bou weer die huis!

5
BOU WEER DIE HUIS! HAG 1:5 – 9

Upload: ernest-potgieter

Post on 08-Aug-2015

22 views

Category:

Spiritual


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: Bou weer die huis!

BOU WEER DIE HUIS!HAG 1:5 – 9

Page 2: Bou weer die huis!

1) Wat beleef jy?

julle het baie gesaai, maar min ingebring; julle het geëet, maar nie tot versadiging nie; julle het gedrink, maar nie genoeg gekry nie; julle het jul geklee, maar nie warm geword nie; en wie hom vir loon verhuur, verhuur hom om dit in ’n stukkende beurs te steek.

Hag 1:6

Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.

Joh 10:10

Page 3: Bou weer die huis!

2) Bou weer die Huis!

Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek ’n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE.

Hag 1:8 Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos ’n man

wat ’n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot.

Luk 6:49

Page 4: Bou weer die huis!

3) Moenie vir jou eie huis hardloop nie!

…Ter wille van my huis wat in puin lê, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop.

Hag 1:9 Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

Gal 6:2 En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou

hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.

Luk 10:27

Page 5: Bou weer die huis!

...en die gees van die hele oorblyfsel van die

volk opgewek. En toe het hulle gekom en die werk

begin aan die huis van die HERE van die leërskare,

hulle God.Hag 1:14