blyk - historical papers, wits university€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. wat die gooi van...

13
- 1 9 31 - VONNIS van dolus indirectus is of dolus ev e ntualis . Daar moe t egter , wat dit betref , beklerntoon word dat daar 'n direk - te opset was om daardie polls1estasie aan te val , dit blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In o ptrede daarop gernik om te dood . Op bladsy 12 van MANGE v S se Rumpff , H.R . : li lt was also submitted that although High T reason is a seri o us o ffence, it is not a crime for which the death sentence has ordi - (10 narily been imposed in th is country . To this was added that it has been held in this Court that in cases in whic h the death sentence is discretionary, it is a sentence that should only be imposed in extreme cases . These sub- mi ssi ons are correct. It is to be pointed o ut, how ev er, tha t in our tu rbulent case history, case s of Hi gh Treas on most ly o riginated fr om situat ions in whi ch milit ar y forces were open - ly eng a ged against persons whou co uld be called ( 20 r ebels. At the p resent time thi s cou nt r y h as been s ubjected to blat a nt t err or ism . I use the wo r d 'ter roris m' to desc r ibe violent at- tacks on, inter ali a, completely i nnoce nt per - son s, more often than not committ ed by people fr om the Republic who have u nde rg on e military tr aining in fo r eign countries. In oth er words, trained terrorists seek, inte r al i a, to kill in - nocent people in order to overth row the State. This is terrorism in any language. In common (30 law, if committed by persons owing allegiance to / ...

Upload: others

Post on 13-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 9 31 - VONNIS

van dolus indirectus is of dolus eve ntualis . Daar moet

egter , wat d i t betref , beklerntoon word dat daar 'n direk­

te opset was om daardie polls1estasie aan te val , dit

blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die

handgranaat betref, was dit I n optrede daarop gernik om t e

dood .

Op bladsy 12 van MANGE v S se Rumpff , H.R . :

li l t was also submitted that although High

Treason is a serious o ffence, it is not a

crime for which the death sentence has ordi - (10

narily been imposed i n thi s country . To this

was added that it has been held in this Court

that in cases in which the death sentence is

discretionary, it is a sentence that should

only be imposed in extreme cases . These sub­

missions are correct. It is to be pointed out,

however, that in our turbulent case history,

cases of High Treason most ly o riginated from

situations in whic h military forces were open-

ly enga ged against persons whou c ould b e called ( 20

r ebels. At the p resent time thi s cou ntr y h as

been s ubjected to blata nt t error ism . I u s e

the wor d 'terr o r i s m' to descr ibe violent a t -

tacks on, inter alia, completely i nnocen t per­

sons, more often than not committed by people

f r om the Republic who have undergone military

t r aining in fo r eign countries. In o t her words,

trained terrorists seek, inter ali a, to kill in­

nocent people in order to overth row the State.

This is terrorism in any language. In common (30

law, if committed by persons owing allegiance

to/ ...

Page 2: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

,

- 1 93 2 - VONNIS

to the State " it is also High Treason. How­

ever lenient the attitude of the Courts may have

been in die past in regard to our own historical

brand of high treason, a complete change now in '

regard to the present type of high treason would

not be surprising, nor in the circumstances be

unjustified . However, although the trial Judge

did not misdirect himself, I am of the opinion

t hat for a number of reasons, taken together ,

that the trial Court should not have imposed (10

the death sentence in the present case , and

that it acted unreasonable in doing so. In

the first place the appellant did not plan the

murderous attack . He was a willing ter rorist

in the hands of the ANC. Second ly , he was a

leader only in the sense that he was a man placed

in charge of the gang of four . Thir dly, when he

was a rrested he was fa i rly remote in space and

time from where the a ctua l attack was planned to

have taken place. Remoteness , as such , need of (2 0

course not be a grand of ext enuat i on at all . I t

will depend on all the fact s of the case whether

remoteness s hould be so consider ed . Fourthly

our Courts have in the past in c ases under t he

Terr or ism Act (in terms of whi c h t he death sen­

tence is discretionary), sent people to gaol who

were found guilty of certain act s of terr orism

that also cons ituted high t r eason , and that were,

in a sense similar to those that the appellant

has c ommi tted . (30

Mnr . Browde het sterk daarop gesteun dat in die

huid1ge/ . . .

Page 3: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 933 - VONNIS

huidige geval die beskuldigdes 5e dade nie juis verskil

het van die van Mange nie. Daar moet egter op gelet word

dat in die huidige geval, daar inderdaad 'n aanval was;

dat dit blote geluk was dat die twee polisiekonstabels

nie gedood is nie. Hierdie is te onderskei van die geval

van l-1ange, waar daar op daardie stadium aIleen voorberei­

dlngshandelinge was.

In die saak van FRANK LANOR E\'l se Rumpff, H. R . met

betrekking tot ulterste gevalle die volgende:

"Oit is annodig om meer aan te haal uit die {lO

getuienis om aan te toon hoe wreedaardig en

hoe lank die klaagster die nag aangerand is en

hoe ongegrond die betoog narnens die appellant

is dat hier geen ernstlge aanranding was nie.

Die verhoorregter het die verkragting beskou

as ' n uiterste geval wat die doodstraf regver-

dig. Hierdle uitdrukking 'uiterste geval' wat

in sommige sake gebesig is, kan nie opgestoot

word sodat dit beteken dat die slagoffer eintlik

byna ve rmee r moes gewees het nie . Wan-

neer 'n verhoorhof bevind dat die verkragting

plaasgevind het in omstandlghede wat die ver­

hoorhof tereq as ernstiq beskou, kan die doods­

vonnis opqele word, selfs al sou daar geen

fisiese letsel wees nie."

(20

Oat hierdie vergryp van die beskuldlgdes in die huidige

geval baie ernstig is, is toegegee deur mnr. Browde, maar

hy het aangevoer die misdaad is nie, gesien die feite daar­

van, van so 'n ernstlge aard dat dit beskou kan word as 'n

"uiterste geval" nie en dit bring my nou dat ek hierdie (30

feite met betrekking tot hierdie rnisdaad self, kortliks

behandel/ .. .

Page 4: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

,

- 1 9 34 - VONN I S

behandel,

Ek het reeds gese dat dit In qewigtige bes!ult vir

die beskuldlgdes moes gewees het toe hulle besluit het

om by die ANC aan te sluit en veral toe hulle besluit het

om wapenonderrig te ondergaan en veral onderrig in die

hantering van wapens en ammunisie en ook plofstowwe wat ge­

bruik sou word vir die beoogde aanvalle wat hulle in die

Republiek teen die Regering sou loeds. Oat beskuldigdes

nrs. 1 , 2 en 3 inderdaad na die Republiek teruggekeer het

en hulle opdrag uitgevoer het deur in die eerste plek daar- (lO

die betrokke plek waar die wapen s bewaar is op te spoor,

weliswaar was beskuldigde nr. 3 nie by nle; daarna 1s die

wapens uitgehaal en is die wape n s geneem na die plek waar

hulle al vantevore vir hulle 'n skuiling voorberei het in

die omgewing van die polisiestasie en het hulle toe die

poli siestasie bespied. Ek het reeds gese ek het my be ­

denkinge hoe goed hulle di t gedoen he t , want dit het vir

my vr eemd voor ge kom dat hulle nie ges i en het dat Botha

daar bly nie. Oaar na is die aanva l op hierdie polisiesta-

sie met hierdie gevaarli ke wapens uitgevoer, onder a ndere, ( 20

met handgranate en , 5005 ek reeds ges e het , was die t wee

Swartmense wat daar gesit het , gelukkig dat die handgranaat

hulle nie gedood het nie . Die optrede van bes kuldi gde nr .

2 , toe hy merk dat die handgr anaat by die vlagpaa l ont-

plof, deur sy eie handgranaat in werking t e s tel, maar dit

a s gevolq van ' n meganie s e f out wat nie aan hom toe te

skrywe is , nie afqeqaan het nie, toon weer wat sy benade-

ring was tot hier die aanval. Hy kon nie t oe geweet het waar

Mas hapa wa s nie . Gevolglik ka n hierdie aanval op hierdie

polisiestasie alleenlik beskryf word as ' n baie erge ( 30

vorm van optrede. Trouens, die vraag kan maklik gevra

word/ .,.

Page 5: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

,

- 1 935 - VONNIS

word, meet dit aIleen as In uiterste gevai beskou word

wanneer persone vry ernst1g beseer of gedood word? Ek

wil nou geredelik toegee dat daardie aspek vir my , wat

vonnis betref, oneind1g rnoeilikhede verskaf het.

Ek is sterk beindruk deur die getuienis van professor

Maritz, maar, aan die ander kant , kan ek nie die reg van

elke burger van hierdie land om vreesloos hier sy gang te

gaan uit die oog verloor nie en kan ek veral nie uit die

oog verloor dat die optrede teen die polisie gemik is wat

wet en orde moet handhaaf.

In die huldige geval is daar geen getuienis voer my

dat die polisie enigiets kwaadwilliglik of bultengewQon

gedoen het, behalwe om hulle pI1g te verr ig by die ver­

skuiwing van die Makgatho- stam . Die stelling dat hierdie

gedoen was om 'n ander rede as om die polisie in gevaar te

stel, het ek reeds verwerp om die redes wat ek reeds gegee

het,

Om polisieamptenare aan te val op hierdie wyse, ter ­

wyl hulle niks meer as hulle plig verrig nie, is In daad

(10

wat, wat woorde betref, moeilik is om te beskryf . Oit is (20

terrorisme van die erste graad.

Die doel van die beskuldigdes om na hierdie land te

korn en met wapengeweld te veg, mag miskien hulle ideaal

wees en ek het soveel aandag daaraan geskenk as wat ek

kane Wanneer ek egter die ernstigheid van hierdie aanval

sou afmaak as gevolg h1ervan, sou ek nie my plig teenoor die

burgers van hierdie land en veral die polisie nakom n1e .

Hierdie is In beskaafde land met beskaafde normes .

Om hierdie redes is ek van mening dat wat beskuldig-

des nrs . 1, 2 en 3 betref, hierdie we1 een van daardie (30

gevalle is waar die uiterste vonnis opgele behoort te

word/ ...

Page 6: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 936 - VONNIS

word.

Mnr. Browde , is daar iets wat u ve r der wil se?

MNR. BROWDE: Nee.

NCIMBITHI JOHNSON LUBISI, het jy enigiets te se voor

die doodsvonnis op jou uitgespreek word?

BESKULDIGDE NR . 1: Ek het niks te se nie, behalwe dat ek

baie dankbaar 1s aan die voorstttende beampte sowel as

die verdediging wat namens my opgetree het en In sekere

mnr. Van Wyk wat my behandel het soos In mens. Behalwe

dit wat ek alreeds gese het, het ek niks verder te se nie . ( Ie

HOF: Wat beskuldlgde nr. 2 betref, het dlt my nou opge­

val dat ex In aspek wat sy saak betref wau genoem het in

verband met sy betreklike jeudigheid . Na my meninq het

hy die rypheid r eeds be re ik van I n persoon ouer as sy 19

of 20 jaar toe hy die misdaad gepleeg het.

PETRUS TSEPO MASHIGO, het jy enigiets te se waarom

die Hof nie die doodvonnis op jou sal uitspreek nie?

BESKULDIGOE NR. 2: Nee. Wat ek in my getuienis gese het,

is al wat ek sou qese het. Dus het ek dit alreeds gese.

HOF: Beskuldiqde nr. 3, NAPHTALI MANANA, het jy enigiets (20

te se waarom die doodsvonnis nie op jou u1tgespreek sal

word nie? .

BESKULDIGDE NR. 3: Eerstens, met eerb1ed, het ek n1ks ver-

der te se nie, want alles wat ek wou gese het, het ek al-

reeds qese in my getuienis as In getuie 1n die qetu1ebank .

HOF: Wat deur al drie van julIe beskuIdigdes nou aan die

Hof voorgedra is, sal aan die uitvoerende qesag voorgele

word te gelegener tyd.

STILTE WORD AANGEVRA

HOP : NCIMBITHI JOHNSON LUBISI, PETRUS TSEPO MASHIGO EN

NAPHTALI MANANA , JULLE SAL AL DRIE IN HEGTENIS BLY EN QP

INf ...

Page 7: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 937 - VONNIS

'N DAG EN DATUM SEPAAL DEUR DIE UITVOERENDE GESAG SAL

JULLE AAN JULLE NEKKE GEHANG WORD TOTDAT JULLE DODD IS.

Die vonnis op die twee klagtes van poging tot moord

en ook die een klagte van roof, staan oor om indien nodig

afgehandel te word op n later stadium .

SESKULDIGDES NRS. 4 EN 5, ek het gehoor wat julie

advokaat namens julIe gese het. Oor die algemeen het

ek reeds julie saak behandel . Julie kan julie self geluk-

kig ag dat julie poging of beplanning van die opblaas

van die Waltloo petrolopslagplekke nie verder gevorder

het nie en dit korn my voor dat indien beskuldigde nr . 4

nie in hegtenis gene em was nie, dit inderdaad gedoen sou

gewees het . Die wapens wat julIe in hlerdie land bekom

het , die oprigting van die basis by Ga-Rankuwa , beskuldlg­

des nrs . 4 en 5 se saarnlewe vir 'n tyd met Zindile , toon

vir my dat hoewel dit nie gese kan word dat samelewing

met 'n terroris strafbaar is nie, hy tog 1n besit geplaas

is van wapens wat later gebruik is by die aanval op

Volkskas te Silverton en ek beklemtoon hier dat daardie

aanval daar julIe glad nie ten laste gele is nie.

Die wapens, julle opleidinq, julIe teruqkeer hierheen,

is aspekte wat vir hierdie Hof so ernstig lyk dat daar

(10

(20

In stadium was wat hierdie Hof van mening was dat In gepaste

vonnis in julIe geval ook dieselfde sou wees as di~ van

beskuldigdes nrs. 1, 2 en 3, maar In Hof Ie nie maklik die

dood:vonnis op nie.

IN SEIDE VAN JULLE SE GEVALLE WORD JULLE SEIDE TWIN­

TIG JAAR TRONK TOE GESTUUR.

BESKULOIGDES NRS. 6 EN 7, julIe het qehoor wat ek ge-

se het oor julle bedrywighede . Wat julie saak betref, (30

trek ek In onderskeid tussen julIe geval en die geval

van / ...

Page 8: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 938 - VONNIS

van beskuldlgdes nrs. 4 en 5. Oit is duidelik dat julIe

nie in basit was van soveel wapens nie . Ek is nie bewus

presies hoe die Port Natal Administrasiegebou daar ultsien

nie. Ek weet nle watter skade daar sou berokken gewees

het indien dit in die lug geskiet is nie, behalwe dat

leers rnisklen vernietlg sou word, maar omdat ek 'n verskil

tref tussen julIe vonnis en die vonnis van beskuldlgdes

nrs. 4 en 5, beteken dit nie dat ek julIe geval nie ook

as baie ernstlg beskou nie. Ek wil dlt dUidelik stel dat

ek min gewig heg aan beskuldigde nr. 6 se poging om die (10

Khambules te oorreed om vir militere opleldlng te gaan

in die li9 van die ernstlgheld van julIe misdaad

as sulks, en dit is om die rede dat ek julIe beide

dieselfde vonnis ople, want julIe vergryp bestaan hoof ­

saaklik daarin dat julIe opleiding ontvang het; dat jul­

Ie teruggekom het met die vooropgesette idee om die plek

in die lug te skiet en dat julIe daar geweet het waar die

plofstof en wapens sou wees.

BEIDE VAN JULLE WORD GEVONNIS TOT VYFTIEN JAAR GE-

VANGENISSTRAF .

BESKULDIGDES NRS. 8 EN 9, julle geval verskil ook

van di~ van die ander beskuldigdes in dl~ opsig dat julIe

vergryp nie so erg was nie. JulIe moet egter nie vergeet

nie, dit is nog hoogverraad. JulIe het beide gegaan vir

opleiding, teruggekeer, maar julIe is gelukkig dat die

verdere aspekte wat die Staat probeer het om te bewys

in julIe geval, nie bewys is nie. JulIe het In sekere

mate van verkenning gedoen. JulIe was in besit van hier­

die gevaarlike wapens en in hierdie opsig verwys ek veral

(20

na die handgranate. Was dit nie vir daardie handgranate (3 0

nie, sou ek julIe nie die vonnis opgele het wat ek gaan

ople/ ...

Page 9: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 939 - VONNIS

opl~ nie.

JULLE WORD BEIDE GEVONNIS TOT TIEN JAAR GEVANGENIS-

STRAP.

MR . BROWDE: My Lord, I know it is very unusual to do

this at this time , having regard to what has happened .

I understand My Learned Friend would not oppose an appll-

cation for leave to appeal.

COURT: In respect of which accused? .

MR . BROwnE: In respect of accused nos . 1, 2 and 3, 4 (10

and 5, in relation to the sentence and in relation to

accused no . 6, also the conviction in safar as it related

to the Khambule matter and accused nos. 6 and 7 in rela-

ticn to the sentence as well. In safar as accused nos .

1, 2 and 3 are concerned, also an appeal on the merits of

the matter against the or about the finding of the attempted

murder.

COURT: Let us hear what the State says?

AANKLAER: U Edele, ek sal nie 'n aansoek om verlof van

beskuldigde nrs. 1, 2 en 3 opponeer nie. Wat die ander (20

aspekte aanbetref, opponeer ek dit.

COURT: Mr. Browde, as far as accused nos. 4 and 5 are

concerned, it is a question of sentence?

MR. BROWDE: Yes.

COURT: Well, I will grant you leave to appeal in respect

of accused nos. 1, 2 and 3.

MR. BROWDE: Conviction and sentence.

COURT: On sentence, but having regard to the fact that

the sentence falls so inextricably in with the conviction,

I will grant you leave on the conviction, which I normal- (3 0

ly would not have done . Had they been sentenced to a term

of I ...

Page 10: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1 940 - UITSPRAAK

of imprisonm.ent, I would not have given you leave.

to make that clear.

MR BROWDE : I might not have asked for leave .

t .... ant

COURT , As far as the sentence on accused nos. 4 and 5 is

concerned, it is a question of whether it is a shocking

sentence . If you have regard to what was said in the Mange

case it does not seem to be an inappropriate sentence. As

fa r as the sentence of accused no . 6 is concerned , I have

made it clear , that I regard the trying to get these people

to join the ANC as not very serious when viewed in the (10

light of his other actions. It is for that reason I have

imposed the same sentence on accuseds 6 and 7.

MR BROWDE, I cannot take it any further.

BEVINDING OP AANSOEK OM VERLOF OM TE APPELLEER TEN OPSIGTE

VAN AL NEGE BESKULDIGDES

DE VILLIERS, R.: Hier is 'n aansoek vir verlof om te appel -

leer ne die Appilafdeling van die Hooggeregshof van Suid - Afrika

wat beskuldigdes nrs. 1, 2 en 3 betref, teen hul vonnis en

skuldigbevindingj wat beskuldigdes nrs. 4, 5, 6 en 7 betref, (20

teen hul vonnisse; wat beskuldigde nr. 6 betref, teen sy skul­

digbevinding naamlik of hy inderdaad vir Jeffrey en Edward

Khambule probeer oorhaal bet om te gaan vir militere opleiding.

Wat beskuldigde 6 betref, het ek reeds in my uitspraak

gese, gesien die ernstigheid van sy misdaad, ek nie bale

gewig aan hierdie aspek, wat vonnis betref, heg nie. Gevolg-

lik dat die vonnis van 15 jaar eintlik betrekking het op wat

ek die hoofklagte bestempel daarom ~et ek vir nrs. 6 en 7 tot

15 jaar gevangenisstraf gevonnis. Wat die meriete betref

~s ek ook van mening dat beskuldigde 6 geen redelike kans (30

op sukses het nie .

\la t I . ..

Page 11: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

• \

- 1 941 - UITSPRAAK

Wat beskuldigdes nrs. 4, 5 en 6 betref , is die ' n geval

of die vonnisse skokkend is of Die .

Appelhof sal ingryp nie.

Ek dink oie dat die

Bygevolg is ek van mening dat wat die aansoeke van

beskuldigdes Drs. 4 , 5 , 6 en 7 betref , daar oie ' n redelike

kans op sukses is oie en WORD OIT GEWEIER .

Wat die aansoek van beskuldig d es Dr s. I , 2 en 3 betref ,

STAAN EK DIT TOE. Normaalweg sou ek hulle oie verlef

gegee het om teen die feitebevinding te appelleer oie ,

maa r aileen teen vonnis. Ek is egter van mening dat

die beregting van die saak oor vonnis inderdaad die feite

weer sal bysleep en BYGEVOLG GEE EK BULLE VERLOF OM TE

APPELLEER TEEN DIE SKULDIGBEVINDINGS EN VONNISSE .

(10

Page 12: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

- 1942 - SERTIFIKAAT

OORSKRYFSTER SE SERTIFIKAAT

Ek , die ondergetekende, sertifiseer hiermee dat die

voorafgaande n ware en korrekte oorskr1f is van die oor-

spronk1ike getuienie wat deur midde1 van n meganiese opvang-

toestel opgeneem is in die saak van :

DIE STAAT teen J . LUEISI EN AGT ANDER .

OORSKRYFSTER : ['II C J.. c ~,-.. _"

M.e. LOTTKRIID J

LUBBE OPNAMES (PRETORIA )

Page 13: blyk - Historical Papers, Wits University€¦ · blyk duidelik uit die getulenis. Wat die gooi van die handgranaat betref, was dit In optrede daarop gernik om t e dood. Op bladsy

Collection Number: AD2021

SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF RACE RELATIONS, Security trial. 1958·1982

PUBLISHER: Publ,sI!er- Historical Papers, Unlversrty of the Witwatersrand LocstlOO - JohannHburg C2012

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All matenals on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displaved, or otherwise published in any format, without the prior written pennlsslon of the copyright owner,

Oisdaimer ind Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Ubrary, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein Is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University Is not responsible for any ~ or omissions and exdudes any and all liability for any ~ in or omissions from the Information on the website or any related Information on third party websites accessible from this website.

This document is part of a private collection deposited with HIstOlicaI Papers at The University of the Witwatersrand by the Oturch of the Province of South Africa .