bloemnuusbl 20141121

8
Tel. 051-404-7600 | Vrydag 21 November 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS Spesiaal Besonderse Kerskonsert gehou 7 Ongewoon Chameleon tree in veld onder boom op 6 Tekentafel Só vorder planne vir nuwe gebou vir Wetgewer 2 Aanwas van 2 honde oor 6 j. kan 67 000 tel Marisa Fockema ’n TEEF en reun wat nie gesteriliseer word nie, kan binne ses jaar ’n nageslag van tot 67 000 honde hê. Só sê Emain Fourie, stigter van die dierewelsyn- organisasie New Beginnings in Bloemfontein. Dié nageslag kan binne twee jaar tot 128 vermeer- der en binne vier jaar tot 2 058. “Die getalle bly toeneem totdat dit binne ses jaar soveel as 67 000 kan wees,” sê Fourie. “Net 10% van dié honde het ’n kans om gelukkig te wees. Vir die ander 90% is daar net nie goeie huise nie.” Sy sê vir dié verwaarloos- de honde is daar dikwels verskeie treurige scenario’s X soos om weggegooi te word, in ’n oorvol dierewel- syn-instansie te beland, aan ’n tou in ’n informele nedersetting vasgemaak te word en in hondegevegte as aas gebruik te word om veghonde voor ’n geveg op te stook. Fourie sê die oplossing lê in die gemeenskap se hande. S Lees meer op bl. 2. S Kyk wie is die Troetel- dierfoto van die Jaar-wen- ner op bladsy 4. Die werklikheid van verwaarloosde hondjies wat dikwels ag- ter tralies beland. Foto: new beginnings Deur ’n reun en teef te laat steriliseer, kan jy voorkom dat hulle binne ses jaar ’n nageslag van 67 000 agterlaat. Foto: Grafika24 Regs: Jeannette Geldenhuys was die omroeper op ‘n insa- meling van hondekos by die Pick n Pay (Fichardtpark) ten bate van die DBV in Bloem- fontein. Daar is reeds 76 sak- ke hondekos ingesamel. Daar is twee waentjies by die hoofingang langs ‘n groot Kersboom. Gooi gerus hon- dekos hier in. Die trollies sal tot 24 Desember daar wees. Foto: Reinette Meyer Te veel skuld? Te veel skuld? Skuldbeslaglegging (‘garnishee orders’) afgetrek van jou salaris? Ons kan dit stop. * Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie. * Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie. Ons konsulteer ook na-ure in die privaatheid van u eie huis of per faks/e-pos. ste Botshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1 Vloer ONS KONSULTEER LANDWYD H ELP DEBT COUNSELLORS cc • SKULDBERADERS • ADMINISTRATEURS • REGSADVISEURS DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23 Kellnerstraat 41, Westdene Bloemfontein Tel. 051 448 8462 • 072 544 8289 X1PEPQ7D-BN211114 Tel: 051 448 5117/8 Bloemfontein, 62 Krause Street, Oranjesig • QUALITY REPLACEMENT PARTS SUITABLE FOR VW, OPEL, AUDI, BMW, MERCEDES BENZ AND TOYOTA VEHICLES These products are not manufactured by or under licence from original vehicle manufacturer, these are high quality replacement parts X1PFU7CD-BN211114 Grafika24 Jaar 1 16 Jaar 2 128 Jaar 3 512 Jaar 4 2 048 Jaar 5 12 288 Jaar 6 67 000 Honde by dosyne ’n Teef en reun kan binne ses jaar tot 67 000 kleintjies in hul nageslag hê.

Upload: central-newspaper-group-bloemnuus

Post on 06-Apr-2016

257 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Bloemnuusbl 20141121

TRANSCRIPT

Page 1: Bloemnuusbl 20141121

Tel. 051­404­7600 | Vrydag 21 November 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

SpesiaalBesonderseKerskonsertgehou 7

OngewoonChameleontree in veldonder boom op

6

TekentafelSó vorderplanne virnuwe gebou virWetgewer 2

Aanwas van 2 hondeoor 6 j. kan 67 000 tel

Marisa Fockema

’n TEEF en reun wat niegesteriliseer word nie, kanbinne ses jaar ’n nageslagvan tot 67 000 honde hê.

Só sê Emain Fourie,stigter van die dierewelsyn­organisasie New Beginningsin Bloemfontein.Dié nageslag kan binne

twee jaar tot 128 vermeer­

der en binne vier jaar tot2 058. “Die getalle blytoeneem totdat dit binneses jaar soveel as 67 000kan wees,” sê Fourie. “Net10% van dié honde het ’nkans om gelukkig te wees.Vir die ander 90% is daarnet nie goeie huise nie.”Sy sê vir dié verwaarloos­

de honde is daar dikwelsverskeie treurige scenario’sX soos om weggegooi teword, in ’n oorvol dierewel­syn­instansie te beland, aan’n tou in ’n informelenedersetting vasgemaak teword en in hondegevegteas aas gebruik te word omveghonde voor ’n geveg opte stook.Fourie sê die oplossing lê

in die gemeenskap sehande.S Lees meer op bl. 2.S Kyk wie is die Troetel­dierfoto van die Jaar­wen­ner op bladsy 4.

Die werklikheid van verwaarloosde hondjies wat dikwels ag­ter tralies beland. Foto: new beginnings

Deur ’n reun en teef te laat steriliseer, kan jy voorkom dathulle binne ses jaar ’n nageslag van 67 000 agterlaat.

Foto: Grafika24

Regs: Jeannette Geldenhuyswas die omroeper op ‘n insa­meling van hondekos by diePick n Pay (Fichardtpark) tenbate van die DBV in Bloem­fontein. Daar is reeds 76 sak­ke hondekos ingesamel.Daar is twee waentjies by diehoofingang langs ‘n grootKersboom. Gooi gerus hon­dekos hier in. Die trollies saltot 24 Desember daar wees.

Foto: Reinette Meyer

Te veel skuld?Te veel skuld?Skuldbeslaglegging (‘garnishee orders’) afgetrek van

jou salaris? Ons kan dit stop.

* Moenie dat jou krediteure joumeer lastig val nie.* Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.Ons konsulteer ook na-ure in die privaatheid van u eiehuis of per faks/e-pos.

steBotshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1 Vloer

ONS KONSULTEER LANDWYDHELPDEBT COUNSELLORS cc

• SKULDBERADERS• ADMINISTRATEURS• REGSADVISEURS

DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23

Kellnerstraat 41, Westdene BloemfonteinTel. 051 448 8462 • 072 544 8289

X1PEPQ7D-BN211114

Tel: 051 448 5117/8Bloemfontein, 62 Krause Street, Oranjesig •

QUALITY REPLACEMENT PARTSSUITABLE FOR VW, OPEL, AUDI, BMW, MERCEDES BENZ

AND TOYOTA VEHICLESThese products are not manufactured by or under licence from original vehicle

manufacturer, these are high quality replacement parts

X1PFU7CD-BN211114

Grafika24

Jaar 116

Jaar 2128

Jaar 3512

Jaar 42048

Jaar 512 288

Jaar 667000

Honde by dosyne’n Teef en reun kan binne ses jaar tot 67 000 kleintjies in hul nageslag hê.

Page 2: Bloemnuusbl 20141121

2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 21 NOVEMBER 2014

‘Onskan niealmalred’

Marisa Fockema

’n TEEF en reun wat niegesteriliseer word nie, kanbinne ses jaar ’n nageslagvan tot 67 000 honde hê.Só sê Emain Fourie, stigter

van die dierewelsynsinstansieNew Beginnings in Bloemfon­tein.Fourie sê die oplossing

berus by die gemeenskap.“Dierewelsynsinstansies (se

hokke) sal leeg wees indienmense hul troeteldiere, enook dié van hul werkers,steriliseer.”Sy sê New Beginnings kry

tussen 10 en 60 verwaarloos­de honde per dag.“Al wil ons hoe graag is dit

onmoontlik om almal te red.Ons skuilings is reeds vol endit is nog nie eens Desembernie.“Die (Bloemfonteinse) DBV

is ook amper vol.”

Sy sê vir elke dier watgesteriliseer word, is daar67 000 meer kanse virverwaarloosde diere om ’nhuis te kry.“Dit beteken ook 67 000

minder honde sal in ongunsti­ge huise beland of net langsdie pad gelaat word.”Die DBV het verlede jaar in

die feestyd meer as 500honde onder sy dak gehad enNew Beginnings, wat toe net’n tydelike skuiling gehad het,meer as 80.Fourie sê die getalle neem

veral tussen November enJanuarie toe, omdat mensevakansies nie weet wat ommet hul diere te doen nie.Sy sê die diere word

dikwels deur hul eienaarsweggegooi, verwaarloos ofnie deur geskikte versorgersversorg nie.“Teen Februarie word die

aannemings weer meer, wantdan soek mense weer nuwetroeteldiere. Teen Desembereindig talle van die diereweer by dierewelsyn. Dit is ’nbose kringloop.”Sy maan eienaars om

naamplaatjies te gebruik omhul diere te merk.“Diere wat eienaars het,

maar verlore raak en niegemerk is nie, neem dierewat verwaarloos word se plekin skuilings op.“As ons nie gaan saamwerk

nie, veg ons ’n verlore stryd.”S New Beginnings hetvandeesmaand met vierveeartse en die DBV saamge­werk om sterilisering inNovember goedkoper te laatdoen. Rig navrae aan Fourieby [email protected] Beginnings sien ook teenR100 per dag na mense sehonde om en verkoopmerkers vir R25.

Die getalleneem veraltussenNovemberen Januarie

toe, omdat mense invakansies nie weet watom met hul diere tedoen nie.‘

Die ou Ramkraal­tronk op wie se terrein die Vrystaatse wetge­wer­gebou gebou gaan word. Dit was later die Setshabelo­kuns­en­kunsvlytsentrum. Foto’s: Verskaf

Koste nou ondersoekvir VS-wetgewergebou

Marietjie Gericke

DIE planne vir die nuweVrystaatse wetgewergebouwat op die Ramkraal­ter­rein kom, is opgetrek endie Vrystaatse departementvan openbare werkeondersoek nou die finansië­le model vir die boudaarvan wat sal bepaalhoeveel dit gaan kos, sêWinkie Direko, woord­voerder.Sisi Mabe, die destydse

LUR vir openbare werke (syhet intussen die speakervan die Vrystaatse wetge­wer geword), het egter inverlede jaar al aanVolksblad, moederkoerantvan Bloemnaweek, gesê dieprojek kan bykans R1 mil­jard kos. Sy het gesê dieoorspronklike bedrag vanR650 miljoen het intussentot R993 miljoen toege­neem.Roy Jankielsohn van die

DA het hierop gesê ’nnuwe wetgewergebou vanbykans R1 miljard wordgebou, terwyl 48% vanhuishoudings in dieVrystaat op minder asR800 per maand moetoorleef.Direko sê nou by

navraag geen tenderprosesis al gevolg om die geboute bou nie.“Die ontwerpfase van

die gebou is eers onlangsafgehandel, sodat geentender nog geadverteerkon word nie.”Direko sê die argitekte is

steeds TKDS Consulting.Sy sê die ou Vierde

Raadsaal­gebou sal virander wetgewerfunksiesgebruik word.Ander projekte in

Bloemfontein waarby diedepartement van openbarewerke betrokke is, is: dieSeisa Ramabodu­stadion indie Kagisanong­woonbuurtteen R329 miljoen; dieBainsvlei­hostels in Bains­vlei teen R37,6 miljoen endie Batho­herlewingsprojek

in Batho teen R8 miljoen.Direko sê by navraag die

stuk grond tussen dieVrystaatse provinsialegebou (voorheen die C.R.Swartgebou) en die HalevyHouse­hotel gaan vir diebou van ’n Vrystaatseprovinsiale regeringsgeboubehou word.Sy kan nog nie sê

wanneer daar so ’n gebouopgerig gaan word nie.

Regs: Voorstellings van hoe die die Vrystaatse wetgewerge­bou moontlik kan lyk.

Die rooi sirkel dui die terrein aan waar die Vrystaatse wetgewergebou gebou gaan word.

Page 3: Bloemnuusbl 20141121

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 21 NOVEMBER 2014 3

AAAAAA NOORDMeat Vleis

051 430 4020H/v Hill & Alexandra

Bloemfontein

Die Boerewors koningDie Boerewors koningsedert 1988sedert 1988

Kwaliteit

Kwaliteit

Kwaliteit

Gewaarborg

Diens

Gratis Spitbraai-kwotasies, skakel Nico by 082 55 99 118

Alle debiet-, krediet- en Sambakaarte welkom.

Aanbiedinge geldig solank voorraad hou.

Groot- en kleinhandel.

A2 en A3-Lam (heel of half) ..........R67,90/kg

Lamstjops (Gemeng) ................R109,90/kg

Hamburgerpatties ...............R36,90/kg

Nuwe Chilli wors ..................R49,90/kg

12 kg Besparingspak ............R525/pak

Gewone Maalvleis ...............R46,90/kg

Drakensbergwors ................R49,90/kg

Beeskookvleis .....................R49,90/kgBestellings vanaf R250 met koelgeriewe afgelewer in die stad.

NUWE SAMBA NOU OOP!X1PEBCAN-BN211114

Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3SLAGHUIS / BUTCHERYSLAGHUIS / BUTCHERY

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)

SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diens

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100gBeeskookvleis .........................................................R7,18/100gGeroosterde varknek ..............................................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g

X1PFPB5D-BN211114

Eunice sekoor meethom oorsee

Elretha Britz

NADAT die koor van die Hoër MeisieskoolEunice in Bloemfontein die afgelope vierjaar in die ATKV se Applouskompetisiepresteer het, is besluit om hom aaninternasionale standaarde te toets.In Desember neem die koor onder Retha

Visser se leiding aan twee geleenthededeel – die negende Internasionale Fees vanAdvent­ en Kersmusiek in Bratislava,Slowakye, en die 15de InternasionaleKompetisiefees van Advent­ en Kersmusiekin Praag, Tsjeggië.Mag Marais, adjunk­hoof aan Eunice, sê

die koor sal ook uitvoerings in Boedapest,Wene en Ceske Krumlof gee. Sondag geedie koor ’n afskeidskonsert van liedere watvir die kompetisies voorberei is.Dit kom uit die gewyde en sekulêre

genres en sluit in Lift thine Eyes vanMendelssohn, Eatnemen Vuelie uit WaltDisney se animasiefliek Frozen, ’n Kerskeur­spel, Ramkieriasies, ’n verwerking van Opmy ou Ramkiekie deur Anton Esterhuyse, endie tradisionele Zoeloe­ en Xhosa­liedereUkuthula, Sesivuma en Thula Babana.Met dié verskeidenheid kan die koor in

die afdelings Musica Sacra a capella,volksliedere en jeugkore deelneem.Eunice Vitae Cantamus (Eunice lewe om

te sing) is in 2010 gestig en is in 2011 en2012 as algehele kategoriewenners in dieApplouskompetisie aangewys en in 2013 envanjaar met cum laude bekroon.Marais sê sy is veral trots op vanjaar se

prestasie omdat die koor die eerste keer indie afdeling vir Afrikaans as moedertaaldeelgeneem het en die naaswenner was.Die pianis Elza Vosloo begelei die koor van48 lede en Leona Geldenhuys is artistiekeleier.S Die koor tree Sondag om 16:00 gratisin die Odeion op.

Ella Kotze het pas haar eerste solo­CD uitgereik.

Ella se droomeindelik waar

Elretha Britz

ELLA KOTZE is ’n bewys dat ’ndroom waar kan word, al moetjy byna 40 jaar daarvoor wag.Dié Bloemfonteinse sanger

(52) het pas haar eerste solo­CDuitgereik nadat sy al vankindsbeen saam met haar pa ensuster in Prieska en omgewingopgetree het en toe reedsgedroom het van ’n CD (kassetdaardie jare) waarop net haarnaam verskyn. Was dit nie virgoedgunstige borge nie, sou Ekwil niks terughou nie nooit dielig gesien het nie.Kotze vertel haar pa, Gustav,

was die haarkapper in Prieska,maar saans en naweke het hy in’n boereorkes gespeel. “Hy wasbaie musikaal en kon verskeieinstrumente bespeel, maar diekonsertina was die een waarophy behoorlik geblom het.”Elize, haar ouer suster, was

ook ’n goeie sanger en dié driegesinslede het gereeld op trouesen ander geleenthede opgetree.Op skool in Prieska het Kotze inst. 6 (nou gr. 8) die hoofrol in’n operette losgeslaan en weerin st. 9. Toe die skoolhoofuitvind sy tree gereeld in dieopenbaar op en sy as straf virdie hele skool verskoning moesvra, het haar pa ingegryp. Hyhet haar verbied om weer in ’nskoolproduksie te sing.Op ’n dag het Sias Reyneke

Prieska aangedoen en nadat hyKotze hoor sing het, haar genooiom saam met hom te toer. Opdaardie toer is die Suid­Afrikaan­se kunstewêreld geruk toe

Reyneke op 42 aan ’n hartaanvalgesterf het.Kotze sê: “Hy het toe reeds

reëlings begin tref vir ’n opnamevan my sang, maar ná sy doodhet daar niks van gekom nie enek is terug Prieska toe.”Die volgende jaar, in 1983,

het Kotze na Bloemfonteinverhuis en ’n duo met haargewese man, Phillip Kotze,gevorm. Hulle het 30 jaar saamgesing en vyf duo­CD’s opge­neem. Maar die solo­CD hethaar bly ontwyk.Ná hul egskeiding vroeër

vanjaar het Kotze haar sang metmotiveringspraatjies gekombineeren in lofprysingsdienste in kerkebegin optree. Soms tree haartalentvolle kinders, Ellané watnou in matriek is, en die21­jarige Phillip, ’n student aanKovsies, saam met haar op.Met een van die vertonings

het goeie vriende gesê sy moetnóú ’n CD opneem, hulle sal diegeld gee. Dit was die katalisatorwat haar lewenslange droom in’n werklikheid omgeskakel het.Die liedjies wat Kotze vir haar

solo­CD gekies het, is ougunstelinge soos Crazy, BlueBayou, For your Name is Holy,wat sy haar sielslied noem enwaarvoor Arend en Debbie Brinkdie begeleiding op tjello enklavier verskaf. Amazing Gracehet sy en Ellané sesstemmigopgeneem en Morning hasbroken is op versoek van dieborg ingesluit. Kotze sê in haaragterkop dink sy reeds aan ’nvolgende CD waarop sy meerAfrikaanse liedere wil sing.

Hulle is onlangs oorledeS Borotho Ntsiki Macdonals(1957) van Phahameng is uitdie skoolsaal van die LaerskoolKgonyane begrawe.

S Charmaine Huisamen (1942)se troosdiens is in die Aand­bloem­kapel, Van Heerdenweg,gehou.

Trendsetting Hair, Nail & Beauty Salon providing friendlyservice and a relaxing environment.

C/o Kenneth Kaunda- and Calliope Road • Tel 051 433 1034 • [email protected]

We specialise in Dermalogica facials, waxing, massages, hair and make-up forspecial occasions. L'Oréal colour and treatments, Kérastase treatments and

products, cu ng and styling. Bio Sculpture & Nelé nails, manicures and pedicures.Stand-up sunbed.

Come and pamper yourselfat our new premises!

X1PFFKD9-BN211114

Shop 5A, Showgate Shopping CentreCell: 072 475 5867

ToysCellphone accessoriesStickersEducational toysBeauty accessoriesLoom band kits, tools & accessories

retail & Wholesaleretail & WholesaleRetail & WholesaleRetail & WholesaleParty accessoriesFireworksHubbly Bubbly’sStationary,and much more

large variety ofCHRISTMAS decorations,

lights and gift accessories

GREAT CHRISTMAS GIFTS FOR BOYS & GIRLS !GREAT CHRISTMAS GIFTS FOR BOYS & GIRLS !

electric cigarettes& accessories

plastic swimming pools& accessories

adult + kidsumbrellas

X1PG22DR-BN211114

Page 4: Bloemnuusbl 20141121

4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 21 NOVEMBER 2014

Klas van 2014STUUR ’n foto van jou onlangse matriekafskeid na [email protected]. Onthou om te noem wie die leerlinge is, in watterskool hulle is en wie hulle afgeneem het. Kyk na nog matriekafskeid­foto’s op Bloemnuus se Facebook­blad en www.bloemnuus.co.za. Aldie foto’s word in ag geneem vir Bloemnuus se Matriekafskeidfotovan die Jaar­kompetisie.

Ruzanne Botha (Oranje) en Eben von Geric­ke (Grey). Foto: Johan Pretorius

Jean­Claude Mackay en Tiffany Jadine Feder(Sand du Plessis). Foto: Grace Fotografie

Chad Pietersen en Ivannah Jacobs (St. An­drew).

Petri Le Grange en Caitlyn Beukes (St.Andrew). Foto: Megan Steyl

Hierdie groep het 30 jaar gelede aan die Hoërskool Dr. Blok in Heidedal gematrikuleer. Foto: Rassie Erasmus

Dr. Blok se matriekklasvan ’84 byeen vir reünie

Toorie Smith

DIE 1984­matriekklas van dieHoërskool Dr. Blok in Heidedalhet Saterdag sy 30­jaarreünie indie skoolsaal gevier.Die verrigtinge is met skriflesing

en gebed geopen, waarna verskeiegassprekers die oud­Bloks toege­spreek het. Daarna is ’n laatontbytbedien, waarna die skooldrag virdie 1984­reüniedrag verruil is.’n Bus is ingespan om die

oudleerlinge deur Heidedal,Rocklands en na die Mimosa Mallte vervoer. Die roete het by diestandbeeld van oudpresidentNelson Mandela op Naval Hillgeëindig.Die aand is daar gebraai en in

die skoolsaal gedans.Die Sondagoggend is die

oud­Bloks na die VGK Heidedal,waar hulle deur ds. Zack Pienaargeseën is. Hulle is ook bedank virdie rol wat hulle in Suid­Afrika,

maar ook veral die gemeenskapvan Heidedal, speel.Die reünie agter by die Scholtz

Mansions met ’n vleisbraaieryafgesluit waarna afskeid geneem isvan die oudleerlinge wat na hulwoonplekke oor Suid­Afrika heenvertrek het.

S Kyk na ’n foto deur ToorieSmith op Bloemnuus se Facebook­blad waar die reünie­gangers hul 1984­skoolklere dra.

Plaas, dorpseiendomen meubels opgeveil’n PLAAS, twee erwe en huisraadword môre in Reddersburg op ’nveiling ten bate van Volksblad seOmgeefonds te koop aangebied.Die veiling begin om 10:00.Drie dele van die plaas Gloria

(41 ha), wat aan die dorp grens,word verkoop. Op die plaas is daar’n woonhuis met drie slaapkamers,twee badkamers, ’n eetkamer,spens, twee buitekamers, ’n woon­stel en vyf motorhuise. Die plaas hetook ’n boorgat langs die Fauriespruiten ’n boorgat 12 m van die Steen­opgaardam.Erf 480 en 483 van 881 m² elk

oorkant die tehuis vir bejaardes indie dorp word ook verkoop.Erf 502 by Montefieldstraat 27

met ’n vierslaapkamerwoonhuis

word verkoop.Om 11:00 skuif die veiling na

Desselstraat 25 waar ’n grootverskeidenheid meubels, voertuie engewere onder die hamer gaan kom.Dit sluit ’n volgrootte­potspeltafel,wat ’n bietjie opknapping benodig,asook ’n ou perdekar wat gerestou­reer kan word, in.Rig navrae oor die veiling aan

Marietjie du Toit by 073­169­0167 ofJunior Bezuidenhout by 082­892­6525.Sien nog foto’s op die webwerf

juned.co.za.

GEWILDSTE FOTO: Heidi Neethlingse foto van Hitler is Bloemnuus enMakro se Troeteldierfoto van dieJaar. Lesers kon hiervoor stem.Heidi stap weg met ’n R1 000­geskenkbewys van Makro.

Page 5: Bloemnuusbl 20141121

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 21 NOVEMBER 2014 5

'n Stoof is een van die toestelle by die huis wat baie krag verbruik, en koskook kan tot 8% van 'n gemiddelde

huishouding se kragrekening uitmaak. Die oplossing is vinnige, maklike en energiedoeltreffende kookmetodes

wat jou kosmaaktoestelle sal spaar en jou rekening dié somer sal verslank.

Besoek www.electricity-smart.co.za vir resepte en kookwenke wat jou sal help om dié

somer tyd, moeite en energie te bespaar.

Dié energiedieet word aan jou gebring deur Eskom

Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30

Mohlaleng_2195_A

Sit jou kombuis dié somerop ’n energiedieet

VRYDAGS Trevor Noah in dieSand. Kaartjies kos R220by Pacofs. Skakel 051­447­7772.S Mimosa Mall is tot20:00 oop. Skakel051­444­6914.S The CUT is hosting itsseventh annual golf dayfor poverty alleviation atthe Bloemfontein GolfClub. The entry fee ofR150 includes a halfwayhouse voucher. Bookingscan be done at theBloemfontein Golf Club.

SATERDAGS DonkermaanS Boeremark van 06:00tot 14:00 in Langenhoven­park.S Kurt Darren in dieWindmill­casino. Kaartjieskos R50 en is by MarcheRouge in die casino tekry. Toegang vir kindersjonger as 13 is gratis opvoorwaarde dat hulle deur’n volwassene vergeselword.

SONDAGS CD­uitreiking vanHannes Bosman setweede solo­CD, Fariseërtot vriend, om 18:30 indie BloemfonteinseBaptistekerk.S Candle­lighting serviceof the CompassionateFriends held in honour ofbeloved children, siblingsand grandchildren who nolonger walk the earthwith us at the KovsieChurch at 17:30. Bring acandle holder and ifpossible a gift in celebra­

tion of their lives. Thegifts will be given tounderprivileged children tomake their Christmasspecial. Call Carol on079­885­2224 or go towww.tcfbfn.co.za for moreinformation. Note thatthere are no monthlymeetings for November,December and January.S NG Church Hugenootholds its annual AdventCarol Service at 18:30 inthe church in NormandyAvenue, Bayswater. Theservice will be in English.Residents of Bloemfonteinare invited to celebratethe beginning of Advent.Phone 051­436­3659during office hours.

WOENSDAGS Luna Paige in dieAasvoëlklub om 20:00.Kaartjies teen R100 is bydie deur te kry.S Karaoke by OolongLounge om 20:00.S Rooies in Innie Skuur.Kaartjies kos R80. Navrae:[email protected].

DONDERDAGS Khan – solo: Hoofsan­ger van The Parlotones opsy eie by die Aasvoëlklub.Kaartjies kos R120.

VRYDAGS NG kerk Brandfort houom 17:00 Kersmark. Bel082­873­2650.

SATERDAG 29 NOVEMBERS Dansparty van dieVrystaattak van dieBoeremusiekgilde om19:00 in die Rosenhof­skoolsaal. Bel Henriëtte by082­578­7532.S Marcia van der Merwehou om 18:30 ’n kuns­uitstalling by Koekela. ’nPiekniekete is beskikbaar.Bel Gabrielle vooraf by073­141­1730.

MAANDAG 1 DESEMBERS Koop ’n Huisgenoot énVolksblad by koerantverko­pers in Bloemfontein teenslegs R25.

S Stuur inskrywings [email protected].

SONDAG: Kerssangdiens met Du Preez Stoltz om 19:00 in die NG kerk Edenburg. BelMaureen Coetzee by 051­743­1126.

Tekendit aan

DEON CERONIO

051 447 4070

Die enigstegehoorsentrum

inBrillstraat.

X1PFPCE1-BN211114

Page 6: Bloemnuusbl 20141121

6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 21 NOVEMBER 2014

REIS / OMGEWING

Christo van Staden

DIT beloof om ‘n onvergeetlikeaand onder die sterre te wees:Chris Chameleon, gewilde sanger,tree op 18 April aanstaande jaar indie veld onder ‘n boom in dieMokala­ Nasionale Park op.Dié Konsert in die Bos word deur

die SANParke­ereveldwagters seVrystaat­streek aangebied ten batevan bewaringsprojekte in dié park

70 km suid van Kimberley.Volgens Elsa van Staden,

ereveldwagter en hooforganiseerder,is hierdie konsert ‘n gedeeldedroom wat waar geword het.“Van ons ereveldwagters en die

personeel by Mokala het die ideaalgekoester om ‘n besondere musiek­konsert in die pragtige natuurskoonvan die park aan te bied.“Ons het koppe bymekaargesit,

besluit dat Chris die perfektekunstenaar is, en die bal aan dierol gesit.”Volgens haar word die kaartjies

na die eksklusiewe geleentheid asdeel van ‘n pakket, wat twee nagtese verblyf en ‘n spitbraai­ete virtwee mense insluit, verkoop.“Afhangend van in watter kamp

van Mokala die konsertgangers wiltuisgaan, wissel die pryse vanR4 000 per paar per naweek virdie heel luuksste verblyf, tot R2 500per paar per naweek vir diesemi­luukse verblyf in die omge­wingsopvoedingsentrum, Mofele.”Slegs 100 gaste kan die geleent­

heid bywoon. “Omdat die konsertin die veld aangebied word,probeer ons om die impak op dienatuur te beperk. Die veiligheid vandie gaste speel ook ‘n rol – daar isbyvoorbeeld buffels in die park enons wil die veiligheid van almalverseker.” Nog ‘n faktor is dat ‘nplan B gereed moet wees, sou dieweer nie toelaat dat die konsertbuite gehou word nie.Die doel van die konsert is

tweërlei. “Enersyds wil ons geldinsamel vir bewaringsprojekte in diepark, en andersyds wil ons hierdiebesonderse en unieke park, waarveral bedreigde spesies ‘n tuistevind, aan die publiek bemark.”Volgens Van Staden word die

konsert, wat gepaardgaan met ‘naansit­ete waartydens ‘n spitge­braaide skaap en heerlike bykosseaangebied word, in die vrye natuurweg van die kampe gehou.“Dit is naby ‘n dam in ‘n

pragtige en stil deel van die park.Dit gaan waarlik ‘n onvergeetlikeaand wees.”Vir navrae en besprekings, bel

Des Bothma by 082­410­2666, ofstuur ‘n e­pos na des@honorary­rangers.org.

Onvergeetlike konsertin nasionale park kom

Regs: Die brandwag het gewaarskuen hierdie groep stokstertmeerkattehet tegelyk opgekyk na bo vir ’n roof­voël in die lug, vertel Piet Heymans,bekende fotograaf van Bloemfontein,wat dié foto geneem het. Dit is in dieMokala­ Nasionale Park naby Kimber­ley geneem. In Mokala is verskeie ko­lonies stoksterte.

Chris Chameleon gaan in die veld on­der ’n boom in die Mokala­ NasionalePark optree.

Win a night’s stay at Frontier InnLebogang Thobye

THE Frontier Inn and Casino, inassociation with Bloemnews, isgiving away a cosy one­night stayfor two people at the three­starPeermont Metcourt Hotel. Onelucky reader and partner willescape one night with specialaccess to a range of promotionsthat are on offer. The lucky couplecan look forward to a night of

entertainment and gaming fun aseach person receives a prizeinclusive of a R250 gamingvoucher as well as dinner and adelectable breakfast in the stylishlydecorated Metcourt Hotel for twovalued at R1 950.Couples can also enjoy an

evening at the Coachman’s Saloon,a lively entertainment showbarand if the winner plans onbringing with a younger guest, the

Golden Gate Spur family restaurantit is a perfect place to visit. TheLittle Rascal Child­care Facilityoffers a variety of supervisedactivities and the Magic Companyfeatures a variety of video games.Located in Bethlehem in the

Free State, the Frontier Inn is acharming boutique casino resortperfectly situated en route to theGolden Gate National Park in thequaint arty town of Clarens, also

known as the Jewel of the EasternFree State. This sandstone gemcaptures the essence of the 1800sby offering an exciting one­stopdestination themed around livelyfrontier towns of the past. TheFrontier Inn and Casino is theperfect place to dream of discove­ring untold treasure.Contact the Frontier Inn and

Casino on 058­307­6000 or visitwww.frontierinn.co.za.

The Frontier Inn supports theNational Responsible GamblingProgramme. Problem GamblingCounselling Toll­Free Helpline 0800006 008. Players must be 18years or older. Winners knowwhen to stop.

S Share this post before Mondayat 07:00 on Bloemnews’s Face­book page and stand a chance ofwinning this great prize.

The Frontier Inn is a boutique casino resort in Bethlehem.

In watter Suid­Vrystaatse dorpwaar Bloemnuus te kry is, is diéfoto geneem? Om die raaiselte vergemaklik: Dié dorp is eenvan die oudste in dié gewesteen kyk op die Gariepdam uit.’n Fotogalery van die dorp ver­skyn op www.bloem­nuus.co.za. Foto: Jens Friis

Waar is jy?

Page 7: Bloemnuusbl 20141121

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 21 NOVEMBER 2014 7

’n Spog­grasperk het meer as net genoeg water nodig.

Wenke: Lowergroengrasperk is moontlikONDANKS die lekker reën verledeweek, moet grasperke nou nog sorgkry om mooi lowergroen te wees.Afgesien van water moet jy ook

die volgende doen:S Stel die grassnyer op sy laagste ensny daardie matras van ’n kikoejoe­grasperk dat die wit lopers blootgelêword.Dié behandeling, bekend as

skraap, is nodig sodat die misstowwewat toegedien moet word, diewortelstelsel maklik bereik.Bostipe­grasperke moet nie

geskraap word nie. Laat kikoejoe watnie ‘n te dik mat gevorm het nie,ook maar in vrede.S Beveg grasdraertermiete, komman­dowurms, grasperkruspes en wurmsdeur die toediening van GardenRipcord, Karbodust of Karbospray.Grasdraertermiete kan doeltreffendmet Baythion Ant, Garden Ripcord,Tremite Bite en Zero Harvester beheerword.S Steek die grasperk vol gate om ditlug te gee. Gebruik ’n gewonetuinvurk of huur ’n tandroller as jynie een het nie. Strooi superfosfaatof 2:3:2­misstof oor die grasperkvolgens die aanwysings op die sakkie.S Gooi ook ’n ligte bolaag oor asdie grasperk ongelyk is.S Vir grasperke wat nie so kwaai

teruggesny is nie, kan 3:2:1 ofWonder Lawns and Foliage gebruikword.S Besproei deeglik. Gevestigdegrasperke het minstens 25 mm waterper week nodig.S Bemes alle soorte grasperke weerná ses weke met 3:2:1.

S Met al die water sal onkruid hulverskyning maak.Breëblaaronkruid is veral lastig op

die hoëveld.Kry Turfweeder of Hormoban om

dit te beveg.Volg die aanwysings op die pak

vir die beste resultate.

In 1902 is die eerste grassnyer wat deur petrol aangedryf is, in gebruik geneem.

Unieke Kerskonsert gehouElretha Britz

DIE Kerssimfonie deur die jeugsimfo­nieorkes wat onder die Bloemfontein­stadsorkes val, is vermoedelik dieenigste openbare Kerskonsert vanjaarin die stad.Professionele musici versterk die

orkes met sy gevarieerde program.Kersliedere soos Stille Nag en

Somerkersfees sal aangevul word deurgunstelinge soos die temamusiek uitJurassic Park en Pirates of theCaribbean.LeRoy Anderson se Bugler’s Holiday

vir drie solo­trompette en orkesbehoort een van die hoogtepunte tewees, asook Kersmusiek gespeel deur’n koperblaaskwintet.

Hendri Liebenberg (op die mee­gaande foto) is die dirigent.Volgens Paul Loeb van Zuilenburg,

dirigent van die Bloemfontein­stadsor­kes en ’n lid van die bestuur, bieddie jeugorkes ’n tuiste vir hoërskool­leerlinge wat in ’n simfonieorkes wilspeel. Die orkes se weeklikserepetisies is waardevol vir diejongelinge se vordering. Jeugorkestevan elders in die land het voelersuitgesteek vir optredes volgende jaarmet die Bloemfontein­jeugorkes.S Die Kerssimfonie is vanaand om19:00 in die Gereformeerde kerkBloempark (agter die Hipermark inFichardtpark). Kaartjies kos R50 enkan soggens by die kerkkantoorgekoop word, of bel 051­522­7999.

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

KRUIEKENNER

1435

DR AHMEDHEALER 100%

Court cases, bring back lostlove, men and women healthproblems, financial problems,protection and promotion,enlargements, cream formanhood, lose and gainweight. Pay after results.Call 078 615 3832.

Address: Lechwe Street,Fauna. Next to Fauna Pre-

Primary School.

LENINGS

1445

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEER vanalle plafonne en 'drywalls'. Ook dieherstel van plafonne. Gratiskwotasie. Skakel 079 581 6654.

HUIS- EN KANTOOR-OPKNAPPINGS: Dakke,plafonne, verf, teëls,diefwering, ens.

% SANTA 076 835 7849.

SOEK, KOOP, VERKOOP

TESTIMONYMr and Mrs Thabo

My last resort to bring backmy lost lover.

Me and my wife Bridget had givenup after losing my job and strugglingto keep up with my car and house

payment. I had to change schools formy children from private schools to

government schools because financially we were not stableanymore, but thanks to my in-law who gave me this woman ofGod's number, she helped me to turn my life around financially

by giving me a magic ring which brought back hope into mylife. It cost me only R800 and for the first time in my life I went

into a casino with my wife and we used our magic to hit ajackpot. Now my house and car are paid off and my childrenare back in private schools - now life is so wonderful, so in

case you are looking for the best healer, please look no more.

Just CALL MAMA DAVID 076 775 6020.She can also help men with sexual enlargement to all sizes.

Visit her in Bayswater next to Spar.X1PFU799-BN211114

X1PFVUE1-BN211114

Page 8: Bloemnuusbl 20141121

Things in my life wentfrom good to worse in avery short time. My lovelive, financial problemsjealousy, my husband’sfamily were all againstme. Luckily I came

across Sonia through afriend. She helped meand showed me my

enemies through a mirrorfor only R200. She did miracles in my life. She told me allmy problems without mentioning anything to her. Sheshowed me the people who worked hard to see me

suffering some of which were my friends and relatives. Sheperformed a special prayer, washed away my bad luck andcleansed my home. Gave me a love potion with a ring formy financial problems in less than five days, my husbandwas always by my side and my enemies confessed andasked for forgiveness. Come and visit me at Bayswater.

For appointments please callMama Marria 072 417 4249.

Visit –www.specialspells.co.zaX1PFU7JM-BN211114

X1PFMQQW-BN211114

HOUSE FOR SALEON SHOW

22-23 NOV. 3 p.m. - 5 p.m.25 Groenewoud Street, Universitas

Madelein Buys 072 347 9619R2 150 000

• Groot erf. 1 700 m². Huisoppervlakte 345 m².• Pragtige groot tuin en groot swembad.

• Moderne ruim huis met groot leefvertrekke.• Ekstra inkomste: Woonstel apart van huis.

• Loopafstand van UFS, Eunice en Grey.• 5 slaapkamers, 3 badkamers.

• Dubbelmotorhuis en 2 motorafdakke.• Besproeiing (boorgat).

X1PG22GW-BN211114

Karin Muller

’n RUGBY­AKADEMIE met die doel omskolerugbyspelers in die sentrale streek náskool vir die streek te behou open inJanuarie in Bloemfontein.Spelers sal ook voorberei word om in die

buiteland te kan speel as sulke geleenthedebeskikbaar sou word.Die doel is om ’n breër basis van spelers

te ontwikkel wat later as voedingsbron virdie hele sentrale streek kan dien. Dít wordin samewerking met Vrystaat­Rugby gedoen,met die Griekwas en die Griffons se onder­steuning.Chris Kasselman, een van die bestuurslede

van die akademie, sê spelers van dieGriekwas en die Griffons sal in die Currie­

beker­reeks se o.19­ en o.21­afdelings aan diéunies beskikbaar gestel word.Ander spelers wat nie by Vrystaat benodig

word nie, kan dan ook aangewend word omdie Griekwas en Griffons te versterk enterselfdertyd aan daardie spelers provinsialeblootstelling te gee.“Die hoofdoel is om aan die spelers

blootstelling te gee. ’n Speler wat nie by dieVrystaat gebruik kan word nie, sal aan dieGriekwas of Griffons beskikbaar gestel word.Sodoende kry hulle speelkans tot hul eievoordeel en die voordeel van die spanne,” sêKasselman.“Almal weet die Vrystaat, Griekwas en

Griffons lewer jaarliks van die beste skole­rugbyspelers in die land op, maar indien diéspelers nie ’n Cravenweekspan haal nie,

verdwyn hulle waarskynlik vir goed uit rugby.“Ons wil aan jong rugbyspelers die

geleentheid bied om raakgesien te word enhulle aan die eise van professionele rugbyblootstelling gee.”Die akademie wil die junior klubliga in

Bloemfontein versterk om spelers blootstel­ling daaraan te gee om teen die jongspelers van die Universiteit van die Vrystaaten die Sentrale Universiteit vir Tegnologie tespeel.Christo Rothman en Johan Paulsen is deel

van die akademie se bestuurspan. Onderhan­delinge word met die Suid­AfrikaanseRugbyunie gedoen, asook met Tiaan Lieben­berg, Braam van Straaten (oud­Bokke) enJacques Juries, om die afrigtingspan teversterk. Liebenberg en Van Straaten, wat

albei in die buiteland gespeel het, sal helpom spelers voor te berei om in die buitelandte kan speel.“Die akademie het op ’n konsultasiegrond­

slag toegang tot byna al die afrigters inBloemfontein,” sê Kasselman.“Grey­kollege het sy geriewe en afrigters

aan ons beskikbaar gestel. Ons glo diespesiale kennis waaroor al dié afrigtersbeskik, sal ’n groot bydraende faktor tot dieakademie se sukses wees.“Ons leuse is The pathway to professional

rugby en ons glo talent sonder harde werkis nie veel werd nie.”Daar word beoog om die akademie in

Januarie 2015 te open.S Meer inligting is op die webtuiste bywww.bloemrugby.co.za beskikbaar.

Akademie wil spelers hier hou

Gaan maak ’n draai by www.bloemnuus.co.za

LUISTERRYK BEKROON:Wayde van Niekerk (links), Maryka Holtzhausen en Cornal Hendricks (inlas) was die drie vernaam­ste wenners onder die sportlui wat gisteraand in Imperial GM se vertoonlokaal deur die Vrystaatse Sportmedia op’n luisterryke banket vereer is. Die atleet Van Niekerk is die sportster van die jaar (die hoogste eerbewys), Hendricks(rugby) die sportman van die jaar en Holtzhausen (netbal) die sportvrou van die jaar. Al drie Vrystaters het die afgelope12 maande Suid­Afrika met onderskeiding op internasionale vlak verteenwoordig. Van Niekerk en Holtzhausen wasook vanjaar Kovsies se sportman en ­vrou van die jaar, waar hierdie foto geneem is. Jaunelie Meijer en Anton Swanepoelis die gesamentlike liggaamlik gestremde sportsterre van die jaar. Foto: Conrad Bornman

BESTE BREIER: Burta de Kock, die gewilde netbalbreier, is as afrigtervan die jaar aangewys. Sy het die Crinums en Kovsie­netbalspannena nasionale titels gebrei. Netbal was ook die senior sportsoort vandie jaar en hokkie die junior sportsoort van die jaar.

Prof. KintuMade my enemies come and

confess to me…

Several years of unhappiness in my marriageSeveral years of unhappiness in my marriagelead to loneliness and continued crying.lead to loneliness and continued crying. AfterAfterhearing testimonials about Professor Kintuhearing testimonials about Professor Kintuon the radio, in newspapers and my oldon the radio, in newspapers and my oldfriend's son he had saved from drugs andfriend's son he had saved from drugs andalcohol abuse, I decided to visit him .alcohol abuse, I decided to visit him .

For only R100 Professor Kinthu read my fortune accurately andFor only R100 Professor Kinthu read my fortune accurately andtold me about my past life and my marriage.told me about my past life and my marriage.

In a dish of water with a mirror he showed me the face of myIn a dish of water with a mirror he showed me the face of myenemies as well as my husband's girlfriend.enemies as well as my husband's girlfriend.

He performed a special prayer and gave me powerful love crystalsHe performed a special prayer and gave me powerful love crystals- a special one to use at my workplace- a special one to use at my workplace

and for my business success. Unbelievable! In one week myand for my business success. Unbelievable! In one week myenemies approached me and confessed bad things they did to usenemies approached me and confessed bad things they did to usand my husband left his girlfriend and came back to me. Over theand my husband left his girlfriend and came back to me. Over theyears I tried healers and priests but they all failed. Professor Kintu,years I tried healers and priests but they all failed. Professor Kintu,there's no other way to say thank you but to tell others about you.there's no other way to say thank you but to tell others about you.

Health problems, financial crisis or bad luck.For appointment contact 073 261 9358.

Total privacy and confidentiality guaranteed, withsecure parking in Bloemfontein.

X1PG52T5-BN211114