cape of good hope laing semillon 2013 …n kaapse fees.pdflambertsbaai en clanwilliam, op die...

3
Cape of Good Hope Laing Semillon 2013 GEMIDDELDE TEMPERATUUR : 23.09˚C REËNVAL: 666mm OES BEGIN: 01/02/2013 OES EINDIG: 01/02/2013 OORSPRONG VAN DRUIWE: Citrusdalberge GRONDTIPE: Sand en Leem OPBRENGS: 3ton/ha OESJAAR-NOTAS: Henk Laing se plaas, Hekpoort is geleë in ‘n landstreek tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, op die Skurweberge, met ‘n uitsig oor de Atlantiese oseaan. Laing verstaan hierdie wêreld, sy wingerde, weerstoestande, dierelewe en fynbos. As kind het hy saam met sy pa deur die wingerde gestap, dekades gelede. Die meterhoë bosstokwingerd het vir ongeveer 50 jaar lank die hitte, rooi sand, ‘n gebrek aan water weerstaan en ten spyte daarvan produseer dit steeds intense, vollyf wyn met baie karakter. Die wingerde, is in 1956 geplant in rooi sand op klei, tussen koringlande, appelkoosbome, rooibos en fynbos. Die nabyheid van die see, warm dae en koel nagte dra almal by tot die rypheid en natuurlike hoë suur. WYNMAAKPROSES: Die wyn is na die kelder geneem en verkoel tot onder 14˚C. Trosse is met die hand gesorteer en as heel trosse gepers. Fermentasie het plaasgevind in vlekvrye staal. Na fermentasie is die Semillon verouder in baie ou 600 l Franse eikehoutvate. Veroudering is bepaal deur optimale balans en na ongeveer 12 maande is dit verwyder en gebotteleer. PROENOTAS: ‘n Baie opmerklike vermenging van lemmetjieblaar en kerswas op die neus – met ‘n ligte eiknuanse waarneembaar. Onmiddellike pikantheid en vars met eerste proe. Oorvloedige suurlemoen-varsheid wat dan plek maak vir steenpitvrugte en nektariengeure. Afgerond en vol met ‘n weelderige aardsheid. Die hout is mooi geïntegreer en ondersteun die vrugtigheid. ‘n Lieflike, elegante, droë nasmaak.

Upload: hoangduong

Post on 07-Sep-2018

212 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Cape of Good Hope Laing Semillon 2013

GEMIDDELDE TEMPERATUUR : 23.09˚C

REËNVAL: 666mm

OES BEGIN: 01/02/2013

OES EINDIG: 01/02/2013

OORSPRONG VAN DRUIWE: Citrusdalberge

GRONDTIPE: Sand en Leem

OPBRENGS: 3ton/ha

OESJAAR-NOTAS: Henk Laing se plaas, Hekpoort is geleë in ‘n landstreek tussenLambertsbaai en Clanwilliam, op die Skurweberge, met ‘n uitsig oor de Atlantieseoseaan. Laing verstaan hierdie wêreld, sy wingerde, weerstoestande, dierelewe enfynbos. As kind het hy saam met sy pa deur die wingerde gestap, dekades gelede. Die meterhoë bosstokwingerd het vir ongeveer 50 jaar lank die hitte, rooi sand,‘n gebrek aan water weerstaan en ten spyte daarvan produseer dit steeds intense,vollyf wyn met baie karakter. Die wingerde, is in 1956 geplant in rooi sand opklei, tussen koringlande, appelkoosbome, rooibos en fynbos. Die nabyheid vandie see, warm dae en koel nagte dra almal by tot die rypheid en natuurlike hoë suur.

WYNMAAKPROSES: Die wyn is na die kelder geneem en verkoel tot onder 14˚C. Trosse is met die hand gesorteer en as heel trosse gepers. Fermentasie hetplaasgevind in vlekvrye staal. Na fermentasie is die Semillon verouder in baie ou600 l Franse eikehoutvate. Veroudering is bepaal deur optimale balans en naongeveer 12 maande is dit verwyder en gebotteleer.

PROENOTAS: ‘n Baie opmerklike vermenging van lemmetjieblaar en kerswasop die neus – met ‘n ligte eiknuanse waarneembaar. Onmiddellike pikantheiden vars met eerste proe. Oorvloedige suurlemoen-varsheid wat dan plek maakvir steenpitvrugte en nektariengeure. Afgerond en vol met ‘n weelderigeaardsheid. Die hout is mooi geïntegreer en ondersteun die vrugtigheid. ‘nLie�ike, elegante, droë nasmaak.

Cape of Good Hope Serruria Chardonnay 2013

GEMIDDELDE TEMPERATUUR: 15.5˚C

REËNVAL: 140.3 mm

OES BEGIN: 25/02/2013

OES EINDIG: 25/02/2013

OORSPRONG VAN DRUIWE: Altima - Overberg

GRONDTIPE: Verweerde Skalie

OPBRENGS: 8 ton/ha

Elandskloof is die mees onlangse geproklameerde kiesafdeling in die Overberg-distrik. Dit is juis waar hierdie hoogliggende Chardonnay wingerde geleë is. Dit is reg onder die hange van die Stettynberge buite Villiersdorp, op ‘n hoogte van 700m en 900m bo seespieël. ‘n Kombinasie van wintersneeuval, ‘n gematige somertemperatuur en koel nagte bevorder die kweek van druiwe met varsheid en lengte.

OESJAAR NOTAS:

In die kelder word die druiwe verkoel tot onder 14°C. Trosse is handgesorteer en as heel trosse gepers. Die fermentasie was gedeeltelik in vlekvrye staal en is voltooi in groot-formaat, ou 600 ℓ Franse eikehoutvate. Die oorblywende hoeveelheid is gegis in ou 1500 ℓ houttenks. Veroudering is bepaal deur ‘n proe vir optimale balans en na slegs 11 maande in hout en op die fyn gismoer, is dit verwyder en gebotteleer.

WYNMAAKPROSES:

Perske - en sitrusblaargeure met ‘n onderliggende geroosterde eikgeur. Sterk, ryk perske – en lemmetjie geure gepaardgaande met pikante granadilla – en sitrusondertone. Aantreklike, omvattende geur met ‘n oordeelkundige hoeveelheid eik om stuktuur en romerigheid te bevorder. Mooi gebalanseerde suurgehalte met ‘n interessante e�ense metaalsmaak. ‘n Kragtige wyn, tog lig, delikaat en verfynd. Gelaag met ‘n lang nasmaak.

PROENOTAS:

Cape of Good Hope Altima Sauvignon blanc 2013

GEMIDDELDE TEMPERATUUR: 21.73˚C

REËNVAL: 909.5mm

OES BEGIN: 05/03/2013

OES EINDIG: 08/03/2013

OORSPRONG VAN DRUIWE: Altima - Overberg

GRONDTIPE: Verweerde skalie (grouwrakke)

OPBRENGS: 8 ton/ha

Altima is geleë in ‘n afgesonderde vallei noord van Villiersdorp en word omring deur hoë bergreekse wat tot ‘n hoogte van 1 km bereik. Gedurende die wintermaande is hierdie berge bedek met sneeu. Dit, in kombinasie met ‘n hoogte van 600-700m, sorg vir ‘n beduidende koel klimaat. Hierdie unieke terroir-wyne het ‘n kenmerkende natuurlike suurgehalte en pikante aromas. Die wingerde lewer ‘n intense

OESJAAR NOTAS:

Die druiwe is vroeg in die oggend gepluk in klein handkissies en na die kelder vervoer in verkoelingstrokke. By die kelder aangekom, is die druiwe in heel trosse gesorteer en ontstingel. Die sap is op die doppe gelaat vir 24 uur, om sodoende

geur kenmerkend van die wingerd te onttrek. Die sap is hierna gedreineer van die doppe af en vir twee dae teen 10˚C gelos om af te sak. Die helder sap is afgetap en toe koud gefermenteer met CKS 102 teen 15˚C. Die wyn is op die fyn gismoer gelaat in vlekvryestaal vir 8 maande lank en weekliks geroer.

WYNMAAKPROSES:

Aantreklike, tropiese vye- en peergeure met granadilla en pikante suurlemoen wat helderheid en lewendigheid

Lewendig met ‘n goedgeïntegreerde suurheid. Die palette is getekstureerd en rond met ‘n goeie mondgevoel. Dit eindig met ‘n ligte, droë kruitagtige smaak.

PROENOTAS: