cat 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/cat 3 peter2.pdf509 527 503 509 513...

19
Catalogue Catalogue 4de UITGAWE 4th EDITION 1999 POLTEK ® ®

Upload: nguyenkhanh

Post on 21-Mar-2018

239 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

Ca

talo

gu

eC

ata

log

ue

4de UITGAWE

4th EDITION

1999

POLTEK

® ®

Page 2: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

508

507

502

OUTOMATIESE EKONO-DRINKHOUER (MK4)KODE No. 400

Die ekono-drinkbak het nie ‘n stabiliseerder nie en is dus nie

verswaar nie. Die drinkbak is uitstekende waarde vir geld.

Dit het min werkende dele en word verskaf met‘n roesvrye

meganisme veer van ‘n hangende aanhegsel, ‘n 3m PVC-

waterpyp, ‘n klampklep en aan/af-skakelaar.

Drinkkapasiteit : 100 voëls per drinkbak

Gebruik : Kuikens vanaf 7 dae oud tot

einde van lewensiklus

Waterdruk : Lae druk - onder 2 mates

Grootte : Hoogte 480 mm, Deursnee 298mm

Massa : 882g

509

501

527

407

402

401

409

403

404

521

405

516

515

517

509

AUTOMATIC ECONO DRINKER (MK4)CODE No. 400

The econo drinker is a non-ballast (unweighted) drinker

and is excellent value for money. The drinker

has few working parts and comes standard with a rust

free mechanism spring, hanging attachment, 3m

PVC water inlet pipe plus shutoff clamp saddle valve.

Drinking capacity : 100 birds per drinker

Applications : from 7 day olds to end of life cycle

Water pressure : Low pressure - below 2 bar.

Dimensions : Height 480mm, Width 298mm

Weight : 882g

514

914

Automatic Econo Broiler Drinker

Outomatiese Ekono Braaihoender

Drinkapparaat

406

519

Page 3: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

501

502AUTOMATIC BALLAST BROILER DRINKERCODE No. 933

This drinker is designed for the complete broiler cycle by first

operating off the ground for day olds and then being raised

during the growing cycle. The drinker is fitted with a leak

proof independent ballast which must be filled with water to

stabilize the drinker. The broiler drinker comes standard with

hanging attachment, 3m PVC inlet pipe and shutoff clamp

saddle valve.

Drinking capacity : 100 birds per drinker

Application : From day olds to end of life cycle

Water pressure : Low pressure - below 2 bar.

Dimensions : Height 460mm, Diameter 357mm

Weight : 1290g

508

509

527

503

509

513

407

510511

516

515

517406

519

520

521

522

523

987

524

505

525

514

512

916

Automatic Broiler Drinker

Outomatiese Braaihoender

Drinkapparaat

504989

Gaat vir 510Hole for 510

Hole for 503Gaat vir 503

OUTOMATIESE STABILISEERDERBRAAIHOENDER DRINKAPPARAAT (MK6)KODE No. 933

Hierdie drinkbak is met die slaghoender se volledige siklus in

gedagte ontwerp. Dit werk van die grond af vir een dag-oue

kuikens en kan geleidelik van die ground gelig word soos die

groeisiklus vorder. Die lekvrye, onafhanklike stabiliseerder in

die drinkbak kan met water gevul word om die drinkbak te

stabiliseer. Die drinkbak se standaardtoerusting sluit die

volgende in: hang-aanhegsel, PVC-toevoerpyp en 'n

klampklep vir afskakeling.

Drinkkapasiteit : 100 voëls per drinkbak

Gebruik : Kuikens vanaf een dag oud tot einde

van lewensiklus

Waterdruk : Lae druk - 2 mates maksimum

Grootte : Hoogte 460mm, Deursnee 357mm

Massa : 1290g

(MK6)

507

Page 4: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

AUTOMATIC BALLAST BREEDER DRINKERCODE No. 500

This drinker is ideal for larger birds. It has an independent ballast

that is filled with water to weight it down. The breeder drinker

is bigger and sturdier and is less likely to spill when bumped by

large birds. This drinker is also manufactured from the highest

quality materials ensuring years of trouble free use.

Working parts are interchangeable with the broiler drinker.

Drinking capacity : 100 birds per drinker

Applications : From 10 days to end of life cycle

Water pressure : Low pressure below 2 bar

Dimensions : Height 533mm Diameter 357mm

Weight : 1536g

Automatic Breeder Drinker

Outomatiese Teelhoender

Drinkapparaat

OUTOMATIESE STABILISEERDERTEELHOENDER DRINKAPPARAAT (MK5)KODE No. 500

Hierdie drinkbak is uiters geskik vir grooter voëls. Dit bestaan

uit ‘n onafhanklike stabiliseerder wat met water gevul word om

dit swaarder te maak. Die drinkbak is groot en stewig en

minder geneig om te mors wanneer ‘n groot voël daarteen

stamp. Die materiaal waarvan die bak vervaardig is, is van die

hoogste gehalte wat jare se probleemvrye gebruik waarborg.

Die werkende dele van hierdie drinkbak kan met die werkende

dele van die drinkbak vir slaghoenders vervang word.

Drinkkapasiteit : 100 voëls per drinkbak

Gebruik : Van 10 dae oud tot einde van

lewensiklus

Waterdruk : Lae druk - onder 2 mate

Grootte : Hoogte 533mm Deursnee 357mm

Massa : 1536g

501

502

508

509

527

503

509

513

407

510511

516

515

517406

519

520

521

522

523

529

514

512

916

525A

505

524

504

Gaat vir 503

Gaat vir 510

506

Hole for 510

Hole for 503

(MK5)

507

Page 5: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Tube Feeder

Buisvoerder

310

301

307308

302

311

311

309A

BUISVOERDERKODE No. 300

Al die metaaldele van die buisvoerder is elektrolities beslaan

om so roes te voorkom. Nuwe eienskappe van die

buisvoerder sluit die volgende in: vloei van voedsel kan nou

aangepas word; ‘n sterk, soliede staaf vorm die middelpunt

van die buisvoerder; die stabiliserende kruisondersteunings is

versterk.

Voedingkapasiteit : 3 per 100 voëls

Gebruik : Vanaf 7 dae oud

Voerkapasiteit : 15kg voer

Grootte : Hoogte 420 mm Deursnee 395mm

Massa : 1322g

TUBE FEEDERCODE No. 300

All metal parts of the tube feeder are electroplated

to prevent corrosion. New features include feed flow

adjuster, strong solid centre shaft and stronger

stabilizing crossribs.

Feeding capacity : 3 Per 100 birds

Application : From 7 days old.

Feed capacity : 15kg of feed

Dimensions : Height 420mm, Diameter 395mm

Weight : 1322g

ANTI-WASTE RING (optional extra)CODE No. 312

The anti-waste ring clips over the tube feeder base. Struts

prevent the birds from flicking feed sideways while the anti

waste lip minimises spillage. Spillage can be reduced by 20%.

MORS BEHEER RING (Opsionele ekstra)KODE No. 312

Die mors beheer ring knip oor die buisvoerder basis.

Afskortings voorkom die onnodige vermorsing van

pluimveevoer na die kante toe. Die morsbeheerlip voorkom

ook uitermatige vermorsing oor die rand van die bak.

Vermorsing kan tot 20% verminder word.

Anti-Waste Ring

Mors Beheer Ring

312

Page 6: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Chick Feed Tray

Kuiken Voerbak

Oval Hole Feedsaver

Kuiken Voerbespaarder

VOERBESPAARDER MET OVAAL GATEKODE No. 807

Hierdie uitsonderlike produk is spesiaal ontwerp om

vermorsing te verminder. Die ovaal gate verhoed dat

kuikens hul voer uit die bak skiet. Die voerbespaarder is 'n

modulere stelsel. Hulle kan maklik, afhangende van die

boer se behoeftes, aanmakaar vasgeheg word.

Voedingskapasiteit : 4 voerbespaarders per 100

kuikens

Gebruik : Kuikens vanaf 1 tot 7 dae oud

Grootte : Hoogte 54mm, Lengte 294mm,

Breedte 132mm

Massa : 156g

CHICK FEED TRAYCODE No. 600

The Poltek feed tray is made from a polypropylene

material which makes it rigid and almost unbreakable. The

specially designed ribs on the base of the tray reduce

spillage while chicks are feeding.

Feeding capacity : 3 trays per 100 chicks

Application : From 1 to 7 day old chicks

Dimensions : Height 50mm, Width 290mm,

Length 362mm

Weight : 254g

KUIKEN VOERBAKKODE No. 600

Die Poltek voerbak word van 'n polipropileen-materiaal

gemaak. Die voerbak is dus onbuigbaar en bykans

onbreekbaar. Spesiaal ontwerpte riffels op die voerbak se

bodem verminder vermorsing wanneer die kuikens vreet.

Voedingskapasiteit : 3 bakke per 100 kuikens

Gebruik : Kuikens vanaf 1 tot 7 dae oud

Grootte : Hoogte 50mm,

Breedte 290mm,

Lengte 362mm

Massa : 254g

OVAL HOLE FEEDSAVERCODE No. 807

This unique product was specially designed to minimize

spillage. The oval hole prevents the chick from flicking

feed out of the tray. The feedsaver is a modular system

and can be easily clipped together to suit the farmers

requirements.

Feeding capacity : 4 feedsavers per 100 chicks

Application : From 1 to 7 day old chicks

Dimensions : Height 54mm, Length 294mm,

Width 132mm

Weight : 156g

Packaging : 56 per CM2

Page 7: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Water Founts

Waterfonteine

FOUNT RING (optional extra)CODE No. 289

Made to fit either type of water fount. Sits at the base of

the fount +/- 5mm above the water level. Used for first

day only. Reduces drowning and prevents chicks getting

wet

Prevents drowning

Reduces pneumonia and bronchitis

Dimensions : Height 5mm

Diameter 210mm

Weight : 23g

Fount Ring

Waterfontein Ring

3 LITRE WATER FOUNTS CODE No. 2004 LITRE WATER FOUNTS CODE No. 201

Poltek produce three water founts made from high quality

durable materials. The two and three litre founts have

interchangeable common sized bases.

Drinking capacity : 3 founts per 100 birds

Water capacity : 3 or 4 litre founts

Application : From 1 to 7 day olds

Dimensions : 3 litre - Height 235mm,

Diameter 228mm

4 litre - Height 296mm,

Diameter 228mm

Weight : 3 litre 288g, 4 litre 352g

3 LITER WATERFONTEINE KODE No. 2004 LITER WATERFONTEINE KODE No. 201

Poltek vervaardig drie soorte waterfonteine wat van hoogs

duursame materiaal gemaak word. Hierdie twee soorte

fonteine se bodem kan met mekaar omgeruil word.

Drinkkapasiteit : 3 fonteine per 100 voëls

Waterkapasiteit : 3 of 4 liter-fonteine

Gebruik : Kuikens vanaf 1 to 7 dae oud

Grootte : 3 liter - Hoogte 235mm,

Deursnee 228mm

4liter - Hoogte 296mm,

Deursnee 228mm

Massa : 3 liter 288g, 4 liter 352g

WATERFONTEIN RING (opsionele ekstra)KODE No. 289

Gevaardig om beide waterfonteine te pas. Geplaas aan die

onder kant van die fontein +/- 5mm bokant watervlak.

Word slegs vir eerste dag gebruik. Voorkom dat kuikens

nat word of verdrink

Voorkom verdrinking

Verminder longontsteking en longpypontsteking

Grootte : Hoogte 5mm

Deursnee 210mm

Massa : 23g

3 l4 l

Page 8: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

10L WATER FOUNT CODE No.1015Can be used for day old chicks to end of life cycle.

Moulded from high quality durable materials. Easy to

carry.

Drinking capacity : 1 fount per 100 birds

Water capacity : 10 litre fount

Application : From day old to end of life

cycle

Dimensions : Height 270mm

Diameter 360mm

Weight : 760g

Graduated for medication

10L Water Fount

10L Waterfontein

10L WATERFONTEIN KODE No. 1015Kan gebruik word vir een dag oud kuikens tot einde

van lewenssiklus.

Gevorm uit hoë gehalte, duursame materiaal. Maklik om

te dra.

Drink kapasiteit : 1 fontein per 100 voëls

Water kapasiteit : 10 liter fontein

Aanwending : Kuikens vanaf een dag oud tot

einde van lewenssiklus

Grootte : Hoogte 270mm

Deursnee 360mm

Massa : 760g

Gegradeer vir medikasie

Fount Elevator

Fontein Verheffer

FOUNT ELAVATOR (optional extra)CODE No. 290

The elevator lifts the fount base 32mm off the ground. It

fits either 3 or 4 litre water founts and prevents wood

shavings from getting into the water.

Prevents disease

Keeps water clean

Reduces labour costs

FONTEIN VERHEFFER (opsionele ekstra)KODE No. 290

Die verheffer pas beide 3 of 4 liter waterfonteine. Dit lig

die fontein basis 32mm van die grond af om te voorkom

dat hout skaafsels in die water beland.

Voorkom siekte

Hou water skoon

Verminder werk koste

Page 9: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

GAS BROODER CODE No. 938HP REGULATOR CODE No. 926

The Poltek gas brooder is a rectangular brooder that

achieves a temperature of 33ºC when suspended at a

height of 117cm from the ground and should be used with

a high pressure regulator. All parts in stainless steel, no

filters required, comes standard with safety valve.

Heating capacity : 600 chicks

Installation : 117cm from ground level

Application : From 1 to 21 day old chicks

Consumption : 130g per hour at 300mm

water pressure (L.P. Gas)

Dimensions : Length 447mm, Width 223mm

Weight : 1415g

926

GASVERWARMER KODE No. 938HOË DRUK-REGULEERDER No. KODE 926

Poltek se gasverwarmer is ‘n reghoekige verwarmer wat ‘n

temperatuur van 33° C bereik wanneer dit op ‘n hoogte van

117cm van die grond af gehang word. Die verwarmer moet

saam met ‘n hoë druk-reguleerder gebruik word. Alle dele

is van vlekvrye staal vervaardig, geen filters is nodig nie,

veiligheidsklep is standaard.

Verwarmingskapasiteit: 600 kuikens

Installering : 117cm bo die grond

Gebruik : Kuikens vanaf

1 tot 21 dae oud

Gasverbruik : 130g per uur teen ‘n

waterdruk van 300 mm (L.P. Gas)

Grootte : Lengte 447 mm,

Breedte 223mm

Massa : 1415g

Infra-Red Lamp

Infra-Rooi Lamp

175 WATT LAMP - CODE No. 962LAMP HOLDER - CODE No. 963

This electric powered 175 watt infra-red globe is the most

cost-effective brooding system available and is very easy to

install with its screw type baton.

Heating capacity : 100 chicks

Installation : 60cm from ground and

1 metre apart

Application : From 1 to 21 day old chicks

Packaging : 1 per box

Dimensions : Length 135mm,

Diameter 120mm

Weight : 358g

962

175 WATT LAMP - KODE No. 962LAMPHOUER - KODE No. 963

Hierdie elektriese infra-rooi gloeilamp van 175 watt is die

mees koste-doeltreffende verwarmer stelsel wat

beskikbaar is. Die skroef-tipe houer maak dit ook maklik

om te installeer.

Verwarmingskapasiteit: 100 kuikens

Installering : 60 cm van die grond

en 1 meter uitmekaar

Gebruik : Kuikens vanaf 1 tot

21 dae oud

Verpakking : 1 per boks

Grootte : Lengte 135mm,

963

938

Page 10: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

MAXI-MIN THERMOMETERCODE No. 975

This thermometer accurately records the minimum and

maximum temperature over any given time and may be

reset with the magnetic key, or buttom.

Maxi-Min Thermometer

Maxi-Min Termometer

MAXI-MIN TERMOMETERKODE No. 975

Hierdie termometer kan die minimum en maksimum

temperatuur oor 'n gegewe tyd noukeurig meet. Dit kan

met 'n magnetiese sleutel verander word.

Red Can

Rooikan

RED CAN - CODE No. 1013

Housing for 175 watt infra-red globe it concentrates the

heat, protects and increases the lamps life span. Ventilated

to prevent overheating

Heating capacity : 100 chicks

Installation : 60cm from ground and

1 metre apart

Application : From 1 to 21 day old chicks

ROOIKAN - KODE No. 1013

Skerm vir 175 watt infra-rooi lamp. Dit konsentreer die

hitte, beskerm en verlang die lamp se lewe en dit is

geventileer om oorverhitting te voorkom.

Verwarmingskapasiteit: 100 kuikens

Installering : 60 cm van die grond

en 1 meter uitmekaar

Gebruik : Kuikens vanaf 1 tot

21 dae oud

Page 11: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Nipples

Tepels

COMBI NIPPLE (Plastic) CODE No. 802STAINLESS STEEL NIPPLE CODE No. 803

All components of these two nipples are made from high

quality plastic or long lasting stainless steel. Nipples

used in conjunction with square pipe and drip cups

make an efficient drinking system. Various broiler

nipples also available. Please phone for details.

Drinking Capacity : 5 layers or 15 broilers

per nipple

Combi : Weight 8.2g

Stainless steel : Weight 15g

Thread : 1/8"gas

KOMBI-TEPELS (Plastiek) KODE No. 802VLEKVRYE STAALTEPEL KODE No. 803

Die komponente van hierdie twee tepels word van hoë

gehalte plastiek of van duursame vlekvrye staal

vervaardig. Die tepels gebruik tesame met vierkantige

pyp en drupkoppies maak 'n doeltreffende drink stelsel. 'n

Verskeidenheid Braaihoender tepels ook beskikbaar.

Skakel asseblief vir besonderhede.

Drinkkapasiteit : 5 teelhoenders of

15 braaihoenders per tepel

Kombi : Massa 8.2g

Vlekvrye staal : Massa 15g

Skroefdraad : 1/8"gas

Nipples

Tepels

STAINLESS STEEL NIPPLEWITH RUBBER GASKET CODE No. 1032STAINLESS STEEL NIPPLEWITH PLASTIC CAP CODE No. 1025

All components of these two nipples are made from high

quality plastic or long lasting stainless steel. Nipples

used in conjunction with square pipe and drip cups

make an efficient drinking system.

Drinking Capacity : 5 layers or 15 broilers

per nipple

Thread : 1/8"gas

VLEKVRYE STAALTEPEL MET RUBBERVOERING KODE No. 1032VLEKVRYE STAALTEPEL METPLASTIEK KAPPIE KODE No. 1025

Die komponente van hierdie twee tepels word van hoë

gehalte platiek of van duursame vlekvrye staal vervaardig.

Die tepels gebruik tesame met vierkantige pyp en drup-

koppies maak 'n doeltreffende drink stelsel. .

Drinkkapasiteit : 5 teelhoenders of

15 braaihoenders per tepel

Skroefdraad : 1/8"gas

Page 12: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

360º Side Action Double Valve

Nipples

360º Sywaarts Aksie dubbelklep

Tepels

360º SIDE ACTION DOUBLE VALVE(Stainless steel) CODE No. 1026360º SIDE ACTION ( plastic)CODE No. 1027

All components of these two nipples are made from high

quality plastic or long lasting stainless steel. Suitable for

day old chicks no drip cups required

Drinking Capacity : 5 layers or 15 broilers

per nipple

Thread : 1/8" gas

360º SYWAARTS AKSIE DUBBELKLEP(vlekvrye staaltepel) KODE No. 1026360º SYWAARTS AKSIE DUBBELKLEP(Plastiek) KODE No. 1027

Die komponente van hierdie twee tepels word van hoë

gehalte plastiek of van duursame vlekvrye staal vervaardig.

Geskik vir dag oud kuikens. Geen drupkoppies word

benodig nie.

Drinkkapasiteit : 5 teelhoender of

15 braaihoenders per tepel

Skroefdraad : 1/8"gas

360º Side Action Triple Valve

Round Pipe Nipples

360º Sywaarts Aksie Trippelklep

Ronde Pyp Tepels

360º SIDE ACTION TRIPLE VALVEROUND PIPE NIPPLE CODE No. 1028

All components of this nipple are made from high quality

plastic and long lasting stainless steel. 360º action

no drip cup required.

Drinking Capacity : 5 layers or 15 broilers

per nipple

Thread : 1/8" gas

360º SYWAARTS AKSIE TRIPPELKLEPRONDE PYP TEPEL KODE No. 1028

Die komponente van hierdie tepel word van hoë gehalte

plastiek of van duursame vlekvrye staal vervaardig.

Geskik vir dag oud kuikens.Geen drupkoppies word

benodig nie.

Drinkkapasiteit : 5 teelhoender of

15 braaihoenders per tepel

Skroefdraad : 1/8"gas

Page 13: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

360º Side Action Triple Valve

Square Pipe Nipples

360º Sywaarts Aksie Trippelklep

Vierkantige PypTepels

360º SIDE ACTION TRIPLE VALVESQUARE PIPE NIPPLE CODE No. 1029

All components of this nipple are made from high quality

plastic and long lasting stainless steel. 360º action

no drip cup required.

Drinking Capacity : 5 layers or 15 broilers

per nipple

Thread : 1/8" gas

360º SYWAARTS AKSIE TRIPPELKLEPVIERKANTIGE PYP TEPEL KODE No. 1029

Die komponente van hierdie tepel word van hoë gehalte

plastiek of van duursame vlekvrye staal vervaardig. Geskik

vir dag oud kuikens. Geen drupkoppies word benodig nie.

Drinkkapasiteit : 5 teelhoender of

15 braaihoenders per tepel

Skroefdraad : 1/8" gas

Drip Cups

Drupkoppies

DRIP CUPSSQUARE PIPE CUP CODE No. 700CAGE PARTITION CUP CODE No. 701

There are three types of drip cup manufactured by

POLTEK . Cups for cage partitions and for square pipe.

Drip cups catch the excess water spilled by the birds

keeping floors and cages dry.

Square pipe cup : Length 60mm width 58mm

weight 16g

cage partition cup : Lenght 78mm width 68mm

weight 18g

KOPPIES VIR VIERKANTIGE PYPEKODE No. 700KOPPIES VIR HOKAFSKORTINGSKODE No. 701

Poltek vervaardig drie soorte drupkoppies: koppies vir

hokafskortings en koppies vir vierkantige pype.

Drupkoppies hou hokke en vloere droog deur die water op

te vang wat deur die voëls gemors word.

Drupkoppie vir vierkantige pyp : Lengte 60mm,

Breedte 58mm,

Massa 16g

Drupkoppie vir hokafskorting : Lengte 78mm,

Breedte 68mm,

Massa 18g

Page 14: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Reinforced Drip Cups

Versterkte Drupkoppies

REINFORCED DRIP CUPCODE No. 703

Due to the reinforced base life, of the drip cup is

prolonged by up to 50%

cage partition cup : Length 78mm width 68mm

VERSTERKTE DRUPKOPPIESKODE No. 703

Die lewe van die drupkoppie is 50% verlang, as gevolg van

die versterkte basis

Drupbeker vir hokafskorting : Lengte 78mm,

Breedte 68mm

EIERHOUERKODE No. 800

Die eierhouer word van 'n spesiale mengsel plastiek

vervaardig wat dit stabiel, maar ook buigsaam genoeg

maak om die eiers te beskerm en te verhoed dat hulle

breek. Die bakke is vir kodering in verskillende kleure

beskikbaar en kan maklik op mekaar gepak word.

Kapasiteit : 30 eiers

Verpakking : 150 per CM2

Grootte : Hoogte 48mm, Lengte

296mm, Breedte 296mm.

Massa : 172g

Egg Tray

Eierhouer

EGG TRAYCODE No. 800

The egg tray is made from a special blend of plastic which

affords the egg tray a great deal of stability but is flexible

enough to protect the eggs and minimize breakages.

They are available in different colours for coding and are

easily stacked.

Capacity : 30 eggs

Packaging : 150 per CM2

Dimensions : Height 48mm, Length 296mm,

Width 296mm

Weight : 172g

Page 15: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Egg Crate

Eierkrat

EGG CRATECODE No. 1033

The egg crate is made from durable H.D.P. E. and is

suitable for conveyor belts. Crates are stackable 8 high

Capacity : 30 dozen

Internal : Length 640mm , Width 320mm

Height 345mm

External : Length 685mm Width 365mm

Height 370mm

Weight : 3.3kg

EIERKRATKODE No. 1033

Die krat word van duursame H.D.P. E. gemaak en is geskik

vir vervoering belde. Kratte kan 8 hoog gestapel word.

Kapasiteit : 30 dosyn

Grootte binne : Lengte 640mm, Breedte 320mm

Hoogte 345mm

Buitemate : Lengte 685mm, Breedte 365mm

Hoogte 370mm

Massa : 3.3kg

Freezer Tray

Friesbak

FREEZER TRAYCODE No.1008

The freezer tray is made from durable H.D.P. E. and can

be stacked 8 high.

Capacity : 15Kg

Internal : Length 609mm , Width 418mm

Height 150mm

External : Length 640mm Width 453mm

H eight 165mm

Weight : 1.8kg

FRIESBAKKODE No. 1008

Die friesbak word van duursame H.D.P. E. gemaak en kan 8

hoog gestapel word..

Kapasiteit : 15Kg

Grootte binne : Lengte 609mm, Breedte 418mm

Hoogte 150mm

Buitemate : Lengte 640mm, Breedte 453mm

Hoogte 165mm

Massa : 1.8kg

Page 16: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Live Bird Crate

Krat Vir Lewende Voëls

LIVE BIRD CRATECODE No. 925

The live bird crate is made from durable H.D.P.E. and is

assembled with nylon rivets. It also features a locking gate

catch to prevent birds escaping.

Capacity : 10 birds per crate

Internal : Length 700mm , Width 492mm

Height 265mm

External : Length 735mm Width 530mm

Height 330mm

Weight : 4.1kg

KRAT VIR LEWENDE VOËLSKODE No. 925

Die krat vir lewende voëls word van duursame H.D.P. E.

gemaak en word met nylonklinknaels aanmekaar gehou. Dit

bevat ook ‘n hek wat gesluit kan word om te verhoed dat

voëls ontsnap.

Kapasiteit : 10 voëls per krat

Grootte binne : Lengte 700mm, Breedte 492mm

Hoogte 265mm

Buitemate : Lengte 735mm, Breedte 530mm

Hoogte 330mm

Massa : 4.1kg

Chic Crate

Kuiken Krat

CHIC CRATECODE No. 924

The live bird crate is made from durable H.D.P.E. This crate

is ideally suited for the transporting of day old chicks. It is

stackable 15 high.

Capacity : 12Kg

Internal : Length 502mm , Width 435mm

Height 122mm

External : Length 525mm Width 460mm

Height 134mm

Weight : 1.5kg

KUIKENKRATKODE No. 924

Die krat vir lewende voëls word van duursame H.D.P. E.

gemaak en is ideaal geskik vir die vervoering van dag oud

kuikens. Dit kan tot 15 hoog gestapel word.

Kapasiteit : 12Kg

Grootte binne : Lengte 502mm, Breedte 435mm

Hoogte 122mm

Buitemate : Lengte 525mm, Breedte 460mm

Hoogte 134mm

Massa : 1.5kg

Page 17: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

805A

700

Drinking System

Drinkstelsel

SQUARE PIPE CODE No. 805A,DRIP CUPS CODE No. 700AND NIPPLES CODE No. 802

These items combined make a very useful and cost

effective drinking system.

VIERKANTIGE PYP KODE No 805ADRUPKOPPIES KODE No 700EN TEPELS KODE No 802

Hierdie artikels maak saam ‘n baie bruikbare en koste-

doeltreffende drinkstelsel.

Pipe Connector

Pypkoppelaars

FLEXIBLE SQUARE PIPE CONNECTORCODE No. 981RIGID SQUARE PIPE CONNECTORCODE No. 1030RIGID ROUND PIPE CONNECTORCODE NO. 1031

All rigid connectors have internal "o" rings to ensure secure

seal when connected

Square Round Flex.Length : 83mm 85mm 100mm

External diameter : 30mm 35,5mm 33mm

Internal diameter : 22mm 26.9mm 22mm

BUIGBARE VIERKANTIGEPYPKOPPELAAR KODE No. 981ONBUIGBARE VIERKANTIGEPYPKOPPELAAR KODE No. 1030ONBUIGBARE ROND PYPKOPPELAARKODE No. 1031

Alle onbuigbare koppelaars het interne "o" ringe om 'n

vaste stel te verseeker.

Vierkantig Rond Buig.Lengte : 83mm 85mm 100mm

Omtrek : 30mm 35,5mm 33mm

Vierkant binne : 22mm 26.9mm 22mm

802

Page 18: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

5 Litre Water Tank

5 liter Watertenk

9641907

801

930

5 lt WATER TANK COMPLETECODE No. 4001TANK CODE No. 80190° ELBOW CODE No. 964DRAIN PLUG CODE No. 1907FLOAT VALVE CODE No. 930

This unique apparatus converts high to low pressure and

works off a simple float and valve system. It is made of

strong robust material and has long lasting P.V.C. parts.

It consists of a 5 litre water tank with lid, float valve,

elbow and drainplug and must be installed when using

POLTEK automatic drinkers and nipple drip cup systems.

Dimensions : Length 360mm, Width 200mm,

Height 200mm

Weight : 785g complete

VOLLEDIGE 5 lt-WATERTENKKODE No. 4001TENK KODE No. 80190° ELMBOOGPYP KODE No. 964DREINPROP KODE No. 1907VLOTKLEP KODE No. 930

Hierdie uitsonderlike toerusting kan van hoë na lae druk

aangepas word en werk met ‘n eenvoudige dryfklepstelsel.

Dit word van sterk materiaal gemaak en bevat duursame

PVC-dele. Dit bestaan uit ‘n 5 liter-tenk met ‘n deksel, ‘n

dryfklep, elmboogpyp en dreinprop moet met POLTEK se

outomatiese drinkhouers en drupbekerstelsel gebruik word.

Grootte : Lengte 360mm, Breedte 200mm

Hoogte 200mm

Massa : 785g volledig

FLEXIBLE EGG GUARD CODE No. 806RIGID EGG GUARD CODE No. 806A

Protects eggs from cracking against the cage and is

easily attached to the bars of the cage where the eggs

come into contact with metal.

BUIGBARE EIERBESKERMERKODE No. 806ONBUIGBARE EIERBESKERMERKODE No. 806A

Verhoed dat eiers teen die hok kraak. Dit kan maklik aan

die hok vasgeheg word waar eiers teen die hok kan bots.

Page 19: CAT 3 peter2 - iafrica.comusers.iafrica.com/a/ar/arrowadv/media/CAT 3 peter2.pdf509 527 503 509 513 407 510 511 516 515 517 406 519 520 521 522 523 987 524 505 525 514 512 916 Automatic

®

Pipes

Pype

Poltek/Custom Moulders behou die reg om enige spesifikasies in hierdie katalogus te verander sonder dat voorafkennis daarvan gegee word. Alle goedere word ook gelewer op

die streng voorwaarde dat Poltek/Custom Moulders onder geen omstandighede vir enige spesiale ofgevolgskade aanspreeklik gehou word nie.

POLTEK,CUSTOM MOULDERS EN DIE POLTEK MERK IS ALMAL GEREGESTREEDE HANDELSMERKE VAN CUSTOM MOULDERS.

SQUARE PIPECODE No. 805A (ABS)

Dimension : 22mm x 22mm

Wall thickness : 2.7mm

FLEXIBLE PVC INLET PIPE CODE No. 968

Used to connect square to round, square to square

or round to round.

Diameter : 19 x 25mm

GATE PIPE CODE No. CODE 4015

Diameter : 19 x 22mm

FLEXIBLE PVC INLET TUBECODE No. 507

Diameter : 5 x 8mm

OTHER SIZES AVAILABLE ONREQUEST

Poltek/Custom Moulders reserves the right to change or alter any item or specification presented in this catalogue without prior notice. It is also recorded that all goods are supplied on the strict

understanding the Poltek/Custom Moulders will not under any circumstances be liable for any special damages or consequential losses from whatsoever cause arising.

POLTEK/CUSTOM MOULDERS AND THE POLTEK LOGO ARE ALL REGISTERED TRADEMARKS OF CUSTOM MOULDERS.

VIERKANTIGE PYPKODE No. 805A (ABS)

Grootte : 22mm x 22mm

Dikte van materiaal : 2.7mm

BUIGSAME PYP KODE No. 968

Gebruik om vierkantige pype aan ronde pype, vierkantige

aan vierkantige of ronde aan ronde pyp te verbind.

Deursnee : 19 x 25mm

HEKPYP KODE No. 4015

Deursnee : 19 x 22mm

BUIGSAME PVC INLAAT PYP KODE No. 507

Deursnee : 5 x 8mm

ANDER MATES BESKIKBAAR OPVERSOEK