breederivier gazette 7 mei 2013

8
Breederivier Year 17 • 7 Mei 2013 | Tel. 023 626 5212 ROBERTSON 023 626 6171 MONTAGU 023 614 3332 BONNIEVALE 023 616 2598 1913 EW 1C6WXC540 Inwoners móét polisie help DALEEN FOUCHÉ Robertson se gemeenskapspolisieforum (GPF) is tans in ’n benarde posisie met slegs drie dienende bestuurslede. Verder het Robertson slegs een aktiewe buurtwag – vir die hele Bergsig-omgewing. Vincent Andries, ondervoorsitter van die Robertson GPF, sê die meeste bestuursposte is tans vakant met selfs die voorsittersposisie wat nie beklee is nie. Andries vervul tans die rol van die voorsitter, ondervoorsitter en be- stuurder. Die vorige voorsitter van die Robert- son GPF het verlede maand bedank en beroeps- verpligtinge as redes aangevoer. Andries sê an- der bestuurslede het “belangstelling verloor”. Andries hoop dat die situasie binnekort sal verander wanneer Robertson GPF op 12 Mei by die polisiekantoor vergader. Volgens die Polisiewet is dit ’n GPF se doel- wit om verhoudinge tussen die gemeenskap en die polisie te bevorder en operasioneel aktief betrokke te wees by polisiëring deur buurtwag- te en straatkomitees. Hy sê ’n goeie voorbeeld van die gebrek aan belangstelling in gemeenskapspolisiëring, is die feit dat die polisie nie eers een oproep ont- vang het in reaksie op ’n versoek aan die ge- meenskap om ’n straatkomitee vir die sentrale besigheidsgebied te stig nie. Die versoek is twee keer in April in die Breederivier Gazette gepubliseer. Kort ná die versoek was daar oor die naweek van 27 April vyf inbrake in die sentrale besig- heidsdistrik, onder meer by twee besighede. Lt. Cynthia Mngcele, woordvoerder van die Robertson-polisie, sê daar was geen inbrake in die sentrale besigheidsgebied oor die afgelope naweek nie. “Die polisie is aktief besig om mis- daad te bekamp.” Maar Andries meen die gemeenskap moet ei- enaarskap neem vir hul eie veiligheid. Hy sê die GPF het al “alles probeer” om die gemeen- skap meer betrokke te kry. Een van die stappe wat die GPF gedoen het, is om elke Vrydag die “kwelpunte” te patrolleer. “Ek wag elke Vrydag van 13:00 by die ge- meenskapsaal in Hospitaallaan, maar ons is ge- woonlik maar twee mense wat patrolleer.” Mngcele doen ’n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak by gemeenskapspolisië- ring. Vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak by die Roberston GPF, skakel die polisie- kantoor by 023 626 8340. Music groups from Robertson, Bonnievale, McGregor and Montagu took part in a follow-up workshop to the Drumline Outreach Programme, first held early in April, in collaboration with the RAD Foundation, Ashwin Willemse Orient Group and Western Cape Marching Band. Young people of the Langeberg met at the Robertson Show Grounds and started with warm-ups before hitting the drums. For more information on the Drumline Outreach Promgramme, visit the RAD Foundation webpage on www.radfoundation.co.za. PHOTO: RAD FOUNDATION Drumline Drumline warm-up warm-up

Upload: boland-gazette

Post on 29-Mar-2016

266 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Breederivier Gazette 7 Mei 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier

Year 17 • 7 Mei 2013 | Tel. 023 626 5212

ROBERTSON 023 626 6171

MONTAGU 023 614 3332

BONNIEVALE 023 616 2598

1913

EW1C

6WXC

540

Inwoners móét polisie helpDALEEN FOUCHÉ

Robertson se gemeenskapspolisieforum(GPF) is tans in ’n benardeposisiemetslegsdrie dienende bestuurslede.

Verder het Robertson slegs een aktiewebuurtwag – vir die hele Bergsig-omgewing.Vincent Andries, ondervoorsitter van die

Robertson GPF, sê diemeeste bestuursposte istans vakant met selfs die voorsittersposisiewat nie beklee is nie. Andries vervul tans dierol van die voorsitter, ondervoorsitter en be-stuurder. Die vorige voorsitter van die Robert-

sonGPFhetverledemaandbedankenberoeps-verpligtingeasredesaangevoer.Andriessêan-der bestuurslede het “belangstelling verloor”.Andries hoop dat die situasie binnekort sal

verander wanneer Robertson GPF op 12 Meiby die polisiekantoor vergader.Volgens die Polisiewet is dit ’n GPF se doel-

wit omverhoudinge tussen die gemeenskap endie polisie te bevorder en operasioneel aktiefbetrokketeweesbypolisiëringdeurbuurtwag-te en straatkomitees.Hy sê ’n goeie voorbeeld van die gebrek aan

belangstelling in gemeenskapspolisiëring, isdie feit dat die polisie nie eers een oproep ont-

vang het in reaksie op ’n versoek aan die ge-meenskap om ’n straatkomitee vir die sentralebesigheidsgebied te stig nie. Die versoek istwee keer in April in die Breederivier Gazettegepubliseer.Kort ná die versoekwas daar oor die naweek

van 27 April vyf inbrake in die sentrale besig-heidsdistrik, onder meer by twee besighede.Lt. Cynthia Mngcele, woordvoerder van die

Robertson-polisie, sê daarwas geen inbrake indie sentrale besigheidsgebied oor die afgelopenaweeknie. “Die polisie is aktief besig ommis-daad te bekamp.”MaarAndriesmeendiegemeenskapmoet ei-

enaarskap neem vir hul eie veiligheid. Hy sêdie GPF het al “alles probeer” om die gemeen-skap meer betrokke te kry. Een van die stappewat die GPF gedoen het, is om elke Vrydag die“kwelpunte” te patrolleer.“Ek wag elke Vrydag van 13:00 by die ge-

meenskapsaal inHospitaallaan,maaronsisge-woonlik maar twee mense wat patrolleer.”Mngcele doen ’n beroep op die gemeenskap

om betrokke te raak by gemeenskapspolisië-ring.Vir meer inligting oor hoe om betrokke te

raak by die Roberston GPF, skakel die polisie-kantoor by 023 626 8340.

Music groups from Robertson, Bonnievale, McGregor and Montagu took part in a follow-up workshop to the Drumline Outreach Programme, first held early in April, in collaboration with the RAD Foundation,Ashwin Willemse Orient Group and Western Cape Marching Band. Young people of the Langeberg met at the Robertson Show Grounds and started with warm-ups before hitting the drums. For more informationon the Drumline Outreach Promgramme, visit the RAD Foundation webpage on www.radfoundation.co.za. PHOTO: RAD FOUNDATION

DrumlineDrumlinewarm­upwarm­up

Page 2: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 7 Mei 20132

Pret vir McGregor­jeug’n Groep plaaslike kinders van McGregoris op 27 en 28 April bederf met ’n dag volpret.

Die dag is gereel deur Hettie Knapp, wat dieRangers, Rovers and Scouts van Kaapstad uit-genooi het om die dag te fasiliteer.Knapp sê sy het die inisiatief gereël om kin-

dersvandiestrateaf tehoudeurpret-aktiwitei-te aan te bied.Die groep van 30 tussen die ouderdom van

10 en 12 jaar, het toegang tot die munisipaleswembad verkry en ’n dag in die water geniet

waar hulle basiese noodhulp geleer het.Daarna is die groep na die gemeenskapsaal

waar hulle aan nog pret-aktiwiteite deelge-neem het en ’n heerlike maaltyd genuttig het.Knapp bedank die borge van die dag, inslui-

tend Robertson Superspar, Ashton Canning,CeresFruit Juices,RobertsonPicknPay,Man-nie Delgado en lede van die gemeenskap wat’n bydrae gemaak het.Knapp nooi mense uit om ook betrokke te

raak by aktiwiteite wat kinders van die strateaf kan hou.Bel Knapp gerus by 023 625 1806.

Dié groep jeugdiges was almal betrokke by die pretdag op McGregor. FOTO: GEOFF NEIL

Cantique Kamerkoor het op 1 April deelgeneem aan Alleluia! Lofliederekonsert op Oudtshoorn asdeel van die Absa KKNK-program. Cantique se sangers is inwoners van die Robertson-, Montagu-en Bonnievale-area en staan onder leiding van Jaco Beeslaar. Linelle van der Merwe het die koorop die klavier begelei. Die koor gaan in Augustus deel wees van Haydn se Nelson Mass in Oudtshoorn,as deel van die Klein Karoo Klassique-program. Voor (van links) is Sindi Hansen, Lourenda Augustyn,Rozanne Kloppers, Estelle du Toit, Hanlie du Plessis en Gabri van Zyl. Agter is Anrie Uys, Alma Hanekom,Fanus Bruwer, Corné Wolfaardt en Heinrich Gunter.

Carnival fun in SwellendamThehighlight of this year’s SwellendamCarni-val is a Bob Marley Tribute and a laser lightand music show on Saturday 11 May.The carnival will start at 09:00 on Saturday

at the Swellendam show grounds.The funfair will have an array of rides and

activities, including an extreme gladiator ob-stacle course and a giant climbing wall. Yourticket allows you to ride as many times as youwant on whatever you want.

The laser light and music performance andBobMarley tributeshow,performedbyJimmyAnderson, start at 19:00.Tickets to the funfair and music show cost

R100 while tickets to themusic show only costR55 each.For more information on the Swellendam

Carinival, phone Vicky Bezuidenhout on071 190 1627 or e-mail to [email protected].

Breederivier se kamerkoor

Plaaslike sakeman gesels oor sy werk) Wat is jou naam en van?Leon Gilomee) Wat is jou besigheid se naam en watter

dienste bied julle?Electrical Motor Overhaul Centre (EMOC).

Ons herstel en bedraad elektriese motors enelektriese pompe. Ons herbedraad stowe enherstel wasmasjiene, skottelgoedwassers entuimeldroërs. Ek het 32 jaar se ondervindinginelektriesemotors,pompeenelektriesehoog-spanning.

) Wat is jou gunstelingproduk of -diens?

Om met trots motors of pompe te herstel enom te sien en te hoor dat die kliënt baie tevredeis met die eindproduk. Ons wil die elektriesetoerusting wat elders gaan, plaaslik hou en nadie kliënt se behoeftes omsien.

) Wanneerenhoehet jy joubesigheidbegin?Toe ekvirSasol gewerkhet,was ek inbeheer

van elektroniese motors en toerusting in diewerkswinkel. So vier jaar terug het ek besluitom van die Vrystaat af huis toe te kom. Ek hetbegin met navorsing in die Robertson-area envasgestel daar is ’n behoefte hier aan die taak

wat ek wil verrig. Vier maande gelede het ekhier beland. Mywerkswinkel was eers in Ash-ton,maar isnouin Adderleystraat,Robertson.Tot my verbasing het die werk vinnig opgetel.

) Waar sien jy jou besigheid oor vyf jaar?Oor vyf jaar sien ekmyself ingeburger in die

pragtige plek. Ek wil my kliënte tevrede stelenookooral dievoorraadbeskikwatmykliën-te moontlik sal benodig.

) Wat is jou besigheid-slagspreuk?Diens is ons trots, ’n gelukkige kliënt is ’n

goeie kliënt.

Page 3: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 7 Mei 2013 3

)) Two laptops were stolen in separate inci-dents in Montagu on 30 April. A grey Fuji Sie-mens laptopwas stolen from the VictorianHo-tel, while a Samsung laptop with a Samsungexternal hard drive and a laptop carry bagwasstolen from a car parked outside of Shoprite.If you have any information regarding theselaptops, phone Sergeant Brendon Moses on

023 614 8316 or on 079 894 1784.)) TheMontagu police need the assistance ofthe public in finding Stoffel Wakkerman, alsoknown as Stokkies.Police have been searching for Wakkermansince November 2012. He can possibly assistthem with information regarding a house-breaking and theft on the farm Rietrivier inMontagu on 27 November 2012.Anyonewith information aboutWakkerman’swhereabouts is kindly requested to contact theinvestigatingofficer,WarrantOfficer InusvanHuyssteen, on079 894 1784or 023 614 8300, oral-ternatively call Crime Stop on 08600 10111. Stoffel Wakkerman

Boerboelteler in die hofDALEEN FOUCHÉ

’n Boerboelteler van Robertson is skuldigbevind op een aanklag van dieremishande-ling nadat die teler se honde sowat twee en’n half jaar gelede deur die Dierebesker-mingsvereniging (DBV) gekonfiskeer is.

Lesley Beviss-Challinor, inspekteur van dieWynland DBV, sê sy het in Desember 2010 vierses weke oue hondjies gekon-fiskeer ná hulle gevind is metrekkies om hul sterte watweens gangreen afgevrot het.“Die toestande waaronder hul-le moes lewe, was sorgwek-kend.”Die saak het op 12 April van-

jaar in die hof voorgekom,waarYvonneFourieopeenvandrie aanklagte van dieremis-handeling skuldig bevind is, temake met parasiete. VolgensBeviss-Challinor is die beskul-digdeweens ’ntegniese foutnieskuldig bevind nie op die klagoor die sterte wat afgesit is.Francois van Deventer, dielanddros wat die saak beslishet, het bevestig dat ’n tegniese

fout een klag se uitkoms beïnvloed het. “Dieverkeerde artikel is gebruik om skuld te pro-beer bewys.” Hy sê daar is wel ’n artikel in dieDierebeskermingswet wat in só ’n geval ge-bruik kan word.Bevis-Challinor sê die afsit van sterte by se-

kere honde is ’n baie sensitiewe saak. Volgensdie getuienis van ’n bekende veearts mag vee-artse sedert 2008 niemeer die sterte van hondeamputeer nie, tensy dit om gesondheidsredes

gaan. Kosmetiese amputasieword nie meer toegelaat deurdie Raad van Veeartse in Suid-Afrika nie, “aangesien dit dienatuurlike gedrag van hondebeïnvloed”. “In baie lande geld’n algehele verbod op die ampu-tasie van sterte en honde waar-vandie sterteafgesit is,magniemeer op hondeskoue vertoonword nie,” sê Bevis-Challinor.“Die publiek moet weet ons salvoortgaan met die vervolgingvan oortreders in enige gevallevandieafsitvanstertewaarvanons bewus is.”DieGazettehetdiebeskuldig-

de om kommentaar genader,maar geen kommentaar is teendruktyd ontvang nie.

Een van die boerboelhondjies wiese sterte afgevrot het ná rekkiesom hul sterte geplaas is.

MUSEUM BESOEK: Langeberg se uitvoerende burgemeester, Diana Gagiano, en burgemeesterskomitee-lede het die Robertson Museum besoek om die toestand van die museum te bepaal. Die Gazettehet voorheen berig dat die museum dringende restourasie nodig het (“Museum in bouvallige toestand”,8 Mei 2012). Van links is raadslid Kosie Burger, Phil Curtis van die museumkomitee, Willem Scott,voorsitter van die museumkomitee, Diana Gagiano en Kobus van Zyl. FOTO: ANITA DE KOCK

Page 4: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 7 Mei 20134

Pakkies praat met jeugANNELDA GROOTBOOM

Ellen Pakkies het op Werkersdag 1 Mei asgasspreker opgetree in die Madiba-saal inRobertson om haar eie ervaring as ’n ouervan ’n tikverslaafdemet plaaslike ouers enjongmense te deel.

Pakkies het in 2007 haar seun Abé Pakkies,’n tikverslaafde, uit selfverdediging vermoor.Die hof het haar skuldig bevind aan moord,

maar sy is nie gevonnis tot tronkstraf nie. Syhet wel 280 ure gemeenskapsdiens verrig.Sy vertel dat ná jare se mishandeling deur

haar seun het sy geen hulp en ondersteuningvan die polisie of maatskaplike werkers ont-vang nie en selfs ’n interdik teen haar seun hetnie gekeer dat hy haar aanrand en besteel nie.Trane het vryelik in die gehoor geloop toe

sy vertel van haar moeilike ervarings as oueren hoe sy moes toekyk hoe haar kind dag nadag agteruit gaan, stukkende klere dra en vuilis.“Dithetmyouerhart instukkies laatbreek.”

Haar pleidooi aan ouerswas omnie aanmer-kings teenoor hul kinders nie temaaknie. Pro-beer verhoudings bou en luister na jou kind.Moenie jou kind uit die huis vervreem sodathyopstraatmoetgaanblynie–probeersyhandvat en hulp bied.Met ’n ferm, ernstige stem het sy jongmense

gevra om weg te bly van dwelms en tik. “Ditverwoes en vernietig lewens.” Sy het gevra datkinders hul ouers moet respekteer. “Wees liefvir jouself en aanvaar jou vir wie jy is.”OpDonderdag2MeihetPakkiesdieleerlinge

van Riverside en Hugenoot VGK PrimêreSkool in Goree toegespreek om aan hulle oordie gevare van tik in te lig aangesien kindersop ’n jong ouderdom aan dwelms blootgestelword. Sy het ook met Langeberg Sekondêreskool se leerlinge en ouers gaan praat. Daarwas ’n goeie opkoms.Inwonersvanwyk6hethuldankuitgespreek

teenoor Dave Purcell vanGrahamBeck Enter-prise vir die skenkingwat Ellen Pakkies se be-soek moontlik gemaak het.

Ellen Pakkies (voor) hier saam met past. Rosy en Martin Jansen, Henry Jansen (onderburgemeester KaapseWynland-distriksmunisipaliteit), Georgina Jansen, Audrey Purcell, Kernay Malgas, Anne Malgas, Maureen Sa-meuls, Anthea Pikaan, Lea Booysen en Barbara Janse (raadslid van wyk 6). FOTO: ANNELDA GROOTBOOM

Groep ondersteun die jeugANNELDA GROOTBOOM

’n Noodkreet deur jongmense dat ouers niemeer tyd het om te gee nie, het meegebringdat ’n plaaslike jeuggroep op die been ge-bring is.Die Lean onMe-jeuggroepwat in Septem-

ber verlede jaar gestig is by die Bergsig-kli-niek, het met 28 jong mense begin en tot52 lede gegroei.Dié groep skep ’n platformvir kinders om

hul probleme te deel met ander en spogmetdie leuse “Jy praat, ons luister”.Die groep bestaan uit kinders tussen die

ouderdomme van 12 tot 21 jaar met laer- enhoërskoolleerlinge asook nie-skoolgaandekinders.Die programkoördineerders van Bergsig

is Johan Jagers (berader), Adrian van Es-land (senior klerk)en Sandra Law-rence (kliniese ver-pleegpraktisyn).AshwinHartnick

en Daniell Aden-dorff, albei apteek-assistente by Ro-bertson-hospitaal,is ookbetrokke.Virdié koördineerdersis dit ’n voorreg en’npassieommetdiejongmense tewerk.Die gospel-liedjie

van Kirk Franklin,“Lean on Me”, sewoorde het grootimpak op die groep,wanthullewordon-dersteun deur be-kwame mense soosberaders, maat-skaplike werkers,sielkundiges en

verpleegpersoneel op wie se skouer hullekan leun.Betrokkenes soos JanicoMckay (kliniese

sielkundige), Sampie van Staden en sy kol-legas van die apteek by Robertson-hospi-taal, Devon deKoker (maatskaplikewerkerbetrokke by dwelmverslawing), personeelvan Bergsig-kliniek en Elizabeth Thomp-sonvandieLangebergSubstanceAbuseAc-tionGroup,biedbaieondersteuningaandiegroep.Graag wil die organiseerders vir dokter

SueWildishvanPositiveHeroesHIV+Heroin Johannesburg bedank vir die T-hemdewat sy aan die groep geskenk het.Indiennog jongmense by die Lean onMe-

jeuggroepwil aansluit, kan hulle vir Jagersof Lawrence by 073 455 1221 of 072 415 9245bel.

Lean on Me, ’n plaaslike jeuggroep, met hul nuwe T-hemde.

ROBERTSON GYM

KERKSTRAAT 03(AGTER PRICE WATERHOUSE COOPERS)

PERSONAL TRAINING STUDIO

To be your best, you have to

train with the best.

To be your best, you have to

train with the best.

WIAN GERBER (Personal Fitness Trainer-E.T.A.)CELL: 082 974 2556 E-mail: [email protected] GERBER (Personal Fitness Trainer-E.T.A.)CELL: 082 974 2556 E-mail: [email protected]

1913

EW

1C

6X

SY

K40

• BOOTCAMP • SPINNING

• VERSLANK • KARDIO

• INDIVIDUELE OEFEN/EETPLANNE

• SUSPENSION CORE TRAINING

CLUB ACTIV: Raynaldo Simpson (25) het 83,6 kg ge-weeg,maarweegnou61 kg.Die drastiese veranderinghet gekom ná sy besluit om Herbalife te probeer. Hyhet sy eetgewoontes verander en ’n gesonde leefstylaangeneem. Raynaldo het begin oefen by Club Activen was beïndruk met die vriendelike personeel wataltyd bereid is om te help.

WYNLAND APTEEK: Wynland Apteek bied nou gratisimmunisasie vir kinders aan wat deur suster GrethaMcGallaghan gedoen word. Masels-inspuitings vir kin-ders tussen nege en 59 weke sal tot 17 Mei gedoenword. Poliodruppels word vir kinders van 0 tot 59maande tot 17 Mei en weer van 17 tot 28 Junie uitge-deel. Besoek Wynland Apteek tydens kliniek-ure virmeer inligting.

ROBERTSON GYM: Wian Gerber is vir meer as ’n deka-de bekend vir sy professionele advies as dit kom byfiksheid. Spesiale programme word uitgewerk volgenselke lid se behoeftes. Wian bied, onder meer, spinningklasse en bootcamps aan.

Voorheen: Nou:

Page 5: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 7 Mei 2013 5

RAFFLE WINNER: The winner of the Friends of CARE(Care for Animal Rights and the Environment) rafflefor a pet portrait by Worcester artist Johanna Hall,was drawn on Saturday 27 April at Cafe Rosa by ownerLourens de Villiers. He was helped by ticket sellersVal Wilson, Lenore Wilmot and her Irish wolfhound,Finnegan. The winner was Francois Holmes of McGre-gor. Proceeds boost CARE’s current spaying campaignamong farm workers’ animals.

Page 6: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 7 Mei 20136

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

RAAIWIE IS 7?Baie geluk Jay-dean Carel-se met joukroonverjaarsdag vandag(7 Mei). Jy moet ’n soetmeisie en dogter wees virjou Ma, ouma en juffrou.geniet jou dag en lekkerverjaar. Van Mammie,ouma en almal wat lief isvir jou.

RAAIWIEWORD 9? op9 Mei 2013

ISAACS FARéNGeluk ouma se blom metjou verjaarsdag. Mag Godjou ryklik seën en als watmooi is. Baie lief vir jououma Lenda en Torian,Isaacs& Lovelot families.

08

Sterfgevalle

Death Notices

WINDVOGEL CHRISTI-AN (LONKIES)Geb.12/03/1946-Gest.30/04/2013Ons geliefde Man, Pa enoupa het sag heengegaanin die ouderdom van 67jaar. Sal gemis word. Rou-diens vind plaasDonderdag, 9 Mei 2013 om7nm in die EmmaneulPinksterkerk,Sonneblomstraat . Begraf-nisdiens Sondag 12 Meiom 9vm te Irisstraat 36 en10 vm in Emmaneul Pink-ster Sendingkerk,Sonneblomstraat, Panora-ma.

11

In Memoriam

ALETTA J JACOBSGeluk met jou 61steverjaarsdag 11 Mei 2013.Mammie sal altyd onthouword en in ons gedagteswees op Moedersdag.Van: Pappa Henry en seunRicardo en familie.

KRAUKAMPMOSESJOHANNESHENRYOp Donderdag, 9 Mei 2013is dit reeds Pappa se derdeverjaarsdag weg van ons.Ons onthou Pappa seheengaan asof dit gisterwas en ons koester diemooi herinneringe wat uvir ons nagelaat het. Van:jou eggenote, kinders,kleinkinders en agter-kleinkinders.

MARTHINUS JUAN(Hannie)Geb.3/12/1960-Gest.9/05/2012Reeds 1 jaar weg van ons.Ons mis jou baie.Maronica, Lance en Serge.

JACOBSALETTA (Let)Ons dink op Moedersdagaan jou my vrou vir wat jyvir ons beteken en dit watons geleer het by jou. Baiedankie vir al die goeiedinge. Ons mis jou baie.Van jou Man Henry, kin-ders en kleinkinders.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perdryby die Robertson Ryskool.*Ons bied verskeidenheidvan rylesse vir kinders engrootmense vir beginnersen ervare ruiters *Outridestussen die wingerde enlangs die Breërivier *Wynproë op ’n perd se rugof met die waentjie byMajors Hill en Springfield.* Perdrykampe vir kindersgedurende skoolvakansies* Mini kommando’s opSaterdae* Kinderpartytjies.Skakel ons gerus by 072291 7631 of 082 402 7088.

SAMOKWENIMUNISIPALEBESTUURDER ASHTONMUNICIPALMANAGER 6715

Private Bag X2

1913

EW

1C6W

W4A

40

MN NO. 39/2013

PROPOSED REZONING, SUBDIVISION AND CONSOLIDATION OFERVEN 2251 & 1103, ROBERTSON

Ordinance 15 of 1985 Land Use Planning

Notice is hereby given in terms of Section 24 of the Land Use Planning Ordinance, 1985 (Ordinance 15 of 1985) thatCouncil has received an application from Arnold Theron on behalf of JD Stemmet for the subdivision of erf 2251,Robertson, into 7 portions (Portion A1 - A6 (±815m² each – Single Residential zone and Remainder - ±1.89ha), theconsolidation of the Remainder with erf 1103, Robertson and the rezoning thereof toAgricultural zone.

The application will be open for inspection at the Robertson Office during normal office hours. Written legal and fullymotivated objections/comments, if any, must be lodged with the undersigned before or on 7 June 2013.Further details are obtainable from Mr Jack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Any person who cannotwrite may come to the office mentioned above, during office hours where a staff member of the municipality willassist that person to transcribe his/her comments or representations.

MK NR. 39/2013

VOORGESTELDE HERSONERING, ONDERVERDELING EN KONSOLIDASIE VAN ERWE 2251 & 1103,ROBERTSON

Ordonnansie 15 van 1985 Grondgebruikbeplanning

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 24 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie15 van 1985) dat die Raad ‘n aansoek ontvang het van Arnold Theron namens JD Stemmet vir die onderverdelingvan erf 2251, Robertson, in 7 dele (Gedeelte A1 – Gedeelte A6 (±815m² elk – Enkel Woonsone) en Restant –±1.89ha), die konsolidasie van die Restant met erf 1103, Robertson en die hersonering daarvan na Landbousone.

Die aansoek lê ter insae gedurende kantoorure in die Robertson Kantoor en skriftelike regsgeldige en goedgemotiveerde besware/kommentaar, indien enige, moet nie later as 6 Junie 2013 skriftelik by die ondergetekendeingedien word nie. Navrae kan gerig word aan mnr Jack van Zyl by telefoonnommer 023 - 614 8000. ‘n Persoon watnie kan skryf nie kan gedurende kantoorure na bogenoemde kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteitdaardie persoon sal help om sy/haar kommentaar of vertoë af te skryf.

SAMOKWENIMUNISIPALEBESTUURDER ASHTONMUNICIPALMANAGER 6715

Private Bag X2

1913

EW

1C6W

W1F

40

MN NO. 38/2013

PROPOSED SUBDIVISION OF ERF 3709, BATH STREET, MONTAGU

Ordinance 15 of 1985 Land Use Planning

Notice is hereby given in terms of Section 24 of the Land Use Planning Ordinance, 1985 (Ordinance 15 of 1985) thatCouncil has received an application from Arnold Theron on behalf of Roete 62 Bandediens BK for the subdivision oferf 3709 (Central Business zone), Montagu into 2 portions (PortionsA- ±441m² and Remainder - ±3045m²).

The application will be open for inspection at the Montagu Office during normal office hours. Written legal and fullymotivated objections/comments, if any, must be lodged with the undersigned before or on 7 June 2013.Further details are obtainable from Mr Jack van Zyl (023 - 614 8000) during office hours. Any person who cannotwrite may come to the office mentioned above, during office hours where a staff member of the municipality willassist that person to transcribe his/her comments or representations.

MK NR. 38/2013

VOORGESTELDE ONDERVERDELING VAN ERF 3709, BADSTRAAT, MONTAGU

Ordinansie 15 van 1985 Grondgebruikbeplanning

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 24 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie15 van 1985) dat die Raad ‘n aansoek ontvang het van Arnold Theron namens Roete 62 Bandediens BK vir dieonderverdeling van erf 3709 (Sentrale Sakesone), Montagu in 2 gedeeltes (Gedeelte A - ±441m² en Restant -±3045m²).

Die aansoek lê ter insae gedurende kantoorure in die Montagu Kantoor en skriftelike regsgeldige en goedgemotiveerde besware/kommentaar, indien enige, moet nie later as 7 Junie 2013 skriftelik by die ondergetekendeingedien word nie. Navrae kan gerig word aan mnr Jack van Zyl by telefoonnommer 023 - 614 8000. ‘n Persoon watnie kan skryf nie kan gedurende kantoorure na bogenoemde kantoor kom waar ‘n personeellid van die Munisipaliteitdaardie persoon sal help om sy/haar kommentaar of vertoë af te skryf.

Page 7: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier GazetteAdvertisement - AdvertensieDinsdag 7 Mei 2013 7

Page 8: Breederivier Gazette 7 Mei 2013

Breederivier

Year 17 • 7 Mei 2013 | Tel. 023 626 5212

Montagu racer does it againAltus de Wet, Montagu’s racing legend, hasproved once again that he is one of SouthAfri-ca’s top off-roadmotorcycle competitors as hebagged more points towards the extremelycompetitive OR1 (Open Class) Championshipof this year’s national series.

He finished in a respectable fourth place in OR1at the recent Rock Blend Off-road, the secondround of the championship that took place in theBalmoral area in Mpumalanga.Next up is theKeiNationalEnduro.Altus is also

busy preparing for the Erzberg Rodeo in Austria.After two rounds of theNationalOff-roadCham-

pionship, Altus is sharing the third place in theOR1Championshipwhilehe is sixthon theoverallstandings.When Altus is not racing in other parts of the

country, he trains in Montagu and also trainsyoung (and older) riders.

Altus de Wet in action.

JUKSKEI-KAM-PIOENE: Die juk-skeispan van Ro-bertson het ’ntweede plek los ge-gooi in die Robert-son-klubkampi-oenskap. Voor vanlinks is Reneé vanAss en René vander Vyver. In diemiddel is GarciaApril, Hilda Bar-nard, Hester Maritzen Rosny le Roux.Agter isWillemKru-ger en Elise van Zyl.

MONTAGUSE LANGASEMS: JCDryer, DanzelMinnaar enWhitoMouries vanMonta-gu-atletiekklub het op 13 April aan die Boland-kampioenskappe vir 10 kmdeelge-neem waar hulle al drie silwermedaljes verower het. Danzel en Whito is genaderdeur afrigter Kosie Koopman van die Worcester-atletiekklub om vir Worcesterte kom deelneem.

Rugby-uitslaeRobertson RangersRugbyvoetbalklubhet die afgelope na-week teen Touwsri-vier gespeel en uit-eindelikmet19-14ge-seëvier.Die rustydtelling

was 9-7 in die Ran-gers se guns.