bloemfonteinin die Aasvoëlklub vir ’n verto-ning. Inge Strydom het met diegroep gesels.

Hoe het Ses Snare begin? Dit was’n idee wat in ’n gesprek tussenMel Botes en Mathys Roets ont-staan het. Die konsep (wat vandagnog onveranderd is), was om vanalmal se onderskeie loopbane wegte breek en musiek te maakwaarvan almal hou. Akoestieseinstrumente word gebruik waarinalmal heel vaardig is.

Wat maak die tweede DVDanders as die eerste een?Ses Snare het sedertdien al baie-

keer opgetree en die groep is meerafgerond. Verder het ou en nuwevriende hul ongelooflike musikali-teit na die opname-ateljee gebringen ’n lekker produk is só geskep.

Hoe het julle as die lede besluitwaar om jul DVD op te neem?Ons “tuisveld” is ’n teater inCenturion, maar dit is nie grootgenoeg nie. Daarom het ons dieAtterbury-teater gekies wat vir

sulke opnames ge-wire is. Dit het ’nopname- en redigeringsateljee.

Julle maak gebruik van musika-le swingers. Wie was almal deelvan jul DVD-opname? Dieswingers op die DVD was net gastevir die aand. Die enigste swingernou is Cobus (Diksnaar) Burger,die baskitaarspeler van die JohnnyBlack Band, omdat hy reeds sovertroud met die repertoir is enook ’n multi-instrumentalis is watelkeen van die Ses Snare seinstrumente goed kan bespeel.

Wat is die vreemdste ding wat altydens jul optredes gebeur het?Wouter se voet het aan ’n los gor-dyn in ’n teater vasgehaak en hyhet sy arm beseer en moes vinnighospitaal toe. (Nie snaaks nie? Glomy, dit was.) Gelukkig was MDGreyling daar by ons en het hysommer vir die aand ingespring.

Waar het julle die lekkersteopgetree? Dit is moeilik, want alleoptredes is heerlik, maar Newcastleen St. Lucia is so ’n kortkoppievoor. Nelspruit was ook baielekker, of nee, wag, Oudtshoorn, ofwas dit nou Potch . . .

Hoe gereeld tree julle op? Onsdoen so drie keer per jaar ’n toer,

en tussendeur is daar die teatersen korporatiewe geleenthede.

Wat beplan julle volgende? ’nVertoning met na-aan-die-hart-Afrikaanse liedjies, Net Afrikaans.Dit sluit al die liedjies in wat ’ninvloed op elkeen van ons seloopbaan gehad het. Hieronder ismusiek van Lucas Maree, RalphRabie, Coenie de Villiers, Koos duPlessis en Laurika Rauch.

Jul gunsteling-liedjies om gehoremee te vermaak? Op die oomblikis dit die Beatles se musiek vanons CD Sing the Beatles, maar wieweet hoe gaan die gehore NetAfrikaans ervaar . . .

Wat weet ons nie van die SesSnare se manne nie? Ons is ’nclose groepie vriende, maar nieclose genoeg om geheime te deelnie. Ha-ha. As ons vertel, dan is aldie misterie weg . . .

S Kaartjies vir die Ses Snare severtoning in die Aasvoëlklub isvooraf teen R95 by Kiki Corner(051-4465666) Langenhovenpark, dieP n P-sentrum en by Music Inc.(051-433-3439) North Ridge Mallbeskikbaar of R110 by die deur.S Kyk na ’n video van die groepop Bloemnuus se Facebook-blad.

Ses Snare maak oop

DIE Ses Snare wat binnekort in Bloemfontein optree, is van linksPieter Smith, MD Greyling, Blackie Swart, Leon Ecroignard, PeterHoven en Thean Kotze. Foto: Verskaf

Page 4: Bloemnuus 23 08 2013

4 BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013

WAT gebeur wanneer en waar in die groterBloemfontein? Bloemnuus se gewilde Dag-boek-blad is die plek om te kyk.

Stuur dagboekinskrywings in die onder-staande formaat (moenie volledige nuus-verklarings stuur nie) na [email protected] is gratis.Die spertyd isDins-dag om 09:00.

VRYDAG 23 AUGUSTUSS Die Leef liefde-gospelfees 2013 vandag enmôre om 19:30 in die NG kerk Universitas-Wes(Rooikerk). Dit kos R40 per persoon en kindersjonger as ses jaar gaan gratis in. Christine, 082-441-3728.

S Until 1 September:LinearNarratives: An ex-hibition assembled from artworks of the Olie-wenhuis Art Museum’s Permanent Collection(first floor in theMainBuilding). This exhibiti-on is a visual feast of meticulously executedpen and pencil drawings, etchings and litho-graphs. It includes artworks by well-knownSouth African artists such as Diane Victor, Ju-dy Woodborne and Norman Catherine.S Leon van Nierop stel om 18:30 sy nuwe ro-man, Plesierengel, in Exclusive Books (LochLogan-waterfront) bekend.Virmeer besonder-hede bel Claude Geldenhuys by 051-406-7560 ofskryf aan [email protected] Andriëtte om 20:00 in die Aasvoëlklub.Kaartjies kos R100 by die deur. Skakel 051-446-5666.S Die Sharks speel om 19:10 teen die CheetahsinBloemfontein. PeterMitchell is die gaskuns-tenaar ná die wedstryd.

SATERDAG 24 AUGUSTUSS OuDae-erfenistoer (VriendevandieOuPre-sidensie). Taaldag- kultuurhistoriese bustoerom 14:30. Parkering: Elizabethstraat, Naln.Gids: Otto Liebenberg. Koste: R50 vir nie-ledeen R25 vir lede. Reza Brits, 051-522-4675 of 082-781-7926.S Die Bergklub van Suid-Afrika (Vrystaat)gaan stap in Thaba Patswa by Tweespruit. Diegroep vertrek om 07:15 uit Bloemfontein. Mari-us Oosthuizen, 083-262-3636.S Boeremark, Langenhovenpark, van dou-voordag af.S Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging(BSV) se jaarlikse Slypskool vir OntluikendeSkrywers vind vanjaar op Saterdag 24 Augus-tus in die Ouditorium van die Nasionale Afri-kaanse Letterkundige Museum en Navorsing-sentrum (Naln) plaas. Lelani Fourie, 073-388-3377.S Die Campbells en ’n potjiekosete om 18:00 bydie Hoërskool Sentraal: Sportingang. Kontant-kroeg, eie eetgerei en stoele. Toegang: R150.Skakel 051-410-1800.S Kruger Band se Johnny Cash Tribute by dieMeerkatkolonie, Langenhovenpark. Made-

lein, 079-387-3614.S Brandkop-bewarea-bergfietsren: Vertrektussen 06:30 en 08:00 van die Haldon-gastehuis,Kwaggafontein, nadat jy jou ingeskryf het. Diewedren begin om 08:15. Verskeie afstande tus-sen 8 km en 51 km kan aangepak word. Dit isook moontlik om vooraf jou plek te versekerby www.fscycling.co.za. Die Brandkop-bewa-rea wil die gebied se fauna en flora bewaar en’n buitelug-ontspanningsplek vir Bloemfontei-ners skep. Etienne van Niekerk, 082-800-0440.S Die Kiepersol-tuinbouklub kom om 09:30 bydie NG kerk Onze Rust, Hotzhuizenstraat,Genl. de Wet, byeen om te besin oor hoe omwaterbesparend tuin te maak. Die spreker isCoen Bezuidenhout. Prof. Tiney Krause, 051-436-6669.

SONDAG 25 AUGUSTUSS Jan de Wet is vanjaar se gaskunstenaar vandie NG kerk Brandfort se gospeldiens by Tri-hunt. Kaartjies kos R70 en sluit ’n steak-ete in.Dit is te kry by die NG kerk-kantoor, 051-821-1102, of bel Nellie Schutte by 074-888-1346.Bring jou eetgerei en stoele saam. Die diens be-gin om 09:30 en daarna kuier almal saam onderdie bome tot die ete om 12:00. Tri-hunt is pre-sies 30 km van Bloemfontein af op die Brand-fort-pad.Die afdraai na die reservaat is ongeveer 3 kmná die Brandfort-tolhek.SMTV Video Music Awards 2013 Live. Dit isvier jaar laas in New York gehou en vanjaarvind die Video Music Awards in Brooklynplaas. MTV om 03:00, kanaal 130.

MAANDAG 26 AUGUSTUSS Skenk bloed tussen 10:00 en 18:45 in die Vic-torian Square-skenkersentrum (PresidentReitzstraat en Tweede Laan). Skakel 051-447-7276.S Regstreekse uitsending van die tennissei-soen se finale Grand Slam-toernooi, die Ameri-

kaanse Ope. ESPN, kanaal 230.S Come dine with me VII. Jy weet wat op diespyskaart is: Vreemdelinge kry elkeen diekans om die ander om die beurt vir aandetete onthaal. Aan elkeen word punte toegeken endie wenner kry ’n kontantprys. BBC Lifestyleom 19:00, kanaal 174.

TUESDAY, 27 AUGUSTS U3A Art Club, 10:00. Arrie Kuijers will con-tinue his lectures at his gallery, 28 Coligny Ro-ad, Park West. A.M. Lötter, 072-768-2699.

WEDNESDAY, 28 AUGUSTS Krishna Janmashthami, Hindu Festival.S Until 1 September: Additions to the Perma-nent Collection 2012 & 2013 (first floor in theMain Building). An exhibition of artworks ac-quired recently for the Oliewenhuis Art Muse-um’s Permanent Collection may currently beviewed in the Main Building of the Art Muse-um. This includes purchased artworks, as wellas those donated to the Oliewenhuis Art Muse-um. South Africa has produced a number of ce-lebrated artists whose work have becomehighly regarded both locally and abroad. Thisexhibition, which includes artworks by RogerBallen, Antonia Steyn, Helena Hugo and Man-fred Zylla, showcases a diverse range of stylesand media, and includes photographic works.S Sharon Walker’s School of Gardening. Thenext course starts today. Classes take placeevery Wednesday from 09:30 to 12:30 for a peri-od of eight weeks. The course covers all basicprinciples of design, plant knowledge as wellas the making and reading of a plan. Saturdaycourses are also available. Sharon, 051-451-1174.S Happy hour van 18:00 tot 19:00 in die EmoyaShebeen.S Speaker’s Corner in Aasvoëlklub. Filosofie-se en kunsgesprekke, digkuns. Kaartjies: R15by die deur. Skakel 051-433-3439.

Dagboek

DIEReitz­kamerwonings se 65­jaarreünie vind die naweekplaas. KontakChristoDippenaarby [email protected].

DONDERDAG29 AUGUSTUSSKaraoke, Tango’s,20:00. Free entrance.S 25th Sophia GrayMemorialLectureandExhibition (MainBuilding). SophiaGray (1814 –1871) wasthe first woman topractise architecturein South Africa. As atribute to her achieve-ments, the UFS insti-tuted the annual So-phia Gray MemorialLecture and Exhibiti-on in 1989 to recogniseher contribution.S Jack Parow by DieMystic Boer om 21:00.Kaartjies kos R40.Skakel 051-430-2206.S Jaarvergaderingvan Suid-Vrystaat-geestesgesondheid om10:00 in die kerksaalvan die NG kerkBloemfontein-Wes.Harriet Christou saldie gasspreker wees.Die tema, na aanlei-ding van haar pas ge-publiseerde boek, is:Die bleek man op myhakke: My lewe metskisofrenie. Skakel051-444-0212/3.

Page 5: Bloemnuus 23 08 2013

BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 5

Indien jy die aanbiedinge indié advertensie voor 1 Septem-ber 2013 teen ’n laer prys by enigeander winkel in Bloemfontein vind,sal ons nie net daardie prys KLOPnie maar boonop 1 000 punte op jouDis-Chem Voordelekaart laai wat jyas kontantafslag teen toekomstigeinkopies kan gebruik!

OP JOU SPIERE!ONS PLAAS ONS GELD

Dis-Chem behou die reg voor om die getal van enige itemwat te koop aangebied word, te beperk. Produkvoorkomsmag van foto’s verskil. Afbeeldings dien slegs ter illustrasie.Pryse sluit BTW in en is geldig vir kontant, tjek ofkredietkaart. BF&W. Aanbiedinge geldig tot 1 September2013 terwyl voorrade hou, behalwe waar aangedui.

GO Advertising 68308

AANBIEDINGE EKSKLUSIEF AAN DIS-CHEM

USNPhedraCut

Ultra XT60 kapsules

BetancourtRaspberryKetones60 kapsules

BiogenDieetProteïen900gVerskeie geure

BiogenCLA 3000

TRIPPELPAK270 kapsules

BPI1.M.R240gVerskeie geure

BiogenCrampPrevent60 tablette

SPAAR R74.95

R74.95 VIR 1KOOP 3 VIR

R14990R24995

SPAAR R70.00

NOU

Evox100% WeiProteïen1kgVerskeie geure

R22995

SPAAR R40.00

NOU

R15995

SPAAR R50.00

NOU

USP LabsOxyELITEPro90 tablette

R49995

SPAAR R100.00

NOU

USNFast GrowAnabolic1kgVerskeie geure

EvoxCreatine

HCL90 kapsules

R20995

SPAAR R30.00

NOU

BiogenDieet Proteïen900gVerskeie geureVerskeie geure

R19995

SPAAR R70.00

NOUGaspari

Pre and PostWorkout Stack

SuperPump Max640g

PLUSGlycofuse 840g

WAARDEPAK

R795SPAAR R300

NOU

R36995

SPAAR R100.00

NOU

R21795

SPAAR R45.00

NOU

USNHyperbolic Mass

2kgVerskeie geure

R19995

SPAAR R50.00

NOU

FuturelifeHoë Proteïen

Smart Food500g

Verskeie geureR4295

SPAAR R10.00

NOU

USNFast Grow Anabolic1kgVerskeie geureVerskeie geure

R13495

SPAAR R30.00

NOU

BloemfonteinNorthridge Mall

EeufeeswegHelicon Heights

Loch LoganWater Front

105-107Henrystraat

DAAG ONSUITONSUITUIT

Jens Friis

ROLPRENTE en versekeringhet een gemene deler: risiko.Versekeringsmaatskappye

beskerm reeds jare lank rol-prentproduksies en -sterre,soos Fred Astaire (se voete) enElvis (se tande).Die regisseur wil op Tafel-

berg gaan skiet as die sonskyn. Tog reën dit onverwagsdae aaneen in Desember. Ditterwyl die eens presentabelehoofakteur hom oorgee aandwelms en onkapabel is omvoor die kameras te verskyn.In 1934 is reeds vir Douglas

Fairbanks jr. versekering uit-geneem, want daar is gevreesdat sy gesig in ’n swaardgeveg-toneel geskend kon word.Betty Grable se miljoendol-

larbene is gevolgdeurFredAs-taire se voete.Tyrone Power (44), die Mel

Gibson van sy generasie, hetin ’n swaardgeveg in Solomon& Sheba inmekaargestort.Dit het egter nie die einde

van die produksie beteken nie.Die Amerikaanse versekeraarFireman’s Fund het geskiede-nis gemaak deur destyds ’n re-kordbedrag van $1,2 miljoenuit te betaal.Yul Brynner is in Power se

plek gekies en tonele is oorge-skiet.In 1993 is River Phoenix ná

’n dwelmoordosis dood.C.N.A.International en AmericanCasualty het $5,7 miljoen aandie vervaardigers van tweerolprente waaraan Phoenixgewerk het, betaal.

Dark Blood is geskrap, om-dat die vervaardiging te verwas om Phoenix te vervang.Christian Slater het Phoenixegter in Interview with theVampire vervang en die rol-prent is voltooi.Dan was daar ook Brandon

Lee wat ná ’n skietongeluk inThe Crow dood is. NatalieWood het met die maak vanBrain Storm verdrink. OliverReed se dood tydens die ver-vaardiging van Gladiator isdeur rekenaarmanipuleringweggekonkel.In elkeen van bogenoemde

gevalle het versekeringsmaat-skappye vir herproduksie op-gedok.Meestal loop dinge darem

nie so erg skeef nie. Kameras

breek byvoorbeeld, of ’n koe-rierdiens is stadiger as wat be-loof is en vertraag die vervaar-diging.So was daar Elvis, met Jail-

houseRock in 1957,wat so hardgerock het dat sy tandkroonuitgeval, in sy keel beland enproduksie ses dae lank ver-traag is.Deesdae bedra die vertra-

ging van ’n groot Hollywood-produksie maklik R2,4 mil-joen per dag.Uitsaaiers is traag om ’n rol-

prent of program aan te kooptensy dit teen moontlike fouteof weglatings (errors and omis-sions) verseker is.E & O, soos in die praktyk

daarna verwys word, is eenvan die grootste risikokatego-rieë, veral in Amerika waarskadevergoeding reusagtigkan wees.E & O hou nie verband met

’n produksie se begroting nie,maar hoeveel mense daardeurgekrenk kan voel.So byvoorbeeld is ’n laebe-

groting- dokumentêre dramawat op ware gebeure gegrondis dikwels ’n veel groter risikoas byvoorbeeld Waterworld.Een van die grootste dobbel-

speletjies is egter: Gaan diemenigtes opdaag? Die hordesmense het nie na Barbra Strei-sand se The Mirror Has TwoFaces kom kyk nie. Dit is soverseker dat die bankwat ’n le-ning aan die vervaardiger toe-gestaan het ’n eis teen die ver-sekeraarskon instel indiendievervaardiger nie die nodigegeld by die loket verdien nie.

Flieks: Selfs Elvisse kroon kan glip

Elvis het in Jailhouse Rock(1957) so hard gerock dat sytandkroon uitgeval, in sykeel beland en produksieses dae lank vertraag is.

Wieweetwat?KEN jy jou feite oor een vandie gewildste koeldranke indiewêreld? Toets ’n bietjie joukennis met dié vrae oor Coca-Cola.

1. Coca-Cola is die herken-baarste handelsmerk ter wê-reldmet byna 94%van diewê-reldbevolking wat dit kan ei-en. Verder is Coca-Cola ookdie woord wat die tweedemeeste oor die wêreld heenherken word. Watter woordword op meer plekke ver-staan?

2. Hoe staan die smaakmiddelwat in die geheime formulevan Coca-Cola gebruik word,bekend?A. 7X; B. Coke; C. Cola Secret

3. Hoeveel eenhede koeldrankvan die Coca-Cola-maatskap-pyword omtrent elke sekondevan die dag gedrink?A. 104; B. 10 450; C. 104 500

4. Coca-Cola word gewoonlikkoud bedien, maar in Hong-kong word dit soms warm ge-drink, omdat dit as medisyneteen watter siekte dien?A. Jig; B. Aambeie; C. Ver-koue

5. Fanta, Sprite en Diet Cokeis van die bekendste koel-drankhandelsmerke van dieCoca-Cola-maatskappy. Hoe-veel soorte koeldranke ver-koop die maatskappy ter wê-reld? A. Meer as 100; B. Meeras 200; C. Meer as 500

Antwoorde:1. “OK” 2. A. 7X 3. B.10 4504. C. Verkoue 5. C.Meer as 500

S www.coca-cola.com.au

Juicy chicken1 whole chicken1 teaspoon minced garlic2 tablespoons olive oil1 teaspoon chopped peppers1 whole onion3 whole cloves1 bay leafchicken seasoning to taste3 tablespoons fresh lemonjuice6 potatoes peeledpotato spicemilled black peppersea salt to taste

Mix together the olive oil,garlic, peppers, lemon jui-ce and chicken spice. Rubthis mixture over the who-le chicken.Make a small cut in the

side of the onion, fill withthe bay leaf and press thecloves into the onion.Place the onion inside

the chicken.Place the chicken on a

roasting rack in a roastingtray and cover with tin

foil.Place in a pre-heated

oven at 180˚C.Roast in the oven for

about 1 hour.Place the potatoes in the

tray below the chicken, se-asonwith potato spice, adda little more olive oil andallow to roast with thechicken until nice andcrispy, turningoccasional-ly.Now remove the tin foil

and allow the chicken toroast further for about 30minutes or until cooked.In order to check if the

chicken is cooked, allowthe juices to flow from thecavity and if clear then thechicken is cooked.Remove from the oven

and baste with any drip-ping left over in the roas-ting tray.

S Bruce McKayTel. 082-557-6533

Page 6: Bloemnuus 23 08 2013

6 BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013

OUMAS EN OUPAS HET INGE­SKRYF: Inskrywings vir Bloem-nuus en Athalia se Ouma/OupaRoos­kompetisie het gesluit. On­der die inskrywings tel Baren enLynette de Lange. Elana Bester hethulle ingeskryf. Elana skryf: “OupaPlaas en Ouma Nettie (hul troetel­name) lê gereeld die 90 km tussenDealesville en Bloemfontein af om“sake te doen” en dan gou in teloer vir “koffie”. Nodeloos om te sêdat dit nie die koffie iswat die trek­pleister is nie, maar hul enigstetwee kleinkinders!”

HEEL LINKS: Ouma Elize du Toit isbenoem deur Simonei van Ede:“My ouma is my rolmodel. Sy hetmy al hoeveel keer gemotiveer omdie beste inmy lewe te bereik. Elkekeer as ek met ’n probleem sit ofnet geselskap nodig het, is sy daar.Myouma is nog vol energie en ver­baas my elke dag met die dingewat sy aanpak.”

Page 7: Bloemnuus 23 08 2013

BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 7

Suid-Afrikaanse wonings – wat woonstelle, komplekse, huise en residensiële landgoedere insluit – gebruik 17% van die elektrisiteit wat in onsland verbruik word. Maar op weeksdae, tussen 5nm en 9nm, styg dié vraag tot soveel as 35%, ’n massiewe toename wat die kragnetwerk ondergeweldige druk plaas.

Waarom gebeur dit?

Die meeste van ons kom van Maandag totVrydag so rondom 5nm by die huis.

Die eerste ding wat ons doen, is om die ligte, televisie en elektriese verwarmers aan te skakel. Daarna volg die oond, die mikrogolfoond en diewasmasjien of skottelgoedwasser. Ons gebruik ook warm water in die kombuis en neem ’n bad of stort, wat beteken dat die geiser bo in die plafonharder werk as op enige ander tyd om die water te verhit.

Miljoene van ons volg min of meer hierdie roetine op presies dieselfde tyd, wat beteken dat Suid-Afrika se wonings meer as ’n derde van dieelektrisiteit gebruik wat weeksdae tussen 5nm en 9nm in die land verbruik word.

Soos die vraag toeneem, doen Eskom alles in hul vermoë om daardie krag te voorsien deur byvoorbeeld gedurende die dag ’n aantalnoodkragstasies te bedryf ten einde vraag en aanbod te balanseer. Dié winter word ons egter genoodsaak om die instandhouding van kragstasiesvoort te sit; gevolglik sal die stelsel onder groter druk verkeer tydens die spitstydperk (5nm tot 9nm).

Hoe kan jy help om die ligte dié winter aan te hou?

Drie eenvoudige dinge:

1. Skakel jou elektriese geiser af tussen 5nm en 9nm; want dié toestel gebruik by verre die meeste elektrisiteit in jou huis, en kan vir tot 50% vanjou elektrisiteitsrekening verantwoordelik wees

2. Moenie die verwarmers tussen 5nm en 9nm aanskakel nie. Dié toestel gebruik baie krag en mag tot 16% van jou maandelikse elektrisiteitgebruik. Trek eerder warm aan, gebruik ’n gasverwarmer, warmwaterbottel en genoeg komberse, om warm te bly

3. Skakel jou swembadpomp tussen 5nm en 9nm af; dié toestel kan tot 11% van jou elektrisiteit gebruik.

Kom ons skakel saam af … en hou dié winter Suid-Afrika se krag aan.

Besoek www.eskom.co.za/idm vir meer besonderhede oor waardevolle besparingswenke vir die winter, sowel as inligting oor Eskom seenergiedoeltreffende produkkortings.

Eskom Holdings SOC Limited Reg Nr 2002/015527/06

Mohlaleng_1472_A1

Hoe jy kan help om die ligte dié winter aan te hou… veral tussen 5nm en 9nm op weeksdae

1923-2013

Die dryfkrag vir jou wêreld

Grey bederf dié gasteRufus Botha

GREY-KOLLEGE en FNB se gewildeMusiekfees vind vanjaar op 30 en 31Augustus in die Sand du Plessis-teaterplaas,maar op 29Augustus salminder-bevoorregtes reeds die kans kry omdielaaste kleedrepetisie gratis by te woon.

Hulle sal ook gratis vervoer en ver-versings ontvang.

Onder die bevoorregtes tel inwonersvandieVrystaatseNasorgsentrum,dieBeudene-dagsorgsentrum en die Ome-ga-tehuis vir bejaardes in Heidedal.

Vanjaar se gaskunstenaars is Jak dePriester en Valiant Swart.

Dan is daar ook die Rosestad se eieblom, Caroline Haasbroek, wat verloofis aan die rugbyspeler Heinrich Brüs-sow.

Tommy Cronjé, adjunkhoof vanGrey, glo Caroline kan nog die voorstevrouesanger in die land word.

’n Hoogtepunt van die aand is wan-neer meer as 1 000 seuns saam met diegaskunstenaars optree.

“Aan dié suksesresep sal nie gepeu-ter word nie,” sê Cronjé.

Bel Grey se kantoor by 051-444-1513vir meer inligting.

KUIER SAAM: Engo, ’n nie­winsge­wende organisasie, het verlede weeksy jaargeselligheid in die Reitz­saal opdie kampus van die Universiteit vandie Vrystaat gehou om al sy onder­steuners te bedank. Hier is Jana duPlessis, die seremoniemeester op diegeleentheid, en haar man, Ian.

Todayin thepast1541 – Jacques Cartier lands near Quebec onhis third voyage to North America.1661 – The Chamber of XVII orders Jan vanRiebeeck to restrict the allocation of farms atthe Cape to officials who want to farm, to keepthenumberofFreeBurghers as lowaspossible.1665 – Joan van Arckel establishes the firstcongregation at the Cape, with Abraham Schutas elder and Jan Reyniersz as deacon.1837 – TheVoortrekker leader Louis Trichardtstarts on his epic journey from the Soutpans-berg to Delagoa Bay.1839 - Hong Kong is taken by the British in awar with China.1860 – Prince Alfred, second son of Queen Vic-toria, arrives in Bloemfontein on horseback.1862 – The first rugby match in South Africatakes place on the Green Point Common, CapeTown, between a military and civilian team.1894 – James Arnold (Jimmy) La Guma, tradeunionist and political activist, member of theSACP and president of the South African Co-loured People’s Organisation from 1957 to1959,is born in Bloemfontein.1894 – Sangiro (pseudonym of Andries Alber-tus Pienaar), South African author, is born inBroederstroom.1924 – The South African rugby team beats theBritish Isles 17-0 in Johannesburg.1928 – Dulcie van den Berg, South African ac-tress, is born.1948 – The World Council of Churches is foun-ded in Amsterdam, the Netherlands.1959 – Sally debuts as an infant in the Peanutscomic strip.1966 – Irma Stern, South African painter, diesin Cape Town.1990 – Pres. Saddam Hussein appears on Iraqistate television with a group of Western detai-nees that he refers to as “guests”. He tells thegroup that they are being held “to prevent thescourge of war”.1999 – Rescuers in Turkey find a living youngboy who has been buried in rubble from anearthquake for about a week.

Page 8: Bloemnuus 23 08 2013

8 BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013

STUUR jou onlangse troufoto na [email protected]. Kyk na nog troufoto’s bywww.bloemnuus.co.za.

Muller en Hilda Heyns (Indaba Lodge). Foto: Genesis Images

Francis en Zandri Grimbeek (Morningstar). Foto: Lynne Slettevoldt

Gert en Roxanne Oosthuizen.

Etienne en Yolandi de Beer (Zuikerkop).Foto: Laurika’s Photography

Arno en Sunita Botha. Willie en Cherish Cloete (Goosehill).Foto: Willem Janse van Vuuren

Getroud

Page 9: Bloemnuus 23 08 2013

BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 9

PROMOTION

NO other brand in South Afri-ca is more than 900 years old,not even the best-known foodand drink brands.This distinction belongs to

the Most Venerable Order ofSt John of Jerusalemwhich in1999 celebrated 900 years sinceits founding during the FirstCrusade.Begun as a hospital in 1099

by a group of monastic bro-thers, the Order of St John istoday as committed to its mis-sion – that of alleviating thesuffering of all mankind and

improving the health, safetyand quality of life by provi-ding training and communityservice – as it was on the eveof the 12th century.Pope Pascal II formally re-

cognised the existence of theOrder in a papal bill in 1113.Thus the Order of St John iscelebrating 900 years of itsgreat traditions of Pro Fide –Pro Utilitate Hominum.And in this important year

for St. John, the local branchalso celebrates its 100th year.With their training, theyare

involved with major projectsfunded by the South AfricanLottery. With this fundingthey have trained over 2 000members of different commu-nities in South Africa whichinclude First Aid NQF Level 1andHome-basedCareNQFLe-vel 2. They are also involvedin the Phelophepa HealthTrain project. St. John hasanother wing, which is calledthe Brigade. Their duties areto assist with ambulance ser-vices and provide first-aid du-ties at any public event.

St John-Bfn celebrates 100 years

Marius Erasmus en Erika van Eyssen het in Bloemfonteinverloof geraak. Foto: Verskaf

Julian Shaw en Charlotte Cilliers het op Langebaan verloofgeraak. Die foto is in Bloemfontein geneem. Foto: Go Urban

Gerrit Bezuidenhout van Senekal het René Slabbert vanBloemfontein teen sonsondergang aan die KwaZulu­Natal­se kus die groot vraaggevra. Die foto is net ná hul verlowingin die Oribi­vakansieoord geneem. Foto: Verskaf

Groot vraag gevra

Page 10: Bloemnuus 23 08 2013

10 BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013

Page 11: Bloemnuus 23 08 2013

BLOEMNUUS, VRYDAG 23 AUGUSTUS 2013 11

DOUBLE YOUR INCOME!Prime Meridian EnterprisesFREE information session:Brokers andInsurance Agents alsowelcome. 11:45am onSaturdays at National Mu-seum, Auditorium, 38Aliwal Street, Bloemfontein.082 652 1500.

NEED TO FEEL BETTER?NEED TO TALK? Contactus, WE'LL LISTEN. Alwaysconfidential and free. 24/7.Talk to us: 051 444 5000.Write to us at Box 29874,Danhof 9310. E-mail us [email protected]

SKAKEL RINA by051-4461361

SPRINGKASTELESPRINGKASTELEenen

WATERWURMSSokkerkasteel,

Spiderman, Barbie,

Krokodil, Shrek,

Gladiators, Tropical

Island, Barney,

skuimput.

Aktiwiteitskastele.

Kastele met glybane

HOË GLYBANE.

BOOT, 3-IN-EEN.

* MAN POWER, PENISENLARGEMENT

* BUSINESS SUCCESSAND GETTINGCONTRACTS FORTENDERS

* REMOVINGWITCHCRAFT

* WINNING COURTCASES

* JOB PROMOTIONS* BINDING YOUR

BELOVED NOT TOCHEAT ON YOU ANDDIVORCE SPELLS

* GETTING RICHQUICKLY

DR ASHRAFFSPECIALISES IN:

CONTACT ASHRAFF ON:

079 125 7883

Kontant vir oudhede, ougeld, ens. Thinus. Christi-ana. 071 967 0285

EK KOOP GOEIEgebruikte klere, skoene, lin-ne en kombuisware vir kon-tant. Ek besoek u ook tuis.Aankope slegs in Bloemfon-tein. Skakel 072 185 8217

Kraalmis afgelewer inBloem. 084 401 3688.

We pawn Kruger

Rands, diamonds

and Rolex watches

9ct R120/g

18ct R240/g

082 345 6711

CASH FOR GOLD

AAA-kwaliteit- INSTAL-LERING van alle plafonneen 'dry walls' (herstel van

plafonne), matte('carpet tiles' en volvloer-

matte), gelamineerde vloere,gratis kwot.(079 581 6654.

TUIN- en huishoudelikevullisverwydering: VanafR250 per vrag. Skakel Thys072 391 3781.

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGEPAYOUT (lump sum only)CASH SAME DAY086 1101 388083 6700 788

SLEEPWAENS TEHUUR/TRAILER HIRE.SKAKEL/CALL: 081 270 1381OR 051 433 7803.

1 x 8-ton-valkant-trokte koop. Skakel082 563 9157.

HEALTHCARECONSULTANTS

Company looking for 8 salesconsultants.We market anexclusive range of HealthProductsRequirementsIn BloemfonteinNeat and professional

Own car and licence a mustOfferingBasic Salary R9 500 pluscommissionFull trainingPromotion opportunityCall 051 522 2237 or e-mailCV [email protected]

100% INDIAN MASSAGE:Naughty, kinky, spicy, hotRani, 24/7, heated rooms,Greek. Toys. (074 068 7634.

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Page 12: Bloemnuus 23 08 2013

www.bloemnuus.co.za

Zola Thamae (middel) sal die volgende twee jaar die presi­dent van die Vrystaatse Krieketunie (VKU) wees. Links isXander Snyders wat by haar as visepresident oorneem.Regs is Cedric Peterson, die nuwe finansiële direkteur vandie VKU. Foto: Maradine Whitehorn

Vrou leiVKU

Shimlas sestorie vertelAS jy ernstig is oor rugby indie Vrystaat sal die volgendeboek wat vandag oor ’n weekbekend gestel word jou hartvinniger laat klop.Die eeufeesboek Universi-

teit van die Vrystaat Rugby-klub – 100 jaar van sprankel-rugby: Shimlas 100 jaar deeldie geskiedenis van die eersteeeu in die bestaan van diésportklub.Dit is ’n verhaal van geloof,

hoop, stryd en vasberaden-heid om te midde van maat-skaplike, politieke en ekono-miese strominge uit ’n “klein

begin” in 1912 tot een van dieheel grotes in Suid-Afrika teontwikkel.Suid-Afrikaanse rugby son-

der Kovsieland se bydrae isimmers soos pap sonder sout.Dit is so dat die UV-rugby-

klub in sy eerste 100 jaar 70Springbokke opgelewer het,dat tientalle ander Kovsies enoud-Kovsies ander nasionalespanne verteenwoordig hetendat ’n paarhonderd vandie1 500 Vrystaat-spelers Kov-sies is.Sedert die vroeë 1980’s het

die klub ook weens die al gro-

ter eise wat die koms van be-roepsrugby op internasiona-le, super- en provinsiale vlakgestel het, ál swaarder getrekom sy plek tussen die voorsterugbyklubs in die land ge-stand te doen en om op plaas-like vlak steeds die aanslagvan ander Stadsbeker-aan-spraakmakers die hoof tebied.Die Kovsies het ’n baie

groot aandeel daaraan gehaddat die Vrystaat in 1976 dieeerste keer die Curriebekerverower het. Altesaam 17 vandie 19 spelers in die groep virhierdie Curriebeker-eind-stryd was Kovsies en 12 vandie manne het toe reeds virdie Springbokke gespeel ofhet later Springbok geword.Die storie van Kovsierugby

is die storie van jong mannewat onder wonderlike en bui-tengewone omstandighedegeleef en gespeel het – iets watnet een keer in ’n leeftyd ge-beur.Dit is ’n verhaal van groot

vreugde en oorwinnings,maar ook een van hartseer enmoeilike tye. Soos die spreek-woord onder Kovsies egterlui: “Eenkeer ’n Shimla, altyd’n Shimla, een keer ’n Kovsie,altyd ’n Kovsie.”Die 76 internasionale spe-

lers wat die klub opgelewerhet, is sekerlik ’n hoogtepuntin die afgelope 100 jaar, maardie hoed moet ook gelig wordvir die honderde provinsialespelers wat hul eerste rugby-treë op die Bult gegee het.Enige rugbyklub is natuur-

lik ’n weerspieëling van diemense waaruit dit bestaan.Die Shimlas sou nooit al dieprestasies en hoogtepuntekon bereik het as dit nie wasvir sterk administrasie engoeie administrateurs nie – ’nbelegging in tyd en menseka-pitaal oor baie jare.

Die eeufeesboek Universiteit van die Vrystaat Rugbyklub– 100 jaar van sprankelrugby: Shimlas 100 jaar deel die ge­skiedenis van die eerste eeu in die bestaan van dié sport­klub.