boland 2 (september 2015) primary/high schools

16
Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 [email protected] | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646 GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse. LAERSKOOL & HOËRSKOOL BOLAND NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM Boland SEPTEMBER 2015 PRIMARY & HIGH SCHOOL Home Health Competitions Recipes Lifestyle School News GRATIS FREE REGISTERED OPTOMETRIST AND CONTACT LENS PRACTITIONER GEREGISTEERDE OOGKUNDIGE EN KONTAKLENS PRAKTISYN Tel: 021 872 3530 [email protected] Hoofstr 304 Main Rd Paarl, 7646 FRESH EGGS NOURISH THE BODY Boland THE REAL ESTATE AVENUE Viewtiful home for sale in Wellington. Price: R3 299 000 G ive Tyree van Wyk a call for more. 083 261 2722 / 021 872 4184 New Release JOU NUUS, JOU GEMEENSKAP, JOU AWSUM! EN RAAK DEEL VAN DIE AWSUM BOLAND GEMEENSKAP!

Upload: awsum-news

Post on 23-Jul-2016

243 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 [email protected] | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646

GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING

Ons hou aan verskillende soorte batterye vir

motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en

motorfietse.

LAERSKOOL & HOËRSKOOLBOLAND

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM Boland

SEPTEMBER 2015PRIMARY & HIGH SCHOOL

Home Health Competitions RecipesLifestyle School News

GRAT

ISFR

EE

REGISTERED OPTOMETRIST AND CONTACT LENS PRACTITIONERGEREGISTEERDE OOGKUNDIGE EN KONTAKLENS PRAKTISYN

Tel: 021 872 [email protected]

Hoofstr 304 Main RdPaarl, 7646

FRESH EGGSNOURISH THE BODY

Boland

THEREAL ESTATE

AVENUEViewtiful home for sale in Wellington.

Price: R3 299 000

Give Tyree van Wyk a call for more.083 261 2722 / 021 872 4184

New Rele

ase

JOU NUUS, JOU GEMEENSKAP,

JOU AWSUM!

EN RAAK

DEEL VAN DIE AWSUM

BOLANDGEMEENSKAP!

Page 2: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

www.mammaschat.co.za Paarl-Mammas-Page

THE PULSE OF YOUR COMMUNITY... Here you will find everything you wish to know about Paarl

and the people who provide services and business in it.

2 FROM OUR SIDE

Team EditorTenille Swanepoel | 021 872 [email protected]

DesignersRowan Engledoe | [email protected] Bushby | [email protected]

Editorial co-ordinatorRyno Wolfaardt | 021 872 [email protected]

To advertiseQuintus Brand 074 684 [email protected]

Schools insideAWSUM News is distributed to the following schools in the BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Noord-Eind, Hugenote, Stot van die Paarl, Drakenstein, Paarl Girls’, Paarl Gimnasium, Paarl Boys’, WA Joubert & Hugo Rust. High Schools: Paarl Gimnasium, Paarl Girls’ High, Paarl Boishaai, Boland Landbou, La Rochelle & New Orleans, Labori, Dirkie Uys.

Printed by Paarl Coldset

PAARL GIMNASIUM(t) 021 872 1541/2/3 (e) [email protected]

KOOR & ENSEMBLE

TRINITY SANGEKSAMENS

PAARL VALLEI EISTEDDFODGimnasium se koor en ensemble ontvang Cum Laude tydens die onlangse Paarl Eisteddfod. Die ensemble ontvang ook die trofee vir die beste hoerskool orkes.

Die leerders het uitstekend in hul Trinity sang musiekeksamens gevaar.

Deelname aan die Paarl Eistedfod was soos in die verlede weer puik! Gimmies het gesing, dans, voorgedra en musiekgemaak. Altesaam 233 lede deelname, 7 bekerwenners met die resultate soos op die grafiek vertoon.

Bekerwenners: • Visuele kuns: Marine Wasserfall en Annette Grobler• Klavier: Jacob Wasserfal, Oswald Robertson, Anja van der Westhuizen• Sang: Chrisli Hamman en Megan Danner

Chrisli HammanGr 3 – 93%

Mari van der Merwe

Gr 5 – 81%

Ruan LochnerGr 5 – 77%

Mireille GrobbelaarGr 5 – 87%

Shanna VisagieGr. 6 – 81%

Hallo!Ons is baie opgewonde oor hierdie uitgawe van AWSUM!Ons het onlangs het `n facebook-blad spesifiek vir elkeen van ons elf areas geloods. Ons kry gereeld versoeke van ouers wat nie die koerant ontvang nie, en daarom wil ons dit deur sosiale media meer toeganklik vir die leerders, ouers en oud-studente maak. (Meer inligting hieroor op bladsy 3)

MEER OR WAT JY KAN WEN... Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers,onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel en groot kontantpryse kan gewen word

• Die skool met die meeste likes wen R10 000, asook 1 volblad in sy AWSUM-streekskoerant

• Een gelukkige leerder wen R2 500.• Een gelukkige onderwyser wen R2 500.• Een gelukkige ouer wen R2 500.

OM IN TE SKRYF IS MAKLIK!Stap 1: Like die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM BolandStap 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool te post:

Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroosOnderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgimOuer: #awsumparent (skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuysSkool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

Die kompetisie eindig 16 Oktober 2015.Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Tot later!Tenille en die AWSUM-span

Boland #

IN DIE SEPTEMBER UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL!PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!

LIKE die AWSUM Facebook-blad in

jou streek: AWSUM Boland

Hashtag om vir die kompetisie in te skryf #awsumlearner

OF #awsumparent gevolg deur jou skool se naam.

Page 3: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

... were

business people

meet

3 FACEBOOK

Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers, onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel.

Die volgende groot kontantpryse kan gewen word:

• Een gelukkige skool wen R10 000.00 PLUS Die skool per streek met die meeste likes kry 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant!

• Een gelukkige ouer wen R2500.00• Een gelukkige onderwyser wen R2500.00• Een gelukkige leerder wen R2500.00

Dit is maklik en eenvoudig om in te skryf:

STAP 1: Like die AWSUM- facebookblad in jou streek: AWSUM Boland

STAP 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool post:- Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos- Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim- Ouer: #awsumparent(skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys- Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

Die kompetisie sluit 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Geagte Ouer

Die AWSUM-koerant het ‘n facebook-blad vir elke area geloods. Hier plaas ons eksklusiewe inhoud wat met jou streek te make het, asook foto’s wat nie in die koerant gepubliseer is nie. Jy kan ook op dié bladsy met jou skool spog, jy kan ons vertel wat aangaan – ag, en sommer net met ons gesels. Daar sal ook ’n skakel na die nuutste uitgawe wees sodat jy dit aanlyn kan lees.

Boland

REFILL REVIVE REFRESH

REFILL REVIVE REFRESH

RENTALSRent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

FROM ONLY

R 199 / MONTH

DISPENSER

REFILL

WATER

R 210

Untitled-1 1 2014/02/11 10:55 AM

REFILL WATER

R1.20/l

FROM ONLY

R210 /month*Including Water

*T&C’s Apply

Wilma Viljoen ProkureursProkureur | Boedelberedderaar | AktebesorgerWV

REGISTRASIE VAN TRANSPORTE EN VERBANDE, OPSTEL VAN KONTRAKTE

(bv. Koopkontrakte, huurkontrakte, huweliksvoorwaardekontrakte)OPSTEL VAN TESTAMENTE

BEREDDERING VAN BOEDELS EN EGSKEIDINGS

Tel: 021 200 2520 | 072 431 [email protected]

Concordiastraat 13 | Paarl | 7646www.wilmaviljoenprok.co.za

Page 4: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

4 HEALTH

Dr Emmalize Theron (Msc; BVSc)

Stockist of Hill’s, Eukanuba, Vets Choice, Royal Canin, Iams, Ultra Dog

PET ACCESSORIESVeterinary consultation by appointment

Shop: Mon-Fri: 09:00 - 18:00, Sat: 09:00 - 14:00, Sun: 10:00 - 13:00Verterinary Consultation Hours:

Mon-Fri: 09:00 - 12:00, Sat: 09:00 - 12:00

Shop 2, Vineyard Centre, Main Road, PaarlTel/Fax: 021 - 863 1007/8

T&C’s Apply I Find us on www.placecol.com I Customer Care 0861 11 22 22

For more information contact us on 021 863 4287 or visit us at Shop 88, Paarl Mall, Corner Jones and Scelia Street, Paarl

Exclusive to Placecol Skin Care Clinic Paarl Mall

Proud stockist of

T&C’s Apply I Find us on www.placecol.com I Customer Care 0861 11 22 22

For more information contact us on 021 863 4287 or visit us at Shop 88, Paarl Mall, Corner Jones and Scelia Street, Paarl

Exclusive to Placecol Skin Care Clinic Paarl Mall

Proud stockist of

Medicross Wellington

Dr Tineke van Zyl

TANDARTS

Medicross Healthcare Group

Dip. OH (UWK) • B.Ch.D (UWK) • PDD OMFR (UWK)

38 Jan van Riebeeck Street | Jan van Riebeeck Straat 38Tel: (021) 873-1057/8 | Fax/Faks: (021) 864-2858

P.O Box / Posbus 685 | WELLINGTON 7655

www.skinrenewal.co.za • www.bodyrenewal.co.za • www.healthrenewal.co.za 110791

• Rejuvenation Packages• Ageing Skin • Wrinkles

• Body Shaping • Resistant Fat• Health Concerns • Preventative Medicine

• Chronic Stress Management• Stretch Marks • Batwing Arms

• Unwanted Hair• Unwanted Veins

• Menopause • Andropause • ED• Sun Spots • Pigmentation

• Weight Problems

• Medical Consultation• Botulinum Toxin • Fillers • Dermapen• Cryolipo RAIL THIN • Velashape• Integrative Health Consultations• IV Infusion Therapy• Carboxytherapy• Laser Hair Removal• Laser Vein Removal • Sclerotherapy• Bioidentical Hormone Therapy• Dermamelan • Medical Peels• Slender Wonder • Cryolipo

Cape Quarter • Claremont • Constantia • Somerset West • Stellenbosch • Willowbridge

Skin, Body & Health Renewal Stellenbosch,Die Boord Shopping Centre, Saffraan St, Stellenbosch

Tel: 021 887 6617

Stockist of:

Visie stel ons in staat om die pragtige natuurskoon te bewonder en ons geliefdes te sien, ‘n boek te lees, ons werk te doen, te bestuur – Jou oё werk dus elke sekonde wat jy wakker is! Ons oё is sekerlik ons mees waardevolste sintuig, en daarom is dit belangrik om ‘n paar aspekte van ooggesondheid te onthou, sodat ons verseker is van goeie visie tot op ons oudag.‘n Paar belangrike punte om te onthou:

1. Laat jou oё gereeld toets!Gereelde oogtoetse is nie net vir mense wat ‘n probleem ervaar met hoe goed hulle sien nie.‘n Goeie, deeglike oogtoets is essensieel om selfs die geringste verandering aan jou ooggesondheid vas te stel. Dit kan ook sistemiese gesondheidsprobleme optel nog voor daar noodwendig simptome is, soos bv diabetis, gloukoom ens.

2. Beskerm jou oё!• Blootstelling aan die son verhoog jou kanse om ‘n katerak te kry, en so ook makulêre degenerasie – ‘n tipe ‘verkalking’ in die oog wat visie drasties versleg.Navorsing het getoon dat ons op die jong ouderdom van 18 reeds 80% van die sonblootstelling het, wat in ‘n leeftyd geskied. Sonbeskerming is dus ‘n MOET, en veral ook vir kinders!Ons alledaagse lewe en stokperdjies hou ook verskuilde ooggevare in! • Veral balsporte soos hokkie en muurbal is ‘n groot oorsaak van traumatiese oogbeserings. • Huishoudelike skoonmaakmiddels kan die delikate weefsel beskadig met kontak. • Gras- en randsnyers tydens tuinwerk kan debris opskiet wat penetrerende oogbeserings veroorsaak. • Selfs die kragtoestelle wat veral in motorhuis gebruik word, hou dieselfde potensiёle gevaar in.• Verskeie werksomgewings waar ons baie ure per dag spandeer, hou ook vele ooggevare in! • Ontspanningsaktiwiteite soos vuurwerke, ‘paintball’, kettie-skiet, BB-gun ens is ook onder die top oorsake

van oogtrauma wat selfs blindheid tot gevolg kan hê.Oogbeskerming is dus NIE onderhandelbaar nie!

3. Leef gesond!Navorsing het bewys dat anti-oksidante en voedingstowwe soos Luteien, Omega 3 olies, en vitamiene A, C en E oogtoestande soos makulêre degenerasie help voorkom. (Sien artikel in vorige Awsum rakende watter kossoorte om te eet vir goeie ooggesondheid)Gereelde oefening help oa ook om jou gewig in toom te hou sodat jy nie ‘n groter risiko het om diabetis te ontwikkel nie. Diabetis is die nr1 sistemiese siekte wat baie skade binne die oog kan veroorsaak en selfs tot blindheid kan lei!

4. Sê “NEE” vir rook!Rook Verhoog jou kanse op makulêre degenerasie en skade aan die oogsenuwees!

5. Die “20-20-20” reёl vir rekenaargebruik!Wie van ons gebruik nie rekenaars nie? Die konstante naby-fokus wat dit van jou oё vereis, sit baie spanning op die visuele sisteem en kan dowwe visie en hoofpyne veroorsaak. Rus jou oё deur elke 20minute vir 20 sekondes lank, verder as 20voet (±6m) te kyk. Vind ook uit van spesiale anti-reflektiewe brillense wat die weerkaatsings, en veral die skadelike blou lig, van rekenaarskerms en tablette, uitsny.

Die gemiddelde lewensverwagting in die VSA is nou amper 80 jaar. Dit is ‘n lang tyd waarvoor ons ons oё benodig, en jy het net een paar oё. Pas dit op!

GESONDE OOGGEWOONTES! Deur: Marelise Bester BLOOD DONATIONSafe blood saves lives. Every day thousands of people would die if others did not donate their

blood. By donating blood, you are giving a patient something money cannot buy.

WHY IS THERE SUCH A DEMAND FOR DONOR BLOOD? The huge number of traffic accidents over the holidays creates a high demand for donor blood. Right? Wrong. the interesting thing is that traffic accidents have little impact on the demand for donor blood. While there is only a slight increase in demand for donor blood over holidays, there is also a corresponding decrease in elective surgery during these times. So the demand for donated blood remains pretty steady all-year round. Blood usage in South Africa is more or less at a plateau, but slight increases are visible as the population increases.

WHO CAN DONATE BLOOD?Anyone who is over 17, weighs at least 50 kilograms and who has not donated blood in the preceding 56 days, who is healthy, not anemic, not on certain types of medication, or whose social behavior does not place them at an increased risk of transmitting the HI-virus or a hepatitis virus. People who have recently travelled to malaria areas are usually also excluded.

A single blood donation can equal three gifts of life, as nearly every blood donation is separated into red blood cells, plasma and platelets. The majority of transfusions are given to: Women who hemorrhage as a complication of pregnancy;

Children with severe anemia; Accident victims; and surgical and cancer patients. By donating blood you make a difference.

(Source: South African National Blood Service, Health24.com)

Page 5: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

Waarop sit ’n kabouter?

Op sy kaboutjies.

WEN! 11 gelukkige AWSUM-Lesers kan elk ‘n boekpakkie wat bestaan uit Pieter

van der Lugt se grapboeke Slim vang... Die Grap! en Hoe meer haas...

Hoe minder wortels! wen met die komplimente van NB Uitgewers.

Om in te skryf, stuur ‘n epos na [email protected] met jou naam en kontakbesonderhede en merk die

onderwerp SNAAKS.

Slim vang... Die Grap! is die nuutste grapboek van Pieter van der Lugt. Die

sowat 100 nuwe grappies is in 10 kategorieë ingedeel (kosgrappe, sportgrappe, eksamenflaters, ens.), met illustrasies deur die bekroonde Maja Sereda. Inhoud is gemik op 8 - 11 jariges en sal veral seuns aan die

lees kry.

Wat kan ’n spook nie doen terwyl hy

hardloop nie?Spore maak.

’n Olifant kyk af en sien ’n mier

reg voor hom staan.

“Haai, hoekom hardloop jy nie

weg nie?” vra die olifant. “Is jy nie

bang vir my nie?”“Dis nie dit nie,” sê die mier, “jy staan

op my voet!”

Hoekom gesels niemand met die hoenderhen nie?

Want sy is ’n regte kekkelbek.

Watter soort vis teken op alles?’n Krabbeljou.

Wat is ’n lektor?’n Gogga wat nie meer kan knyp

nie.

Wat die mond van vol is . . .

Is die bord van leeg.

Hoekom is die boemerang nie

bekommerdas haar kinders weg is

nie? Sy weet hulle kom altyd terug.

Wat noem jy ’n valskerm wat nie oopgaan nie? ’n Val.

5 ENTERTAINMENT

JANNIE ALBERTSVERKOOPSKONSULTANT

TEL: 021 863 3030FAKS: 021 863 3182

SEL: 084 305 4603EPOS: [email protected]

TERMS AND CONDITION APPLY

NEIL LOTZVERKOOPSKONSULTANTTEL: 021 863 3030FAKS: 021 863 3182SEL: 073 029 1737EPOS: [email protected]

WWW.KIAPAARL.CO.ZA

NEW KIA SOULFROM R254 995

UP TO R6 000 FREE FUEL

NEW KIA RIOFROM R183 995UP TO R5 000 FREE FUEL

NEW KIA SORENTOFROM R379 995

UP TO R10 000 FREE FUEL

NEW KIA PICANTOFROM R139 995UP TO R3 000 FREE FUEL

KIA SOULKIA SORENTO KIA PICANTO

WIN! Get ready for Hotel Transylvania! You could win one

of four movie hampers filled with movie merchandise to the value of R1 200 each! Simply LIKE us (AWSUM Boland) on Facebook. And post on our wall: The Drac pack is back.

Entries close 30 October 2015.

THE DRAC PACK IS BACK Hotel Transylvania 2, the adorable and funny sequel starring Adam

Sandler and Selena Gomes, releases in SA on 2 October 2015. Now that Dracula has opened the Hotel Transylvania’s doors to humans, things

are changing for the better; however, Drac is secretly worried that his half-human grandson, Dennis, isn’t showing his vampire side. So, while Mavis and Johnny are

away, Drac enlists his friends to help him put the boy through a “monster-in-training” boot camp. But things really get batty when Drac’s cantankerous,

old-school dad pays an unexpected visit.

Page 6: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

6 BRAAIDAG

53 Main Street Paarl | 021 863 2965 | www.goedehoopvleis.co.za

LAAT WAAI !

1. Verhit die olie in ’n potjie en braai die helfte van die vleis vir ’n minuutof twee. Jy wil regtig net elke stukkie effens seël. Jy hoef nie die vleis te gaar te maak nie en jy hoef dit ook nie aan al die kante te seël nie. Haaldie vleis uit die potjie en herhaal die proses met die ander helfte. Wanneer die tweede sarsie klaar is, kan jy al die vleis in ’n bak of bord sit en bedek, waar dit dan kan wag om later weer by die pot gegooi te word.2. Roerbraai die uie in die potjie vir omtrent 4 minute totdat hulle sag raak en gooi dan die knoffel by. Uie neem langer as knoffel, so braai altyd eers die uie voordat jy die knoffel bygooi. Dit is algemene raad wat nie net op hierdie resep van toepassing is nie.3. Voeg al die geseëlde beesvleisblokkies van stap 1 by. Gooi ook die paprika, brandrissiepoeier, sout en peper by. Wikkel die spulletjie vir ’n minuut lank rond.4. Gooi nou die tamaties, tamatiepasta, Coke en rooiwyn by en roer dat hulle lekker meng. Sit die deksel op, kry aan die kook en laat dan prut oor lae hitte. Jy wil hê die pot moet net baie rustig prut.5. Ideaal wil jy hom vir ’n uur rustig laat borrel – dan haal jy die deksel af en laat verder prut tot jy tevrede is dat die sous dik genoeg is. Dit kan solank as 30 minute neem, maar dalk korter. As jy haastig is, gee

CELEBRATE & WIN!BRAAI DAY - 24 SEPTEMBER 2015!

To celebrate Braai month, AWSUM News is giving away 2 copies of Die Demokratiese Republiek van Braai (published by Human & Rousseau) and 2 copies of The Democratic Republic of Braai

(published by Bookstorm), by Jan Braai. To enter, simply LIKE us on facebook and leave a

post #Braai followed by Afrikaans or English. E.g. #Braai English

COMPETITION CLOSES 30 SEPTEMBER

KATEMBAPOTJIE(Uittreksel uit Demokratiese Republiek van Braai)

In Suider-Afrika, veral in ons buurland Namibië, is daar die vreemde maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en dit dan vir plesier te drink. Jy noem hom ’n katemba en hy kom ook voor in ander lande met ’n soortgelyke klimaat aan Namibië, soos Spanje waar jy hom ’n kalimotxo noem. Jy dink dalk nie veel hiervan nie, maar die waarheid is dat dit ’n geurkombinasie is wat baie lekker werk, veral in ’n potjie met die vleis waarvoor Namibië bekend is – bees! Vir hierdie resep glo ek werk dikribskyf (chuck steak) die beste. Hy kom uit die voorkwart, so hy is vol smaak. Sy tekstuur en die stukkies vet in die vleis maak ook dat hy goed vaar met so ’n lang, stadige prutproses. Koop sommer skywe by die supermark en ontbeen dit self.

WAT JY NODIG HET (VIR 6 MENSE)

1 sopie olyfolie1,5 kg ontbeende dikribskyf (chuck steak, in blokkies gesny)2 uie (opgekap)2 huisies knoffel (opgekap)1 sopie paprika1 teelepel brandrissiepoeier1 teelepel sout1 teelepel swartpeper2 tamaties (opgekap)1 sopie tamatiepasta1 koppie Coke1 koppie rooiwynvars brood (om mee te bedien)suurroom (opsioneel, om mee te bedien; ’n houer of koppie is meer as genoeg)varsgekapte kruie (vir garnering; basiliekruid, pietersielie, roketblare of koljander sal almal die ding doen)

die pot meer hitte van onder om vinniger te borrel en dat die vloeistof gouer wegkook.6. Sodra jy tevrede is met die sous, haal die pot van die vuur af en laat hom staan vir ’n paar minute. Bedien met stukke vars brood wat jy op die vuur gerooster het en lepels suurroom.7. As daar dinge soos vars pietersielie, basiliekruid, roketblare of koljander in jou tuin groei, garneer daarmee.en ... Ek geniet ’n glas rooiwyn saam met die ete, maar natuurlik kan jy die potjie ook bedien met rooiwyn ... en Coke!

Thursday I’ve Got BRAAIDAY On My Mind!

Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family!

To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: [email protected]

WIN WITH WELLINGTON’S

Page 7: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

7 OPPI SPYSKAART

MA

RK STR

FAURE STR

GIM

NA

SIUM

STR

LAD

Y GREY STR

HO

SPITAA

L STR

PLEIN STR

MC FA

RLAN

E STR

DEVIN

E STR

FAURE-STRAAT-STA-DION

LAERSKOOL GIMNASIUM HOËRSKOOL

GIMNASIUM

Wellington◙

◙◙

MAIN RD

MAIN RD

OPTEN

HO

RST STR

MALM

ESBURY RD

@MAIN RD

BO LA

NG

ST

CHECKERS

BISTRO STYLE FOOD

GREAT VIEWWOOD-FIRED PIZZAS 021 870 1550

[email protected]

blacksmithskitchen.co.za

Tues - Sat: 11:30 - 21:30 Sun: 11:30 - 16:00

Tues - Sun 11:00 - 17:00

@

WINETASTINGBO

LAN

G STR◙CHECKERS

NOORDER PAARL

PAST

ORI

E IN

081 388 9461 | [email protected] | Old Rembrandt Mall, Paarl

081 499 8659 | Dwars-in-die Weg Building | Main Road, Paarl081 493 7941 | Old Rembrandt Mall, Lady Grey Street, Paarl

081 388 9461 | [email protected] | Old Rembrandt Mall, Paarl

081 499 8659 | Dwars-in-die Weg Building | Main Road, Paarl081 493 7941 | Old Rembrandt Mall, Lady Grey Street, Paarl

Bookings advisableJohn & Susanna Tecklenburg021 873 2009 • 082 836 8924

Bainskloof Pass Road WellingtonR301/303,BAINSKLOOF

@MAIN RD

BO LA

NG

ST

CHECKERS

BISTRO STYLE FOOD

GREAT VIEWWOOD-FIRED PIZZAS 021 870 1550

[email protected]

blacksmithskitchen.co.za

Tues - Sat: 11:30 - 21:30 Sun: 11:30 - 16:00

Tues - Sun 11:00 - 17:00

@

WINETASTING

Bookings advisableJohn & Susanna Tecklenburg021 873 2009 • 082 836 8924

Bainskloof Pass Road Wellington

081 388 9461 | [email protected] | Old Rembrandt Mall, Paarl

081 499 8659 | Dwars-in-die Weg Building | Main Road, Paarl081 493 7941 | Old Rembrandt Mall, Lady Grey Street, Paarl

021 863 1209 [email protected]

Valid dates: September – 31 October 2015. Draw will take place on 3 November 2015. T’s & C’s apply. Visit our website for details – www.wiesenhoffranchise.co.za

Order any meal off the “Special Rugby Menu” with a 300ml Coke during the promotional period and stand a chance to WIN one of these awesome prizes below.

4 Meals = 1 entry. Ask your waitron for your loyalty card.Add an additional 300ml Coke for only R15.00

Sit down customers only!

Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauceServes 4Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it. INGREDIENTS:• Splash of olive oil• 4 ostrich fillet steaks• Salt and freshly ground black pepper• 1 cloves garlic, crushed• 1 tsp finely chopped fresh ginger,• 1 red chilli, sliced (optional)• ½ cup dry red wine• 2 Tbsp. blackcurrant jam• 4 tbls Wellington’s Steakhouse Sauce• 4 spring onions with tops, roughly chopped METHOD:Season steaks with salt and pepper.

Heat the olive oil to high heat in heavy-based

frying pan.

Sear ostrich fillets in batches for 1 minute per side, and set aside.

To the same pan add a drop more olive oil and gently fry ginger, garlic and chillies, stirring for 1 minute.

Add the wine, blackcurrant jam and Wellingtons. Steakhouse Sauce, and simmer until slightly reduced.

Return the fillets and spring onions to the sauce. Gently heat through – don’t overcook.

Serve on a pile crushed potatoes with steamed greens.

© Jenny Morris 2014 -2015

By Jenny MorrisFollow Jenny @jennymorrischef

BOSCHENMEER R301

BOOKINGS ESSENTIAL 021 863 1209 | 079 869 2842

[email protected]

Find us on Facebook Wiesenhof Coffees at Boschenmeer Golf Estate

@ W I E S E N H O F C O F F E E SA T B O S C H E N M E E R G O L F E S T A T E

WEEKLY SPECIALS

P I Z Z A S P E C I A LTUESDAYSBuy any two pizzas get a bottle of wine FREE

WHILE STOCKS LASTS

4 B A L L B A S K E TWEDNESDAYSincluding boerewors, chicken wings, ribs & chips

Receive four beers OR cokes serves 4 @ R160

WINE PAIRING/THEME EVENINGFRIDAYS

5 Course meal paired with 5 different wines @ R300 pp

B R A A I & P R O M O SSATURDAYS

DETAILS TO BE SUPPLIED

BUFFET @ R149PP

SUNDAYLAST SUNDAY OF EACH MONTH ONLY

M O M S N I G H T O F FTHURSDAYSWE DO THE COOKING from 18:00 @ R65 PP

Page 8: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

8 FASHION

PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL(t) 021 872 1730 (e) [email protected]

GottaHaveGoodies

Look oh-so-hippie-chic

with this black suedette at

Zara, R 399.

Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a

simple sundress into a hot number. Printed fringed

dress, R599, Forever 21.

FRINGE BENEFITSFashion Editor Pepe

Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets

Boho Babe.

Fringes are fantastic! They add instant heat

to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with

just one swish.

FRINGE FACTSDid you know? Fringes originated from the Native American tribes who created garments with fringes to repel rainwater from soaking them as they rode across the prairies. Then in 1920 the Flapper Era made fringes an fashion icon with those famous fringed dance dresses. Finally the hippie era snapped up this fabulous fringe craze and made it their own. Now you can have fun with fringes!

The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the

Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots

and sandals.

STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON

fringebenefits

FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots.

Fringed heels, R259, Fashion Express.

Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.

White floral print fringed Kimono,

R650, Woolworths.

Fringed suede ankle boots, R899, Zara.

Fringed flatties, R199.99, Mr Price.

A fringe makes everyone look

French, fresh and fashionable! So give

yourself a hairstyle update with a flashy fringe, a shaggy cut

and full fringe are brilliant for summer.

When blow-drying your fringe keep the

movement going and forbid frizz

L’Oréal Hot & Go, R79.95

DAMESKLEREBOETIEK

10% OFFon display of this advertWinkel 38, Paarl MallTel: 021 863 4410Langebaan, Laguna Mall 022 772 1240Annette Louw | 082 461 [email protected]

HOËR MEISIESKOOL PAARL SE KOORHoër Meisieskool Paarl se koor, onder leiding van Rykie Boeke, het weer sukses behaal in die finaal van die ATKV Applous Koorkompetisie vir Afrikaanse Hoërskoolkore deur as algehele wenners aangewys te word. Marie louw van der Merwe, Sportorganiseerder

van die Hoër Meisieskool in die Paarl het Suid-Afrika verteenwoordig by die 2015 Netbal Wêreldbeker wat onlangs in Sydney plaasgevind het.

2015 NETBAL WÊRELDBEKER

Page 9: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL(t) 021 872 2875 (e) [email protected]

9 HOME

Trust us to help you turn your house into a home. Celebrating 25 years of beautiful bathrooms.

Paarl: 25 Jan van Riebeeck Road,

Huguenot. Tel: 021 871 1656 ontapsa www.ontap.co.zaontapsa OnTapSA On Tap

Business Hours: Monday - Friday: 7:00 - 17:00. Saturday & Public Holidays: 8:00 - 13:00Cell/After Hours number: 082 774 5720. E-mail address: [email protected]

Trust us to help you turn your house into a home.

Bathrooms for Superstars

For CCTV, Access Control and Alarms contact

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

Don’t be in the dark . . . For Power Back up solutions

contact

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

For CCTV, Access Control and Alarms contact

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

Don’t be in the dark . . . For Power Back up solutions

contact

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

021 862 1066 | [email protected] or visit www.jlinx.co.za

E L E C T R O N I C S

Email: [email protected]

Abrahams Painters& Renovators

Residential & CommercialInterior & Exterior Painting | Renovations & RestorationsInstall new drywall & Repairs |PowerwashDeck Cleaning & Painting Carpentry Work

Picardo: 073 088 6623

Piet: 072 478 9411

Email:

[email protected]

PAINT / VERFNo paint job to extravagant or to plain for us.We are ready for any and every Paint Project!Geen verf werk is te klein vir ons nie. Ons verfhande staan reg vir ou en nuwe huise!

Contact / Kontak:“The PAINT Factory”Neels Ackerman.(Val de Vie Resident)on 081 744 5729 / 083 281 [email protected]

Reputable Paint Contractor

Reputable Paint Contractor

The Paint Factory ad.indd 3 2015/03/13 2:21 PM

JY BENODIG:• Glasflesse• Gom• ‘n plastiekdiertjie• Spuitverf (wenk: wat van wit, goud of silwer vir die

grootmense?)• Lekkers of speelgoed om die flesse te vul

WAT OM TE DOEN:• Verwyder enige papier of gom wat dalk op die fles is• Plak die plastiekdiertjie op die deksel vas• Wanneer dit droog is, spuit die deksel en diertjie met

spuitverf. Laat dit dan goed droog word en herhaal nog twee keer.

• Vul jou flesse en voila!

VROLIKE FLESSEDie somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit.

BREEDE RIVER CANOE MARATHON TENNISPeter (left) and Alessandro Passerini (in the middle) participated in the Breede River Canoe marathon this weekend which was the National River Championships and won gold medals in the under 16 K3 category.

Altus Karsten, gr 11 leerder aan die HJS het vanaf 24 Augustus tot 4 September aan twee International Tennis Federation (ITF) o/18 toernooie in Mauritius deelgeneem. Spelers van onder andere Swede, Denemarke, Duitsland, Tseggiese Republiek, Sjina, Taipei, Hong Kong, Pakistan, Indie, Mauritius, Zimbabwe, Italie en Holland het aan die toernooie deelgeneem. Altus was 5de gekeur vir beide toernooie en het baie goed gevaar. Hy het in die enkels die kwarteindrondte gehaal en in dubbels die semi-finaal.

Dit was net nadat Altus sy enkel verstuit het in sy enkelswedstryd. Die dokter op die perseel het aanbeveel dat hy nie die dubbelswedstryd speel nie anders sou hy nie sy enkels die volgende dag kon speel nie. Indien Altus egter voor die dubbelswedstryd sou onttrek, sou hul opponente nie punte vir die wedstryd kry nie al sou hulle na die volgende rondte deurgaan. Altus en sy dubbelsmaat het die twee broers maklik gewen in die eerste toernooi. Evan, die oudste, is so oud soos Altus en was nr 2 gekeur vir die toernooie. Sy jonger broer, Leo het egter sopas begin ITF toernooie speel en dit sou sy eerste punte wees. Altus wou hom help om sy eerste punte te kry en het toe opgewarm, die eerste paar punte van die wedstryd gespeel en toe “retire”, met die goedkeuring van die glimlaggende baanskeidsregters. Die twee Yu broers was dus baie in hul noppies en Leo het sy eerste ITF punte gekry.

Page 10: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

10 HOËRSKOOL LA ROCHELLE(t) 021 872 4367 (e) [email protected]

BOLAND LANDBOU(t) 021 869 8143 (e) [email protected]

you grow, we careContactArnoux ViviersC: 072 246 3739T: 021 872 0037F: 086 299 4198E: [email protected]

ContactT: 021 872 0037F: 086 299 4198

E: [email protected]

SABI-BESPROEIINGSKURSUS ‘n Besproeiingkursus is vanaf 2 – 4 September 2015 by Boland Landbouskool aangebied. Dit is ‘n goed deurdagte kursus wat jaarliks vir die Graad 11-Landboutegnologie-leerders aangebied word. Die leerders het dit baie interessant en leersaam gevind.

CIVVIE-DAGBoland Landbou hou een keer per kwartaal ‘n Civvie-dag waartydens geld ingesamel word vir drie skole.

V.l.n.r. Faffa Coetzee en Stoffel Kruger van Paarl Skool, Luke Philander, voorsitter van VRL, me Marinda Grain van Ligstraal en Mnr Morris van Alfons

SPORT GALA-AANDOp 1 September 2015 is ons sportpresteerders vereer. Stiaan van Zyl, Protea-krieketspeler, was die gasspreker.

V.l.n.r. Louis Frylinck en Stiaan van Zyl

Louis Hofmeyr Gr 9 – Skeppende KunsteMatrieks in Skeinatklas

JEUGSKOU Tien leerders het aan die Jeugskou by Moorreesburg deelgeneem. Ons seuns het baie goed vertoon en behaal die volgende uitslae:Senior Vleisbeeste • 1ste Jopie de Kock• 2de Niël Scheepers• 3de Jannie de Clerk Senior Vleisskaap • 1ste Thys Kitshoff• 2de Pieter MalanWolskaap • 3de Adriaan Stander• 4de Marnus Alting-MeesPluimvee • 1ste Mervyn Roos• 2de Erik Roos• 3de Deon van Zyl

IN DIE KLASKAMER

WISKUNDE SPANKOMPETISIE Minette Farrell, ‘n graad 8-leerder van die Hoër Meisieskool La Rochelle is gekies vir ‘n Bolandspan om aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie deel te neem. Die span het eers ‘n opleidingsessie by die Universiteit van Stellenbosch se Wiskunde-departement bygewoon. Die kompetisie het op 12 September by die Universiteit van Kaapstad se Wiskunde-departement plaasgevind.

NEW YORK BECKONS PAARL LEARNERSLa Rochelle Girls’ High School teamed up with New Orleans to represent Libya in the Provincial Model UN Debate in Parliament. The group of (from left to right) Nicole Petersen (New Orleans), Sammy Chordnum & Jordan Willett (La Rochelle) and Cassidy Pietersen (New Orleans) outrivaled their opponents to win

the Western Province leg of the competition. The team will now take part in the Education Africa South African Model United Nations Conference which takes place from 15-19 October 2015. The winning province as well as one member from each of the eight provinces will be going to New York next year.

LARRIES PRESTEER IN DIE SA TAALBONDVerskeie Larries het 70% en meer behaal in die SA taalbond tweetaligheidseksamen van 2015. In die Seniorafdeling was die presteerders vlnr: Marna le Grange, Trisha de Villiers, Jette Kirsten (1ste landswyd), Mart-Marie Serfontein, Ané Smit en Monro Grier.

SAIIA QUIZLa Rochelle Girls’ High School represented by (from left to right) Emma and Jessica Louw, Annabel Moore and Lerine Eksteen gave an excellent account of themselves by coming 3rd in the 23rd South African Institute of International Affairs which took place at Bishops.

Juniorafdeling vlnr: Andrea Lategan, Iriné van Zyl, Carla van Wyk, Marion Muller en Elouise Lourens (8ste landswyd).

Page 11: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

11HOËRSKOOL HUGENOTE(t) 021 873 2111 (e) [email protected]

(t) 028 713 2549 (e) [email protected](t) 021 862 0900 (e) [email protected]

NEW ORLEANS SEKONDÊR

WOW- SPELFEES KOMPETISIE

Cassidy Petersen (2de van links)het deurgedring na die Provinsiale kompetisie van die WOW-Spelfees-kompetisie (gr 9)

Luwaan Pietersen (vierde van links)het by die Wynland - kompetisie van die Universiteit van Stellenbosch seWOW Spelfees vir graad 8 ‘n goue medalje verwerf.

ESKOM EXPO FOR YOUNG SCIENTISTSDylan Bailey ,Ethan Conradie(goue medalje),Veda October(brons)Cameron Sacks,Jaydee Solomons (brons) , Annecke Davis (brons) het deelgeneem aan die Eskom

Expo for Young Scientists .Leighlyn Solomons (afwesig) het ‘n silwer medalje verwerf en gaan saam met Ethan Conradie aan die Nasionale Kompetisie in Johannesburg deelneem.

TEACHING BIOLOGY PROJECTSaaimah Badrodien, Nicole Petersen, Crystal Newman en Ethan Conradie het delgeneem aan die Teaching Biology Project NEW ORLEANS

NEEM AFSKEID VAN ‘N GELIEFDE

OPVOEDER,KOLLEGA EN VRIEND DERICK

RUITERSMnr Ruiters sal onthou word as ‘n Uitstekende en passievolle Rekeningkunde- opvoeder.Hy sal ook onthou word vir sy bydraes op ander gebiede Rugby,Krieket, Hope@Maties, Ragels Angels en talle ander buitemuurse bedrywighede.

LANDLOOPBaie geluk aan Mare-Louisa Koegelenberg, wat die Bolandspan verteenwoordig het. Sy het puik presteer en het eerste gekom in die o/16 dogters afdeling. Sy het daarna aan die SA’s gaan deelneem en ‘n algehele 7de plek verower!

SA KARATEDie pasafgelope naweek het Ruan Palvie en Michaela Hanekom silwer medaljes gewen by die SA Karate Kampioenskappe.

KOORTOEROns skoolkoor het ‘n besonderse toer gehad deur die Namakwaland. Hul het nie net gesing nie, hulle het selfs die Oranjerivier aangedurf!

ONS MATRIEKS LYK SPOGGERIG!‘n Matriekafskeid is altyd ‘n besonderse geleentheid. Hierdie jaar het Nelsons Creek glans aan die geleentheid verleen.

LAASTE VERJAARSDAG VIR ONS SKOOLHOOFMnr. Wessel Moolman, skoolhoof van Hugenote, het sy 60ste verjaarsdag gevier. Dit is ook sy laaste, hy tree af aan die einde van Desember.

HUGENOTE PRESTEER IN NOG ‘N INTERSKOLEBy die Dressage en Prix Caprilli Interskole by Evergreen Stables in die Paarl, het ons ruiters weer ons skool se naam hoog gehou! Hulle het in twee klasse deelgeneem en die span het in beide klasse eerste gekom. Hugenote het algeheel 2de gekom.

Page 12: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

12

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL(t) 021 872 2875 (e) [email protected]

KLEIN BOISHAAI EXPO

BOLAND STOEIDivan Faure is gekies om die Boland Stoeispan te verteenwoordig tydens die Suid Afrikaanse kampioenskappe in Oktober.

TRAMPOLIENRuben van der Merwe is gekies om die Kaap Wynland Distrik te verteenwoordig by die Suid Zone Trampolienkampioenskappe wat plaasvind vanaf 27 – 29 Augustus te Oudtshoorn.

GHOLFDylan Kayne het Saterdag, 29 Augustus, aan die SA Kids Junior Gholfkampioenskappe deelgeneem en 1ste gekom.

LAERSKOOL WA JOUBERT(t) 021 872 2832 (e) [email protected]

KARATELuzanne du Plessis (gr 3) het ‘n silwer medalje tydens die Goju Kai Karate Klubkampioenskappe te Kraaifontein verower.

WYNLANDSE AKSIE-KRIEKET KAMPIOENSKAPPE Xavier de Wee het deelgeneem aan die Wynlandse Aksie-krieket kampioenskappe in die o/11-afdeling. Sy span het ‘n silwer medalje verower en Xavier het ‘n trofee as beste bouler gewen.

WAJ HOU PRETLOOP

TENNISWilliam Zulch (11) has been invited to take part in the TSA (Tennis South Africa) Junior Masters in October. The Masters is a tournament where the top 10 players, in the country in each age group, gets invited to play.

Page 13: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

13LAERSKOOL COURTRAI(t) 021 863 3220 (e) [email protected]

LAERSKOOL NOORD-EIND(t) 021 872 4237 (e) [email protected]

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY(t) 021 872 4371 (e) [email protected]

GIMNASTIEKZea Sheppard het aan die Provinsiale Kampioenskappe deelgeneem in Kuilsrivier. Sy het eerste plek (goud) behaal en haar WP-klere gekry. Sy gaan in Oktober deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe (SA’s) in Pretoria.

Liané Engels behaal ‘n algehele 1ste plek en goue medalje by Saterdag 5 September se Western Cape Artistic Gymnastics Provincial Championships - (Class 0). Hiermee verwerf sy haar Wes-Kaapse-kleure (WP) en gaan die Wes-Kaap Oktober-maand by die National Artistic Gymnastic Championships (SA’s) in Gauteng verteenwoordig

STOEILiam Roux is opgeneem in die Boland Stoeispan wat Oktober vakansie aan die SA`s gaan deelneem

THE MAKING OF A STAR Gabriella Scholtz het die naweek aan die finale rondte van The making of a STAR 2015 sangkompetisie in Brackenfell deelgeneem. Sy het in die Afrikaans- en Engels kategorie 1ste gekom in haar ouderdomsgroep en is ook aangewys as die algehele junior wenner (8-13jr).

UNISA-PRAKTIESDie volgende leerders het uitstekend presteer tydens die UNISA-Praktiese eksamens wat in Augustus afgelê is.• Janice Wood – Klavier: Voorgraad 1• Kishné Aries – Klavier: Voorgraad 1• Gretschen Williams – Klavier: Gr 2• Grace Witbooi – Fluit: Gr 1 en Klavier: Gr 3• Joli Becker – Klavier Gr 4• Gabrielle Witbooi – Klavier: Gr 1• Cadey Engelbrecht – Klavier: Voorgraad 1

EISTEDDFODDie klein Larries het met entoesiasme deelgeneem aan die Eisteddfod en hulle talente daar gewys. Daar is sowaar oorvloedige talent hier by ons.• Junior- en Seniorkore – Goud +• Shaneen Fourie(solo) – Silwer• Layla van Sitters (solo) – Cum Laude• Grace Witbooi (solo) – Goud• Layla & Shaneen (Duet) – Cum Laude• Grace Witbooi & Joli Backer (duet) – Cum Laude

NUWE BEHEERLIGGAAM Laer Meisieskool La Rochelle het onlangs ‘n nuwe beheerliggaam verkies.

Agter v.ln.r. – Trudi Mclachlan, Patrick Moore, Lee Willcock, Maree Hurter en Danele FerreiraVoor v.l.n.r. – Daleen Olivier(hoof), Tessa Creamer(voorsitter) en Heila Nieuwoudt

O.13 HOKKIESPAN Die o.13 hokkiespan van Laerskool Courtrai het aan ’n toernooi by PSS deelgeneem en die bronsmedalje verower. Luan Krige van LS Courtrai is by ‘n hokkietoernooi by PSS aangewys as die speler van die toernooi.

CAMI MATHEMATICSCourtrai learners took park in a CAMI Mathematics Challenge and the following learners won in their grades: Ruan Reynders (gr.1), Zaidia Brandt (gr.2), Dian van der Westhuizen (gr.3), Benjamin Walles (gr.4), Dehan Breet (gr.5), Heinnie van Zyl (gr.7)

AWSUMVRIENDSKAPSNAWEEKLaerskole Courtrai en Bredasdorp het gedurende hul Vriendskapsnaweek aan verskeie aktiwiteite deelgeneem. Laerskool Courtrai het die Reo Stoltz Charity Challenge Trophy gewen tussen die 2 skole. Tydens die kompetisie is gebruikte potlode vir minderbevoorregte skole ingesamel.

BOLAND HOKKIESPAN Eduan Steynberg (o.13) is opgeneem in die Boland Hokkiespan wat gedurende Desember in Durban aan die interprovinsiale Binnenshuise toernooi gaan deelneem.

Page 14: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

14

LAERSKOOL SLOT(t) 021 869 8007 (e) [email protected]

LAERSKOOL DRAKENSTEIN(t) 021 872 4975 (e) [email protected]

LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM(t) 021 872 1541/2/3 (e) [email protected]

TENNISOns dogters tennisspan het 1ste plek gekry in die Coutrai-tennistoernooi 2015.

VLOOI IN EGIPTEGr 1,2,3 het vir Vlooi in Egipte by die Kunstekaap gekyk.

UITSTAPPIE NA MEULWATER WATERSUIWERINGSWERKE Laerskool Drakenstein se Gr. 7-klas het ‘n opvoedkundige uitstappie onderneem na Meulwater Watersuiweringswerke op uitnodiging van Drakenstein Munisipaliteit as deel van hul Waterweekprogram.

NETBALDie o.13A-netbalspan van Laerskool Paarl Gimnasium was die wenners van die o.13 Paarl-Netbaldag.

Van links na regs: Leandré Afrika, Erin du Toit, Mia Swart, Alexi Hugo, Margo Burnett, Bianca Kirstein, Lené la Grange, Shani Botha & Daniela Schmidt.

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Page 15: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

15

LAERSKOOL HUGENOTE(t) 021 873 1362 (e) [email protected]

LAERSKOOL HUGO RUST(t) 021 872 4505 (e) [email protected]

RANKINGS

HOKKIETalitha Janse van Vuuren is vir die Boland A en Wilhelm Broodryk vir die Boland B Binnenshuise hokkiespanne gekies.

GIMNASTIEKAnje Grobbelaar en Annabelle Neethling is opgeneem in die WP span vir Artistiese Gimnastiek en gaan WP verteenwoordig by die SA Kampioenskappe in Pretoria Oktober.

MANNE-AAND Ons eerste Manne-aand het op 16 September plaasgevind en was voorwaar ‘n aand om te onthou. Andries Vermeulen het die manne laat “Kô lag ‘n bietjie”!

RUGBYHugenote is baie trots op hul twee talentvolle rugbyspelers. Amar de Jager is gekies vir die Boland 0/13 sewes rugbyspan wat 7-9 Oktober aan die Nasionale 7’s toernooi in Krugersdorp gaan deelneem.Matthew Minnaar is gekies vir Boland O/12B span wat aan die Suidelike O/12 rugby kustoernooi te Riversdal (H/S Oakdale) gaan deelneem, vanaf 01 Oktober tot 03 Oktober 2015.

COURTRAI TOERNOOI Vier van ons seuns- en dogterspelers het die 4 en 5 September aan ‘n uitnodigingstoenooi van Laerskool Courtrai gespeel. Die seunspan wen hul toernooi terwyl die dogters 3de eindig.

Agter v.l.n.r. : Jana Malan, Ezelle Müller, meneer Pieter Basson, Pieter Pienaar, Paul Coetzee en Jandré Truter.Voor v.l.n.r. : Rhoné van Niekerk,Nina Moggee, Lené Müller en John Coetzee..

JUFFROU HELENA KRYNAUWMev. Helena Krynauw is by die onlangse seremonie van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik se Nasionale Onderwysertoekennings (NTA’s) vereer as wenner in die katogorie: “Life Long Achievement”. Laerskool Hugo Rust is in besonder trots op haar prestasie en ons wens haar baie sterkte toe vir die volgende rondtes. Sy het met haar prestasie deurgedring na die Provinsiale toekennings wat later hierdie maand gehou gaan word.

SA KARATEInge Botha het Saterdag, 5 September, aan die Nasionale Kampioenskappe op Swellendam deelgeneem en ‘n brons medaje verower. Baie geluk met die uitstekende prestasie.

FIRST XV RUGBY 02/09/2015 COMBINED RANKINGS SEASON ENDING 2015

With the end of the 2015 schoolboy rugby season we take a look at the Final First XV and combined (First XV, U16, U15 & U14) Rankings for the season.

RANK TEAM PLAYED AVG PTS1 PAARL BOYS HIGH 21 6,8432 AFFIES 15 6,8203 PAARL GIM 19 6,2894 MICHAELHOUSE 13 6,1465 MONUMENT 22 5,6956 PAUL ROOS GYM 18 5,5947 SELBORNE COLLEGE 21 5,4008 GREY HIGH SCHOOL 17 5,0659 GREY COLLEGE 17 5,00010 EG JANSEN 17 4,959

RANK TEAM AVG PTS1 PAARL BOYS HIGH 26,8802 SELBORNE COLLEGE 25,6313 GLENWOOD 24,1734 GREY COLLEGE 24,1005 AFFIES 22,8376 MONUMENT 22,3007 GREY HIGH SCHOOL 21,3548 PAUL ROOS GYM 20,4769 STELLENBERG 17,50710 PAARL GIM 16,598

FINAL RUGBY RANKINGS FOR 2015

Page 16: Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

PRODUCTS & SERVICES

WHAT’S ON

16IT’S NOT ROCKET SCIENCE

AT NASHUA, WE’LL FIND ANY WAYWE CAN TO SAVE SCHOOLS MONEY.

Go to www.nashua.co.za/paarl and we’llfind a cost-effective solution for your business.

PAARL &WEST COAST

©Bestmed Medical Scheme 2015Bestmed Medical Scheme is a registered Medical Scheme (reg. no. 1252)and an Authorised Financial Services Provider (FSP no. 44058).

At Bestmed Medical Scheme, family comes � rst.

Join the family today.To get a quote contact 080 0287 633 or [email protected]

Brought to you by

Medical Scheme

THE POWER?HAS YOUR SCHOOL GOT

www.WGTP.co.za

Stand a chance to WIN R20 000 and

a live JEREMY LOOPS concert for

your school!

HJS LAMVEILING: 5 November

Vanaf 18:00 op die veld voor die skool

Vir die ete braai ons lekker Delico-vleis en verskaf ook wyn vir die tafels. Al wat hulle moet doen is om die aand saam

met ons te kom geniet. Dit is ‘n perfekte rustige afsluiting vir die jaar saam met

vriende en bure.Navrae: Jacques Grobbelaar

by 021 872 2875.

HAVE AN EVENT? Tell us about it!Send your info to

[email protected]

Orders: 021 801 7071 / 021 981 7733www.excellentpies.co.za | [email protected]

Paarl shop: Bergrivier Boulevard (next to home affairs)Factory shop: Cnr. Taurus & Orion St, Brackenfell Industrial

QUALITY HAND-MADE PIES AT WHOLESALE PRICESDELIVERY AVAILABLE TO SCHOOLS, TUCK SHOPS,

CASH & CARRIES