circular 1 2019 · rom th rtor’s sk paul roos gimnasium bied die tersiêre opedag op 16 april...

30
OMSENDBRIEF 1 CIRCULAR 1 2019

Upload: others

Post on 30-Oct-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

OMSENDBRIEF 1

CIRCULAR 1

2019

Page 2: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

FROM THE RECTOR’S DESK

Dit was ‘n baie besige en suksesvolle eerste kwartaal. Paul Roosers het hierdie kwartaal op verskeie vlakke groot suksesse behaal.

Ek wil ouers bedank vir hul ondersteuning gedurende die somersportseisoen en veral diegene wat saam met spanne gereis het. Gedurende die Aprilvakansie sal baie van ons sportmanne in wintersporttoernooie regoor Suid-Afrika speel. Dit is belangrik dat ons topspanne die blootstelling kry ter voorbereiding van die winterseisoen. Ek wens alle toerspanne alle voorspoed toe vir hul wedstryde en ‘n veilige reis. Ons is bewus dat die toere ekstra finansiële druk op ons ouers plaas, maar ons is dankbaar dat ons ouers die opofferings maak sodat hul seuns die geleentheid gebied kan word. Ons oorsese uitruilgroep vertrek op Vrydag 8 Maart en ek weet dat dit vir die manne ‘n onvergeetlike ervaring sal wees. Ek het die voorreg om die Franse been van die oorsese uitruil saam met mev. Greyvenstein, mnr. Basson en die Paul Roosers mee te maak.

The winter season is one that calls for great commitment and all involved must consider the interest of the school and the team. Let asseblief daarop dat elke naweek in die wintersport-seisoen wedstryde gespeel word. Ons vra dus dat ouers asseblief nie reëlings tref om vir naweke weg te gaan nie.

SPORTBYWONING

We strongly encourage the entire school’s involvement at our Derby Days, even those that are played at other schools. This will further

strengthen the Paul Roos school spirit and foster a feeling of unity among all Paul Roosers. Die winterseisoen is die ideale geleentheid vir die hele

gesin om Saterdagoggend saam om die sportveld te verkeer. Ons verwag dat alle Paul Roosers alle huiswedstryde sal bywoon.

NETHEID EN VOORKOMS

Ons benodig die ondersteuning van ALLE ouers om die netheid en Paul Roos-trots te alle tye te verseker. Op Dinsdag, 9 April sal daar ‘n netheidsinspeksie wees wat skoolsakke insluit. Leerders se hare moet ook op die eerste dag van die nuwe kwartaal volgens haarreëls korrek gesny wees.

The major areas of concern at the moment are:

learners who use earphones to and from school, and

incorrect book bags and sports bags are still being used.

Ons versoek ouers om ons te ondersteun en sodoende te verseker dat die Paul Rooser altyd ‘n jongman is waarop ons almal trots is.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 3: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

FROM THE RECTOR’S DESK

VORDERINGSVERSLAE

Paul Roosers het hul kwartaal- en vorderingsverslae ontvang. Ons wens diegene wat goed presteer het of na die beste van hul vermoë presteer het, geluk. Ons vertrou dat die ander stappe sal neem vir beter uitslae volgende kwartaal. Die behaalde punt in elke vak mag dalk hoër wees as wat dit in Junie sal wees omdat slegs ‘n klein gedeelte van die werk nou getoets is. The mark indicated in each subject is based on a number of tests and assignments that have been completed during the first term.

PROJEKTE

Ons maak goeie vordering met die implimentering van die Paul Roos-kampus-meesterplan. Ek wil graag beheerliggaamlid, mnr. Francois Malan, die voorsitter van die Infrastruktuurkomitee bedank vir die ongelooflike harde werk en waardevolle insette. Mnr. Roelou Slabbert, in beheer van Instandhouding, doen ongelooflike werk om ons kampus se standaard te verhoog.

Fase 2 van die opgradering van die koshuisfasiliteit is voltooi en die koshuiskamers, die nuwe verblyffasiliteite vir ons assistente by Nova en die ontspanningsaal lyk fantasties. Die model is ontwerp hoe al die kamers uiteindelik moet lyk. Fase 3 behels dat 5 kamers op ‘n slag opgradeer word totdat alle kamers opgradeer is.

Die LPR-vierkant is opgradeer en dit dra baie daartoe by om die estetiese waarde van die pragtige LPR-gebou te beklemtoon. Die nuwe gimnasium, aangrensend aan die binnenshuise sportveld by die Markötterkompleks, sal teen die eerste dag volgende kwartaal klaar wees asook die nuwe kleedkamer- en toiletfasiliteit aan die Bloemhofkant van die sportgronde. Die projek word deur Remgro befonds en is deel van ons samewerkingsooreenkoms met SAS. Ons begin volgende kwartaal met die opgradering, verbouing en verbreking van Roosinbosch in ‘n moderne Paul Roos Kafeteria en Oom Polla in ‘n moderne “brand shop”. Om huurinkomste te bekom, sal Roosinbosch aan ‘n entiteit verhuur word. Dit sal ons in staat stel om die lening wat by die Paul Roos 150 Trust aangegaan is, te diens. Ons is hard besig om te werk om die Binnenshuise Krieketfasiliteit-droom ‘n werklikheid te maak. Die verf van die hoofgebou sal in die Maartvakansie begin.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 4: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

FROM THE RECTOR’S DESK

MY SCHOOL CARD

Every year, Paul Roos raises a substantial amount from parents swiping their “My School Card”. We thank all of you and encourage you to

continue helping the school in this way. Every swipe counts. Ek wens PRG-gesinne ‘n aangename en rusvolle vakansie toe en ‘n veilige

terugkeer volgende kwartaal. May this holiday be a special time with your family and friends. Thank you for all the support this term.

SOMERSPORT-FOTODAG

Hierdie foto’s word op 4 April geneem. Leerders moet seker maak dat hulle somersportdrag gereed en netjies is vir die neem van die foto’s.

PLEASE TAKE NOTE | NEEM ASSEBLIEF KENNIS – DATUMS: OUERAANDE | DATES: PARENTS’ EVENINGS

15 April Gr 8 & 9 Oueraand | Gr. 8 & 9 Parents’ evening – maak u afspraak hier voor 3 April 2019 7 Mei Gr 9 Ouerinligtingsaand vir vakkeuses 2020 | Gr. 9 Information evening for subject choices 2020 21 Mei PLO Ouerondersteuningsaand: Akademiese sukses | Parent support meeting: Academic success JUNIOR OUERAAND: https://goo.gl/forms/7JXcKfZTSgOmxKmG3

16 April Gr 10-12 Oueraand | Gr 10-12 Parents’ evening – make your appointment here before 3 April 2019 SENIOR OUERAAND; https://goo.gl/forms/uxK7t22d2l8Jj3qh2

Mr Riël Pienaar will join the staff at the beginning of Term 2 to teach Natural Sciences and CAT. We thank Mrs Hettienet Bernardo and Mrs Michelle Ras for helping Paul Roos in a part-time capacity.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 5: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

FROM THE RECTOR’S DESK

Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure die uitstallings besoek. Ander grade en ouers is welkom om die uitstalling gedurende pouses of tussen 16:30 -17:30 te besoek. Meer as 60 tersiêre instansies het geregistreer om op die dag uit te stal. Moenie die geleentheid mis om waardevolle leiding te kry ten opsigte van toelating en registrasie nie. Paul Roos Gymnasium will host the Tertiary Open Day on the 16th of April 2019 in the Japie Krige Hall. Grade 9, 11 and 12 learners will visit the exhibition during school hours. Other grades and parents are welcome to visit the exhibition during breaks or between 16:30 - 17:30. More than 60 tertiary institutions have registered to exhibit. Do not miss out on the opportunity to gain valuable information regarding admissions and registration processes. Mr Michael van Rensburg has been appointed as the WP u21 Men’s Hockey Coach, and as the Boland u18A Hockey Head Coach. Na 7 jaar van die verhoog af, klim mnr. Jan Hendrik Opperman weer op in die drama, Makroman.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 6: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

ACADEMICS

A group of Paul Roosers attended the Investing in Africa Mining Indaba as guests of Timothy Schultz (Deputy Headboy, 1991) who is now a director of the Brunswick Group.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 7: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

AKADEMIE

Paul Roos het 'n sertifikaat vir die beste Graad 9 Wiskunde-uitslae in die Wes-Kaap vir 2018 ontvang.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 8: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

KULTUUR

SEMPER SPLENDIDIOR

Op Donderdag, 14 Februarie het Paul Roos en Bloemhof weer hul jaarlikse Valentynsdagdebatte oor die liefde gevoer. Die junior span, bestaande uit Jordan, Dirkie en Joshua Schiebler, het naelskraap teen Bloemhof verloor nadat hulle oortuigend aangevoer het dat dit beslis nie oudmodies is om romanties te wees nie. Die R35 se Valentynsdagrose is telkens as voorbeeld deur beide spanne gebruik!

Die senior span, bestaande uit Jacques, Jean en Mihan, het op grond van "ervaring" bely dat " Liefde nie 'n wilsbesluit is nie". Hulle het 'n heftige debat gevoer en is uiteindelik as die wenners aangewys. Nicolas Rust was 'n uitstekende Voorsitter en Ruan Hanekom die tydhouer.

Page 9: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

KULTUUR

SEMPER SPLENDIDIOR

Term One is the foundation term for all cultural activities at Paul Roos. All activities are focussed on groundwork preparations for all the concerts and competitions that lie ahead for 2019. Here are some highlights of the term. Die Sanggroep en Koor lei die musiek by Paul Roos Gimnasium se eerste Passiespel op 11-14 Maart. Golgotha is ‘n “sight specific musical” wat in die Japie Krige Saal begin het en dan oor die Paul Roos skoolterrein die gehoor op ‘n reistog neem wat die kruisiging van Jesus uitbeeld. Die Young Virtuosi Projek nader kinders van omliggende laerskole en bied vir hul formele trompet- en tromboonlesse aan om ‘n voedingsbron vir Paul Roos se orkes te dien. Die gemengde (PRG, Bloemhof en Rhenish) Musica Perpetua blaasorkes begin hierdie jaar met ’n nuwe dirigent naamlik, mnr. Leon Piron (Bloemhof) en ’n nuwe bestuurder, me. Cara Brand (PRG). Die blaasorkes het reeds by die Sunset Concert Series in die Helderberg Natuurreservaat opgetree.

Donderdag, 14 Februarie, het die MAD komitee ‘n Valentynsdag mark in die Paul Roos Gimnasium sentrum genoem “Valentine’s day a Fair” gehou. Die fondse wat bymekaargemaak word, ondersteun kulturele aktiwiteite van die skool. Following a mass recruitment effort, a record amount of learners signed up to take part in English Debating this year. This year also marks the return of the Toastmasters course at Paul Roos Gymnasium. Leerders wat belangstel in Toneel, neem deel in ’n werkswinkel, aangebied deur bekende akteur, Sjaka S. Septembir. Paul Roos skryf ook vanjaar leerders in vir voordrag en poësie by kunwedstryde en begin oefen aan ’n nuutgeskrewe teks. The PRG Drum Core grew from 10 members to 14 members and performed at Open Day, Sing Songs with Bloemhof and the Prestige (Driehoek) athletics.

Page 10: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

KULTUUR

SEMPER SPLENDIDIOR

Aan die einde van 2018 het ’n PRG-ouer twee ereborde aan die skool geskenk om vir kultuur te gebruik. Die een sal aangewend word vir die name van leerders wat tydens hulle skoolloopbaan op die hoogste vlak in ’n kultuuraktiwiteit presteer het (2000 - ). Die tweede bord sal gebruik word vir leerders wat na hulle skoolloopbaan in ’n kultuuraktiwiteit op die hoogste vlak ’n prestasie of bydrae gelewer het. Die bekendstelling van die eerste bord sal op 3 Oktober 2019 saam met die skoolprysuitdeling plaasvind en die tweede bord by die Old Boys’ reunie-naweek in 2020. Koor

Die eerste kwartaal van 2019 was ‘n bedrywige, maar tog suksesvolle kwartaal. Die kwartaal het afgeskop met oefeninge, voorbereidings en musiek wat aangeleer is vir die PRG-Passiespel, Golgota, sowel as ATKV Applous. Die jaarlikse koorkamp is vanaf 22-24 Februarie by die Mizpah kampterrein in Grabouw gehou. Hier is daar hard geoefen, gesing en gedans. Golgota vind plaas van 11-14 Maart met drie konserte per aand.

Page 11: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

PRG-GEES

115 Paul Roos Graad 8’s en hulle pa’s het die jaarlikse Pa-seun-kamp bygewoon. Daar was pa-seun-aktiwiteite, hindernisaktiwiteite vir die seuns asook ‘n “Dad’s talk” vir die pa’s. Leon Rossouw (ouer van twee oud -Paul Roosers) het die pa’s toegespreek.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 12: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

PRG-GEES

Dit is die 3de jaar nadat Ivann van der Merwe (hoofseun 2018) die C4 – Colour Care Cansa Challenge geloods het ten bate van kankerbewusmaking. Die projek het gegroei van die spuit van die hare van sowat 650 seuns, tot vanjaar waar Stephan Bekker (tans Gr11) tien ander skole uitgedaag het om ook deel te neem. Bloemhof, Rhenish, Stellenbosch Hoër, Calling Academy, Hoërskool Strand, Paarl Gimnasium, Rhenish Primary, La Rochelle, Eikestad Laer, Girls High het vanjaar deelgeneem. Daar is amper 4000 koppe gespuitverf en foto’s is oral op sosiale media versprei om bewusmaking te vergroot. Ons kan ook met trots sê dat daar ‘n bedrag van R37 512 aan KANSA oorbetaal is.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 13: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

PRG-GEES

Paul Roos had its first Birthday Ball for Gr. 10-12 learners on 1 March. This formal event was extremely well supported; it was attended by 640 learners. Die tema van die dans was ‘Carnival’ en die feesgangers is ingewag by die deure deur ‘jugglers’ en ballonkunstenaars. Die feesviering van ons 154ste bestaansjaar beloof om ‘n tradisie te word waarna almal sal uitsien om by te woon. Die tradisionele Paul Roos Leerlingraadsbal is op 6 Maart in die Sentrum gehou. Die bal is ‘n ‘elite’ geleentheid vir leerlingraadslede van regoor die Wes-Kaap om saam te kan kuier en vriende (kontakte) te maak. Die bal word bygewoon deur sowat 700 leerlingraadslede van 39 verskillende skole, van so ver as Swellendam, Robertson en Montagu. This is a highlight on the calender of the visiting schools and the demand to attend this prestigious event increases annually. Ons eie leerlingraad is verantwoordelik vir die reël van die dans, en die dekor is ook gasheer op die aand. Welgedaan manne! Die Paul Roos Gees het vanjaar goed afgeskop met die BloemRoos sing-songs die aand voor die Prestige atletiek. Die ‘Lunatics’ het gesorg vir ‘n vermaaklike video en program en die interaksie tussen die Paul Roosers en Bloemhoffers het vanjaar werklik ‘n punt van broeder/susterskap bereik. Not even 42 degrees in the sweltering sun could dampen the spirit of the BloemRoosers as they gave their all on the stands.

SEMPER SPLENDIDIOR

Paul-Roos-Liefde is nie net iets wat op die pawiljoene geskree word tydens geessamekomste nie – Paul Roosers het ook hul “liefde” gewys aan ons susterskole en selfs in die Paarl op Valentynsdag. Daar is oor die 600 rose bestel en afgelewer deur die Leerlingraad op V-dag by Bloemhof, Rhenish, Paarl Gimnasium, La Rochelle en Paarl Girls’ High. The romantic atmosphere was continued when hundreds of doughnuts were delivered to Paul Roosers on V-Day. The MAD committee also hosted the Valentine’s aFair on 14 February, where there was live music, food stalls, games and MANY girls.

Page 14: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

PRG LAN AND ESPORTS

SEMPER SPLENDIDIOR

CSGO: PRG CSGO A Team won the MSSA online school event, and are at the top of the High School Esports League (VS Gaming) rankings.

LOL: PRG LOL A Team won the MSSA online school event and are at the top of the High School Esports League (VS Gaming) rankings.

PRG DOTA 2, Overwatch and Fortnite teams are also doing well.

In the dark @LAN, you can see all the pretty lights shining. 80 learners attended and prizes (Mouse, Mech Keyboard and a Plantronics RIG headset) were handed out for PRG Tournaments.

Page 15: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

ATHLETICS

We kicked off the athletics season with a memorable interhouse athletics meeting on 11 January. Paul Roos participated in the Stellenberg athletics meeting on 25 January, where our team finished in first place. The highly-anticipated Driehoek took place on 7 February, hosted by the Bloemroos team, in which we finished third. The athletes started preparing for the Boland trials, in which 15 Paul Roos men were selected to take part in the Western Province trials, which took place on 8-9 March. 28 PRG-atlete word opgeneem in die Boland Sentraal Atletiekspan vir die Bolandkampioenskappe op 22 en 23 Februarie: Joshua Acker Jonathan Essien Hatting Nel Christiaan Brand Liam Daniels Etienne de Villiers John-Oliver Klynsmith Francois Malherbe Ethan van Aswegen Jaython Wyngaard Jared Africa Joshua Africa Johann Erasmus Kevin fuller Wayde Luke Reece Montsumi Bernhard Slabbert Hanrich Swart Stiaan van Huyssteen Herman Kotze Stephen Millard Dimitri Mngqolo Xander Praetorius Fourie Swart Joubert Swart Niel Basson Tiaan Pretorius Corné Weilbach 15 PRG-atlete word opgeneem in die Boland Atletiekspan vir die WP-kampioenskappe op 8 en 9 Maart:

SEMPER SPLENDIDIOR

Front (left to right): John-Oliver Klynsmith, Jaython Wyngaard, Reece Montsumi, Dimitri Mngqolo, Liam Daniels. Back (left to right): Ethan van Aswegen, Etienne de Villiers, Lishan Meyer, Stephen Millard, Stiaan van Huyssteen, Joshua Acker, Joubert Swart. ABSENT: Bernhard Slabbert, Daniel Slabbert, Johann Erasmus Jared Africa

Page 16: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

SKAAK

SEMPER SPLENDIDIOR

SEMPER SPLENDIDIOR

Paul Roos Blitz Challenge It was a blistering start to the Saturday morning, with the sound of chess clocks being tapped at a rapid pace every time a round started at the first Paul Roos Blitz Challenge this past weekend. Spectators would surround the top boards, watching in awe, as the top players displayed their techniques. The players have to complete the game with a mere 3 minutes each on their clock, so the intensity in the endgame had the competitors visibly on the edge of their seats. The tournament had a total of 9 rounds played amongst the 38 registered participants. In the end there could be only one overall winner. Fide Master Shabier Bhawoodien took the honours to be the clear winner with a total score of 8/9 points. Well done to him. Alex van der Merwe took the honours as the best Paul Rooser at the tournament. Overall, the tournament was well organised. The tournament director, Mr Anton Marais ensured that proceedings ran timeously without any hiccups or delays.

Ander Hoogtepunte: Die volgende spelers is uitgenooi na die finale rondte van Kaapse Wynlandproewe ook bekend as die Boland Prestige, 16 – 17 Maart 2019: Gavin Geyser, Keagan Palmer, Dayne Fraser, Dawid Nieuwoudt, Sebastiaan Waite, Markus Nel, Alexander van der Merwe en Philip Coetzee. SA Skaakproewe: South African Junior Closed Championship: 15 – 23 Maart Die volgende spelers, Philip Coetzee 0/16 en Alexander van der Merwe o/14 is uitgenooi om deel te neem aan die Nasionale skaakproewe in Johannesburg. At the South African Junior Chess Competition, Alexander van der Merwe drew against Grandmaster Wesley So in a simultaneous exhibition match. Alexander is ranked first nationally in his age group.

Page 17: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

KRIEKET

SEMPER SPLENDIDIOR

Stephan Maree, in the game against Boland Landbou, took his 100th wicket for the PRG 1st Cricket Team.

Chris Albertyn and Anele Matya played their 50th game for the first team in the game against Wynberg Boys’ High. Anele Matya took his 50th wicket for the first team in the game against Wynberg Boys’ High.

Page 18: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

KRIEKET

Ruan Terblanche is gekies vir die SA o.19-Krieketspan wat vanaf 15 Februarie tot 12 Maart Indië toer. Ruan teken 51 lopies vir SA teen Indië aan.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 19: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

TENNIS

SEMPER SPLENDIDIOR

Eerstespan – Zest Fruit Gerrie Berner-Kampioene 1. Ruben Fortuin 2. Wikus Robbertse 3. Carl Roothman 4. Andre du Plessis 5. Hugo Kotze 6. Luca Link 7. Stephen Claassen

Paul Roos wen Oakdale: 9 - 0 Paul Roos verloor teen Grey College: 4 - 5 Paul Roos wen KES: 9 - 0 Paul Roos wen Affies: 9 - 0 Paul Roos wen Pretoria Boys High: 9 - 0 Paul Roos wen Paarl Boishaai: 5 - 0 (Semi-finaal) Paul Roos wen Grey College: 5 - 3 (Finaal)

Page 20: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

TENNIS

SEMPER SPLENDIDIOR

O.15 BOLAND LANDBOU-KAMPIOENE Agter: Sebastiano Sola, Morkel van der Westhuizen, Stephen Claassen, Ruan Liebenberg en Swannie Swanepoel (Afrigter) Voor: Max Kleber, Jake Downie en Justin Cowley Paul Roos wen Marlow: 9 - 0 Paul Roos wen Paarl Gim: 9 - 0 Paul Roos wen Parel Vallei: 9 - 0 Paul Roos wen Hugenote: 8 - 1 Paul Roos wen Paarl Boishaai: 5 - 1 (Finaal)

Page 21: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

TENNIS

Carl Roothman is gekies as nommer een van die Suid-Afrikaanse o.16 seunstennisspan wat van 8 Januarie tot 16 Januarie in Windhoek, Namibië aan die Suider Afrika “Zonals” Tennistoernooi deelgeneem het.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 22: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

WATER POLO

SEMPER SPLENDIDIOR

Paul Roos water polo enjoyed a short but action -packed 1st term with teams going on 6 national tours. We can be considered a school that plays water polo at the highest level across all age groups nationally. This achievement is accompanied by having no fewer than 40 Boland representatives. Lonwabo Mfikile (SA u15) and Alriel Volkwyn’s (SA u17) section into various national teams is a good indicator that the programme is heading in the right direction. The future looks bright as our u14A and u15A sides have qualified for the Western province league semi-finals. This is the first time in the school’s history that both teams have done so. We also boast the largest water polo club in the Western Cape with well over 200 water polo players. The boys will enjoy a well-deserved break before our winter skills programme kicks off on the 8th of April.

LONWABO MFIKILE

ARIEL VOLKWYN

Page 23: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

OPEN WATER SWIMMING

Tristan Moore and Mitchel Engelke have qualified for and participated in the SA Open Water Championships.

Mitchel Engelke is the winner of the u15 SA Open Water Championships.

GOLF

Louis Loubser played in the SA Stroke Play.

Jack Brugman, James Joubert and Danie Jooste were selected for the Boland u15 team to take part in the u15 Challenge from 16 – 18 March at the Katberg Golf Eco Estate.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 24: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

RUGBY

SEMPER SPLENDIDIOR

TOERE

SPANNE TOERNOOI PLEK DATUM

o19A World Schools Stellenbosch 25 – 30 Maart

o16A Paarl Gim Paarl 15 – 20 Maart

o15A HJS Paarl 15 – 20 Maart

o14A Kwaggaweek George 15 – 20 Maart

o.19, o16, o15, o14 C en D Suid-Kaap George 17 Maart – 22 Maart

o19A Sanix Japan 23 April – 7 Mei

KWARTAAL 2 BEPALINGS

OPPONENT DATUM PLEK

Rondebosch 6 April Kaapstad

Grey High 13 April Port Elizabeth

Bishops (Geen o.19A,B) 27 April Stellenbosch

Cordoba 30 April Stellenbosch

Paarl Gimnasium 18 Mei Stellenbosch

HJS 25 Mei Paarl

Page 25: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

HOCKEY UG

HOCKEY TOURS

TEAM TOURNAMENT PLACE DATE

u.14 A DF Malan Tournament Bellville 9 – 10 March

u.14 A Paarl Boys’ High Tournament Paarl 15 – 16 March

u.14 A Somerset College Tournament Somerset West 16 – 19 March

u.16 and u.19 CD Southern Cape Tour George 17 – 22 March

u.16 B Paarl Gymnasium Tournament Paarl 18 – 20 March

u.16 and u.19 A Europe Tour Europe 19 – 31 March

u.19 B Fairmont Tournament Fairmont 19 – 23 March

u.14 A Founders Tournament Parktown 19 – 22 April

u.19 A Grey PE Tournament Port Elizabeth 19 – 22 April

SEMPER SPLENDIDIOR

TERM 2 FIXTURES OPPONENT DATE PLACE

Parel Vallei 6 March Parel Vallei Outeniqua 6 March Bloemhof Fairmont 13 March Maties Edgemead 16 March Edgemead Rondebosch 5 – 6 April WPCC Bishops 26 – 27 April Maties Somerset College 10 May Maties Paarl Gymnasium 17 May Maties Strand High and DF Malan 18 May Maties Parel Vallei 21 – 22 May Maties Paarl Boys’ High 24 – 25 May Paarl

Page 26: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

HOCKEY

The Euro Squad received their kit that has been proudly sponsored by PWC.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 27: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

SOCCER

TOURNAMENTS

Team Tournament Place Date U19A Wynberg Winter Festival WBHS 21 – 25 March U15A U15 Soccer Super Cup WBHS 26 – 28 May U15A Copa Coca-Cola Cloetesville Sports Grounds TBC

FIXTURES

SEMPER SPLENDIDIOR

Opponent Date Place RBHS 6 April RBHS Bishops 27 April PRG

Page 28: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

OFFICIAL PRG RAMBLE SPORTS BAGS

The PRG Ramble sports bags are available.

You will need to pay the specified amount into the normal school account and bring the proof of payment to Ms Stofberg to collect your bag.

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 29: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

2019 SKOOLDATUMS

KWARTAAL 2: 2 April tot 14 Junie

Eksamen begin 20 Mei

KWARTAAL 3: 9 Julie tot 20 September

KWARTAAL 4: 1 Oktober tot 4 Desember

2020 SCHOOL DATES

TERM 1: 15 January until 20 March

TERM 2: 31 March until 12 June

TERM 3: 7 July until 18 September

TERM 4: 29 September until 2 December

SEMPER SPLENDIDIOR

Page 30: CIRCULAR 1 2019 · ROM TH RTOR’S SK Paul Roos Gimnasium bied die Tersiêre Opedag op 16 April 2019 in die Japie Krige saal aan. Graad 9-, 11- en 12-leerders sal tydens skoolure

BORGE

SEMPER SPLENDIDIOR