blokraai -pret › files › cms › general › d › 10524 › a95...kwyt; 6. drieankerbaai; 12....

16
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 26 September 2020

Upload: others

Post on 30-Jan-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Blokraai-PRET

    saamgestel uit vandag se koeranteMa

    klik

    om uit te

    druk! 26 September 2020

  • Pretblad1 uit 8

    Supersudoku

    Soek die woorde

    26 September 2020

    Jy moet dié woorde opspoor:

    In die blok is 40 woorde verskuil. Hulle kan horisontaal, vertikaal, diagonaal en in enige rigting van bo na onder of omgekeerd loop. Kyk of jy almal kan opspoor.

    laai; laan; laboratorium; lady; laggie; lande; langsamerhand; lankal; laserstrale; laste; Latynse; lede; leek; leen; leerkragte; lees; leeu; lelik; lente; leraar; leuen; lewe; lied; lieg; liewers; liggaam; links; logo; lokale; lokke; lone; long; lords; lorrie; luis; lustig; luuks; lyke; lyne; lywe.

    Die supersudoku bestaan uit 16 groter vierkante van vier blokkies by vier blokkies elk. Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 4x4-kassie die syfers 1 tot 9 en die letters A tot G bevat. ’n Syfer of letter mag nie herhaal of uitgelaat word nie.

  • Letterspel

    Pretblad2 uit 8 26 September 2020

    37Die letterspel word vir jou plesier geplaas; daar is geen prysgeld nie. Hier volg die reëls: Elke blokkie in die raaisel het ’n syfer wat ’n letter in die alfabet voorstel. Die enigste leidrade is die letterswat reeds ingevul is. Daarmee moet jy uitpluis watter letters in die alfabet die ander syfers voorstel. Die oplossing verskyn volgende week.

  • Crossword

    Pretblad3 uit 8 26 September 2020

    Across Down

    520

    2. Make off secretly8. Pillage9. Washes11. Control13. Springless vehicles15. Registers17. S-shaped moulding18. Strict vegetarian19. Curves21. Sporting sides24. Copious25. Parcel out

    28. Range31. Melody34. Govern35. Sticks together37. Language of ancient Rome38. Idleness39. Most faulty40. Passenger vessel41. Happenings

    1. Provender2. Moved swiftly3. Facial features4. Sky-coloured5. Appeases6. In preference to7. Snakes10. Make up for12. Limb13. Hooded serpent14. Of the kidneys16. Obscure

    20. Soak22. Concerning23. Lustre26. Zodiac sign27. Auguries29. Stretches out neck30. Tool32. Dry, of champagne33. Agave fibre35. Monk’s garment36. Employ37. Upper level

  • Kriptiese blokraai

    Pretblad4 uit 8 26 September 2020

    37Daar is een prys van R200 vir Kriptiese blokraai 37. Stuur jou inskrywing (met jou voorletters en van, adres en selfoonnommer) na [email protected]. Skryf “Kriptiese blokraai 37” in die onderwerpveld. ’n Selfoonnommer móét verskaf word, en inskrywings moet ons binne twee weke bereik.

    Dwars Af1. Jy voel gekrenk om in België met ’n D op jou motor te ry (7)4. Keer die grimmigheid af met so ’n antwoord (5)7. Geen eie ma sal haar kind tog so behandel nie (5)8. Kom jong koeie met vrees in die wêreld? (5)9. Vrugtevreter wat lag en eet (7)10. Vroulike seedier wat haar mond in die see uitspoel? (6)12. Al blêr hy in ’n taal, sy skuld bly steeds die wet van Transvaal (6)15. Soek jou lam vir die middel teen maagpyn (7)17. Maak so met jou moue en werk hard om die klip bo te kry (5)18. Onenigheid onder die koeie oor hul uiers? (5)19. Jy kan kerm of sing deur so te maak (5)20. Met een taal onder hulle help dit tot ’n groter aanwas (7)

    1. Sê maar iets as jy aan die gang is (5)2. Gebruik die kamera se sluiter doodonskuldig en dit wil nie foto’s neem nie (7)3. Hiervan kan jy wel jou mond vol hê (5)4. Grasvlakte wat met familiename eindig (7)5. As sy reg omdraai, het iets hoër geword (5)6. Vrugbeginsel met die Iere se volkstaal binne (7)10. Vind die Wes-Kaapse kusdorpie in die hengelaar se sak (7)11. Die Griekse Y huisves ’n graansuier (7)13. Ai, spoed kan mos die aanneming gouer laat gebeur (7)14. Reservate is die plek vir karpe vang (5)15. Die bok draai eers vir die slang (5)16. Kinders sleep graag goed rond terwyl hulle ontspan (5)

  • SudokuMoeilikheidsgraad: Klippe kouVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

    Pretblad5 uit 8 26 September 2020

    232

  • Jongspan

    Pretblad6 uit 8 26 September 2020

    KLANKEOmkring die beginklank van elke prent.

  • Fotoblokraai

    Pretblad7 uit 8 26 September 2020

    37

    Drie lesers kan elk met Naweek+ se blokraaisel R450, R250 of R150 kry. Vul jou besonderhede hier in en stuur dit saam met die voltooide raaisel na [email protected]. Skryf “Fotoblokraai 37” in die onderwerpveld. Jy móét ’n selfoonnommer verskaf, en inskrywings moet ons binne twee weke bereik. As die wenner nie binne ’n week telefonies bereik kan word nie, word die prys oorgedra.

    Naam: ............................................................................................................................................................................................................ Selfoonnommer: .........................................................................................................................................................................................Adres: .....................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................

  • Oplossings

    Pretblad8 uit 8 26 September 2020

    Crossword [519 25 September ]

    Letterspel [36 19 September ]

    Kriptiese blokraai [34 5 September]

    Sudoku [231

    Fotoblokraai [34 5 September]

    Supersudoku [19 September ]

    Soek die woorde [19 September ]

    25 September ]

    A-2; B-20; C-19; D-10; E-7; F-11; G-22; H-13; I-18; J-21; K-4; L-17; M-15; N-14; O-8; P-9; R-16; S-1; T-12; U-6; V-5; W-3; Y-23.

    Across: Ballistic; 8. Obeyed; 9. Volume; 11. Tittered; 14. Plus; 17. Eleven; 19. Ash; 20. Mien; 22. Direct; 24. Asset; 26. White; 28. Stolid;31. Onus; 32. Ice; 34. Recess; 36. Cane; 38. Muttered; 41. Looser; 42. Sacred; 43. Adversity.Down: 1. Colt; 2. Deft; 3. Bevel; 4. Adored; 5. Louder; 6. Seep; 7. Incus; 10. Leviticus; 12. Ibis; 13. Tenet; 15. Latin; 16. Shoes; 18. New; 20. Magic; 21. Essen; 23. Chose; 25. Tor; 27. Tube; 29. Lemons; 30. Detest; 33. Cared; 35. Stray; 37. Else; 39. Rare; 40. Dado.

    Dwars: 7. Korrigeerwerk; 8. Iran; 9. Anoëties; 10. Ysbeer; 11. Bedank; 13. Toorts; 15. Stroef; 16. Adamiete; 18. Naby; 19. Seerowersvlag.Af: 1. Korrespondeer; 2. Frankeer; 3. Agbaar; 4. Aëroob; 5. Kwyt; 6. Drieankerbaai; 12. Doringvy; 14. Sterwe; 15. Sterre; 17. Mars.

    D O BW I N D M A K E R

    S O R G S A M EP T R A E P A N T

    U I T R E K E N A D I E UL E V I E O K E A T

    M A T B E R G I E E A KN E U N I E V E R N I S

    V E R L E G E W A G L E KJ O E L S P R A K E

    B O E R E A N I LV E R S D A A N G E E

    A D I G E S R E E TN A N A G B A N O N S

    A G A G E D A M S P E E KS N A L S C W E G ET A N D R E A S D G A R

    U I T G E E E N I G I E T SG A A R P R E T E R W E

  • Blokraai-PRET

    saamgestel uit vandag se koeranteMa

    klik

    om uit te

    druk! 20 September 2020

  • Blokraai

    Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

    Pretblad1 uit 6

    440Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is ’n woord vir sekere minnesangers van ouds. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 26 September om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 27 September aangekondig.

    20 September 2020

  • BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

    Pretblad2 uit 6 20 September 2020

    Dwars1. “Skiewie” wat deur almal rondbeveel word6. Vinnig-vinnig (die antwoord self word ook meer dikwels só verdubbel)8. Wie dit spreekwoordelik met ’n vurk wil eet, probeer die onmoontlike regkry10. Ywerige mense doen dinge met . . . vlyt11. Kroes, soos ’n mens kan voel13. Getal punte aan die Dawidster14. Doktor in die publieke administrasie (afk.)15. Staatshoof in sy leiersrol oor sy ministers19. Heroïese of verhalende20. Wyfies op die plaas waarop die vlooie uitgaan!21. Afkorting van ’n woord wat ’n heen-en-terugreis beteken22. Napoleon het ’n belangrike een in die Franse geskiedenis gespeel23. Suid-Sotho (afk.)25. Voertsek, hond!28. Tye kort gelede30. Was die hoofstad van Brasilië voordat die stad Brasilia gebou is31. Teenoor die enkellopendes32. Hierdie dinge in krieket word nooit in gal gedoop nie33. Nóg vis nóg . . .35. As dié weer Hollands is, is alles piekfyn36. Ou mense is glo nie meer sy kind nie38. Uitsteltyd om ’n skuld te betaal40. Word gemaak deur oproeriges wat handuit ruk42. Bo-oor daardie gebied na elders, soos voëls kan vlieg43. Wonder oor die goed in die bier?

    Af1. Sterk begeerte of verlange2. . . . masse (in ’n groot menigte saam)3. Blommetjie aan ’n stingeltjie met dorinkies, dalk?4. Teenoor5. Arktiese of Antarktiese Oseaan6. Verkose Romeinse amptenaar wat periodiek ’n sensus moes hou7. Jy moet blykbaar wawyd wakker wees om enigiets só aan te durf8. Simbool vir silikon9. Siende blind en ’n hoogs beskaafde ploert, byvoorbeeld12. Lekker verspot14. Melklappie16. Bonobo’s, gibbons en orangoetangs17. Toesnou18. Waar die geswaelde in die takke is23. Gestreepte houer van growwe weefstof24. Sinjale in ’n rivier naby die Eiffeltoring?26. Eiland wat eenmaal Hibernië genoem is27. Moenie krap waar dit nie . . . nie, sê hulle29. Gestolde suurmelk32. In Ou Egipte was daar tien33. Een van die diertjies in die bone (in die volksrympie)34. Musiekblyspel oor die lewe van Eva Perón37. Gedaan gebak?39. Geskrewe stuk41. Mense spartel dikwels om só te bly

  • JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

    Pretblad3 uit 6 20 September 2020

  • Vrasvra

    Woordslim met die WAT

    MoeilikSudoku

    Maklik

    Pretblad4 uit 6 20 September 2020

    1. Plaas hierdie lande in die volgorde waarin vroue daar die stemreg gekry het. (a) Frankryk; (b) Mexiko; (c) Argentinië; (d) Turkye.2. Die internasionale lughawens wat die naaste aan mekaar is, is dié van Ramon en Akaba, wat net 12 km van mekaar lê, terwyl Taba se internasionale lughawe net meer as 20 km van dié twee stede is. Soek vir elkeen van dié stede die regte land. (1) Taba; (2) Ramon; (3) Akaba. (a) Jordanië; (b) Sirië; (c) Turkye; (d) Libanon; (e) Egipte; (f) Israel.3. Watter Europese hoofstad was tot 1919 meestal bekend as Pressburg, wat die Duitse naam daarvoor was? (a) Berlyn, Duitsland; (b) Belgrado, Hongarye; (c) Bratislawa, Slowakye; (d) Wene, Oostenryk.4. Wat is die kortste tyd tussen twee jare waarvan die kalenders presies sal ooreenstem? (a) 6 jaar; (b) 16 jaar; (c) 26 jaar; (d) 36 jaar.5. Watter plant se sade is die eerste wat op die Maan ontkiem het? (a) Rys; (b) Katoen; (c) Koring; (d) Mielie.6. Met watter bekende Amerikaanse vrou is die prokureur Doug Emhoff in 2014 getroud? (a) Ivanka Trump; (b) Kamala Harris; (c) Amy Klobuchar; (d) Taylor Swift.7. By watter beroemde landmerk in Parys is “kilometer zero”, die punt waarvan afstande gemeet word vir alle nasionale paaie in Frankryk? (a) Louvre-museum; (b) Eiffeltoring; (c) Notre Dame-katedraal; (d) Élysée-paleis.8. Die hoofstad van watter land in Asië het in Maart 2019 die naam Nur-Sultan gekry, na die vorige president, Nursultan Nazarbayev? (a) Kazakstan; (b) Turkmenistan; (c) Belarus; (d) Oesbekistan.9. Hoeveel konings kon al daarmee spog dat hulle Olimpiese goue medaljes gewen het (toe hulle kroonprins was)? (a) Twee; (b) Drie; (c) Vier; (d) Vyf.10. In watter land is die dorp Magenta, waarna die kleur magenta genoem is? (a) Duitsland; (b) Spanje; (c) Turkye; (d) Italië.

    Wat beteken

    parodos?(a) spottende nabootsing (b) soort lied (c) Griekse witwyn

  • Jongspan

    Pretblad5 uit 6 20 September 2020

    MOENIE VERDWAAL NIEHelp vir Snuffels om betyds by sy krieketoefening te kom.

  • Oplossings

    Sudoku

    Woordslim

    Vasvra

    MoeilikMaklik

    Juniorblokraai

    Pretblad6 uit 6 20 September 2020

    Blokmakierie Versteekte sin: Jy sit so net of jy gister getroud en vandag spyt daaroor is.Dwars: 1. Hierjy, 6. Sito, 8. Sop, 10. Noeste, 11. Olik, 13. Ses, 14. DPA, 15. Kabinetshoof, 19. Epiese, 20. Ooie, 21. Ret., 22. Rol, 23. S.So., 25. Siejy, 28. Gisters, 30. Rio, 31. Getroudes, 32. Penne, 33. Vlees, 35. Kaap, 36. Vandag, 38. Respyt, 40. Amok, 42. Daaroorheen, 43. Gis. Af: 1. Hunkering, 2. En, 3. Rosie, 4. Jeens, 5. Yssee, 6. Sensor, 7. Oopoë, 8. Si, 9. Oksimorons, 12. Laf, 14. Doilie, 16. Ape, 17. Bits, 18. Hoog, 23. Streepsak, 24. Seine, 26. Ierland, 27. Jeuk, 29. Kês, 32. Plae, 33. Varkie, 34. Evita, 37. Gaar, 39. Teks, 41. Bo.

    (b) soort liedDie woord parodos verwys na ’n lied waarmee antieke Griekse kore ’n toneelstuk of ander uitvoering binnegekom of verlaat het. (WAT)

    1. (d) Turkye – 1934; (a) Frankryk – 1944; (c) Argentinië – 1947; (b) Mexiko – 1953. In Turkye kon vroue in 1930 in munisipale verkiesings stem en van 1934 in nasionale verkiesings. Nieu-See-land was in 1893 die eerste land waar vroue die stemreg in nasionale verkiesings gehad het. Op die Pitcairn-eilande, ’n Britse oorsese gebied, kan vroue sedert 1838 stem, en in Hawaii het almal in 1840 die stemreg gekry.2. (1e) Taba – Egipte; (2f) Ramon – Israel; (3a) Akaba – Jordanië. Die Taba-lughawe hanteer meestal internasionale huurvlugte. Die Koning Hoessein-lughawe in Akaba lê net 24 km van Israel, Egipte en Saoedi-Arabië. Die Ramon-lughawe (ook Eilat-Ra-mon-lughawe genoem) is in die suide van Israel.3. (c) Bratislawa, Slowakye se hoofstad en grootste stad, was tot 1919 bekend as Pressburg, ’n naam uit die tyd toe dié gebied deel van die Habsburg-monargie was en die stad ’n groot Duitssprekende bevolking gehad het. Bratislawa grens aan Oostenryk en Hongarye en is die enigste nasionale hoofstad wat aan twee ander lande grens.4. (a) 6 jaar. Die tydsverloop tussen twee jare wat presies dieselfde kalender gebruik, kan 6, 11, 12, 28 of 40 jaar wees. (Die aantal skrikkeljare in ’n siklus verander die patroon.) As ’n jaar ’n skrikkeljaar is, soos 2020, kan 28 of 40 jaar verloop totdat die volgende jaar met presies dieselfde kalender voorkom. Vanjaar word dieselfde kalender as in 1908, 1936, 1964 en 1992 gebruik. Die volgende drie jare met dieselfde kalender as vanjaar is 2048, 2076 en 2116.5. (b) Katoen. Verlede jaar het katoensaad in China se maantuigChang’e-4 die eerste plante van die Aarde geword wat op ’n ander hemelliggaam ontkiem. Die sade was deel van ’n biosfeer-eksperiment in die maantuig wat in die Von Kármán-krater op die Maan se agterkant geland het.6. (b) Kamala Harris se man, Doug Emhoff, is ’n prokureur en een van net drie mans wie se vroue deur een van die twee groot partye aangewys is as kandidaat vir die VSA se visepresidents-kap. Geraldine Ferraro, wat saam met Walter F. Mondale aan die verkiesing in 1984 deelgeneem het, se man was John Zaccaro. Sarah Palin, wat in 2008 saam met John McCain aan die verkies-ing deelgeneem het, was tot vanjaar met Todd Palin getroud. Agt ander vroue was al visepresidentskandidate vir kleiner partye wat meer as 1% van die stemme in Amerikaanse presidentsverkiesings gekry het.7. (c) Notre Dame-katedraal. Net buite die katedraal is die agthoekige bronsplaat, ook Paris Point Zéro genoem, wat die nul-kilometermerk aandui waarvandaan afstande van nasionale paaie in Frankryk gemeet word.8. (a) Kazakstan se hoofstad is tot 23 Maart verlede jaar Astana genoem. Die parlement het toe eenparig besluit het om die stad te noem na Nursultan Nazarbayev, wat van onafhanklikwording in 1990 tot verlede jaar Kazakstan se eerste president was.9. (a) Twee konings kon die afgelope 124 jaar met Olimpiese goue medaljes spog. In 1928 het kroonprins Olav van Noorweë (later koning Olav V) by die Spele in Amsterdam ’n goue medalje in die gemengde 6 meter-seiljagvaart gewen. Kroonprins Konstantyn (later koning Konstantyn II) van Griekeland het in 1960 by die Spele in Rome ’n goue medalje vir seiljagvaart gewen.10. (d) Italië. Magenta is die naam van ’n dorp in die noorde van Italië. In 1859 was daar ’n belangrike veldslag. In dieselfde jaar is fuchsien of anilienrooi ontdek. Dié persrooi kleur is later magen-ta genoem, moontlik omdat dit vir mense gelyk het soos die uniforms van die Franse weermag se Zouave-troepe wat aan die slag deelgeneem het. Magenta was die tweede sintetiese kleurstof – ná mauve (1856).

    Blokraai [436 23 Augustus]