cedarberg konferensie 19 junie 2008 wat is “kerk” vir my. sign inside the gate of a church

20
= Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR MY. Sign inside the gate of a church. “This is a CH _ _ CH, what IS MISSING? U–R.”

Upload: tino

Post on 18-Jan-2016

46 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

=. Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR MY. Sign inside the gate of a church. “This is a CH _ _ CH, what IS MISSING? U–R.”. =. WAT IS “KERK” VIR MY. Definisie van Kerk. Jesus Christus se Kerk op aarde. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

=

Cedarberg Konferensie19 Junie 2008

WAT IS “KERK” VIR MY.

Sign inside the gate of a church.

“This is a CH _ _ CH, what IS MISSING?

U–R.”

Page 2: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

=

WAT IS “KERK” VIR MY.

1. Definisie van Kerk.

2. Jesus Christus se Kerk op aarde.

3. Wat is my en jou rol in kerk wees vandag en vir die toekoms.• Veranderde samelewings en die uitdagings

van ons tyd.

Page 3: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

1. Definisie van Kerk1. Definisie van Kerk

Church – google - 360 mil hits Church – google - 360 mil hits

The word church is used to denote both an The word church is used to denote both an association of peopleassociation of people with a common set of religious with a common set of religious beliefs, and a place of worship. The word is usually, but beliefs, and a place of worship. The word is usually, but not exclusively, associated with Christianity.not exclusively, associated with Christianity.

In spite of important differences of interpretation and In spite of important differences of interpretation and opinion, Christians share a set of beliefs that they hold opinion, Christians share a set of beliefs that they hold as essential to their faith. as essential to their faith.

The Body of Christ is a term used by the Bible The Body of Christ is a term used by the Bible believing Christians to describe believers in Christ. believing Christians to describe believers in Christ. Jesus Christ is seen as the "head" of the body, which Jesus Christ is seen as the "head" of the body, which is the church. is the church.

Page 4: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Saint Augustine: "Let us rejoice then and give Saint Augustine: "Let us rejoice then and give thanks that we have become not only thanks that we have become not only Christians, but Christ himself. Do you Christians, but Christ himself. Do you understand and grasp, brethren, God's grace understand and grasp, brethren, God's grace toward us? Marvel and rejoice: we have become toward us? Marvel and rejoice: we have become Christ. For if He is the head, we are the Christ. For if He is the head, we are the members; He and we together are the whole members; He and we together are the whole man.... the fullness of Christ then is the head man.... the fullness of Christ then is the head and the members. But what does 'head and and the members. But what does 'head and members' mean? Christ and the Church.“members' mean? Christ and the Church.“

Page 5: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

MetaphorsMetaphors

Family of God the Father (Family of God the Father (Ephesians 3:14-15Ephesians 3:14-15,,2 Corinthians 6:182 Corinthians 6:18) ) Brothers and sisters with each other in God's family (Brothers and sisters with each other in God's family (

Matthew 12:49-50Matthew 12:49-50) ) Bride of Christ (Bride of Christ (Ephesians 5:31-32Ephesians 5:31-32) ) Branches on a vine (Branches on a vine (John 15:5John 15:5) ) Olive tree (Olive tree (Romans 11:17-24Romans 11:17-24) ) Field of crops (Field of crops (1 Corinthians 3:6-91 Corinthians 3:6-9) ) Building (Building (1 Corinthians 3:10 - 11 Corinthians 3:10 - 16) 6) Harvest (Harvest (Matthew 13:1-30Matthew 13:1-30,,John 4:35John 4:35) ) New temple and new priesthood with a new cornerstone (New temple and new priesthood with a new cornerstone (

1 Peter 2:4-81 Peter 2:4-8) ) God's house (God's house (Hebrews 3:3-6Hebrews 3:3-6) ) Pillar and foundation the truth (Pillar and foundation the truth (1 Timothy 3:151 Timothy 3:15) )

- gemeente is die draer & beskermer van die waarheid- gemeente is die draer & beskermer van die waarheid

Body of Christ (Body of Christ (1 Corinthians 12:12-271 Corinthians 12:12-27) ) Temple of the Holy Spirit (Temple of the Holy Spirit (2 Corinthians 6:162 Corinthians 6:16) ) House of Prayer (House of Prayer (John 2:16John 2:16))

Page 6: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Ef 3: 14 -15Ef 3: 14 -15

Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan Wie die Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan Wie die hele hele gemeenskap van gelowigesgemeenskap van gelowiges in die hemel en op die in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het. Ek bid dat Hy deur Sy aarde sy bestaan te danke het. Ek bid dat Hy deur Sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word; dat Christus krag sal gee om innerlik sterk te word; dat Christus deur die GELOOF in julle harte sal woon en dat julle in deur die GELOOF in julle harte sal woon en dat julle in die LIEFDE gewortel en gegrondves sal wees. Mag die LIEFDE gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefdehoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van van Christus strek. Christus strek. Mag julle Sy LIEFDE ken, liefde wat Mag julle Sy LIEFDE ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan en mag julle heeltemal ons verstand te bowe gaan en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.vervul word met die volheid van God.

Page 7: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

1 Kor 12: 7 - 131 Kor 12: 7 - 13 Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee tot Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee tot

voordeel van almal. Aan die een word deur die Gees die gawe voordeel van almal. Aan die een word deur die Gees die gawe gegee om ‘n woord van wysheid te praat, aan ‘n ander ‘n woord gegee om ‘n woord van wysheid te praat, aan ‘n ander ‘n woord van kennis deur dieselfde Gees; aan die een geloof deur dieselfde van kennis deur dieselfde Gees; aan die een geloof deur dieselfde Gees, aan die ander genadegawes van gesondmaking deur die Gees, aan die ander genadegawes van gesondmaking deur die een Gees. Aan die een gee Hy die krag om wonders te doen, en een Gees. Aan die een gee Hy die krag om wonders te doen, en ‘n ander die gawe om te profeteer en aan nog ‘n ander die gawe ‘n ander die gawe om te profeteer en aan nog ‘n ander die gawe om tussen die geeste te onderskei. Aan nog een gee Hy die om tussen die geeste te onderskei. Aan nog een gee Hy die gawe om ongewone tale of klanke te gebruik en aan ‘n ander om gawe om ongewone tale of klanke te gebruik en aan ‘n ander om dit uit te lê. Maar al hierdie dinge is die werk van een en dieselfde dit uit te lê. Maar al hierdie dinge is die werk van een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik ‘n gawe uitdeel soos Hy wil. Gees wat aan elkeen afsonderlik ‘n gawe uitdeel soos Hy wil.

Net soos die liggaam ‘n eenheid is en baie lede het, en soos al die Net soos die liggaam ‘n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christusliggaam van Christus. Omdat ons almal een liggaam geword het, . Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een Gees gedoop, of ons nou Jood of Griek is ons almal met die een Gees gedoop, of ons nou Jood of Griek is , slaaf of vry. Ons is almal van die een Gees deurdrenk.is , slaaf of vry. Ons is almal van die een Gees deurdrenk.

Page 8: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

2. JC se Kerk op Aarde2. JC se Kerk op AardeJC is ons rolmodel op Aarde. JC is ons rolmodel op Aarde.

JC se kerk op aarde is gekenmerk deur JC se kerk op aarde is gekenmerk deur

1.1. Dissipels & Apostels uitgestuur om die wêreld van Hom te vertel - Dissipels & Apostels uitgestuur om die wêreld van Hom te vertel - Sy Lewe & Verlossing deur Hom. Sy Lewe & Verlossing deur Hom. Mark 16: 15 – “Gaan uit die hele wêreld in en verkondig die Mark 16: 15 – “Gaan uit die hele wêreld in en verkondig die

evangelie aan die hele mensdom. evangelie aan die hele mensdom.

JC het gewone mense Sy apostels gemaak en hul spesifiek JC het gewone mense Sy apostels gemaak en hul spesifiek aangestel om vissers van mense te word. aangestel om vissers van mense te word. Luk 5: 4 – 11 – Moenie bang wees nie, van nou af sal jy Luk 5: 4 – 11 – Moenie bang wees nie, van nou af sal jy

mense vang.”mense vang.” Matt 16:17 –Jy is Petrus en op hierdie rots sal Ek my kerk Matt 16:17 –Jy is Petrus en op hierdie rots sal Ek my kerk

bou en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig bou en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie..” nie..”

Page 9: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

2.2. Waarvoor het JC gestaan – Waarvoor het JC gestaan –

JC het die Skrifgeleerdes en Fariseers (wetgeleerders JC het die Skrifgeleerdes en Fariseers (wetgeleerders van die tyd) se vorm godsdiens blootgestel.van die tyd) se vorm godsdiens blootgestel.

JC het vernuwend/opgetree itv van ge-ykte reëls met JC het vernuwend/opgetree itv van ge-ykte reëls met misplaasde magsgebruik & geestelike misplaasde magsgebruik & geestelike meerderwaardigheid.meerderwaardigheid.

Matt 15: 9 ..leerstellings van mense..as gebooie Matt 15: 9 ..leerstellings van mense..as gebooie van God… van God…

Fil 1:9.. .Fil 1:9.. . toeneem in begrip en fyn toeneem in begrip en fyn aanvoeling, aanvoeling, onderskei waarop dit onderskei waarop dit werklik aankom.werklik aankom.

JC het ‘n geJC het ‘n geïnïnternaliseerde beginsels en ternaliseerde beginsels en

waardesisteem van “God eerste, jou naaste soos waardesisteem van “God eerste, jou naaste soos jouself – integriteit, eerlikheid, opregtheid, jouself – integriteit, eerlikheid, opregtheid, oordeelsvermooordeelsvermoë” geleef en bepleit.ë” geleef en bepleit. Gal 5: 22 Gal 5: 22

Page 10: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

3.3. Eenvoud van die wet – “basics” Eenvoud van die wet – “basics”

Matt 22: 37 – 40 Jy moet die Here jou God Lief Matt 22: 37 – 40 Jy moet die Here jou God Lief hê met jou hele hart en jou hele siel en met jou hê met jou hele hart en jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en die grootste hele verstand. Dit is die eerste en die grootste gebod. En die 2de wat hiermee gelyk staan, jy gebod. En die 2de wat hiermee gelyk staan, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. In hierdie moet jou naaste liefhê soos jouself. In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat. saamgevat.

Page 11: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

4.4. JC het gesê “Ek is die Koning van die Jode”JC het gesê “Ek is die Koning van die Jode”

5.5. JC het wonderwerke gedoen JC het wonderwerke gedoen Luk 7: 23 “ Gaan vertel vir Johannes wat julle Luk 7: 23 “ Gaan vertel vir Johannes wat julle

gesien en gehoor het: blindes sien, lammes loop gesien en gehoor het: blindes sien, lammes loop melaatses word gereinig. Dowes hoor, dooies melaatses word gereinig. Dowes hoor, dooies word opgewek, aan armes word die evangelie word opgewek, aan armes word die evangelie verkondig. En gelukkig is die man wat nie aan My verkondig. En gelukkig is die man wat nie aan My begin twyfel nie.” begin twyfel nie.”

6.6. JC het mense gesond gemaak – letterlik en figuurlikJC het mense gesond gemaak – letterlik en figuurlik die bloedvloeiend vrou - Luk 8: 48 - ..sy het Sy die bloedvloeiend vrou - Luk 8: 48 - ..sy het Sy

soom aangeraak…soom aangeraak… die owerspelige vrou - Joh 8: 11 - « Toe sdie owerspelige vrou - Joh 8: 11 - « Toe sêê

Jesus: Het nie een die oordeel oor jou voltrek Jesus: Het nie een die oordeel oor jou voltrek nie. Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet nie. Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie. »van nou af nie meer sonde doen nie. »

7.7. JC se hele lewe het gestaan in lyn van vergiffenisJC se hele lewe het gestaan in lyn van vergiffenis

Page 12: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

8.8. JC het lief gehad – mense lief gehad- JC was en is JC het lief gehad – mense lief gehad- JC was en is LIEFDE. Ef 3: 14 - 15LIEFDE. Ef 3: 14 - 15

9.9. JC het belowe dat elkeen wat na my kom sal nooit JC het belowe dat elkeen wat na my kom sal nooit honger en dors wees nie, maar drink uit die fontein honger en dors wees nie, maar drink uit die fontein van lewende water wat nooit opdroog nie. van lewende water wat nooit opdroog nie.

• Joh 4: 13 - 14 …maar wie gedrink het van die water wat Ek Joh 4: 13 - 14 …maar wie gedrink het van die water wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. …fontein hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. …fontein wat Ewige lewe gee. wat Ewige lewe gee.

10.10. JC het die beginsels van leierskap deur Sy voorbeeld JC het die beginsels van leierskap deur Sy voorbeeld gedemonstreer gedemonstreer

Fil 2 : 1- 7 Dieselfde gesindheid moet ook in julle Fil 2 : 1- 7 Dieselfde gesindheid moet ook in julle wees wat daar in Jesus Christus was….. God wees wat daar in Jesus Christus was….. God gelyk, maar het Homself verneder deur die gestalte gelyk, maar het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem..” van ‘n slaaf aan te neem..”

Page 13: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Kerk se onmiskenbare rol Kerk se onmiskenbare rol vandagvandag

Die kerk moet sy leierskap rol in die inisiëring en Die kerk moet sy leierskap rol in die inisiëring en ondersteuning van groei en ontwikkeling in die samelewing ondersteuning van groei en ontwikkeling in die samelewing weer inneem.weer inneem.

Die kerk moet ontwikkeling ondersteun met die REGTE Die kerk moet ontwikkeling ondersteun met die REGTE waardes en beginsels. waardes en beginsels.

Die kerk moet die kollektiewe gewete voortdurend vernuwe Die kerk moet die kollektiewe gewete voortdurend vernuwe en aanspoor om regtig die Stem van God te hoor – nie en aanspoor om regtig die Stem van God te hoor – nie mens gemaakte reëls & regulasies verhef tot beginsels nie.mens gemaakte reëls & regulasies verhef tot beginsels nie.

Die kerk moet mense help om die gesagstrukture waarop ‘n Die kerk moet mense help om die gesagstrukture waarop ‘n gemeenskap gebou is, gesond te hou. gemeenskap gebou is, gesond te hou.

Die kerk moet mense bemagtig om groter as net hulself te Die kerk moet mense bemagtig om groter as net hulself te wees. JC se groot taak was om mense te anker in iets wees. JC se groot taak was om mense te anker in iets groter as hulsef, hul skeppingdoel; hul uniekheid – vandag groter as hulsef, hul skeppingdoel; hul uniekheid – vandag se idioom weklike bemagtiging.se idioom weklike bemagtiging.

Page 14: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Die kerk moet mense bemagtig om die JC waardes te Die kerk moet mense bemagtig om die JC waardes te LEEF.LEEF.

Individue toerus om verhoudings te skoei op die Individue toerus om verhoudings te skoei op die voorbeeld van LEEF - dit bou vertroue, respek, voorbeeld van LEEF - dit bou vertroue, respek, integriteit, eerlikheid, omgee, regverdigheid.integriteit, eerlikheid, omgee, regverdigheid.

Individue toerus om morele moed aan die dag te lê om Individue toerus om morele moed aan die dag te lê om ooglopende verkeerde gedrag aan te spreek.ooglopende verkeerde gedrag aan te spreek.

Individue toerus om werklik te luister na mekaar en die Individue toerus om werklik te luister na mekaar en die erkenning aan en van mense wat anders as jyself is. erkenning aan en van mense wat anders as jyself is.

Individue toerus om die Individue toerus om die gebrokenheidgebrokenheid van die aardse van die aardse lewe en verandering te kan hanteer. lewe en verandering te kan hanteer.

Individue help om ‘n verlies aan eie waarde te herstel.Individue help om ‘n verlies aan eie waarde te herstel. Om aggressie of opstand of onttrekking of Om aggressie of opstand of onttrekking of

alternatiewe leefwyses wat hiermee gepaard gaan te alternatiewe leefwyses wat hiermee gepaard gaan te hanteer. hanteer.

Page 15: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Om huisgesinne as integrale deel van ‘n Om huisgesinne as integrale deel van ‘n gesonde gemeenskap te bemagtig. gesonde gemeenskap te bemagtig. ““The strength of a country can best be The strength of a country can best be

measured by the strength of the individual measured by the strength of the individual family units within that country.” Glen A. family units within that country.” Glen A. McQuirk. McQuirk.

Verantwoordelikheid te aanvaar vir die stel Verantwoordelikheid te aanvaar vir die stel van gemeenskappe- infrastrukture itv van gemeenskappe- infrastrukture itv versorgingsinstellings.versorgingsinstellings.

Die kerk is die bakermat van en vir leierskap Die kerk is die bakermat van en vir leierskap in gemeenskappe.in gemeenskappe.

Page 16: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

In wie gesetel In wie gesetel gelowiges & ampsdraers gelowiges & ampsdraers ““annointed to leadership”annointed to leadership”

Grootse % mense is na-volgers.Grootse % mense is na-volgers.

Wat is die werk van ‘n leier? Wat is die werk van ‘n leier? Gee mense hoop en ‘n beter toekoms.Gee mense hoop en ‘n beter toekoms. Gee mense rigting.Gee mense rigting. Gee mense geleenthede tot groei en om te Gee mense geleenthede tot groei en om te

leer.leer.

Dit was presies JC se groot taak op aarde – Dit was presies JC se groot taak op aarde – dissipelskap evangelisasie. dissipelskap evangelisasie.

Strategiese Leierskap

Page 17: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Ons KeuseOns Keuse Weet dat jy gekies is. GLO jy dit?Weet dat jy gekies is. GLO jy dit?

Ongeloof kyk na my eie beperkinge. Ongeloof kyk na my eie beperkinge. Geloof kyk na God se almag.Geloof kyk na God se almag.

Ken God se Stem. Sy Groot Raadsplan.Ken God se Stem. Sy Groot Raadsplan. Standvastig, Doelgerig, Koersvas. Standvastig, Doelgerig, Koersvas. Volg Hom. Jes 30: 20 - self sien dat Hy die een is wat Volg Hom. Jes 30: 20 - self sien dat Hy die een is wat

jou lei;jou lei; ““The world makes way for the man who knows where The world makes way for the man who knows where

he is going.” Emersonhe is going.” Emerson

Ken jouself en gaan doen wat jou passie is – jou Ken jouself en gaan doen wat jou passie is – jou kompeterende voordeel. kompeterende voordeel. ““Everyone should carefully observe which way his heart draws Everyone should carefully observe which way his heart draws

him, and then choose that way with all his strength.” Joodse him, and then choose that way with all his strength.” Joodse spreekwoord. spreekwoord.

““The essence of becoming a leader is knowing and becoming The essence of becoming a leader is knowing and becoming yourself.”yourself.”

Page 18: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Wees ‘n leier. Bring verandering mee.Wees ‘n leier. Bring verandering mee. ““Leadership demands a commitment of service to Leadership demands a commitment of service to

others, a placing of the needs of others above your others, a placing of the needs of others above your own. own.

““True leadership provides opportunity for others to True leadership provides opportunity for others to find and full-fill their God-given purpose.”find and full-fill their God-given purpose.”

““ True leadership cannot be divorced from the True leadership cannot be divorced from the basic qualities that produce good sound character. basic qualities that produce good sound character. “Dr Myles Munroe “Dr Myles Munroe

““Everyone thinks of changing the world, but no one Everyone thinks of changing the world, but no one thinks of changing himself.” Leo Tolstoythinks of changing himself.” Leo Tolstoy

Gewilligheid & Gehoorsaamheid.Gewilligheid & Gehoorsaamheid. om die hoogste wat God vir ons wil gee, in besit te om die hoogste wat God vir ons wil gee, in besit te

neem. Hand 9: 5 - Ananiasneem. Hand 9: 5 - Ananias

Page 19: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Christina Landman –Christina Landman –

Wat die kerk betref, het sy ‘n omwenteling beleef. Wat die kerk betref, het sy ‘n omwenteling beleef. ““Pleks daarvan om te kyk waar die kerk verkeerd is, wil ek nou Pleks daarvan om te kyk waar die kerk verkeerd is, wil ek nou

kyk watter bydrae ek kan lewer. Die kerk moet ‘n genesende kyk watter bydrae ek kan lewer. Die kerk moet ‘n genesende rol in die samelewing speel en wegbeweeg van ‘n teologie van rol in die samelewing speel en wegbeweeg van ‘n teologie van vingerwys.” vingerwys.”

””die kerk is ‘n bron van genesing. Die Bybel het my nog altyd die kerk is ‘n bron van genesing. Die Bybel het my nog altyd geïnteresseer as ‘n litergeïnteresseer as ‘n literêêre teks. Maar eers toe ek deur my eie re teks. Maar eers toe ek deur my eie swaarkry gegaan het, het ek besef jy kan nie hierdie goed swaarkry gegaan het, het ek besef jy kan nie hierdie goed bestudeer as jy nie met jou voete daarin staan nie, as jy nie bestudeer as jy nie met jou voete daarin staan nie, as jy nie jou broosheid bely nie. Dis hoekom ek besluit het om maar ‘n jou broosheid bely nie. Dis hoekom ek besluit het om maar ‘n pad met met die kerk te vat. Mens moet jou hande vuilmaak pad met met die kerk te vat. Mens moet jou hande vuilmaak met die kerk. Jy moet daar wees. In mense se diepste nood met die kerk. Jy moet daar wees. In mense se diepste nood en grootste blydskap.” en grootste blydskap.”

Page 20: Cedarberg Konferensie 19 Junie 2008 WAT IS “KERK” VIR  MY. Sign inside the gate of a church

Spr 22: 19 – 21Spr 22: 19 – 21

””Ek onderrig juis vir jou vandag sodat jy op Ek onderrig juis vir jou vandag sodat jy op die Here kan vertrou. Ek skryf vir jou die Here kan vertrou. Ek skryf vir jou belangrike voorskrifte neer om jou leiding te belangrike voorskrifte neer om jou leiding te gee en die nodige kennis sodat jy die gee en die nodige kennis sodat jy die waarheid sal herken, die woorde waarop jy waarheid sal herken, die woorde waarop jy kan vertrou en ‘n betroubare verslag kan kan vertrou en ‘n betroubare verslag kan gee as iemand jou stuur.”gee as iemand jou stuur.”