boodskap van die burgemeester vir 2015dawidkruiper.xyz/wp-content/uploads/2015/01/nuus... ·...

2
MUNISIPALE NUUSBRIEF MUNICIPAL NEWSLETTER Januarie / January 2015 NO. 1 BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER VIR 2015 Dit was ‘n goeie jaar en ons as die munisipaliteit en die gemeenskap het baie hoogtes bereik. Die munisipaliteit het vir die 2013/2014 finansiële jaar ‘n ongekwalifiseerde oudit gekry, wat ‘n groot verbetering op die 2012/2013 finansiële jaar se oudit is. Dit beteken dat die finansiële bestuur verbeter het en dat dit ‘n korrekte weergawe van die munisipaliteit se finansiële posisie is. Op 1 Desember 2014 het ons Wêreldvigsdag gevier. Ons moet erkenning gee aan persone wat met hart en siel hul naaste help deur versorging en emosionele ondersteuning. MIV/vigs is ’n werklikheid wat geweldige uitdagings vir ons land se mense inhou – ons kan die stryd teen MIV/vigs slegs wen as ons hande vat in ’n gesamentlike poging om ons mense te red. Die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders veldtog was ook vanaf 25 November tot 10 Desember 2014 aan die gang. Munisipaliteit //Khara Hais sal die vennootskap om MIV/vigs te bekamp en die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders veldtogte versterk. Vrydag, 5 Desember 2014 het ons weereens regoor die wêreld tot stilstand gekom om onsself te herinner aan die lewe en welwillendheid van wyle Oudpresident Nelson Mandela. Ons het weer in herinnering geroep die onbaatsugtige opofferings wat hy gemaak het om toe te sien dat Suid-Afrika ‘n land met vryhede en geleenthede vir almal moet wees. Laat ons dan as ‘n gemeenskap hier in //Khara Hais die “legacy” van wyle Oudpresident Nelson Mandela voortsit deur hard te werk om die drome wat hy vir Suid-Afrika gekoester het, verder te laat voortleef deur onsself tot diens van andere te stel. Laat ons verseker dat Suid-Afrika ‘n beter land word om in te bly deur as gemeenskappe met die regering saam te werk. Vanjaar was ook die jaar waarin ons twintig jaar van demokrasie kon gevier het – ‘n demokrasie wat nog stewig staan. Ek wens almal ’n geseënde feesgety toe. Mag u in hierdie tyd die Hemelse vrede van Jesus Christus ervaar en in u harte saamdra regdeur die nuwe jaar. Hiermee sê ek baie dankie aan u almal dat hierdie dorp u naby aan die hart lê en dat u bereid is om saam te werk om van die //Khara Hais-regsgebied die spoggebied in die Noord-Kaap en Suid-Afrika te maak. Ek glo en vertrou dat die vennootskap in 2015 versterk sal word. Ek maak ook van die geleentheid gebruik om alle matrikulante geluk te wens met hul uitslae wat hulle in Januarie 2015 gaan ontvang. Diegene wat nie die eksamen slaag nie, moet onthou dit is nie die einde van die wêreld nie. Aanhouer wen. ’n Voorspoedige nuwe jaar aan u almal. Baie dankie Nestle & Parmalat SA Ons bedank graag ons borge, Nestle en Parmalat SA, vir die roomyse en sappies tydens die Burgemeester se Kinderpretpark asook die Skateboarding for Hope Projek wat onderskeidelik plaasgevind het op Vrydag, 5 Desember 2014 en Saterdag, 6 Desember 2014. Sonder u onbaatsugtige bydrae sal die program nie ‘n sukses gewees het nie. Weereens baie dankie dat ons kon staatmaak op u goedgunstige ondersteuning!

Upload: others

Post on 26-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER VIR 2015dawidkruiper.xyz/wp-content/uploads/2015/01/nuus... · Januarie / January 2015 NO. 1 BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER VIR 2015 Dit was ‘n goeie

MUNISIPALENUUSBRIEF

MUNICIPALNEWSLETTER

Januarie / January 2015 NO. 1

 BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER VIR 2015Dit was ‘n goeie jaar en ons as die munisipaliteit en die gemeenskap het baie hoogtes bereik. Die munisipaliteit het vir die 2013/2014 finansiële jaar ‘n ongekwalifiseerde oudit gekry, wat ‘n groot verbetering op die 2012/2013 finansiële jaar se oudit is. Dit beteken dat die finansiële bestuur verbeter het en dat dit ‘n korrekte weergawe van die munisipaliteit se finansiële posisie is.

Op 1 Desember 2014 het ons Wêreldvigsdag gevier. Ons moet erkenning gee aan persone wat met hart en siel hul naaste help deur versorging en emosionele ondersteuning. MIV/vigs is ’n werklikheid wat geweldige uitdagings vir ons land se mense inhou – ons kan die stryd teen MIV/vigs slegs wen as ons hande vat in ’n gesamentlike poging om ons mense te red. Die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders veldtog was ook vanaf 25 November tot 10 Desember 2014 aan die gang. Munisipaliteit //Khara Hais sal die vennootskap om MIV/vigs te bekamp en die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders veldtogte versterk.

Vrydag, 5 Desember 2014 het ons weereens regoor die wêreld tot stilstand gekom om onsself te herinner aan die lewe en welwillendheid van wyle Oudpresident Nelson Mandela. Ons het weer in herinnering geroep die onbaatsugtige opofferings wat hy gemaak het om toe te sien dat Suid-Afrika ‘n land met vryhede en geleenthede vir almal moet wees.

Laat ons dan as ‘n gemeenskap hier in //Khara Hais die “legacy” van wyle Oudpresident Nelson Mandela voortsit deur hard te werk om die drome wat hy vir Suid-Afrika gekoester het, verder te laat voortleef deur onsself tot diens van andere te stel. Laat ons verseker dat Suid-Afrika ‘n beter land word om in te bly deur as gemeenskappe met die regering saam te werk.

Vanjaar was ook die jaar waarin ons twintig jaar van demokrasie kon gevier het – ‘n demokrasie wat nog stewig staan.

Ek wens almal ’n geseënde feesgety toe. Mag u in hierdie tyd die Hemelse vrede van Jesus Christus ervaar en in u harte saamdra regdeur die nuwe jaar. Hiermee sê ek baie dankie aan u almal dat hierdie dorp u naby aan die hart lê en dat u bereid is om saam te werk om van die //Khara Hais-regsgebied die spoggebied in die Noord-Kaap en Suid-Afrika te maak. Ek glo en vertrou dat die vennootskap in 2015 versterk sal word.

Ek maak ook van die geleentheid gebruik om alle matrikulante geluk te wens met hul uitslae wat hulle in Januarie 2015 gaan ontvang. Diegene wat nie die eksamen slaag nie, moet onthou dit is nie die einde van die wêreld nie. Aanhouer wen.

’n Voorspoedige nuwe jaar aan u almal.

Baie dankie Nestle & Parmalat SA

Ons bedank graag ons borge, Nestle en Parmalat SA, vir die roomyse en sappies tydens die Burgemeester se Kinderpretpark asook die Skateboarding for Hope Projek wat onderskeidelik plaasgevind het op Vrydag, 5 Desember 2014 en Saterdag, 6 Desember 2014. Sonder u onbaatsugtige bydrae sal die program nie ‘n sukses gewees het nie. Weereens baie dankie dat ons kon staatmaak op u goedgunstige ondersteuning!

Page 2: BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER VIR 2015dawidkruiper.xyz/wp-content/uploads/2015/01/nuus... · Januarie / January 2015 NO. 1 BOODSKAP VAN DIE BURGEMEESTER VIR 2015 Dit was ‘n goeie

PROGRAM VIR LEES VAN METERS DESEMBER 2014 / JANUARIE 2015

-

JANUARIE / FEBRUARIE 2015

‘n Beroep word op alle huiseienaars gedoen om hul persele toeganklik te hou vir meterleserssoos bv. die vasmaak van honde.

PROGRAM VIR DIE UITDEEL VAN HULPBEHOEWENDE ELEKTRISITEIT JANUARIE 2015

Openbare vakansiedag: Donderdag, 1 Januarie - Nuwejaarsdag

Uitgereik deur die Kommunikasie eenheid, Munisipaliteit //Khara Hais 054 338 7000

29 JAN 37,3,36,6 4 FEB 31,45,12,10 10 FEB 28,19,41,15

11 Feb 17,40

DATUM ROETES DATUM ROETES DATUM ROETES

26 JAN 1,2,4,18 30 JAN 38,46,42,21 5 FEB 80

27 JAN 23,5,22,25 2 FEB 44,8,24,30 6 FEB 43,32,33,1328 JAN 29,20,27,35 3 FEB 9,7,11,84 9 FEB 47,16,14,39

DATUM ROETES DATUM ROETES DATUM ROETES

23 DES 1,2,4,18 31 DES 38,46,42,21 8 JAN 31,45,12,30

24 DES 23,5,22,25 5 JAN 44,8,24,10 9 JAN 43,32,33,1329 DES 29,20,27,35 6 JAN 9,7,11,84 12 JAN 47,16,14,3930 DES 37,3,36,6 7 JAN 80 13 JAN 28,19,41,15

14 JAN 17,40

(

DATUM WOONBUURT PLEKNB: BRING ASB u

ID-BOEKIE ENVOLMAGVORM SAAM AS U

KRAG KOM AFHAAL.

SLEGS WEEKSDAE VANAF 07:30-15:30

NIE OP OPENBARE VAKANSIEDAE NIE.

1 Januarie Paballelo Munisipale Kantore

2 Januarie Progress/Extension Tol Speelman Gemeenskapsaal: Keimoesweg, Progress

3 Januarie Louisvaleweg Moses Links Gemeenskapsaal6 Januarie Rosedale Piet Thole Gemeenskapsaal: Rosedale7 Januarie Kalksloot / Louisvaledorp Betaalkantoor: Mev R Freeman

8 - 31 Januarie Dorp Munisipale Hoofkantoor

trans oranje drukkers upington 054 332 3056

Openbare vakansiedag: Donderdag, 1 Januarie - Nuwejaarsdag

VOORAFBETAALDE ELEKTRISITEITSVERKOOPPUNTE

Inligting van tye verskaf deur Verkoopspunte

VOORAFBETAALDE WATERVERKOOPPUNTE IN //KHARA HAIS MUNISIPALE REGSGEBIED

VERKOPERS ADRES TELEFOONNOMMERSRuben Bosman Hoopstraat 8, Lambrechtsdrift 079 957 5819 / 073 146 1262

Sandra Maasdorp Loopstraat 4, Karos 083 319 6952Nomsa Sokoyi Jupiterstraat 35, Paballelo 073 265 9050

Emma van Eden Swartkopweg 80, Leseding 073 019 1789 / 076 019 1789Virginia Ratshefola Mayabastraat 223, Paballelo 079 744 4426Nicolaas Pieterse Winkelstraat 22, Leerkranz 054 751 0092Abraham Olyn Bougainvillastraat 41, Louisvaleweg 082 730 2334 / 074 612 1104Ennie Malgas Johnny Goeiemanstraat 35, Rosedale 061 281 4206 / 076 719 4971

VERKOOPPUNTE TYE TELEFOONNOMMERSWilliam Singel 110, Paballelo 08:00 - 21:00 073 844 0830

Village Shop 07:30 - 21:00 054 332 4383Kingstraat 299, Paballelo (Hinana) 08:00 - 20:00 054 331 2397

Progress Café, Kosmosstraat 08:00 - 21:00 073 509 2862Daniël Jansenstr 54, Morning Glory 08:00 - 21:00 084 645 9993

Rosedale Spar 08:00 - 21:00 054 339 0056Babbelbekkies, Rosedale 07:00 - 21:00 074 587 4961

Gazaniastraat, Louisvaleweg 07:00 - 22:00 073 483 3466Blaauw Kerkstraat 4, Louisvaledorp (Oliphant) 08:00 - 22:00 078 003 0314

Upington Convenience Centre 24 UUR 054 332 5444Stap – In Supermark 07:00 – 22:30 054 339 3636

Spar Upington 07:00 – 22:00 054 331 2491Fruit & Veg City 08:00 - 19:00 054 338 6600