c1e39d912d21c91dce811d6da9929ae8.cdn.ilink247.comc1e39d912d21c91dce811d6da9929ae8.cdn.ilink247.co…  ·...

2
UIT DIE PEN VAN DIE CEO (51/19) (Volg my op Twitter justchad_cga) Justin Chadwick 20 Desember 2019 “My idea of Christmas, whether old-fashioned or modern, is very simple: loving others” Bob Hope AGRISEB CGA het onlangs die AgriSEB-sertifiseringsproses voltooi - en 'n vlak 7-sertifikaat behaal. KANTOOR SLUIT Die CGA-kantore sal vanaf die middag Dinsdag 24 Desember 2019 tot Donderdag 2 Januarie 2020 gesluit wees. CGA ROADSHOWS 2020 Bywoning van die CGA-roadshows in 2020 is baie belangrik - die CGA se raad het besluit om situsprodusente se belegging in hul toekoms aansienlik te verhoog deur addisionele navorsing en tegnologie besteding. Die planne sal by die roadshows verduidelik word: Paul se span: Limpoporivier 10/2: Musina Hotel; 11/2 Letsitele: The Junction; 12/2 Hoedspruit: Hengel Klub; 13/2 Senwes: Maroela Game Trails; 17/2 Oranjerivier: Lake Grappa; 19/2 Wes-Kaap: Piekenierskloof; 20/2 Boland: Ashton Kelder.

Upload: others

Post on 14-May-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: c1e39d912d21c91dce811d6da9929ae8.cdn.ilink247.comc1e39d912d21c91dce811d6da9929ae8.cdn.ilink247.co…  · Web viewDie planne sal by die roadshows verduidelik word: Paul se span: Limpoporivier

UIT DIE PEN VAN DIE CEO (51/19) (Volg my op Twitter justchad_cga)Justin Chadwick 20 Desember 2019

CGA ROADSHOWS 2020Bywoning van die CGA-roadshows in 2020 is baie belangrik - die CGA se raad het besluit om situsprodusente se belegging in hul toekoms aansienlik te verhoog deur addisionele navorsing en tegnologie besteding. Die planne sal by die roadshows verduidelik word:Paul se span: Limpoporivier 10/2: Musina Hotel; 11/2 Letsitele: The Junction; 12/2 Hoedspruit: Hengel Klub; 13/2 Senwes: Maroela Game Trails; 17/2 Oranjerivier: Lake Grappa; 19/2 Wes-Kaap: Piekenierskloof; 20/2 Boland: Ashton Kelder.Justin se span: 10/2 Nelspruit: CRI; 11/2: Ohrigstad / Burgersfort: Buffelsvlei Gastehuis; 12/2 Swaziland: Tambuti; 13/2 KZN: Eshowe Country Club; 18/2 Oos-Kaap Midlands: Katrivier Koӧp; 19/2 Sondagsrivier: Africanos; 20/2 Patensie: Besproeiingsraad. Meer inligting by www.cga.co.za in die Nuwe Jaar.

DIE CGA GROEP SE MAATSKAPPYE (CRI, RIVER BIOSCIENCE, XSIT, CGA CULTIVAR COMPANY, CGA GROWER DEVELOPMENT COMPANY & CITRUS ACADEMY) WORD DEUR SUIDER-AFRIKA SE SITRUSPRODUSENTE BEFONDS

“My idea of Christmas, whether old-fashioned or modern, is very simple: loving others” Bob HopeAGRISEBCGA het onlangs die AgriSEB-sertifiseringsproses voltooi - en 'n vlak 7-sertifikaat behaal.

KANTOOR SLUITDie CGA-kantore sal vanaf die middag Dinsdag 24 Desember 2019 tot Donderdag 2 Januarie 2020 gesluit wees.