bwav nuusbwav nuus hierdie is die nuusbrief van die bosveld wapen en ammunisie vereniging uitgawe...

6
BWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE ALGEMENE JAARVERGADERING WAT GEHOU SAL WORD OP 3 FEBRUARIE 2017 OM 18:30 VIR 19:00, TE PANORAMA GASTEHUIS, NABOOMSPRUIT! ALGEMENE JAARVERGADERING - 3 FEBRUARIE 2017 Die huidige grondwet maak daarvoor voorsiening dat sekere bestuursposte terwille van kontinuïteit twee jaarliks verkies kan word. Vir die doel sal die bestuur voorstel dat ‘n verkiesing ten opsigte van die volgende poste gehou word. Die huidige posbekleërs se name verskyn in hakkies: 1. Voorsitter 2. Onder Voorsitter (Louw Pretorius) 3. Toegewyde Jagters komitee (Pieter Botes) Aan elke lid wat deur die jaar ons ondersteun en bygestaan het, sy kant gebring het en saam met ons gekuier het, BAIE DANKIE! Met dank BWAV Bestuurspan NUWE LEDE VIR 2016: Ons wil graag al die nuwe lede hartlik welkom heet en hoop om julle gereeld te sien: Manie Van Antwerpen B013 Riaan Ras B039 Adriaan Marais B046 Frikkie Visser Jnr B048 CJ Engelbrecht B057 Chris Du Toit B072 Tertius Schoeman B087 Francois Du Toit B133 Mariné Visser B151 Werner Schoeman B167 Nielen Odendaal B384 LIDMAATSKAP GELDE VAN 2016: Gedurende die jaar is verskeie kennisgewings na u uitgestuur i.v.m. uitstaande ledegelde. Die van u wie se sake nie in orde is nie, sal vanaf 30 November 2016 nie meer lidmaatskap by die BWAV geniet nie. Sorg asb. dat uitstaande ledegeld vereffen is voor 30 November 2016. Baie dankie. BWAV BESTUUR. BANK BESONDERHEDE: Rekeningnaam: BWAV Bank: FNB Tak: Naboomspruit Taknommer: 260348 Rekening no: 62060167535 Verwysing: Lid nommer en Van Tel: 014 743 0667 / Faks: 014 743 3071 [email protected] Lief en Leed: Mev Lena Krüger, oom Tokkie Krüger se vrou, is oorlede op 5 November 2016. Oom Mees Neethling van Potgietersrus is oorlede op 3 Oktober 2016. Ons innige meegevoel en simpatie aan boegenoemde families, hul gades, kinders en vriende.

Upload: others

Post on 21-Feb-2021

13 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BWAV NUUSBWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE

BWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING

UITGAWE 4/2016

BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017

HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE ALGEMENE

JAARVERGADERING WAT GEHOU SAL WORD OP 3 FEBRUARIE 2017 OM

18:30 VIR 19:00, TE PANORAMA GASTEHUIS, NABOOMSPRUIT!

ALGEMENE JAARVERGADERING - 3 FEBRUARIE 2017 Die huidige grondwet maak daarvoor voorsiening dat sekere bestuursposte terwille van kontinuïteit twee jaarliks verkies kan word. Vir die doel sal die bestuur voorstel dat ‘n verkiesing ten opsigte van die volgende poste gehou word. Die huidige posbekleërs se name verskyn in hakkies:

1. Voorsitter 2. Onder Voorsitter – (Louw Pretorius) 3. Toegewyde Jagters komitee – (Pieter Botes)

Aan elke lid wat deur die jaar ons ondersteun en bygestaan het, sy kant gebring het en saam met ons gekuier het, BAIE DANKIE! Met dank BWAV Bestuurspan

NUWE LEDE VIR 2016: Ons wil graag al die nuwe lede hartlik

welkom heet en hoop om julle gereeld te sien:

• Manie Van Antwerpen B013 • Riaan Ras B039

• Adriaan Marais B046 • Frikkie Visser Jnr B048 • CJ Engelbrecht B057

• Chris Du Toit B072 • Tertius Schoeman B087 • Francois Du Toit B133

• Mariné Visser B151 • Werner Schoeman B167

• Nielen Odendaal B384

LIDMAATSKAP GELDE VAN 2016:

Gedurende die jaar is verskeie kennisgewings na u uitgestuur

i.v.m. uitstaande ledegelde. Die van u wie se sake nie in orde is

nie, sal vanaf 30 November 2016 nie meer lidmaatskap by die

BWAV geniet nie. Sorg asb. dat uitstaande ledegeld vereffen is

voor 30 November 2016. Baie dankie. BWAV BESTUUR.

BANK BESONDERHEDE:

Rekeningnaam: BWAV

Bank: FNB

Tak: Naboomspruit

Taknommer: 260348

Rekening no: 62060167535

Verwysing: Lid nommer en Van

Tel: 014 743 0667 / Faks: 014 743 3071

[email protected]

Lief en Leed:

Mev Lena Krüger, oom Tokkie Krüger se vrou, is oorlede op 5 November 2016. Oom Mees Neethling van Potgietersrus is oorlede op 3 Oktober 2016. Ons innige meegevoel en simpatie aan boegenoemde families, hul gades, kinders en vriende.

Page 2: BWAV NUUSBWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE

PRESTIGE AAND SPYSKAART:

Getalle moet ingedien word voor 14/11/2016

PRESTIGE AAND - TROFEE TOEKENNINGS : WISSEL TROFEE VIR: NAAM & VAN:

Jan Bondesio Wisseltrofee Beste Bosveld Skut RIAAN BOTHMA

Fred Earle Wisseltrofee Beste Vlakte Skut GERHARDUS BRITS

Theron Wessels

Wisseltrofee

Beste Prestige Skut TOKKIE KRÜGER

Panorama Gastehuis

Wisseltrofee

Beste Dames skut JOHANNELIZE DU TOIT

Anton Venter Wisseltrofee Beste Senior Skut TOKKIE KRÜGER

Louw Joubert Wisseltrofee Victor Ludorum TOKKIE KRÜGER

Frikkie van Staden

Wisseltrofee

Spanskiet wenners

Vir 2015

CAREL DU PLESSIS SNR

CAREL DU PLESSIS JNR

PHILLIP DU PLESSIS

NELIA DU PLESSIS

Dawie Fourie Wisseltrofee Meriete Trofee JACQUES KRUGER

Martiens van Staden

Wisseltrofee

Versamelaar van

die jaar

DOC LAPPIES

LABUSCHAGNE

Steyn Wisseltrofee Beste Junior Skut FRIKKIE GEYSER JNR

PRESTIGE AAND - BALKIE TOEKENNINGS VIR 2016: NAAM BOSVELD VLAKTE PRESTIGE

RIAAN BOTHMA (S009) GOUD

TINUS VAN STADEN (B352) GOUD

FRIKKIE VAN STADEN (B292) GOUD GOUD

MARINÉ VISSER (B151) GOUD

WOUTER DE VOS (B050) GOUD

JOHANNELIZE DU TOIT (B212) SILWER x 2 SILWER SILWER

TOKKIE KRÜGER (B078) SILWER BRONS BRONS

GERHARDUS BRITS (B036) SILWER

JOHANN MOSTERT (B205) SILWER

LOUISE HONNIBALL (S008) BRONS SILWER

PIETER BOTES (B014) BRONS

HANNES BRITS (B025) BRONS

FRIKKIE GEYSER (B065) BRONS

SCHALK ODENDAAL (B344) BRONS

.22 KOMPETISIE SKIET WENNERS VIR 2016:

1. TINUS VAN STADEN (B352) 2. FRIKKIE VAN STADEN (B292) 3. TOBIE KRITZINGER (B058)

BOBAAS SKUT VIR 2016: TOKKIE KRÜGER (B078)

Page 3: BWAV NUUSBWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE

LEDE WAT 10 JAAR EN LANGER LID IS BY DIE BWAV: Baie dankie aan die volgende lede wat vir 10 jaar en langer, die

BWAV getrou ondersteun het. Jul sertifikate kan afgehaal word by die BWAV kantoor, of by spanskiet, anders sal dit gepos word.

Van: Volle Name: Lid No:

Barnard George Casper (Boet) B099

Barnard Barend Johannes B136

Barnard Daniël B172

Beukes Gysbert B147

Beukes Aletta, Magrietha B148

Botes Rudolph Johannes B091

Botha Johan Christoffel B197

Bothma Riaan S009

Bouwer Linda B152

Brits Johannes Lodiwikus Jozuas B025

Brits Gerhardus Petrus B036

Buchner Gerhardus Cornelius B033

Cilliers Jacobus Petrus B105

De Klerk Willem Abram B076

De Waal Jochemus Johannes B106

Dreyer Jacob Pieter B055

Du Plessis Willem Abram B051

Du Preez Nicholas Theodorus (Tok) B083

Du Toit Leon B027

Earle Frederik Petrus Johannes S006

Fouche Francois B138

Geyer Joseph James S010

Grey Pieter Cornelius B124

Grobler Daniël Johannes B045

Honiball Louise Felicity S008

Hunt Peter de Villiers B080

Kappetijn Dennis B135

Keyter Andries Petrus B026

Kotze Riaan B132

Krüger Marius (Tokkie) B078

Labuschagne Thomas Ignatius B111

Liebenberg Johannes Jacobus Erasmus B201

Liversage Samuel B092

Liversage Martha Susanna B093

Liversage William B141

Malan Cornelius Johannes B088

Malan Catharina Jacoba B108

Muller Ignatius Wilhelm B049

Muller Jacobus Marthinus B109

Nel Christo Quintus B122

Pendlebury Elijah Gilmore George B134

Pietersen Pieter Cornel B309

Pretorius Nicolaas Louwrens B119

Pretorius Johannes Lodewikus B194

Rabie Jacob B183

Raison Victor Alfred Arthur B168

Rautenbach Hendrik Beyers B015

Rautenbach Gertruida Magdalena B126

Richards Gert Johannes B060

Roos Samuel Johannes B086

Schutte Christian Ernst B191

Spanio Jacob Louwrens B038

Swanepoel Pieter Willem B037

Swanepoel Priscilla B113

Thade Heiner Michael B185

Truter Nicolaas Albertus Jacobus B079

Van Der Walt Theunis Gerhardus S011

Van Niekerk Johannes Albertus B198

Van Niekerk Pieter Johannes B218

Van Rooyen Hans Jurgens B016

Van Staden Marthinus Jacobus B064

Van Tonder Jan Walters B114

Van Tonder Jacoba Issabella B115

Venter Anton Johan S001

Venter Maryna Magdalena B125

Vorster Wynand Johannes Abram B090

Wessels Theron S007

Wessels Schalk Jacobus B032

Wessels Elizabeth Rachel Dorothea B094

White Charles Herbert Blair B056

Page 4: BWAV NUUSBWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE

MANDJIEDANS 2016 - TERUGVOERING: Die mandjiedans van 23 September 2016 was ʼn reuse sukses. Almal het dit baie geniet en groot pryse is gewen. Die volgende persone was die gelukkige wenners van die pryse:

1 Ste Prys: JACO CILLIERS

2de Prys: MARIETTE TOMSETT

3de Prys: CHRISTINE LAW

Deur Prys NEELS MALAN - Prys vir die meeste boekie verkope

Ons wil die volgende persone en borge hartlik bedank vir hul samewerking,

goedhartigheid en ondersteuning tydens die Mandjiedans:

Theron Wessels – Hoof organiseerder

Louw en Rina Pretorius

Francois Nolte

Bets Wessels

Gholfklub, Naboomspruit

N O P T R U

Dawie Muller

Wynand Bekker

Maryna Venter vir tafel versierings

Klankgrens – Sydney Wells

Lennie Aspelling vir seile

Barry Du Plessis

Waterberg Drankwinkel

Springbok Slaghuis

Waltkon Slaghuis

Annemarie Potgieter

Xtreem Carevans

Andante Game Lodge

Jan en Roleyn Engelbrecht

Jacques en Elbie Kruger

Marion, Fritz en Rene vir eetgoed

Mnr. Joe Geyer vir die hout

John Williams

Hervormde Kerk, Naboomspruit

Page 5: BWAV NUUSBWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE
Page 6: BWAV NUUSBWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIE VERENIGING UITGAWE 4/2016 BELANGRIKE KENNISGEWING VIR 2017 HIERMEE WORD KENNIS GEGEE VAN DIE BWAV SE

Die BWAV kantoor sluit 15 Desember 2016 en

heropen 4 Januarie 2017.

Die BWAV Bestuur wens u almal ‘n

Geseënde Christusfees en ‘n Voorspoedige

Nuwe jaar toe. BWAV Groete

BESTUUR SPAN